Die wind as bron van energie *

Similar documents
Die wonder van water *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Musiek: Toets jou kennis *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Speel met battery elektrisiteit *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Wat is elektrisiteit? *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Energie as 'n bron van hitte *

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Die ekologiese sisteem *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Plekwaardes van heelgetalle *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Hoe om brood te bak *

Die badkamer en kombuis *

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Wat is vaskulêre demensie?

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Courses for March 2012

Pret en plesier - 02 *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Daniël en die Leeukuil

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Tropiese siklone * Siyavula Uploaders. 1 SOSIALE WETENSKAPPE 2 Graad 7 3 NATUURGEVARE 4 Module 2 5 TROPIESE SIKLONE. 1.

TrumpetNet, 31 May 2007

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Digitale Produkte. Katalogus

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

Johannes 6:1-15; /07/2014

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

University Of Pretoria

Die verhaal van die ruimtewedloop *

Pret en plesier - 04 *

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

Rigting en kontoerlyne *

Inkomstestaat en balansstaat *

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

Die buitelandse sektor in die ekonomiese siklus *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

LAERSKOOL HELDERKRUIN

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Huntington Siekte Handleiding vir die Oppasser Neurogenetiese Kliniek Afdeling Menslike Genetika

OESFEES. Oktober 2016

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

10. God gebruik gewone mense soos Moses, Gideon en Timoteus ~ Johan Smith 11. Dissipels dien, dissipels doen! ~ Stephan Joubert 12.

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

serie- en parallelskakeling *

Johannes 14: /08/2014

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

Die Skepping: Gebruik met sorg! Julie 2016

Getalle - waar kom hulle vandaan?

EK KAN LEES DEUR E. TISMEER, Departementale Instruktriese vir Kindertuin-Metodes in die Kaapprovinsie L. B. HOSKING,

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

JESAJA 1:27 NGB 20. Votum en seën. Psalm 99 : 1, 3, 5. Gebed. Skriflesing: Jesaja 1:21-31 (AV 1983/91) Belydenis: NGB 20

Transcription:

OpenStax-CNX module: m20986 1 Die wind as bron van energie * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 4 3 ENERGIE EN VERANDERING 4 Module 29 5 WIND AS BRON VAN ENERGIE 5.1 5.2 Aktiwiteit 1: 5.3 Om oor wind as `n genotvolle bron van energie te gesels 5.4 [LU 3.2] Om buite te wees op `n winderige dag, kan `n mens baie energiek laat voel. Daar is baie maniere om die wind te geniet. Dink vinnig in julle groepe wat vir julle die lekkerste manier sal wees om die wind te geniet. As julle terugvoering gee, werk uit watter groep se idee die goedkoopste sal wees en watter een s'n die duurste sal wees. Watter groep se idee is die minste moeite en watter groep se idee is die meeste moeite? Skryf byskrifte by die volgende prentjies. * Version 1.1: Mar 26, 2009 5:12 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m20986 2 Figure 1 Figure 2

OpenStax-CNX module: m20986 3 Figure 3 5.5 Aktiwiteit 2: Om ander gebruike van wind te identiseer [LU 1.3]

OpenStax-CNX module: m20986 4 Figure 4 Plante gebruik ook die wind! Wind versprei sade van plante en bome. Saadjies is baie lig en kan dus maklik versprei word. Oulike feite: Sommige saadjies het vlerkies wat hulle maklik kan laat `vlieg'. Sommige saadjies sweef soos valskermpies.

OpenStax-CNX module: m20986 5 Figure 5 Voëls se vere help hulle om in die wind te sweef. As die wind matig is, help dit byvoorbeeld swaeltjies om duisende kilometers ver na warmer lande te migreer. Figure 6

OpenStax-CNX module: m20986 6 Party diere, soos hasies byvoorbeeld, ruik die lug terwyl hulle eet. Omdat die wind die reuk van hul vyande dra, word hulle sodoende teen die dreigende gevaar gewaarsku. Figure 7 Die loodse van vliegtuie gebruik die windkous op die lughawe, sodat hulle kan sien van watter kant af hulle moet land en opstyg. Dit wys ook hoe sterk die wind waai.

OpenStax-CNX module: m20986 7 Figure 8 6 Assessering LEERUITKOMS 1: WETENSKAPLIKE ONDERSOEK Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los. Assesseringstandaard Dit is duidelik wanneer die leerder 1.3 data evalueer en bevindings kommunikeer. LEERUITKOMS 3: WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWINGDie leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon. Assesseringstandaard Dit is duidelik wanneer die leerder 3.2 die impak van wetenskap en tegnologie verstaan. 7 Memorandum Om buite te wees op `n winderige dag, kan `n mens baie energiek laat voel. Daar is baie maniere om die wind te geniet. Skryf byskrifte by die volgende prentjies. Ons kan watersport beoefen. Ons kan in `n sweeftuig vlieg! Ons kan `n vlieër laat vlieg. Kom ons kyk nou wanneer wind gevaarlik kan wees

OpenStax-CNX module: m20986 8 1. Bome waai om, verwoes motors en huise, paaie word versper, kragdrade kan omwaai en huise sonder elektrisiteit laat. 2. Storms op see kan die land laat oorstroom en skepe laat vergaan. 3. Tornado's is die sterkste wind en kan tot 300 km per uur waai en ontsettende skade aanrig. 4. Wind kan gronderosie veroorsaak. Dink aan maniere hoe dit voorkom kan word. 5. As die wind heeltyd in een regtig waai, kan bome so skeef groei. Hoe kan ons veilig in sulke wind bly? 6. As `n veldbrand uitbreek, kan wind dit aanhelp en groot plantasies kan vernietig word. 7. Breekwaters word langs die see gebou om te voorkom dat die water nie op die land spoel nie. 8. Sommige diertjies bly veilig in hulle ondergrondse tonnels. 9. Op gevaarlike plekke word brûe en bergpaaie tydelik toegemaak sodat motoriste nie daar kan kry nie. 10. Rye bome en heinings kan langs landerye geplant word om te voorkom dat oeste beskadig word.