Die verhaal van die ruimtewedloop *

Similar documents
Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Musiek: Toets jou kennis *

Die wonder van water *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Die wind as bron van energie *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Wat is elektrisiteit? *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Speel met battery elektrisiteit *

Daniël en die Leeukuil

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Plekwaardes van heelgetalle *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

TrumpetNet, 31 May 2007

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Die badkamer en kombuis *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Courses for March 2012

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Johannes 6:1-15; /07/2014

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Pret en plesier - 04 *

Johannes 14: /08/2014

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

LAERSKOOL HELDERKRUIN

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde.

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Digitale Produkte. Katalogus

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Hoe om brood te bak *

Pret en plesier - 02 *

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Inkomstestaat en balansstaat *

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

OESFEES. Oktober 2016

Pragtige Koningin Ester

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

Wat is vaskulêre demensie?

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Rigting en kontoerlyne *

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Vandag wil ek julle vertel van my gunsteling wegkruipplek. Ek het altyd bo in die kas gaan wegkruip. (Aanbieders kan hul eie stories

Ons verklaar oorlog teen rommel *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

*November 26 Desember 2. Job 13:28,Job 28:28,Job 32:1 5,Job 34:10 15,Eség. 28:12 17,Job 1 2:10.

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

sodat jy as leier vertroud is daarmee.

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] *

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25438 1 Die verhaal van die ruimtewedloop * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 GESKIEDENIS 2 Graad 4 3 HOE VERVOER DIE MENSDOM GEDIEN HET 4 Module 12 5 DIE VERHAAL VAN DIE RUIMTEWEDLOOP Sedert die mens die eerste keer oor oseane en vastelande beweeg het, is pogings aangewend om die sterre en planete te bereik. Eers was hierdie pogings meestal kompetisies tussen verskillende individue. Later het hulle ruimte-ekspedisies geword, aangepak deur spanne van verskillende lande. In hierdie leereenheid gaan ons weer in pare oefeninge doen sodat jy tyd beter kan verstaan. Die bekende Franse skrywer, Jules Verne, was `n man met `n besondere verbeelding en insig. Hy het reeds in 1856 sy nou beroemde boek geskryf, `n Reis na die Maan en terug. Lees hierdie uittreksel uit sy verstommende verhaal. * Version 1.1: Jun 17, 2009 2:40 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25438 2 Figure 1 Jules Verne 5.1 Aktiwiteit 1 5.2 Om tyd te verstaan [LU 2.1] 5.3 a)lees meegaande verhaal, en paar dan die volgende sketse saam met `n maat met hulle regte byskrifte af. Na die Amerikaanse Burgeroorlog het `n groep artillerie-osiere die Kanonklub gestig. Hulle plan was om `n vuurpyl te lanseer wat die maan sou bereik! Veertig lande het geld vir hierdie projek geskenk. Die kanon wat die vuurpyl sou lanseer het 68 000 ton geweeg. Die projektiel, Colombiad gedoop, was so groot soos `n treinwa. `n Gat is gegrawe om die kanon te monteer. (Die lansering sou plaasvind naby die dorp Tampa, nie ver van die huidige Kaap Kennedy af nie.) Die drie ruimtevaarders se ruimtepakke het bestaan uit `n keil, baadjie en broek. Twee honde, Diana en Satellite, sou hulle vergesel, want hulle sou almal gewone lug inasem. Gas is egter gebruik vir lig en hitte. Maaltye het bestaan uit gebraaide aartappels en ander heerlike geregte.

OpenStax-CNX module: m25438 3 Toe die massiewe kanon die vuurpyl die lug inskiet, het die ruimtevaarders vir `n ruk lank hulle bewussyn verloor. Die toeskouers was vir dae lank daarna doof weens die geweldige geraas. Die Colombiad het verskeie kere in `n baan rondom die maan gewentel. Weens die koue aan die donkerkant van die maan, het ys aan die binnekant van die tuig gevorm. Die ruimtemanne het akkurate kaarte van die maan geteken en berig dat daar geen teken van lewe op die maan was nie. Aan die einde van sy reis het die Colombiad in die Stille Oseaan neergeplons, waar `n Amerikaanse oorlogskip die manne opgepik het. Vir vier dae lank is alle treine van die Amerikaanse spoorweë uit diens onttrek, sodat die beroemde ruimtevaarders met `n spesiale trein deur die land kon reis. Oral waar hulle gekom het, is hulle soos helde ontvang. 1 2 3 continued on next page

OpenStax-CNX module: m25438 4 4 5 Table 1 a) Die groot dag.... vlae wapper.... gereed vir lansering. b) Die ruimtemanne klim aan boord. c) Binne-in die vuurpyl. d) Die yslike kanon lanseer die Colombiad. e) Terug op die aarde. Table 2 Dink jy die ruimtemanne se klere sou warm genoeg gewees het vir hulle reis? Hou `n klasvasvra. Elke span moet vrae uitdink oor hierdie verstommende verbeeldings vlug.

OpenStax-CNX module: m25438 5 5.4 b)bestudeer die volgende tydlyn en sketse oor die verhaal van die ruimtewedloop. Voltooi daarna die aktiwiteite wat volg. Figure 2

OpenStax-CNX module: m25438 6 Figure 3

OpenStax-CNX module: m25438 7 5.5 Aktiwiteit 5.6 Om tyd te verstaan [LU 2.1] 5.7 a)plaas meegaande sketse in die korrekte volgorde. Jy kan daarna `n opsomming van hierdie illustrasies maak met behulp van die inligting op die vorige tydlyn. Figure 4

OpenStax-CNX module: m25438 8 5.8 b)rangskik die volgende sketse (in julle groep) in die regte chronologiese volgorde aan die hand van die tydlyn asook onderstaande leidrade. Figure 5 1. Laika die eerste ruimtereisiger. Sy is op 3 November 1957 deur die Sowjetsatelliet in die ruimte geplaas. continued on next page

OpenStax-CNX module: m25438 9 2. Skylab 1. 4. Die eerste Sowjet-satelliet, Sputnik 1. 5. Colombiad-pendelruimtetuig. 6. Terra Maan Hotel se spog opening op 1 Januarie 2010. Table 3 Wat het van Laika geword? 6 Assessering 6.1 LEERUITKOMS 2: GESKIEDKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon. 6.1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder 2.1 kronologie en tyd verstaan: kan algemene begrippe in verhale van die verlede gebruik (oud, nuut, voor, agter); verstaan woorde soos geskiedenis en argeologie; kan historiese voorwerpe, artefakte en prente in volgorde plaas; demonstreer hoe sekere aspekte oor tyd verander/dieselfde gebly het; begin om woorde soos verlede, mite, waarheid te gebruik. Memorandum a)a) 2 d) 3 b) 4 e) 1 c) 5 a) 1. Eerste mense op die maan, 1969 5 2. Sputnik 1 eerste satelliet, 1957 (Oktober) 1 3. Maanmodule, Eagle land, 1969 4 4. Eerste vrou in ruimte, 1963 3 5. Sputnik 2 met hond, 1957 (November) 2 b) 5, 3, 4, 6, 2, 1 Table 4