GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

Similar documents
GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Hoërskool Roodepoort

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Daniël en die Leeukuil

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Nuusbrief 22 Junie 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

LAERSKOOL HELDERKRUIN

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Die wonder van water *

Digitale Produkte. Katalogus

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wind as bron van energie *

Courses for March 2012

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

TrumpetNet, 31 May 2007

Nuusbrief Augustus / September 2017

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Musiek: Toets jou kennis *

18 Mei Geagte Ouers

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

LAERSKOOL RUSTENBURG

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

SPELERS MET GESTREMDHEDE

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Menlo Weekliks Nr September 2018

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Word deel van hierdie unieke studente kultuur wat HEIMAT is en pak elke dag aan met 'n ONTEMBARE GEES!

Speel met battery elektrisiteit *

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

Welkom klein GARSIES

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

Pragtige Koningin Ester

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

OOPDAG Neem asseblief kennis dat Laerskool Helderkruin se Oopdag op Saterdag 18 April tussen 09:00 en 11:00 plaasvind.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017

OESFEES. Oktober 2016

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

op die Wonniewerf Nuusbrief April 2018 Met elke daad saai jy n saadjie, selfs al sal jy nooit die oes sien nie. Wonnies gee...

Uit die hoof se kantoor

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

Johannes 14: /08/2014

Julie 2018

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

E-Klas handleiding Studente

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

Plekwaardes van heelgetalle *

Transcription:

NUUSBRIEF 2 6/2017 17 AUGUST US 2017 Geagte Ouers GEDAGTE VIR DIE DAG Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) IN DIE NUUSBRIEF Belangrike datums SpringFest Pretloop Musiekblyspel Seussical Foto s Ouerinligtingsvorms Opname Ruiterkuns Krieket Sportuitslae UIT DIE KANTOOR My wens vir Midstream College, in die woorde van Berry Gordy, is: A family of wonderfully talented, passionate, hardworking young people, competitive but also full of love and appreciation for the work, for each other and for the people in the audience. Ek sluit aan by bogenoemde en haal my hoed af vir al ons kultuurgroepe en sportspanne. Ons leerders is op die oomblik baie besig, tog te midde van lang ure, doen hul nog steeds hul beste, op die verhoog, op die sportveld, sowel as in die klas. Baie geluk aan al ons atlete wat tydens die Landloop AGN-kampioenskappe so goed presteer het. BELANGRIKE DATUMS GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK GHOLF (GRAAD 1- TOT 7-LEERDERS) 24 Augustus MIDFIELD GHOLFBAAN (14:00) HOT CHOCOLATE CIRCLE 25 Augustus GRAAD 4 MINIHOKKIE-WEDSTRYDE 26 Augustus MIDSTREAM COLLEGE CHORAL VERSE 26 Augustus KERKSONDERMURE (CENTURION) SPREEKKOOR 26 Augustus KERKSONDERMURE (CENTURION) JUNIOR EN SENIOR REVUE-OPTREDE 30 Augustus STAATSTEATER (KALEIDOSCOPE) GHOLF (GRAAD 1- TOT 7-LEERDERS) 31 Augustus MIDFIELD GHOLFBAAN (14:00) LANDLOOP-TYDTOETSE 31 Augustus 7:00 PRETLOOP 4 September GRAAD 4- TOT 7-LEERDERS PRETLOOP 5 September GRAAD 1- TOT 3-LEERDERS KOSSAK-INHANDIGINGSDATUM 6 September ALMAL BETROKKE GHOLF (GRAAD 1- TOT 7-LEERDERS) 7 September MIDFIELD GHOLFBAAN (14:00) MINIHOKKIE-WEDSTRYDE 9 September SOUTHDOWNS COLLEGE SPRING CLASSICS KLEEDREPETISIE 11 September MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL (14:30 17:30) GHOLF (GRAAD 1- TOT 7-LEERDERS) 14 September MIDFIELD GHOLFBAAN (14:00) SPRING CLASSICS 14 September MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL SPRINGFEST 16 September ALMAL MIDSTREAM COLLEGE (11:00 22:00) PRYSUITDELING: TENNIS (KWARTAAL 1 EN 2) 21 September PER UITNODIGING (OUDITORIUM - 18:30) PUBLIEKE VAKANSIEDAG 25 September ALMAL KOSSAK-INHANDIGINGSDATUM 27 September ALMAL BETROKKE PRYSUITDELING: MINI- EN SENIOR HOKKIE 28 September PER UITNODIGING ( SAAL - 18:30) SKOOL SLUIT 12:00 29 September ALMAL SKOOL HEROPEN 17 Oktober ALMAL

2 SPRINGFEST PRETLOOP Op onderskeidelik Maandag 4 en Dinsdag 5 September, vind ons jaarlikse pretloop plaas wat as ʼn fondsinsamelingsprojek vir die graad 7-leerders se afskeidsgeskenke dien. Die opwindende nuus is dat ons dit met ʼn besoek aan Midstream Ridge Laerskool gaan kombineer, sodat ons na hulle musiekblyspel Seussical kan gaan kyk. Die roete vanaf Midstream College na Midstream Ridge is 2 km. Aangesien ons kinders se veiligheid ons prioriteit is, sal ons onderwysers en die landgoed se sekuriteitswagte strategies langs die roete geplaas wees om te verseker dat elke leerder veilig stap.

3 Graad 4 7: Maandag 4 September Die graad 4- tot 7-leerders moet asseblief hulle boeke vir periode 3, 4, 9 & 10 inpak. (Die graad 1- tot 3-leerders volg hulle normale dagprogram.) Graad 1 3: Dinsdag 5 September (Die graad 4- tot 7-leerders volg hulle normale dagprogram.) Inskrywingsgeld beloop R60 per leerder. Hierdie bedrag sal aan die einde van September van u rekening verhaal word. Dit sluit twee bottels water, ʼn pakkie aartappelskyfies en die vertoning in. Onthou asseblief die volgende: 1. Die leerders kom in L.O.-drag en tekkies skool toe. (Geen plakkies mag gedra word nie!) 2. Leerders moet asseblief n skoolhoedjie en sonbrandroom dra. 3. Geen lekkernye, kos, koeldrank of water word in die Midstream Ridge-saal toegelaat nie. Die leerders moet dus asseblief nie iets saamneem soontoe nie. Genoeg tyd sal voor en na die pretloop gegee word om die leerders kans te gee om hul gewone kosblikke te eet. Ons sien uit na ʼn lekker dag vol pret en plesier. MUSIEKBLYSPEL SEUSSICAL Midstream Ridge Laerskool bied met trots n massa Musiekblyspel (Seussical) aan waarby ELKE leerder, graad 1 tot graad 7, betrokke is. U is welkom om hierdie groot produksie saam met hul te geniet!! Kaartjiebesprekings geskied by Midstream Ridge Laerskool se Ontvangs. Slegs kontant, asseblief. FOTO S ALLE foto s wat hierdie week geneem is, is by die betrokke afrigters/organiseerders beskikbaar vir bestelling. Kostes beloop R35 per foto en sal aan die einde van September van u rekening verhaal word.

4 Fotobestelling - Skeurstrokie Ek,, ouer van in Gr. A wil graag die volgende foto bestel: Aktiwiteit Ouderdom & span Foto s is beskikbaar @ R35 elk. Ouerhandtekening Handig asb. die skeurbriefie voor/op Donderdag 7 September by die betrokke afrigter/organiseerder in. OUERINLIGTINGSVORMS U het reeds n ouerinligtingsvorm ontvang (slegs oudste en enigste leerders het vorms ontvang), bring asseblief enige veranderinge op die vorm aan en stuur voor of op 29 Augustus 2017 die vorm in n geseëlde koevert aan u kind se registeronderwyser/es terug. OPNAME As deel van ons skool se evalueringsproses, vra ons terugvoer van ons ouers rakende skoolaangeleenthede d.m.v. ʼn vraelys. Ons vra u vriendelik om teen Vrydag 25 Augustus die opname te voltooi. Slegs een opname per gesin word voltooi. Klik asseblief op die onderstaande skakel. https://goo.gl/forms/awygu3bfcgiac6ll1 Die leerders gaan ook op Woensdag 30 Augustus in klasverband ʼn soortgelyke vraelys voltooi. Die uitkoms van die vraelyste sal ons as skool in staat stel om nog meer na Excellentia te streef. Ons bedank u vir u deelname. RUITERKUNS Tyla Parmenter-Bridger is gekies om Gauteng in Working Riding en Prix Caprilli te verteenwoordig. Sy sal tussen 5 en 7 Oktober aan die nasionale kampioenskap by Kyalami Equestrian Park deelneem. Morgan Parmenter-Bridger en Kayla Stofberg is in die nuwelinge-afdeling vir Working Riding gekies, wat op 3 en 4 Oktober by Kyalami Equestrian Park plaasvind. Ons wens ons dogters sterkte toe vir hul deelname. KRIEKET Baie geluk aan Nico Martin wat die Christie Vlok-toekenning van die Northerns Krieketunie ontvang het. Dit is ʼn prestasietoekenning vir diens aan die spel.

5 SPORTUITSLAE RUITERKUNS Baie geluk aan Karla Brand wat die 40 km uithourit by Dullstroom in onder 4 uur voltooi het. Dit is die eerste keer dat ʼn Midstream ruiter aan hierdie ruiterkuns item deelneem. TENNIS Hiermee die tennisuitslae van 21 Augustus: SPAN OPPONENT UITSLAG Dogters o.11a Laerskool Elarduspark Wen 38 17 Seuns o.11a Laerskool Hennopspark II Wen 32 23 Dogters o.13a Laerskool Elarduspark Gekanselleer Seuns o.13a Laerskool Constantiapark Wen 14 3 Seuns o.13b Laerskool Rooihuiskraal Wen 15 1 HOKKIE Hiermee die hokkie-uitslae van 11 en 12 Augustus: SPAN OPPONENT UITSLAG Dogters o.11a Laerskool Wierdapark Verloor 1 0 o.11c Laerskool Riviera Wen 1 0 o.11c Laerskool Menlopark Wen 3 0 o.12a Laerskool Monumentpark Verloor 2 0 o.12b Prestige College Wen 1 0 o.12b PTA Junior Verloor 4 0 o.13b Laerskool Danie Malan Wen 1 0 Seuns o.11a Laerskool Lynnwood Verloor 1 0 o.11b Laerskool Menlopark Wen 1 0 o.12a St Paulus Wen 3 0 o.12b Laerskool Wierdapark Wen 4 0 o.13a Laerskool Die Poort Wen 3 2 o.13b Laerskool Wierdapark Wen 2 1

6 KRIEKET Die krieketuitslae soos teen Laerskool Wierdapark (14 18 Augustus) gespeel: SPAN o.13a o.13b o.12a o.12b o.11a o.11b o.9a o.9b o.9c TELLING Verloor met 5 paaltjies Verloor met 10 paaltjies Wen met 5 paaltjies Wen met 6 paaltjies Wen met 78 lopies Wen met 87 lopies Wen met 4 paaltjies Wen met 3 paaltjies Wen met 8 lopies Midstream-groete Me. H. HILL SKOOLHOOF