JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Similar documents
PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Daniël en die Leeukuil

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

LAERSKOOL HELDERKRUIN

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRAAD 12 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Musiek: Toets jou kennis *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Plekwaardes van heelgetalle *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

University Of Pretoria

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

TrumpetNet, 31 May 2007

Pragtige Koningin Ester

Die wind as bron van energie *

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

E-Klas handleiding Studente

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Speel met battery elektrisiteit *

Wat is elektrisiteit? *

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

ASSESSERING VOORBEELDVRAESTELLE EN MEMORANDA (VRAESTELLE 1 & 3) AFRIKAANS HUISTAAL KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Johannes 6:1-15; /07/2014

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Die boek Job en lyding

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Digitale Produkte. Katalogus

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

OESFEES. Oktober 2016

LAERSKOOL HELDERKRUIN

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Courses for March 2012

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Maar hoe kon u mnr Nanabhai volgens u weergawe op die. 18de en 19de ondervra, sonder om kennis te dra van die feit

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Die badkamer en kombuis *

Final Examination Copyright reserved. Finale Eksamen Kopiereg voorbehou. Analogue Electronics ENE June 2007

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Final Examination Copyright reserved. Finale Eksamen Kopiereg voorbehou. Analoogelektronika ENE Junie 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 MEMORANDUM

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Transcription:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2011 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 10 bladsye. Bladsy 1 van 10

Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne: Spelfoute in een-woord-antwoorde word gepenaliseer. Spel- en taalfoute in langer antwoorde word nie gepenaliseer nie die fokus is op begrip. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA / NEE / EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering word oorweeg. Indien die kandidaat nie JA / NEE skryf nie, maar die motivering is korrek, word die punt toegeken. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/LUG JOU MENING-vrae, word die punte verdeel: o 1 punt vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING en o 1 punt vir die rede / motivering / aanhaling. As die leerder se WAAR / ONWAAR reg is, maar die motivering is verkeerd, verdien die leerder net EEN punt. As die WAAR / ONWAAR verkeerd is, maar die motivering is reg, word GEEN punte toegeken nie. Vals (Fals) kan aanvaar word. (False is egter verkeerd, want dit is Engels.) As ʼn antwoord ʼn aanhaling is, word die kandidaat nie gepenaliseer indien die aanhalingstekens ontbreek nie. Die aanhaling moet volledig volgens die teks wees,maar die kandidaat word nie gepenaliseer vir spelfoute nie. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ʼn volsin gee, is dit korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer twee of drie feite / punte vereis word en die kandidaat ʼn hele reeks gee, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar by meervoudigekeuse-vrae die letter ASOOK die korrekte antwoord wat ten volle uitgeskryf is. Bladsy 2 van 10

AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1 INTERNETARTIKEL Grappie [218 woorde] 1.1. Egpaar NET EEN WOORD. 1 2 2.1 2 1.2. C / Tshwane. 1 2 2.1 2 1.3. B / Kwazulu-Natal. 1 2 2.4 2 1.4. Winter. 1 2 2.1 1 1.5. Vrydag. 1 2 2.1 3 1.6. kon hulle nie saamvlieg nie OF Die man het dus reeds die Donderdag vertrek OF 1 2 2.1 4 sy vrou sou hom die volgende dag volg. 1.7. E-pos 1 2 2.1 1 1.8. Hy het een letter in die / sy vrou se (epos) adres verkeerd getik. 1 2 2.1 1 1.9. Iemand anders 1 2 2.1 2 1.10. Waar. 1 2 2.1 2 1.11. (Die man is aan) n hartaanval (oorlede). 1 2 2.4 2 1.12. Onwaar Hy was n onderwyser / het met kinders gewerk. 2 2 2.4 2 1.13. Dis regtig baie warm hieronder. 2 2 2.1 3 1.14. Haar man is in die hel en sy is ook oppad soontoe. 1 2 2.1 4 1.15. EIE OPINIE 2 2 2.1 1 1.16. MAAK GRAPPIE KLAAR iets soos: Ek het die karsleutels in die kar toegesluit en nou kan my familie nie uitkom nie. 1 2 2.1 3 Aantal vrae 4 7 3 2 0 Totaal Vrae 16 16 16 16 16 % 25% 43% 19% 13% 0% Bladsy 3 van 10

AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 2 FILMRESENSIE Black Snake Moan [148 woorde] GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2.1 Samuel L. Jackson OF Christina Ricci OF Justin Timberlake. 1 2 2.1 1 2.2 Landwyd EEN WOORD. 1 2 2.1 2 2.3 Emosioneel, steurend TWEE APARTE WOORDE. 1 2 2.4 2 2.4 n Ketting 1 2 2.1 1 2.5 (dit versinnebeeld) haar verslawing 1 2 2.1 3 Aantal vrae 2 2 1 0 0 Totaal Vrae 5 5 5 5 5 % 40% 40% 20% 0% 0% AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 3 STROKIESPRENT Towerfluit [91 woorde] 3.1 Opgewonde / Bly / Verheug OF IETS SOORTGELYKS 1 2 2.1 4 3.2 Splinternuwe. 1 2 2.1 3 3.3 Batterye. 1 2 2.4 2 3.4 Sy ma. 1 2 2.1 1 3.5 EIE OPINIE 2 2 2.1 4 Aantal vrae 1 1 1 2 0 Totaal Vrae 5 5 5 5 5 % 20% 20% 20% 40% 0% Bladsy 4 van 10

AFDELING B OPSOMMING VRAAG 4 GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE ALGEMEEN Lees die hele opsomming om ʼn geheelindruk van die opsomming te kry. Beplanning is nie nodig nie. Indien beplanning wel gedoen is, moet dit duidelik aangedui wees. Indien nie aangedui nie, word die eerste opsomming nagesien. Indien die opsomming te lank is, word daar slegs 5 ekstra woorde toegelaat. Die res van die opsomming word geïgnoreer. Indien die opsomming te kort is, maar dit bevat al die vereiste inligting, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Kandidate mag nie afkortings in hul opsommings gebruik nie, maar indien dit in die opsomming voorkom, word elke afkorting getel volgens die getal woorde wat dit voorstel. PUNTETOEKENNING Feite: 7 punte Taal: 3 punte DUI DIE PUNTE S. AAN: Feite (7) + Taal (3) = (10) FOrmaat ( 0/1) Woord ( 0/1) Aanhaling ( 0/1/2) = TOTAAL STAP 1: FEITE (7) Slegs feite wat in volsinne aangebied word, verdien punte. (ʼn Volsin het ʼn werkwoord.) STAP 2: TAAL ( 0/1/2/3) ELKE taalfout (grammatika, spelling en punktuasie) in ELKE feit word aangedui (ook in verkeerde feite), daarna getel en soos volg bereken: Feite met taalfoute. Feite sonder taalfoute. 0 4 foute: geen penalisering nie Geen feite korrek: geen punt vir taal 5 10 foute: trek 1 punt af 1 2 feite korrek: maksimum 1 punt vir taal 11 15 foute: trek 2 punte af 3 4 feite korrek: maksimum 2 punt vir taal 16 foute of meer: trek 3 punte af 5 7 feite korrek: maksimum 3 punt vir taal TIPIESE TAALFOUTE Woordorde in enkelvoudige sin (bv. O/werp + ww. + v/werp) Tyd, wyse, plek- Direkte vertaling (moedertaalinvloed) Woordorde in saamgestelde sinne (Voegwoord 1, 2 en 3) Dubbelnegatief Voornaamwoorde Omgekeerde woordorde Lydende vorm Infinitief Bladsy 5 van 10

STAP 3: FORMAAT ( 0/1) Kandidate moet die opsomming in die vereiste formaat aanbied: puntsgewys in kolomme of onder mekaar. penaliseer met een punt indien die opsomming in paragraafvorm aangebied is. STAP 4: GETAL WOORDE ( 0/1) Kandidate MOET die korrekte getal woorde aandui. Indien die kandidaat nalaat om die getal woorde aan te dui of die verkeerde getal woorde is aangedui, penaliseer met een punt aan die einde. STAP 5: AANHALINGS ( 0/1/2) Vir direkte aanhalings van sinne word daar soos volg gepenaliseer: 1 3 volledige sinne aangehaal geen penalisering nie 4 5 volledige sinne aangehaal trek 1 punt af 6 7 volledige sinne aangehaal trek 2 punte af VRAAG 4 OPSOMMING Maniere hoe jy skool kan oorleef. [230 woorde] Moontlike Opsomming Probeer om so gou as moontlik nuwe vriende te maak. Wees net jouself. Moenie verval onder groepsdruk nie. Jy moet diegene in leiersposisies respekteer. Respekteer jou onderwysers. Wees eerlik met jou ouers. Doen die beste wat jy kan. Bladsy 6 van 10

In die stuk Opsomming 1 Probeer om so gou as moontlik nuwe vriende te maak; sommer op die eerste dag al. Onthou almal voel maar so skrikkerig soos jy en jy sal beter voel as jy jou vrese en bekommernisse met iemand deel. Probeer om so gou as moontlik nuwe vriende te maak. 2 In die skool word jy meestal gedwing om jouself met ander te vergelyk. Jy meet partykeer jouself aan hoe ander presteer of leef. Wees dus net jouself Wees net jouself. 3 Moenie verval onder groepsdruk nie. Ek is seker dat jy al druk van jou vriende of mede-skoliere ontvang het. Jou braafheid om groepsdruk te weerstaan hang af van hoe beginselvas jy is en definitief hoe jou waardestelsel en geloof jou lewe daagliks beïnvloed. Moenie verval onder groepsdruk nie. 4 Jy moet diegene wat in leiersposisies is, respekteer en hul opdragte sover moontlik uitvoer na die beste van jou vermoë. Hulle is daar om die daaglikse suksesvolle loop van die skool te verseker. Jy moet diegene in leiersposisies respekteer. 5 Jou onderwysers is daar om jou te help om nuwe kennis te verwerf en om so jou opvoeding te verbeter. Respekteer jou onderwysers want hulle werk hard. Respekteer jou onderwysers want hulle werk hard. 6 Eerlikheid met jou ouers sal ook bepaal hoe baie vryheid jy toegelaat word om te geniet. Dit gaan maak dat jou ouers jou vertrou en jou meer soos n volwassene gaan behandel. Wees eerlik met jou ouers. 7 Doen die beste wat jy kan doen met jou skoolwerk. Moenie altyd die maklikste uitweg kies nie soms is dit nodig om al daardie stappe van die wiskundesom te doen. Doen die beste wat jy kan. Aantal punte 4 2 2 1 0 Totaal moontlike punte 9 9 9 9 9 % 44 % 22% 34% 0% 0% TOTAAL AFDELING B - 10 Bladsy 7 van 10

AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE WOORDSTRUKTURE Spelling moet korrek wees om punt te verdien. Die standaardvariant geld. SINSTRUKTURE Die ge- moet as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. Die te moet in verbinding met die infinitief as twee woorde geskryf word. Verder tel spelling glad nie. Streekstaal kan nie in ag geneem word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin soos volg moet begin, hoef die hele sin nie uitgeskryf te word nie. Indien die opdrag lui dat die kandidaat die sin moet oorskryf, moet die hele sin uitgeskryf word. VRAAG 5 PRENT GEEN TOEGANG [2 woorde] 5.1 Twee-uur 1 4 1.1 2 5.2. Inkopiesentrum 1 4 1.4 1 5.3. Troeteldiere 1 4 2.1. 5 5.4. Rolskaatse 1 4 1.6 3 5.5. Die roomys is deur hom geëet. 2 4 1.6 4 Aantal punte 2 8 5 4 1 Totaal moontlike punte 6 6 6 6 6 % 10% 40% 25% 20% 5% VRAAG 6 PRENT DAGBOEKINSKRYWING [12 woorde] 6.1 honde 1 4 1.9 2 6.2. op 1 4 2.1 1 6.3. besluit 1 4 1.9 5 6.4. karretjie 1 4 1.9 3 6.5. D 1 4 2.13 4 Aantal punte 2 8 5 4 1 Totaal moontlike punte 5 5 5 5 5 % 10% 40% 25% 20% 5% Bladsy 8 van 10

VRAAG 7 PRENT DAGBOEKINSKRYWING [12 woorde] 7.1 B / Die sjokoladehasie wens sy vriend n gelukkige Paasfees toe. 1 4 3.2 4 7.2. Nee, die hasie sonder ore kan niks hoor nie. 3 4 2.10 3 7.3. Nie alleen Suid-Afrikaners nie, maar gelowiges reg oor die wêreld vier 3 4 2.6 5 ook Paasfees. ( - woordorde) 7.4. mannetjie 1 4 1.9 2 Aantal punte 2 8 5 4 1 Totaal moontlike punte 8 8 8 8 8 % 10% 40% 25% 20% 5% VRAAG 8 PRENT VLIEGTUIG [ Geen woorde] Verwerk uit Huisgenoot van 2 September 2010 8.1 Mamma beveel Kosie om sy mond wawydoop te maak. 2 4 2.9 2 8.2. Kosie is geskok omdat n vliegtuig reg op hulle afstuur. 1 4 2.6 1 8.3. Aangesien (Mamma / sy) na musiek luister, kan (Mamma / sy) nie die 2 4 2.6. 5 vliegtuig hoor nie. ( omruil van sinne) 8.4. doodbang 1 4 1.6 3 8.5. Sy kos word elke dag geduldigdeurkosie eet in die babastoeltjie geëet. 3 4 2.8 4 8.6. Gister het Mamma vir Kosie n mooi storie vertel. 2 4 1.6 4 Aantal punte 2 8 5 4 1 Totaal moontlike punte 11 11 11 11 11 % 10% 40% 25% 20% 5% Bladsy 9 van 10

VRAAG 9 PRENT VISA KAART [2 woorde] 9.1 Onaantreklik. 1 4 1.5 1 9.2. Dewald vra die djin om hom aantrelik vir sy vrou te maak. 3 4 2.9 4 ( - woordorde) 9.3. aantreklik 1 4 1.5 3 9.4. Hy vra om onweerstaanbaar te wees toe het die djin hom in n kredietkaart 2 4 1.6 4 verander. ( - woordorde) 9.5. lelike 1 4 1.5 4 9.6. Die woorde man en maan in goeie sinne wat die betekenis duidelik maak. 2 4 1.6 3 Aantal punte 2 8 5 4 1 Totaal moontlike punte 10 10 10 10 20 % 10% 40% 25% 20% 5% VRAESTEL TOTAAL - 80 Bladsy 10 van 10