Hoofstuk 35 Interferensie

Size: px
Start display at page:

Download "Hoofstuk 35 Interferensie"

Transcription

1 Hoofstuk 35 Interferensie Uitkomste Nadat hierdie hoofstuk oltooi is, moet die student: (i) Die wet an breking met behulp an Huygens se beginsel kan aflei; (ii) Young se interferensie eksperiment kan beskryf en illustreer; (iii) Beskryf hoe bande( fringes ) erkry word. 35-(35-) Wat is Fisika? (36- Interferensie) Seep borrels en olieplasse kan ook kleure ertoon, nie a.g. breking nie, maar a.g. konstruktiewe en destruktiewe interferensie an lig. Die liggolwe wat interfereer kombineer om sekere kleure in die spektrum an sonlig óf te ersterk, óf te onderdruk. Interferensie an liggolwe is n erskynsel an superposisie soos reeds in Hoofstuk 7 bespreek is. Hierdie selektiewe ersterking of onderdrukking an golflengtes het heelwat toepassings: Wanneer lig op n gewone glasopperlakte al, word omtrent 4% an die inallende energie weerkaats, wat dan die oortgeplante golf met dieselfde hoeeelheid erswak. Hierdie ongewenste erlies an lig kan n wesenlike probleem wees in optiese instrumente met heelwat komponente. n Dun, deursigte interferensie film wat op die glasopperlakte geplaas word, kan die hoeeelheid weerkaatste lig erminder deur destruktiewe interferensie (en so die oortgeplante lig ersterk). Die effense blou tint an n goeie kameralens dui gewoonlik die teenwoordigheid an so n film aan. Interferensie film kan ook gebruik word om die ermoë an n opperlak om lig te weerkaats, te ersterk. Om interferensie te erstaan, moet meer as geometriese optika ingespan word en eral gebruik gemaak word an die kennis an golfoptika. Die erskynsel an interferensie is moontlik die beste bewys dat lig n golf is, want interferensie kan nie werklik erklaar word sonder die gebruik an die golwe nie. Fig 35-: Lig as n Golf Huygens se golfteorie is gebaseer op n meetkundige konstruksie wat dit moontlik maak om te sê waar n gegewe golffront op enige tyd in die toekoms sal wees indien die huidige posisie bekend is. Huygens se beginsel sê: * Alle punte op n golffront dien as puntbronne an sekondêre golwe. Na n tyd t, is die nuwe posisie an die golffront die an n opperlakte wat die raaklak aan die sekondêre golffronte is.

2 Fig.35- is n oorbeeld. Die huidige posisie an die golffront, wat na regs in n akuum beweeg, word deur lak ab, wat loodreg op die papier is, aangedui. Die raag is waar dit na tydserloop t sal wees. Verskeie punte op lak ab (die kolle) dien as bronne an sferiese sekondêre golwe wat op tyd t = 0 uitgestraal word. Na n tydserloop t het die radius an die golwe toegeneem na c t (c = spoed an lig in n akuum). Vlak de word as raaklak aan die golwe na tyd t getrek. Hierdie lak erteenwoordig die golffront an die golf na tyd t erloop het; dit is parallel aan ab en die loodregte afstand c t daarandaan. Die Wet an Breking Huygens se beginsel kan gebruik word om die wet an breking (Snell se wet)te bewys. Fig.35-3 toon drie stadiums in die breking an erskeie golffronte by n skeidingslak tussen lug (medium ) en glas (medium). Die golffronte is an mekaar geskei deur λ, die golflengte in medium. Laat die spoed an lig in lug wees en in glas. Daar word aanaar dat <, wat waar is. Hoek θ [in Fig.35-3a is die hoek tussen die golffront en die skeidingslak; dit is dieselfde grootte as die hoek tussen die inallende straal en die normaal. Dus is θ die inalshoek. Soos die golf in die glas inbeweeg, sal n Huygens golf by punt e ontstaan, om deur punt c, op afstand λ an punt e te beweeg. Die tyd ir hierdie beweging is die afstand gedeel deur die spoed an die golf, naamlik λ /. In dieselfde tydinteral beweeg n Huygens golf an punt h na punt g, teen erminderde spoed en met golflengte λ. Die tyd is dus gelyk aan λ /. Deur die twee tye aan mekaar gelyk te stel, kry ons die erhouding: λ λ = of λ λ = (35-) Dit toon dat die golflengtes an lig in twee mediums eweredig is aan die spoed an lig in die twee mediums.

3 Volgens Huygens se beginsel is die gebreekte golffront die raaklyn aan n boog met radius λ en die middelpunt by h, sê by punt g. Die gebreekte golffront moet ook die raaklyn aan die boog met radius λ en middelpunt by e, by punt c wees. Die gebreekte golffront is dan geleë soos in die figuur getoon. Let op dat θ, die hoek tussen die gebreekte golffront en die skeidingslak in werklikheid die brekingshoek is. Vir die reghoekige driehoeke hce en hcg in Fig.35-3b kan die olgende gestel word: en Deel die eerste ergelyking hierbo deur die tweede en gebruik Vgl. 35- dan kry ons (35-) Die brekingsindeks n ir elke medium kan gedefinieer word as die erhouding an die spoed an lig in n akuum, tot die spoed an lig in die medium, dus (35-3) Vir die twee bg. mediums is dan: c n = en c n = (35-4) Kombinering an Vgls. 35- & 35-4, gee: (35-5) Of Snell se wet (35-6) 3

4 Golflengte en Brekingsindeks In die Handboek word die olgende ergelykings en stellings afgelei: (35-8) Bogenoemde ergelyking toon die erband tussen die golflengte an lig in enige medium en die golflengte in n akuum. Dit dui aan dat hoe groter die brekingsindeks an n medium is, des te korter is die golflengte an lig in die medium. En erder f n = /λ n, dus waar f die frekwensie an lig in n akuum is. Dus, alhoewel die spoed en golflengte an lig erskillend in n medium is as in n akuum, is die frekwensie an lig in die medium dieselfde as in n akuum Diffraksie Die erskynsel an diffraksie golwe: Indien n golf n obstruksie onderind waarin daar n opening is waaran die afmetings soortgelyk aan die golflengte an die golf is, sal die deel an die golf wat deur die opening beweeg, uitsprei in die ruimte anderkant die obstruksie dit sal diffrakteer. Hierdie uitsprei stem ooreen met die an die golwe in Huygens se skets in Fig.35-. Diffraksie ind by alle soorte golwe plaas; Fig.35-6 in die Handboek toon die diffraksie an watergolwe wat op die opperlak an water in n lak tenk beweeg. Fig.35-7 toon die situasie ir n inallende golf met golflengte λ, wat n spleet met wydte a = 6.0 λ nader. Die golf sprei aan die anderkant an die spleet uit. Fig. 35-7b (met a = 3.0 λ) en 35-7c (a =.5 λ) illustreer die belangrikste eienskap an diffraksie: hoe nouer die spleet, des te groter die diffraksie. Diffraksie beperk geometriese optika, waar n elektromagnetiese golf as n straal oorgestel word. Indien daar gepoog word om n straal lig te skep deur lig deur n smal spleet of deur n reeks smal splete te stuur, sal diffraksie die poging bemoeilik. Die lig sal deur diffraksie altyd uitsprei. Hoe smaller die spleet, des te groter is die diffraksie. Geometriese optika sal dus net stand hou indien die 4

5 spleet, of ander openinge in die pad an die lig, se afmetings nie ergelykbaar of kleiner as die golflengte an die lig is nie, maar heelwat groter Young se Interferensie eksperiment Fig.35-8 toon die basiese opstelling an die eksperiment. Lig an n eraf monochromatiese ligbron erlig spleet S 0 in skerm A. Die uitspreiende lig (as geolg an diffraksie) erlig twee splete S en S in skerm B. Diffraksie an die lig deur die twee splete stuur sirkelormige golwe uit wat met mekaar oorleuel of interfereer. Fig In Young se interferensie eksperiment, word die inallende monochromatiese lig deur die spleet by S 0, gediffrakteer. S 0 tree dan op as n puntbron wat lig in halfsirkelormige golffronte uitstraal. Wanneer die lig skerm B bereik, ondergaan dit diffraksie by splete S en S, wat op hul beurt as twee puntbronne an lig optree. Die liggolwe an splete S en S al oormekaar en ondergaan interferensie. Dit orm n interferensiepatroon an maksimums (helder bande) en minimums (donker bande) wanneer na skerm C gekyk word. Die skets is n dwarssnit en die interferensiepatroon strek uit en in die papier in. Die bewys an interferensie kan slegs gesien word indien skerm C die lig onderskep. Punte an maksimum konstruktiewe interferensie orm helder rye of bande terwyl die donker bande tussen die helder bande die geolg is an ten olle destruktiewe interferensie. Die patroon an helder en donker bande word n interferensiepatroon genoem. 5

6 Vasstelling an die posisies an die bande ( fringes ) Die opset in Fig.35-0a word gebruik. n Golf an monochromatiese lig al op twee splete S en S in skerm B; die lig diffrakteer deur die splete en eroorsaak n interferensiepatroon op skerm C. Die sentrale as word as erwysingslyn an halfpad tussen die splete na skerm C getrek. n Arbitrêre punt P word op die skerm gekies, wat die hoek θ met die sentrale as orm. Hierdie punt onderskep die golf an straal r an die onderste spleet en die golf an straal r an die boonste spleet. Hierdie golwe is in fase wanneer hulle deur die splete beweeg want hulle is dele an dieselfde inallende golf. Wanneer hulle deur die splete is, moet hulle egter erskillende afstande aflê om P te bereik. Die geolgtrekking is dat: * Die faseerskil tussen twee golwe kan erander as die golwe paaie an erskillende lengtes aflê. Die erandering in faseerskil is as geolg an die erskil in padlengtes L an die twee golwe. Beskou twee golwe wat aananklik in fase is en wat langs paaie met erskil in lengte L, dit is die padlengteerskil, beweeg en dan deur n gesamentlike punt gaan. Wanneer L nul, of n heelgetal aantal golflengtes is, sal die golwe by die gesamentlike punt presies in fase aankom en ten olle konstruktiewe interferensie sal dan plaasind. Indien dit waar is ir die golwe an strale r en r in Fig. 35-0, dan sal punt P deel wees an die helder band. Indien L n ongelyke eeloud an n halwe golflengte is, sal die golwe presies uit fase by die gesamentlike punt arrieer en sal ten olle destruktiewe interferensie plaasind. As dit ir die golwe an strale r en r geld, sal punt P deel wees an n donker band. Dus, 6

7 * Wat by elke punt op die skerm an Young se dubbelspleet eksperiment oorkom, word bepaal deur die padlengteerskil L tussen die strale wat die punt bereik. Daar kan asgestel word waar elke helder of donker band op die skerm geleë is deur die hoek θ tussen die sentrale as en die band te gee. Om θ te ind, moet dit in erband gebring word met L. Daar word met Fig.35-0a begin deur n punt b op straal r te kies sodat an b na P gelyk is aan die afstand an S na P. Dan is die padlengte erskil L tussen die twee strale gelyk aan die afstand an S na b. Die erband tussen die S -na-b afstand en θ is gekompliseerd, maar dit kan heelwat ereenoudig word indien daar aanaar kan word dat die afstand D anaf die splete tot by die skerm baie groter as die afstand d tussen die splete is. Dan kan strale r en r as parallel aan mekaar geneem word, met die hoek θ tot die sentrale as[ Fig. 35-0b]. Die driehoek wat deur S, S, en b georm word, kan dan ook as n reghoekige driehoek beskou word en die hoek binne die driehoek by S as θ. Vir hierdie driehoek is sin θ = L/d en is L = dsinθ (padlengte erskil) (35-) Vir die helder band moet L nul of n heelgetal aantal golflengtes wees. Dus: L = dsinθ = (heelgetal)λ (35-3) of as dsinθ = mλ, ir m = 0,,,..(helder bande) (35-4) Vir n donker band, moet L n ongelyke eeloud an n halwe golflengte wees. Dus: L = dsinθ = (ongelyke getal)½λ (35-5) of as dsinθ = (m + ½)λ, ir m = 0,,,...(donker bande) (35-6) M.b.. Vgls.35-4 en 35-6, kan die hoek θ ir enige band geind word. Vir m = 0, dui Vgl aan dat die helder band by θ = 0 is, dws op die sentrale as. Hier is die padlengteerskil, dws L = 0, dus geen faseerskil. Vir b m =, dui Vgl. 35-4aan dat die helder bande by die olgende hoek, bo en onder die sentrale as, is: 7

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) * OpenStax-CNX module: m39203 Elektriese stroombane: Weerstand (Graad * Free High School Science Texts Project Based on Electric Circuits: Resistance (Grade by Free High School Science Texts Project This

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 31 July 5 Aug 017 31 July 5 Aug 017 TIME: HOURS TYD: URE 01 OUTEURSREG VOORBEHOU,

More information

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11) OpenStx-CNX module: m988 Trigonometrie: Trig identiteite (Grd ) Free High School Science Texts Project Bsed on Trigonometry: Trig identities (Grde ) by Free High School Science Texts Project This work

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 8 AND 9 GRADE 8 EN 9 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 31 July 5 Aug 2017 31 July 5 Aug 2017 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS WTW 218 - CALCULUS EKSAMEN / EXAM PUNTE MARKS 2013-06-13 TYD / TIME:

More information

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * OpenStax-CNX module: m25751 1 Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSORIËNTERING

More information

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) * OpenStax-CNX module: m39725 1 Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings Graad 10 * Free High School Science Texts Project This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the

More information

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016. Alle regte voorbehou. Deur: Helen by www.crystalsandcrochet.com Deel 3 VS terme reg deur gebruik. Afkortings St, ste Steek, steke Kb Kortbeen Vierslb

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektrotegniek 143 Electrotechniques 143 Tydsduur: Duration Eksaminatore: Prof H C Reader Prof J B de Swardt Mnr AD le Roux 1.5 h 1 Beantwoord al die vrae.

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GRAAD 11 TOTAAL: 150 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 11- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

More information

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2: OpenStax-CNX module: m24741 1 Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde GRADES 6 AND 7 GRADE 6 EN 7 30 July 3 Aug 2018 30 Julie 3 Aug 2018 TIME: 2 HOURS TYD: 2 URE 2012 OUTEURSREG

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FAULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING Elektriese Aandryfstelsels 324 Electrical Drives Systems 324 Tutoriaal 11 Tutorial 11 15/16 Mei 2014 15/16 May 2014 Tydsduur: Duration: 2.5h Totaal: Total:

More information

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 Marks: 30 JUNE 2016 EXAMINATIONS Time: 1 hour NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS 1. Write your name, surname and class in the spaces

More information

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA UNIVERSITY OF PRETORIA Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese Department of Industrial and Systems Engineering INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

More information

Die wonder van water *

Die wonder van water * OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad

More information

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 Copyright reserved UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323 November 2003 External Examiner: Dr E Terblanche Time: 2h30 Internal Examiners: P.R.

More information

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS - 2007 GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE - 2007 1 QUESTION/ VRAAG 1 John can dig the garden in 30 minutes while Jack takes 20 minutes. How long should it take if they work together?

More information

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning 4 Operasies Op Data 4.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doelwitte: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die 3 kategorieë van operasies wat op data uitgevoer word. Voer unêre

More information

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za

More information

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3 Centre Number Candidate Number Candidate Name International General Certificate of Secondary Education UNIVERSITY OF CAMBRIDGE LOCAL EXAMINATIONS SYNDICATE in collaboration with MINISTRY OF BASIC EDUCATION,

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES 2010 2015/16 2010 REGLEMENT D REGULATIONS D 2010 SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING / ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Ondersoek twee-dimensionele vorms * OpenStax-CNX module: m30779 1 Ondersoek twee-dimensionele vorms * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD? JEUGLES Battle Wie kan gered word? 1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: Die doel van die battles is dat n span of meer as een moet wen. Daar moet ook n prys sak lekkers vir die wenspan wees. As jy die battle

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100 EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 PUNTE : 100 TYD : 1 uur 30 min SPESIFIEKE DOELWITTE TEGNOLOGIESE PROSES EN VAARDIGHEDE 50% TEGNOLOGIESE KENNIS 30% TEGNOLOGIESE IMPAK OP DIE

More information

University Of Pretoria

University Of Pretoria University Of Pretoria Faculty Of Engineering, Built Environment And Information Technology Student Number: Name: Surname: Email: Contact Number: Signature: Student Information Test Information Subject:

More information

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag Classwork Klaswerk Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5 Monday Maandag 1. Draw a picture using tens and units and write the number name for 79. Teken 'n prentjie deur tiene en ene te gebruik, en skryf die

More information

SPELERS MET GESTREMDHEDE

SPELERS MET GESTREMDHEDE 2010 2017/18 REGLEMENT D REGULATION D JUKSKEI SA SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES INHOUD / INDEX NR ARTIKELBESKRYWING ARTICLE DESCRIPTION P 1 VOORWOORD PREAMBLE 3 2 ROLSTOEL GEBONDE

More information

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel 1 P a g e (Kliek op een van die inhouds opgawe items om daarna te spring) INHOUDS OPGAWE Handleiding vir die... 1 gebruik van... 1 SAEF Registrasies

More information

Plekwaardes van heelgetalle *

Plekwaardes van heelgetalle * OpenStax-CNX module: m30621 1 Plekwaardes van heelgetalle * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 4

More information

Speel met battery elektrisiteit *

Speel met battery elektrisiteit * OpenStax-CNX module: m24199 1 Speel met battery elektrisiteit * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad

More information

Die wind as bron van energie *

Die wind as bron van energie * OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE

More information

Wat is elektrisiteit? *

Wat is elektrisiteit? * OpenStax-CNX module: m24760 1 Wat is elektrisiteit? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS

More information

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER OpenStax-CNX module: m21096 1 Die atmosfeer * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE

More information

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * OpenStax-CNX module: m39158 1 Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding * Free High School Science Texts Project Based on Atomic combinations: Electronegativity and ionic bonding by Free

More information

Daniël en die Leeukuil

Daniël en die Leeukuil Bybel vir Kinders bied aan Daniël en die Leeukuil Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] *

Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] * OpenStax-CNX module: m38525 1 Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] * Free High School Science Texts Project Based on Geometry Basics - Grade 10 [CAPS] by Rory Adams Free High School Science

More information

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 31 FRIDAY, 04 JUNE 2010 NO. 31 VRYDAG, 04 JUNIE 2010 PROVINCIAL NOTICE PROVINSIALE

More information

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer OpenStax-CNX module: m20785 1 Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative

More information

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08 Handleiding vir registrasie van studente en personeel - Papercut BEKNOPTE HANDLEIDING

More information

TrumpetNet, 31 May 2007

TrumpetNet, 31 May 2007 Subject: Seminar: Dreams & Visions. ----- Original Message ----- From: Trumpet Call To: Trumpet Call Network Sent: Thursday, May 31, 2007 3:20 PM Subject: Seminar: Dreams & Visions. Hearing God through

More information

Musiek: Toets jou kennis *

Musiek: Toets jou kennis * OpenStax-CNX module: m26022 1 Musiek: Toets jou kennis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 KUNS EN KULTUUR Graad 4

More information

Wat is vaskulêre demensie?

Wat is vaskulêre demensie? PBO 930022142 NPO 049-191 Wat is vaskulêre demensie? Hierdie inligtingsblad sit n paar oorsake en simptome uiteen van vaskulêre demensie en gee n paar voorstelle oor hoe om die risiko daarvan om die toestand

More information

E-Klas handleiding Studente

E-Klas handleiding Studente E-Klas handleiding Studente Dickenson laan 1180 Waverley Pretoria 0083 Tel: 012 332 3227 Kopiereg voorbehou Inhoudsopgawe 1 Wat is e-klas?... 1 2 Teken aan op e-klas... 1 2.1 Wagwoordverandering... 2 3

More information

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7 2019 Die volgende algemene skryfbehoeftes word deur die skool verskaf: Alle skrifte 1 x HB Potlood 1 x Liniaal 1 x Uitvëer 1 x Skêr 1 x Skerpmaker 1 x Eksamenblok 1 x Blou pen

More information

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS: - 2601 - BEWYSSTUK AF. 1 FOTO VAN PLEK GEVIND OP 1980. 02.08 WAAR TROMMEL MET AMMUNISIE EN SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS: -.. - 26U2 - BEWYSSTUK AF. 2 FOTO VAN TROMMEL WAT GEDEELTELIK OOPGEGRAWE IS MET GRAAF

More information

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal Die WET van SAAI en MAAI Lukas 6:46 46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê

More information

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

More information

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Dissipline en positiewe leerderdeelname 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha Daaglikse siening oor dissipline? Formele strukture om dissipline te hanteer: Gedragskode/ Merietestelsel HOËRSKOOL GERRIT MARITZ

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Copright reserved Kopiereg voorbehou Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Graphical

More information

Hoërskool Roodepoort

Hoërskool Roodepoort Hoërskool Roodepoort NUUSBRIEF/ NEWS LETTER 10 22/9/2018 Junie is jeug maand! Roodies se tema vir Junie was gelykheid. Ons het daarop gefokus, om elke leerder te verseker dat hy/sy gelyke waarde in ons

More information

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe 1 Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe Vraag 1: Verbind die woorde aan die linkerkant met die korrekte beskrywings aan die regterkant: (5) Vaardighede Swakheid Sterk eienskap Persoonlikheid

More information

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25941 1 Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2 MPUMLNG PROVINCIL GOVERNMENT Department of Education IN S TR U C T ION S N D I N F OR M T ION. The paper consists of 4 questions. 2. nswer LL questions. 3. Use scale : unless stated otherwise. 4. ll questions

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 8 Desember 2015 No: 28 van 2015 SEMINAAR VIR SKOOLHOOFDE 2016 Skoolhoofde word versoek

More information

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any

More information

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION by Dieter S. Mellet 9722332 Submitted in partial fulfillment of the requirements for the degree Master of Engineering

More information

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY by Leon Ian Ie Grange Submitted in partial fulfilment of the requirements for the degree M.Eng. (Technology Management) in the Faculty

More information

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL SPORTVERSLAG Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL Netbal Die derde kwartaal was weer propvol hoogtepunte. Ons netbalspelers het week na week uitmuntend gepresteer met pragtige uitslae.

More information

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING OpenStax-CNX module: m27843 1 HERWINNING Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * OpenStax-CNX module: m25236 1 Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2016 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFBAKENING: 7 JUNIE 2016 Afdeling A: Begripstoets Afdeling B: Taalstruktuur Woordsoorte (Werkkaarte is in kwartaal 1 lêer en kwartaal 2

More information

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2. BORDUURWERK / EMBROIDERY 2.1. Skeppend / Creative Koördineerder/Coordinator: Annette Stemmet 082 663 8147 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 10023 Regulasiekoerant Vol. 579 Pretoria, 27 September 2013 36866 N.B. The Government Printing Works

More information

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD n Paar wenke: Hierdie volledige patrone en instruksies word gratis van ons webwerf afgelaai. Dit is oorspronklike patrone deur Pauline Matthee (met inspirasie

More information

LAERSKOOL RUSTENBURG

LAERSKOOL RUSTENBURG GRAAD 7 1. Penne 2 van elk: Blou, swart en rooi - nie "gel" penne nie (balpunt asb.) 2. Inkleurpotlode 3. 2 x Pritt 4. 2 x HB Potlode of Pacer (Onthou lood vir pacer) 5. 2 x A4 Skryfblokke 6. 1 x Sakrekenaar

More information

Digitale Produkte. Katalogus

Digitale Produkte. Katalogus ... leer speel-speel! Digitale Produkte Katalogus www.lomi.co.za info@lomi.co.za Afrikaanse Produkte Die Somme(r) Pret reeks is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op n prettige

More information

Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Grondmonsters

Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Grondmonsters Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Artikel en foto s: Prof. Martin Steyn, Universiteit van Pretoria In die vorige artikel in hierdie reeks is atmosferiese

More information

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110 UNIVERSITY OF PRETORIA UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering Departement Meganiese en Lugvaartkundige Ingenieurswese Copyright reserved Kopiereg voorbehou Graphical

More information

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi ( Departement Elektriese, Elektroniese en Rekenaar-Ingenieurswese Finale Eksamen Kopiereg voorbehou Analoogelektronika ENE310 08 Junie 2010 Toetsinligting / Test information: Department of Electrical, Electronic

More information

LAERSKOOL HELDERKRUIN

LAERSKOOL HELDERKRUIN LAERSKOOL HELDERKRUIN NOVEMBER EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFRIKAANS Kwartaal 3 - Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en deelwoorde - Selfstandige naamwoorde - eienaam / soortnaam (telbaar en ontelbaar,

More information

Hoofstuk ERASA. Uithourit Vereniging van Suid-Afrika. Ritte

Hoofstuk ERASA. Uithourit Vereniging van Suid-Afrika. Ritte Hoofstuk 2 ERASA Uithourit Vereniging van Suid-Afrika Ritte HOOFSTUK 2: RITTE REGISTER VAN WYSIGINGS HOOFSTUK 2 2-1 Artikel Onderwerp Datum van wysiging 2.3.1.3.4 Gewig van ruiters by ritte onder FEI reëls

More information

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) iversity of Pretoria etd Giesing, I (2003) User perceptions related to identification through biometrics within electronic business By Ilse Giesing 2003 Submitted

More information

Courses for March 2012

Courses for March 2012 Courses for March 2012 Beginners Lightroom 3 Course In this beginners course we will look at the importance of Lightroom as a powerful workflow tool. Explore catalogs and demystify the Library and Develop

More information

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21 Votum: Psalm 8 Seëngroet: Vriende ek groet julle in die naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, wat jou liefhet en aanvaar, net soos jy

More information

Johannes 6:1-15; /07/2014

Johannes 6:1-15; /07/2014 Johannes 6:1-15; 22-36 20/07/2014 Ek begin vanoggend n reeks oor Jesus se, Ek is, uitsprake in die Johannes evange-lie. Dit gebeur nogal dikwels dat mense vir hulleself n Here skep waarvan hulle hou As

More information

Getalle - waar kom hulle vandaan?

Getalle - waar kom hulle vandaan? OpenStax-CNX module: m31941 1 Getalle - waar kom hulle vandaan? Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad

More information

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION ALGEMENE REëLS EN BEPALINGS 1. Deelnemers wat nie die reëls en bepalings nakom nie word gediskwalifiseer. 2. Deelnemers mag nie meer as een keer aan n item deelneem

More information

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13 Metafoor: Google die natuurverskynsel: The meeting of the waters waar die Rio Negro en Rio Solimoes

More information

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie Skepping Skepping uit niks Adam en Eva Evolusie

More information

WETENSKAPLIKE BYDRAES VAN DIE PU VIR CHO Reeks H: Inougurele Redes Nr. 32

WETENSKAPLIKE BYDRAES VAN DIE PU VIR CHO Reeks H: Inougurele Redes Nr. 32 ~ ~ WETENSKAPLIKE BYDRAES VAN DIE PU VIR CHO Reeks H: Inougurele Redes Nr. 32 WIS~UNDE EN WER~KHEID J.~. Groble!' Potc~efstro~mse Unive!Siteit vir CHO 1976 WISKUNDE EN WERKLIKHEID Een van die wesenstrekke

More information

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012) INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/00001508/2012) PROPOSED ASH DISPOSAL AT KENDAL POWER STATION Notice is hereby

More information

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe Fransie Snyman Kaartjies by dosyne Inhoud Inleiding 7 8 Terme en tegnieke 13 Veelsydige voue 17 Ponswerk 43 Stempelwerk 55 Papierkrulwerk 63 Mooie metaal 73 Bosselering 81 Irisvouwerk 95 Teesakkievouwerk

More information

Hoofstuk 23- Superheterodine Ontvanger

Hoofstuk 23- Superheterodine Ontvanger Hoofstuk 23- Superheterodine Ontvanger Die Enkel Omsetting Superheterodine Ontvanger Die superheterodine ontvanger word algemeen deur radioamateurs gebruik. Dit verhoed beeldsteuring soos dit in die direkte

More information

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING OpenStax-CNX module: m20927 1 Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9

More information

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Visuele Kuns: 'n Dieremasker * OpenStax-CNX module: m25097 1 Visuele Kuns: 'n Dieremasker * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2

More information

Univesity of Cape Town

Univesity of Cape Town Die literere soortlikheid van die fantasie met spesiale venl7ysing na die Narnia-verhale van C. S. wis, die }1uppe lkind-reeks van W.O. Kuhne en Ken jy die Kierangbos? van Freda Linde LESLEY WHITFIELD

More information

DIE VOOBKOMS VAN INTERFERENSIE IN DIE LEER VAN SINVOLLE LEERSTOF DEUR VERBALE EN DEMONSTaASIEMETODES. PIETER CORNELIUS BAKKER B.Comm., B.Ed.

DIE VOOBKOMS VAN INTERFERENSIE IN DIE LEER VAN SINVOLLE LEERSTOF DEUR VERBALE EN DEMONSTaASIEMETODES. PIETER CORNELIUS BAKKER B.Comm., B.Ed. DIE VOOBKOMS VAN INTERFERENSIE IN DIE LEER VAN SINVOLLE LEERSTOF DEUR VERBALE EN DEMONSTaASIEMETODES Ingedien deur PIETER CORNELIUS BAKKER B.Comm., B.Ed. Verhandeling voorgel& ter gedeeltelike voldoening

More information

IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN IS 2015/16 SE DROOGTE DIE ERGSTE NOG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het op 13 Januarie n verklaring uitgereik en aangedui dat die kalenderjaar van 2015 die jaar met die laagste

More information

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m31862 1 Afronding * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie

More information

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk education Department: Education GAUTENG PROVINCE Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS HT Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. GOO JOHANNESBURG

More information

OESFEES. Oktober 2016

OESFEES. Oktober 2016 1 OESFEES Oktober 2016 2 KLEINGROEPE: NUUS Die teeskinkbeurt-lys vir 2017 sal ge-epos word aan die kleingroepleiers, bevestig asb dat die teeskinkdatums vir julle groep gepas sal wees. Voorstelle vir aanbiedings,

More information

PROBLEME IN VERBAND MET VERSTANDSTOETSE IN TWEE TALE

PROBLEME IN VERBAND MET VERSTANDSTOETSE IN TWEE TALE PROBLEME IN VERBAND MET VERSTANDSTOETSE IN TWEE TALE 1. Inleiding: Die eerste vraag wat ons moet beantwoord, is Wat is verstandstoetse? Daar bestaan vandag letterlik duisende toetse. Daar is kennistoetse,

More information

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief Nuusbrief Volume 1 / 2013 PO Box/Posbus 7864! Bloemfontein 9300! Tel: 051 410 0958! Fax/Faks: 086 573 1021 Voorwoord 2013 het met soveel momentum begin dat n mens wonder waar dit gaan eindig!! 2012 was

More information

5 Rekenaar Organisasie

5 Rekenaar Organisasie 5 Rekenaar Organisasie 5.1 Foundations of Computer Science Cengage Learning Doel: Nadat hierdie hoofstuk bestudeer is sal jy kan: Lys die drie substelsels van `n rekenaar. Beskryf die rol van die sentrale

More information

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël

Dan 1:1-7 en 21. Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Dan 1:1-7 en 21 Fokus: vers 1-2 en 21 Die inleiding tot die boek Daniël Augustus 2012 Ps-vooraf Ps 47: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan ons oë op na die berge: waar sal ons hulp vandaan kom? Ons

More information

WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR GRAAD 6 EN 7 INSTRUKSIES 15:00

WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR GRAAD 6 EN 7 INSTRUKSIES 15:00 WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR RAAD 6 EN 7 MAANDA 12 JUNIE 2017 14:00-15:00 15:00 TYDSDUUR: 60 MINUTE Eksaminator: Moderator: Prof. Marthie van der Walt Dr. Annalie Roux INSTRUKSIES Benodigdhede:

More information