Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Similar documents
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Courses for March 2012

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

TrumpetNet, 31 May 2007

NOTULE OIV. 11 September 2017 te 3 Katonkel straat, Oesterbaai. Die Voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering.

Daniël en die Leeukuil

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING

Die wonder van water *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

BWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIEVERENIGING UITGAWE 1/2015 ONS BESTUUR 2015

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Die wind as bron van energie *

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00

Digitale Produkte. Katalogus

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS (SOUTHERN AFRICA) DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS (SUIDELIKE AFRIKA)

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Hoërskool Roodepoort

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Pragtige Koningin Ester

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY


Musiek: Toets jou kennis *

CC 123/ B NTTTTiT. between nine to 9.30 (21:30) that night, went out of the hostel. armed, towards Boipatong through the main gate. -- No.

G/ Volgende hersien datum: Algemeen

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

Nuusbrief Augustus / September 2017

PROVINSIALE AFDELING) PATRICK ~~Bl~-A BALEKL\. EN 21 ANDER

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

(TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 ANDER

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

Johannes 14: /08/2014

Wat is vaskulêre demensie?

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

SPELERS MET GESTREMDHEDE

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS

Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

E-Klas handleiding Studente

Kennisgewing aan Aandeelhouers. Sakelys van n Algemene Jaarvergadering gehou te word te Kimberley op 09 November Program

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Wat is elektrisiteit? *

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Transcription:

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE PIETERSBURG OP/ON 7 MEI 2013 Kantoor: Biccard Straat No.3. Tel. No. 015 291 3820 Faks no. 086 267 5365 Webwerf: www.bushveldhunters.co.za e-pos: pietersburg@bosveldjagters.co.za Voorsitter: Tel. No. 083 229 0148 e-pos: myburghrudi@gmail.com Ondervoorsitter: Bertus Visagie Tel. No. 083 495 5134 e-pos: bvisagie@vwpolokwane.co.za Sekretaris: Stephan du Plessis Tel. No. 084 491 1165 e-pos: duplessis.stephan@yahoo.com Tesourier: Ben Redelinghuys Tel. No. 082 417 8857 e-pos: ben@proquinn.co.za 1. STAANDE PUNTE VIR BESPREKING STANDING ISSUES FOR DISCUSSION No Besprekingspunt / Point for discussion Deur / By 1.1 Opening en verwelkoming Opening and welcoming 1.2 Dennis Traynor open die vergadering met gebed waarna Rudi Myburgh almal teenwoordig welkom heet by die vergadering. Voorlees van Doelstellings Die Doelstellings was nie voorgelees nie. 1.3 Verskonings / Apologies Fanie Hattingh, Paul Vorster, Pierre van Jaarsveld, Jaco Jooste, Gerhardt de Villiers, Nico Wepener, Dries Roux, Ockert Fourie, August Thom, Jaco Thom, Callie Mouton, Sakkie Labushagne. 1.4 Presensielys / Attendance List Die presensielys word gesirkuleer en almal teenwoordig word versoek om dit so volledig moontlik te voltooi. Die lys word by die oorspronklike notule aangeheg. 1.5 Mosies / Motions Geen mosies is ingedien vir bespreking. 1.6 Korrespondensie / Correspondence 1.6.1. Chasa persverklaring oor geblikte leeujag Verklaring word

voorgelees. 1.7 Notule van vorige vergadering / Minutes of previous meeting 2 1.7.1 Voorlees van vorige notule / Reading of previous minutes lees die notule voor van die vergadering wat gehou was op 9 April 2013. 1.7.2 Regstellings op vorige notule / Corrections on previous minutes 1.9.1. Verander banke na stoele. 1.7.3 Voorstel vir goedkeuring deur / Proposed for approval by Werner Thom 1.7.4 Gesekondeer deur / Seconded by Stan Rodgers 1.8 Vasstelling van die sakelys Nuwe Sake Gen nuwe sake is op die agenda geplaas nie. 1.9 Sake voortspruitend / Matters arising 1.9.1 Skietbaan Rudi rapporteer dat die werk aan die baan stadig vorder. Tans word daar bane gebou vir `n nasionale pistool kompetisie, so al die bane is gesluit. Rudi rapporteer verder dat daar weer tags vir die hek bestel is. Tafels by die 50m baan moet ook geplant word. Die stoele vir die 100m baan is klaar en moet opgesit word. Verder moet daar `n grondwal langs die grens met die Silikonpad gebou word. Rudi noem ook dat Decs de Jager die tak by die baan komitee gaan verteenwoordig as ad hoc lid. 1.9.2 Jaggeleenthede Rudi bevestig dat daar jaggeleenthede op die BJV webwerf beskikbaar is. Rudi noem ook weer van `n geleentheid by Mooketsi. Inligting is by Rudi beskikbaar. 1.9.3 Bevoegdheidsertifikate Stephan rapporteer dat hy navraag by SAGA gedoen het oor wat die situasie is rakende bevoegdheidsertifikate wat verval. Hulle aanbeveling is dat lede wat se sertifikate verval dit gaan hernu aangesien lisênsie aansoeke soms geweier word omdat die sertifikaat as verval aangedui word op die SAPD se rekenaarstelsel. Lede noem dat hulle nie sulke probleme in

Pietersburg ondervind het nie. 3 1.10 Opleiding / Training 1.10.1 Vleisverwerking Rudi rapporteer dat `n vleisverwerkingskursus op 1 Junie 2013 aangebied word. Die kursus sal om 9:00 begin. Stephan Coetsee en Manie Uys sal dit aanbied. Decs de Jager sal `n rooibok gee om te verwerk. Lede kan hulle name by Debbie opgee. Debbie 1.10.2 Chasa kursus Rudi rapporteer dat die volgende kursus op 6 Julie 2013 aangebied sal word. Lede wat belangstel moet hulle name by Debbie opgee. Die koste beloop R200.00 per persoon. 1.10.3 Baanbeampte kursus Rudi sal `n datum deurgee wanneer daar weer `n baanbeampte kursus aangebied word. 1.11 Toegewydejagters / Dedicated Hunters 1.11.1 Algemeen Rudi versoek weer dat bewyse van jagte en ander aktiwiteite so gou moontlik na Debbie gestuur moet word vir registrasie. Toegewyde jagters se ledegelde vir die 2012/13 jaar moes voor die einde van November 2012 betaal gewees het. Frans Roos vra of Toegewydejagter status verval. Rudi verduidelik dat dit nie verval nie. Dit is egter volgens wet gekoppel aan lidmaatskap van `n vereniging. Indie lidmaatskap verval, verval toegewydejagter status ook. Toegewyde Jagters 1.11.2 Nuwe goedkeurings rapporteer dat daar dertien nuwe aansoeke was gedurende die afgelope maand. 1.12 Finansieëleverslag / Financial report Aangesien Ben Redelinghuys nie teenwoordig is nie staan die punt oor. BRedelinghuys 1.13 Sosiaal / Social 1.13.1. Jaco Jooste vra vir hulp tydens skietdae. Rudi noem weer dat daar na die vergadering saamgeëet word. Die tak betaal R25.00 per lid en die lid die uitstaande deel van die rekening. 1.13.2. Rudi noem ook dat hy `n wildsproe wil aanbied. Die idee is dat verskillende persone verskillende geregte maak wat dan geproe kan word. Lede wat solank aanbied om geregte te

maak is: Decs de Jager, Frans Roos en Bertus Visagie. Nog lede word gevra om geregte te maak. Wild skenkings word aangebied deur Pieter Olivier en Bertus Visagie. 4 1.14 Skietdae 1.14.1 Chasa Posliga Jaggeweer Skietdag 20 April 2013 Dennis rapporteer dat die dag uitgereën het. 1.14.2 Skietdag 18 Mei 2013 Dennis noem dat die dag `n pretskiet sal wees. Die volgende word geskiet: `n strom leeu (5 skote) Jaggeweer (5 skote).22 (20 skote) Boog (5 pyle) Dennis Traynor Dennis Traynor 2. NUWE PUNTE VIR BESPREKING NEW ISSUES FOR DISCUSSION No Besprekingspunt / Point for discussion Deur / By 2.1 Geen nuwe sake is bespreek nie. 3. ALGEMEEN GENERAL Frans Roos vra of die nuwe hemde nog nie gekom het nie. Rudi rapporteer dat die groot aanvraag `n vertraging tot gevolg gehad het. Die hemde sal moontlik eers einde Augustus hier wees. 4. VOLGENDE VERGADERING NEXT MEETING

4.1 Die volgende vergadering sal plaasvind op 4 Junie 2013 om 18:00 in die saal. 5 5. AFSLUITING CLOSING 5.1 bedank almal vir hulle insette gedurende die vergadering. word uitgenooi om saam te kom eet en sosiaal te verkeer. 6. GOEDGEKEUR APPROVED Sekretaris Datum Voorsitter Datum