OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Similar documents
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

University Of Pretoria

Daniël en die Leeukuil

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

TrumpetNet, 31 May 2007

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Speel met battery elektrisiteit *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Musiek: Toets jou kennis *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Die wind as bron van energie *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Plekwaardes van heelgetalle *

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Courses for March 2012

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Digitale Produkte. Katalogus

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Wat is elektrisiteit? *

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Getalle - waar kom hulle vandaan?

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Inligtingkunde/Information Science INL 220

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Die badkamer en kombuis *

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR GRAAD 6 EN 7 INSTRUKSIES 15:00

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Hoërskool Roodepoort

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Johannes 6:1-15; /07/2014

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Pret en plesier - 02 *

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

LAERSKOOL RUSTENBURG

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

Hoe om brood te bak *

Wat is vaskulêre demensie?

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

E-Klas handleiding Studente

OESFEES. Oktober 2016

Transcription:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar geen tyd aan verbonde nie. Gewoonlik sal n leerder uur kry vir so n vraestel. Vir oefendoeleindes word dit aanbeveel dat leerders eerder stadiger en met meer aandag deur die vrae werk.. Leerders word aangemoedig om op te let na hul skryfwyse maak seker dat dit wat geskryf is, WISKUNDIG KORREK is. Waar leerders onseker is, sal die memorandum as n voorbeeld dien. VRAAG 1: 18 Punte Amika se ma verjaar en sy wil vir haar koekies bak. Amika kry die volgende resep op die internet: Tannie Bettie se Sjokoladekoekies Bestanddele: Metode: koppie strooisuiker 1. Verhit die oond na 75 F. koppie bruinsuiker. Meng die suiker, botter, vanielje en eier in n bak. 1 koppie botter. Voeg die meel, koeksoda en sout, stadig by. Een teelepel vanielje. Voeg die sjokoladestukkies laaste by. 1 eier 5. Meng totdat die deeg n stywe bol maak. 9 koppies bruismeel 6. Maak ronde bolletjies van omtrent cm in deursneë. 1 teelepel koeksoda 7. Plaas die bolletjies in n pan, 0 mm uitmekaar en 1 teelepel sout 0mm vanaf die rand van die pan. 60 g sjokoladestukkies 8. Bak vir 1 van n uur 6 NUTTIGE INLIGTING: = ( ) 5 9 1 koppie = 50 ml 1 teelepel = 5 ml 5ml meel = g 1ml sout = 1,15 g 5ml suiker (strooi of bruin) = g 10ml botter = 9 g 1

1.1 Amika se oond werk in grade Celsius. Na hoeveel grade Celsius moet sy die oond verhit? () 1. Amika se oondpan is presies so groot soos n A papier. Gebruik jou liniaal om die dimensies van die oondpan in mm te gee. () 1. Hoeveel bolletjies deeg (koekies) kan Amika op die oondpan pas? () 1. Bereken die koste van een baksel koekies deur die volgende tabel te voltooi: Bestanddeel Prys per eenheid in die winkel Prys per ml / g Hoeveelheid nodig per baksel Strooisuiker R,99 vir 500 g R0,05/g 50 ml 5 = 50 50 = 00 g Bruinsuiker R6,00 vir 500 g R0,07/g Prys per baksel 00 g R0,05 = R10 Botter R57,95 vir 500 g R0,1/g Vanielje R16,59 vir 100 ml R0,17/ml Eier R88,99 vir 0 R,97/eier Bruismeel R1,95 vir 500 g R0,0/g Koeksoda R,00 vir 0 ml R1,07/ml Sout R7,99 vir 500 g R0,0/g Sjokolade stukkies R1,99 vir 80 g R0,17/g TOTAAL (10)

VRAAG : 11 Punte Beskou die volgende waterrekening en beantwoord die vrae wat volg..1 Teen wanneer moet die rekening betaal wees? (1). In watter munisipaliteit is die mense woonagtig? (1). Hoeveel water het die mense in die maand van Desember gebruik? (). Wat was die gemiddelde waterverbruik van die mense vanaf Julie tot Desember? ().5 Noem twee maniere waarop die rekening betaal kan word. ().6 Vir watter maand se waterverbruik is die rekening? Hoe weet jy? ()

Vraag : 17 Punte.1 Bertus is in Graad 8 en wil spaar vir n seevakansie saam met sy ouers. Hy het Saterdae en Sondae by die apteek gewerk teen R0 per uur. Hy het gewerk van 9 uur in die oggend tot uur in die middag. Hy wou net werk totdat hy R 000 gemaak het. Hoeveel naweke moes Bertus werk? (). Bertus het besluit om R1 000 te gebruik vir die vakansie en die ander R1 000 in die bank te belê tot aan die einde van sy matriekjaar...1 Bertus belê die geld in n rekening vat 1% rente per jaar trek. Wat beteken die woord rente in hierdie geval? ().. Voltooi die volgende tabel om te bereken hoeveel geld in die rekening sal wees aan die einde van Bertus te matriekjaar. (5) Rente verkry Saldo Openingsaldo R1 000,00 Einde Gr 8 R10,00 R1 10,00 Einde Gr 9 R1,0 R1 5,0 Einde Gr 10 R150,5 R1 0,9 Einde Gr 11 (a) R1 57,5 Einde Gr 1 (b) (c).. Hoekom verskil die bedrag van die rente elke jaar? Wat word hierdie tipe rente genoem? ().. Wat is die totale rente verkry oor die 5 jaar? ()..5 Hoeveel rente sou verkry word as 1% enkelvoudige rente aan die rekening toegeken was? () Vraag : 15 Punte Bertus gaan van die R1 000 wat hy gespaar het vir die vakansie, gebruik om saam met sy nefies die krieket tussen Suid-Afrika en India by Kingsmead Krieketstadion in Durban te gaan kyk. Bertus gaan soek die gemiddelde lopies wat in die laaste toetsreeks deur van die Suid-Afrika se spelers opgeteken is. Die inligting wat hy verkry is as volg:

Speler Gemiddelde lopies aangeteken Q de Kock 60 H Amla 5 F du Plessis 50 R Rossouw 76 J Duminy 0 D Miller 97 F Behardien 0 D Pretorius 15 A Phehlukwayo 66.1 Bereken die gemiddelde aantal lopies wat as n span aangeteken word en rond jou antwoord af na die naaste heelgetal. (). Bereken die mediaan. (). Bereken die omvang van die data. (). Teken n grafiek waar die spelers se gemiddeld vergelyk kan word met die span se gemiddeld. (8) Vraag 5: 1 Punte Bertus en sy ouers woon in Kaapstad, maar gaan met vakansie na Natalia Beach Resort in KwaZulu- Natal. Hulle gaan op die webwerf en kry n kaart met padaanwysings. Beantwoord die volgende vrae deur gebruik te maak van die inligting op die onderstaande kaart. 5

5.1 As Bertus-hulle vlieg tot op OR Thambo en van Johannesburg af deur Pietermaritzburg ry, verduidelik watter paaie hy moet volg om by Natalia Beach resort uit te kom. () 5. Volgens die kaart, wat is die naaste publieke strand aan Natalia Beach Resort? (1) 5. As Bertus se ouers noord op die N ry, beweeg hulle in rigting na (1) 5. Bertus wil bereken hoe lank dit gaan vat om by Natalia Beach Resort uit te kom. Hy toon sy berekeninge as volg: Reis van. Gemiddelde Spoed Afstand Tyd Die huis na die 75 km/h 50 km van n uur lughawe Kaapstad Lughawe na 700 km/h 100 km (a) OR Thambo (JHB) Johannesburg na Durban 110 km/h 550k m (b) Durban na Natalia 95 km/h (c) 1 SPOED = AFSTAND TYD 5..1 Hoe ver is dit vanaf Durban na Natalia Beach resort? () 5.. Hoe lank is die totale reis vanaf die huis Natalia Beach Resort? Gee jou antwoord in ure en minute. (5) 5.. Bertus hoop om teen uur die middag al daar te wees, want hy wil in die see swem. Neem in ag dat die familie beplan om twee keer langs die pad te stop vir 15 minute elke keer. Neem ook in ag dat die familie n uur VOOR hul vlug op die lughawe moet wees. Hoe vroeg moet hulle by die huis ry om uur by die oord aan te kom? Is dit realisties? () Verwysings: https://www.bettycrocker.com/recipes/ultimate-chocolate-chip-cookies/77c1e0-d8b0-8- 86d-f190f61c57 https://www.sport.co.za/cricket/proteas/player-ratings-glowing-reviews-for-proteas-016101 6