Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Similar documents
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

NOTULE OIV. 11 September 2017 te 3 Katonkel straat, Oesterbaai. Die Voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering.

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Daniël en die Leeukuil

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Die wonder van water *

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS (SOUTHERN AFRICA) DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS (SUIDELIKE AFRIKA)

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

TrumpetNet, 31 May 2007

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

BWAV NUUS HIERDIE IS DIE NUUSBRIEF VAN DIE BOSVELD WAPEN EN AMMUNISIEVERENIGING UITGAWE 1/2015 ONS BESTUUR 2015

Hoërskool Roodepoort

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Courses for March 2012

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Februarie is die maand van die liefde en ons moet VALENTYNSDAG met iemand spesiaal in ons lewe deel.

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

G/ Volgende hersien datum: Algemeen

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Voorstel aan die Kerkraad in opdrag van die Kerkraad rakende Engelse Dienste Aangewysde ouderlinge en Register van besoekers in die erediens

Pragtige Koningin Ester

Die wind as bron van energie *

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Musiek: Toets jou kennis *

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

Digitale Produkte. Katalogus

Universiteit Stellenbosch Opleidingsforum. Terme van verwysing PD0329. General (external and internal)

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

Kennisgewing aan Aandeelhouers. Sakelys van n Algemene Jaarvergadering gehou te word te Kimberley op 09 November Program

-~~DER. ASSESSOR: ~mr. W.F. KRUGEL ADV. P. FICK. ADV. w. H.~~EKO~f. ADV. A. CHA.S~<\LSON ADV. G. BIZ OS ADV. K. TIP ADV. Z.M. YACOOB ADV. G.J. ~grcl!

Nuusbrief Augustus / September 2017

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

AURORA PRIVAAT STUDENTE ORGANISASIE GRONDWET

Beste Vriende, Dit is ons wens dat u en u familie voorspoed en goeie gesondheid beleef.

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).


SOUTH AFRICAN NATIONAL CAGE BIRD ASSOCIATION

Johannes 14: /08/2014

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

JAARVERSLAG: Piet Grové PRESIDENT, SA Boerperd Telersgenootskap: 2013/14

Wat is elektrisiteit? *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT: PROPOSED BRINE AND GROUNDWATER TREATMENT WORKS AT TUTUKA POWER STATION, MPUMALANGA

Speel met battery elektrisiteit *

Wat is vaskulêre demensie?

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Kom ons laat die tydskedule net vir die huidige oomblik. Kan u vir die hof sag of u op daardie stadium van die

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

LAERSKOOL HELDERKRUIN

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

VERLOOP BESLUITNEMING SELFDEGESLAGVERHOUDINGS ALGEMENE SINODE 2015

Vol 28 / No 2 / 2018

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

E-Klas handleiding Studente

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

ff;? 'Ka M u A. G, K. Z. G. TIP IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUIP-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) "* SAAKNOMMER: CC 482/8 5 DELMAS

Transcription:

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES LEDEVERGADERING GEHOU TE IMPALA KLUBHUIS PIETERSBURG MEETING HELD AT IMPALA CLUB HOUSE PIETERSBURG OP/ON 5 MAART 2013 Kantoor: Biccard Straat No.3. Tel. No. 015 291 3820 Faks no. 086 267 5365 Webwerf: www.bushveldhunters.co.za e-pos: pietersburg@bosveldjagters.co.za Voorsitter: Tel. No. 083 229 0148 e-pos: myburghrudi@gmail.com Ondervoorsitter: Bertus Visagie Tel. No. 083 495 5134 e-pos: bvisagie@vwpolokwane.co.za Sekretaris: Stephan du Plessis Tel. No. 084 491 1165 e-pos: duplessis.stephan@yahoo.com Tesourier: Ben Redelinghuys Tel. No. 082 417 8857 e-pos: ben@proquinn.co.za 1. STAANDE PUNTE VIR BESPREKING STANDING ISSUES FOR DISCUSSION No Besprekingspunt / Point for discussion Deur / By 1.1 Opening en verwelkoming Opening and welcoming 1.2 heet almal teenwoordig welkom by die vergadering. Voorlees van Doelstellings Rudi lees die Doelstellings van die Vereniging voor. 1.3 Verskonings / Apologies Stephan Coetsee, Ockert Fourie, Gerhardt de Villiers, Johan Kapp, Bertus Visagie, Ben Redelinghuys, Augest Thom, Braam Els, Eddie Bronkhorst, Kobus Bekker, Adrian Wreyford 1.4 Presensielys / Attendance List Die presensielys word gesirkuleer en almal teenwoordig word versoek om dit so volledig moontlik te voltooi. Die lys word by die oorspronklike notule aangeheg. 1.5 Mosies / Motions Geen mosies is genotuleer nie. 1.6 Korrespondensie / Correspondence 1.6.1. Chasa nuusbrief rakende Intervereniging skietkompetisie van 16 April 2013 Neem kennis.

1.7 Notule van vorige vergadering / Minutes of previous meeting 2 1.7.1 Voorlees van vorige notule / Reading of previous minutes lees die notule voor van die vergadering wat gehou was op 5 Februarie 2013. 1.7.2 Regstellings op vorige notule / Corrections on previous minutes Geen regstellings is genotuleer nie. 1.7.3 Voorstel vir goedkeuring deur / Proposed for approval by Decs de Jager 1.7.4 Gesekondeer deur / Seconded by Stan Rodgers 1.8 Vasstelling van die sakelys Nuwe Sake 2.1 The South African Conservation Success Stoty DVD. 2.2 Addisionele poste op bestuur. 1.9 Sake voortspruitend / Matters arising 1.9.1 BJV Jeugaksie Stan Rodgers rapporteer dat daar geen aksies plaasgevind het sedert die laaste vergadering nie. Die punt sal in die toekoms van die agenda verwyder word. Stan Rodgers 1.9.2 Skietbaan Rudi rapporteer dat daar vordering is met die onderhoud op die baan. Die hek werk. Daar gaan ook `n inligtingsbord by die hek opgesit word. Tans is werk aan die gang op die 50m baan. Daar word ook beplan om nuwe tafels met stoele op die 100m baan op te sit. Rudi rapporteer verder dat die baan op Maandae gesluit sal wees vir besoekers. Lede met tags sal wel toegang hê. Lede word ook gevra om geduldig te wees as Wilson sy werk doen, asook om die register te voltooi. Skuts is ook self verantwoordelik vir veiligheid. Ander skuts wat nie veilig optree nie mag aangespreek word. 1.10 Opleiding / Training 1.10.1 Chasa kursus 9 Maart 2013 Stan rapporteer dat die kursus om 8:00 begin. Lede wat die kursus nog wil doen moet hulle name by Debbie gaan opgee. Koste is R200.00. Debbie

3 1.11 Toegewydejagters / Dedicated Hunters 1.11.1 Algemeen 1.12 1.13 1.14 Rudi versoek weer dat bewyse van jagte en ander aktiwiteite so gou moontlik na Debbie gestuur moet word vir registrasie. Toegewyde jagters se ledegelde vir die 2012/13 jaar moes voor die einde van November 2012 betaal gewees het. In 2011/12 het 13 lede nie aan die vereistes vir `n Toegewyde Jagter vodoen nie. Die lede is verwittig en hulle name is aan die einde van Februarie 2013 aan die SAPD gestuur word. 1.11.2 Nuwe goedkeurings rapporteer dat daar een nuwe aansoek was gedurende die afgelope maand. Finansieëleverslag / Financial report Aangesien Ben Redelinghuys verskoning gemaak het word daar geen verslag gelewer nie. Sosiaal / Social word uitgenooi om te kom saam eet na die vergadering. Jaco Jooste het `n potjie gemaak. Jaco en sy span word ook bedank vir die puik diens tydens skietdae. Skietdae 1.14.1 Chasa Posliga (Terugvoer) 16 Februarie 2013 Rudi rapporteer dat die dag goed bygewoon is en `n sukses was. Die name van skuts word aan Chasa gestuur wat dit op `n ranglys plaas. Rudi lees die name van die wenners voor. 1.14.2 Chasa Skietdag 23 Maart 2013 Rudi bevestig dat 23 Maart se skietdag die Chasa rooibok teiken sal wees. Tydens die dag kan lede hulle Chasa praktiese skiettoets aflê. Die.22 posliga sal ook plaasvind. Toegewyde Jagters BRedelinghuys Dennis Traynor Dennis Traynor 2. NUWE PUNTE VIR BESPREKING NEW ISSUES FOR DISCUSSION No Besprekingspunt / Point for discussion Deur / By 2.1 The South African Conservation Success Story DVD

4 2.2 Rudi noem dat die DVD teen R100.00/DVD by Debbie beskikbaar is. Addisionele poste op die bestuur Frans Roos versoek dat die volgende ampte op die bestuur moet bykom: Jaggeleenhede Trofeemeting/Herlaai Rudi noem dat jaggeleenthede op die webwerf geplaas word. Decs de Jager bied egter ook aan om die verantwoordelikheid op hom te neem om jagplekke aan lede deur te gee en `n lys by te hou. Rudi bevestig dat NW Ligthelm op die bestuur is en verantwoordelik is vir trofees. Lede wat trofees wil inskryf vir die kompetisie neem dit na NW om te meet. Daar moet egter aan hom genoem word dat die trofee ingeskryf moet word. Lede wat herlaai se name en kontakbesonderhede sal op die webwerf geplaas word. Decs de Jager NW Ligthhelm 3. ALGEMEEN GENERAL Geen bespreking is genotuleer nie. 4. VOLGENDE VERGADERING NEXT MEETING 4.1 Die volgende vergadering sal plaasvind op 9 April 2013 om 18:00 in die saal. 5. AFSLUITING CLOSING 5.1 bedank almal vir hulle insette gedurende die vergadering. word uitgenooi om saam te kom eet en sosiaal te verkeer. Rudi sluit die vergadering met `n gebed af. 6. GOEDGEKEUR APPROVED

5 Sekretaris Datum Voorsitter Datum