Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Similar documents
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Plekwaardes van heelgetalle *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

WISKUNDE-IN IN-AKSIE AKSIE: VRAESTEL VIR GRAAD 6 EN 7 INSTRUKSIES 15:00

Daniël en die Leeukuil

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Digitale Produkte. Katalogus

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

University Of Pretoria

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Die wonder van water *

TrumpetNet, 31 May 2007

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Musiek: Toets jou kennis *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Week 39-40: Hersiening. Brei die volgende getalreekse uit:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Speel met battery elektrisiteit *

Getalle - waar kom hulle vandaan?

E-Klas handleiding Studente

Die wind as bron van energie *

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

The Memorandumm book, per Workbook give the Educational

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Wat is vaskulêre demensie?

OESFEES. Oktober 2016

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Inligtingkunde/Information Science INL 220

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Wat is elektrisiteit? *

Johannes 6:1-15; /07/2014

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

LAERSKOOL RUSTENBURG

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Die badkamer en kombuis *

Courses for March 2012

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Reeks: Besproeiing van aartappels V. Skeduleringshulpmiddels Grondwaterinhoud metings Grondmonsters

525. Die nuwemaan feeste!!

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

Transcription:

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee kwartale gedoen moes gewees het, geëvalueer word. Die vraestelle is beskikbaar as aanlyn invul-vraestelle, met outomatiese bepunting daarna. Die gedagte agter die outomatiese merk is dat die leerder dadelik sal weet wat die gereedheidsvlak vir die eksamen is, en elke vraag het dan ook n oudio-visuele (video) memorandum waar die presiese vraag verduidelik word, sodat die leerder dadelik uit enige foute kan leer. Die vraestel kan soveel keer gedoen word as wat benodig word. Hierdie vraestel word gratis beskikbaar gemaak, as deel van n promosie vir die ExamKit. Om die video-antwoorde te kan kry word jy vriendelik versoek om die ExamKit aan te koop @ R350. Dit gee ook toegang tot ons hele databasis van meer as 3 000 videoverduidelikings, vir nóg ekstra oefening. Kontak ons gerus by (012) 664 7322 / 083 994 2455 of info@internetlearning.co.za

1) Rond af tot die naaste 10: a) 913 b) 21 349 2) Rond elkeen van die volgende getalle af tot 10, 100 en 1 000: tot die naaste 10 tot die naaste 100 tot die naaste 1 000 58 196 1 053 3) Die volgende getallery word gegee : ; 630 ; 605 ; 580 ;. a) Wat is die getal net vóór 630? {1:SHORTANSWER:%100%655#} b) Wat is die getal net ná 580? 4) Verdubbel elkeen van hierdie getalle: 24 16 65 57 Halveer elkeen van hierdie getalle: 44 34 96 5) Gebruik die bewerkings soos in die diagram aangedui, asook omgekeerde bewerkings waar nodig, om die getalle te bepaal wat nodig is om elkeen van die letters te vervang a = b = c = d =

6) Hugo het 3 pakkies, en in elkeen van hierdie pakkies is agt plakkers. Elma het 8 pakkies, maar elkeen van haar pakkies het net 3 plakkers in. Watter getallesin hieronder toon dat Elma en Hugo dieselfde aantal plakkers besit? o 3 8 = 8 3 o 8-3 = 3 8 o 3 x 8 = 8 x 3 7) Gee die plekwaardes van die onderstreepte syfers: 7 988 8 058 1 216 Gee die waardes van die onderstreepte syfers: 1 177 7 301 2 418 Vul die ontbrekende plekwaardes in: Honderde + 8 Tiene + 2 Ene = 482 9 Duisende + 2 Honderde + Tiene + 7 Ene = 9 267 8) Sê of elk van die volgende Waar of Onwaar is. 78 x 25 = (70 x 8) + (20 x 5) 63 x 19 = (60x10) + (60 x 9) + (3 x 10) + (3 x 27) 9) Vir hierdie vrae moet jy gebruik maak van die horisontale tegniek vir optelling, met ander woorde jy moet die getalle opbreek en uitbrei Tel op, en gee die korrekte antwoord: 4 965 + 11 396 = + + + + + + + + = (Onthou om spasies te gebruik tussen die Honderde en Duisende!) 47 659 + 19 694 = + + + + + + + + + = (Onthou om spasies te gebruik tussen die Honderde en Duisende!)

10) Gebruik uitgebreide notasie en plekwaardes om die antwoorde van die volgende bewerkings te bepaal: a) 19 541-999 o 19 000 + 500 + 40 +1 900 90 9 o 60 000 + 4 000 + 800 + 10 + 3 10 000 + 8 000 + 100 + 30 + 5 o 10 000 + 9 000 + 500 + 40 +1 900 90 9 o 10 000 + 9 000 + 500 + 40 +1 900 + 90 + 9 o 60 000 + 4 000 + 800 + 10 + 3 10 000 8 000 100 30 5 o 60 000 + 4 000 + 800 + 10 + 3 + 10 000 8 000 100 30 5 Die antwoord is dus: 19 541-999 = b) 64 813-18 135 o 19 000 + 500 + 40 +1 900 90 9 o 60 000 + 4 000 + 800 + 10 + 3 10 000 + 8 000 + 100 + 30 + 5 o 10 000 + 9 000 + 500 + 40 +1 900 90 9 o 10 000 + 9 000 + 500 + 40 +1 900 + 90 + 9 o 60 000 + 4 000 + 800 + 10 + 3 10 000 8 000 100 30 5 o 60 000 + 4 000 + 800 + 10 + 3 + 10 000 8 000 100 30 5 Die antwoord is dus 64 813-18 135 = 11) Kies elke keer die regte antwoord: a) Die getal wat n veelvoud is van 10 b) Die getal wat n veelvoud is van 5 c) Die derde veelvoud van 8 102 112 120 121 56 65 501 5 008 8 4 24 888 12) Rangskik die volgende getalle in volgorde van grootste na kleinste: 6 010 6 001 6 100 6 060 > > >

13) Hoe laat is dit volgens hierdie horlosie, as dit al donker is buite? : NM / VM : (24 uur digitaal) Kom ons gestel die maand waarin hierdie horlosie gesien is, is Januarie. Hoeveel dae tot dieselfde tyd op die 24ste Maart? dae Sê nou maar die tyd is wanneer n TV program wys op die 24ste Maart, en die program duur presies 1 uur en 12 minute. Wat sal die horlosie wys wanneer die program klaar is? : NM / VM : (24 uur digitaal) 14) Voltooi die stappe in die Wenkbord om die antwoorde van die volgende te bereken: 469 5 x 5 = 50 (te klein) x 5 = 500 (te groot) x 5 = 250 x 5 = 100 x 5 = 450 x 5 = 15 Res 863 8 100 x = 800 10 x 8 = 80 (te klein) x 8 = 400 (te groot) x 5 = 125 (te groot) x 8 = 80 (te groot) x 8 = 40 840 x 8 = 16 Res

15) a) Lys die faktore van 18 (onthou om dit te lys van kleinste na grootste) 18 = { ; ; ; ; ; } b) Uit hierdie lys, gee die eerste drie veelvoude van 3 1ste: 2de: 3de: c) Identifiseer twee faktorpare van 18 (Kleur die kolletjies in) ᴑ 2 x 18 ᴑ 3 x 9 ᴑ 3 x 6 ᴑ 2 x 9 ᴑ 1 x 18 ᴑ 2 x 3 ᴑ 1 x 9 d) Waar of Onwaar: Die agtste veelvoud van 8 is 88 16) Vul die regte getal in: minute = 1 uur dae = 1 week maande = 1 jaar dae = 1 jaar 1 = 1 000 jaar uur = 1 dag weke = 1 maand jaar = dekade dae = skrikkeljaar Voltooi die volgende sinne: a) 1 uur = minute b) 2 uur = minute c) 1 dag = uur d) 3 dae = uur e) 1 week = dae f) 5 weke = dae g) 20 jaar = dekades h) 1 maand = weke i) 4 maande = weke j) 2½ jaar = maande k) 2 jaar = weke l) 10 millenniums = jaar Vul in > ; < of = a) 5 dae 1 week b) 17 uur 13 dae c) 1 dag 24 uur d) 68 minute 1 uur e) 13 maande 1 jaar f) 12 uur 1 dag In watter jaar is die volgende mense gebore, as hulle in 2016 a) 10 jaar oud is: b) 14 jaar oud is: c) 6 jaar oud is: d) 31 jaar oud is: e) 93 jaar oud is:

Voltooi: 2 weke = dae 3 weke = dae 5 weke = dae 2 jaar = maande 3 jaar = maande 5 jaar = maande 16 dae = 2 weke + dae 25 dae = weke + dae 36 dae = weke + dae 14 maande = 1 jaar + maande 30 maande = jaar + 6 maande 63 maande = jaar + maande 17) 1) Vul die ontbrekende getalle in: a) 10mm = cm b) 12cm = mm c) 8,6cm = mm d) 37mm = cm e) 320cm = m f) 1 940mm = m g) 3m = cm h) 96cm = m 2) Kies die eenheid in wat elk van die volgende sinvol sal maak a) Die hoogte van die muur is 3 meter / kilometer / sentimeter / millimeter b) Die palm van my hand is 80 meter / kilometer / sentimeter / millimeter breed. c) Die potlood is 15 meter / kilometer / sentimeter / millimeter lank. d) Johannesburg is ongeveer 40 meter / kilometer / sentimeter / millimeter van Pretoria af. 18) Jan eet 8 3 van n koek. Hoeveel is oor? 19) Trek die opsie wat jy nie uitoefen nie, dood Is die prent simemtries? Ja / Nee

20) Doen die volgende bewerking: 86-39 deur twee verskillende metodes van die tegniek om die getalle op te breek te gebruik. Breek altwee getalle op: + - - = + = Deur slegs die tweede getal op te breek: 86 - = - =

1) Voltooi die ekwivalente breuke deur die regte getalle in te vul 1 4 6 2 6 10 2) Kies die regte antwoord vir die volgende bewerking uit die lys 7 3 10 10 4 4 4 ; ; 0 10 20 3) Kies die regte antwoord vir die volgende bewerking uit die lys 4 6 12 12 10 10 24 ; ; 24 12 12 4) Deur op te let na die getalle in die breuk, bepaal wat is die grootste getal wat in elkeen kan deel, en vereenvoudig dan die breuk: 25 8 6 = = = 30 44 27 5) Vul die stappe van die wenkbord in op die volgende diagram. 82 3 Maal met 'n getal wat vir jou reg lyk Trek af (Minus) om te bepaal hoeveel kort jy nog 3 x = 30 82-30 = 3 x = 30-30 = 22 3 x = 15 22 - = 3 x = 6-6 = 1 + + + = 27 Res = Die antwoord is dus Res

6) Sê watter een van die volgende tekens die korrekte een sal wees: > ; < of = 2 18 3 1 3 18 6 2 7) a) Watter van die vorms het net geronde sye? b) Watter van die vorms is veelhoeke? c) Sekere van die veelhoeke het erkende name. Verskaf die name van die veelhoeke wat jy herken. Figuur A: Figuur C: Figuur E: Figuur G: Figuur I: d) Vul die woorde in deur te kies uit die volgende (vierkant ; reghoek ; veelhoeke ; regte hoeke ; vier) Bestudeer figure E en G: Hulle het albei sye, en kan dus gesien word as e) Is n vierkant ook n reghoek Is n reghoek ook n vierkant? 8) Bestudeer die volgende grafiek a) Waaroor gaan hierdie grafiek? b) Hoeveel leerders hou van Rooi suigstokkies Oranje suigstokkies Blou suigstokkies Pers suigstokkies c) Hoeveel leerders het altesaam deelgeneem aan die studie? Hoeveel suigstokkies is getoets? d) Wat is die minste gewilde suigstokkie? Wat is die mees gewildste suigstokkie? 9) Beantwoord die volgende deur slegs die regte antwoorde in te vul: a) 5 x 6 = b) 9 + 6 = c) 19 11 = d) 8 x 4 = e) 21 + 16 = f) 7 x 8 = g) 17 9 = h) 35 15 = i) 9 x 4 = j) 26 + 14 =

10) Voltooi die volgende getalpatrone a) 32 ; 34 ; 36 ; ; 40 ; ; ; ; 48 ; 50 b) 40 ; 37 ; 34 ; ; ; 25 ; 22 ; ; ; 13 11) Watter getalle kom net voor en na hierdie getalle? a) 100 b) 199 c) 1000 d) 78 12) Hierdie grafiek wys die aantal liter petrol wat gedurende die week by die petrolstasie afgelewer word. a) Hoeveel liter petrol word Maandag afgelewer? b) Op watter dag word die meeste petrol afgelewer? c) Op watter dag is die hoeveelheid petrol wat afgelewer word drie keer meer as wat op Sondag afgelewer word? d) Wat is die verskil tussen die hoeveelheid petrol wat op Dinsdag en die hoeveelheid petrol wat op Vrydag afgelewer word? 13) Marna se oupa is n druiweboer. Hy plant 24 wingerdstokkies in n ry en hy het 52 rye volgeplant. Hoeveel wingerdstokkies is daar? 14) Pas Kolom B by Kolom A, om te bepaal in watter eenheid die hoeveelhede gemeet word. Gee slegs die letter van kolom B langsaan elke item in kolom A Kolom A Letter van Kolom B Kolom B Water in n emmer (a) gram (g) n Skêr (b) liter (l) 'n Sak aartappels (c) sentimeter (cm) 'n Botteltjie sap (d) milliliter (ml) (e) kilogram (kg) 15) a) 46 mm = cm en mm b) 5 kg 40 g = g c) 74 000ml = l

16) Kies elke keer die getal wat die meeste voorstel: (a) 20 sentimeter 20 millimeter (b) 400 gram (c) 500 liter 40 kilogram 50 milliliter 17) Watter van die volgende is gelyk aan 104 x 50? (100 x 50) + (40 x 50) (100 x 50) + (4 x 50) (100 x 5) + (4 x 50) 18) Gebruik skatting om te bepaal watter van die volgende bewerkings gaan 'n antwoord in die rooi deel van die getallelyn hê? 38 x 32 38 x 50 59 x 36 32 x 31 19) Nora plak die volgende patroon op 'n aansteekbord: a) Hoeveel panda-plakkers gaan daar in ry 6 wees indien sy voortgaan met hierdie patroon? b) Wat is Nora se reël vir haar patroon? c) Watter nommer ry gaan 19 plakkers hê? 20) Gebruik die breukemuur om te bepaal watter egte breuk die naaste aan 1 is. (A) (B) (C) 1 2 3 4 7 8