Die wonder van water *

Similar documents
Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Energie as 'n bron van hitte *

Die wind as bron van energie *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Speel met battery elektrisiteit *

Wat is elektrisiteit? *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Musiek: Toets jou kennis *

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

Die ekologiese sisteem *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Hoe om brood te bak *

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Die badkamer en kombuis *

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Plekwaardes van heelgetalle *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

serie- en parallelskakeling *

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Pret en plesier - 02 *

Daniël en die Leeukuil

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Materie en materiale: Intermolekulêre kragte

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Inkomstestaat en balansstaat *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Rigting en kontoerlyne *

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Die verhaal van die ruimtewedloop *

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

LAERSKOOL HELDERKRUIN

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Digitale Produkte. Katalogus

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde.

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Courses for March 2012

Getalle - waar kom hulle vandaan?

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

TrumpetNet, 31 May 2007

Wat is vaskulêre demensie?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Plastiek. Namakwaland Wetenskap Klub 1 GRAAD 7: MATERIE EN MATERIALE

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

University Of Pretoria

Pret en plesier - 04 *

E-Klas handleiding Studente

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Die buitelandse sektor in die ekonomiese siklus *

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

OESFEES. Oktober 2016

Johannes 6:1-15; /07/2014

MODULE 2 LEWENSFASE 1

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Transcription:

OpenStax-CNX module: m21133 1 Die wonder van water * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 ENERGIE EN VERANDERING 4 Module 34 5 DIE WONDERLIKE EIENSKAPPE VAN WATER 5.1 AKTIWITEIT: 5.2 ENERGIE EN WATER: OM DIE WONDERLIKE EIENSKAPPE VAN WATER TE KAN VERDUIDELIK 5.3 [LU 1.2.1; 1.3; 2.1] Waar in die natuur tref ons water aan? * Version 1.1: Mar 28, 2009 9:39 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m21133 2 Figure 1 Aeiding uit die diagram: water kom in die natuur as vastestof, vloeistof en gas voor. Demonstrasie deur die opvoeder om die eek van energie op water te toon:

OpenStax-CNX module: m21133 3 Figure 2 1. Benodigdhede: 'n kastrol 'n houer met ysblokkies 'n gasstoe vuurhoutjies `n glas Sit die kastrol op die stoof met die ysblokkies daarin. Steek die gasstoe aan en verhit die ys. Wat gebeur? Die vastestof het na verander. 1. Verhit die vloeistof (water) verder. Wat gebeur? Die vloeistof verander na. 1. Wat sal gebeur indien jy aanhou om die water te kook? 2. Verduidelik die veranderinge wat plaasgevind het deur die volgende woorde te gebruik: vastestof energie vloeistof hitte-energie gas vlamme-energie deeltjies verdamping beweeg waterdamp Wat gebeur as waterdamp afkoel? Neem 'n droë glas. Vul dit met ysblokkies en laat dit vir 'n rukkie staan. Wat gebeur aan die buitekant van die glas? Wat het gebeur? Voltooi: Die in die lug het teen die koue oppervlak van die glas GEKONDENSEER en gevorm. Dit het gebeur

OpenStax-CNX module: m21133 4 omdat die deeltjies van die heelwat verloor het en dus minder beweeg het. Vang nou die druppels wat teen die glas gevorm het in 'n klein bakkie op en plaas in 'n vrieskas. Wat gebeur? Verfris jou geheue: Vul in energiebyvoeging of energieonttrekking: VASTESTOF * VLOEISTOF * GAS GAS * VLOEISTOF * VASTESTOF 6 Assessering LU 1 WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los. Dit is duidelik wanneer die leerder: 1.1 ondersoeke beplan: `n lys opstel, met ondersteuning, van bekende situasies en materiale, en ondersoekende vrae opstel: 1.1.1 bydra tot `n klaslys van interessante aspekte van die situasie; 1.2 ondersoeke uitvoer en data versamel: instruksies en prosedures uitvoer wat `n klein aantal stappe behels: 1.2.1 `n eenvoudige werkblad volg om toerusting op te stel en waarnemings te verkry; 1.2.2 waarnemings aanteken deur tekeninge en byskrifte te maak; 1.2.3 met die prosedure aanhou totdat die verskynsel plaasvind of oor `n langer tydperk waargeneem kan word (bv. plante groei na die lig wat van `n spieël af kom); 1.3 data evalueer en bevindings kommunikeer: verslag doen oor die groep se prosedure en die resultate wat verkry is: 1.3.1 waarnemingsdata aanbied wat met die fokusvraag verband hou. LU 2 KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPKENNISDie leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe. Dit is duidelik wanneer die leerder: 2.1 betekenisvolle inligting onthou: ten minste eie vlotste taal gebruik om voorwerpe, materiaal en organismes te noem en te beskryf. 2.1.3 sê of energie van een vorm na `n ander oorgeskakel kan word. 7 Memorandum Demonstrasie deur opvoeder: 2. Die ys smelt; `n vloeistof 3. Die water kook en waterdamp word gevorm. 4. Die water kook weg. 5. Ys is water in vastestofvorm; die deeltjies het min energie en beweeg dus min; as dit verwarm word, verskaf die vlam hitte-energie, die deeltjies kry energie by en beweeg van mekaar af weg en die ys smelt en word `n vloeistof (water); die vloeistofdeeltjies kry nog meer energie by, hulle beweeg so baie dat hulle `n gas vorm (waterdamp). Verdamping vind dus plaas. `n Wasem vorm teen die glas. Die deeltjies van die waterdamp in die lug het energie verloor toe hulle met die koue glas in aanraking kom, en hulle het water teen die glas gevorm. Voltooi:

OpenStax-CNX module: m21133 5 waterdamp; water; waterdamp; energie/hitte-energie. Ys vorm. Figure 3