Cumulus Flexi Uittree-Plan

Similar documents
Notas Die volgende plaasvervangers word gebruik vir n produk in die Legacy produkreeks: "plan" vir polis "planhouer" vir polishouer versekerde lewe

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Sanlam Werknemervoordele

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TrumpetNet, 31 May 2007

Speel met battery elektrisiteit *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

STAAFGOUD FASILITEIT VIR ROTSVASTE BELEGGERS

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Bankkosteverslag. Solidariteit. Solidariteit Navorsingsinstituut. * NAVORSINGSVERSLAG

Daniël en die Leeukuil

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Die wind as bron van energie *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Wat is elektrisiteit? *

NUUSBRIEF. Universiteit Stellenbosch Aftredefonds

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Inkomstestaat en balansstaat *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Government Gazette Staatskoerant

Kaapse Aftreefonds Nuusbrief April Volume 41, Fund Registration No 12/8/32689/2

E-Klas handleiding Studente

Plekwaardes van heelgetalle *

Die wonder van water *

Musiek: Toets jou kennis *

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Nuusbrief Junie / Julie 2017

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Universiteit Stellenbosch. Welkom terug en alles van die beste vir die jaar wat voorlê. Ons hoop julle is uitgerus en gereed om 2018 aan te durf.

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Optimal Investment Growth Basket

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Digitale Produkte. Katalogus

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

SPELERS MET GESTREMDHEDE

17. Emeritaatsversorging

University Of Pretoria

Inligtingkunde/Information Science INL 220

1BLADSY 1. Moedig jou kinders LID NUUSBRIEF OKTOBER. Boodskap van die Hoofbeampte. Geld groei nie aan bome nie. Beste Lede

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Wat is vaskulêre demensie?

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

AIMS UITTREE-ANNUÏTEIT EN BEWARINGSFONDS

Ongeskiktheidsinkomste

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Bewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS LEEFTYDANNUÏTEIT

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Neem die voortou. Ons. met die ekonomiese klimaatverandering

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Hoërskool Roodepoort

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Courses for March 2012

LAERSKOOL RUSTENBURG

OESFEES. Oktober 2016

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

VERBINDING VAN MENSE VIR N BETER TOEKOMS - NOU

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

DANKIE VIR U ONDERSTEUNING! Baie geluk met die aankoop van die RTS DV te gebruik nie, dit is ook koste effektief, uitstekende

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Transcription:

Vir tussengangers November 2015 Cumulus Flexi Uittree-Plan As deel van ons deurlopende verbintenis om aftreespaaroplossings te verskaf wat geskik is vir n verskeidenheid marksegmente en klientbehoeftes, bied ons die Cumulus Flexi Uittree-Plan vir kliënte wat bydraebuigsaamheid verlang asook diegene met groot eenmalige bydraes. Die volgende kenmerke onderskei die Cumulus Flexi Uittree- Plan met sy effektetrust-tipe heffingstruktuur, van soortgelyke produkte in die mark: Pasgemaakte beleggingopsies vir vereenvoudigde advies, of vir kliënte wat beleggingsfonds keuses verlang, of vir diegene wat nie met deurlopende Regulasie 28 voldoening belas wil word nie. n Administrasieheffing wat verminder vir elke bydrae wat bygevoeg word en vir elke rand groei wat verdien word Weergawes Vir Gegradueerdes en Vir Professionele Persone kwalifiseer vir verminderde administrasieheffings Beleggingsfondse met n beleggingswaarborg wat verhoog oor tyd soos wat die belegging groei n Reeks leeftyd beleggingsopsies vir totale gemoedsrus Hierdie dokument verskaf meer besonderhede oor hierdie kenmerke sowel as die verskeidenheid voorste beleggingsfondse en leeftyd beleggingsopsies beskikbaar teen baie lae heffings. Sanlam is a Lice Sanlam is n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste

Cumulus Flexi Retirement Uittree-PlanPlan Pasgemaakte beleggingsopsies Die Cumulus Flexi Uittree-Plan bied die volgende beleggingsopsies: Basiese Opsie Vereenvoudigde opsie met slegs leeftyd beleggingsopsies verwyder die las op die kliënt om self die markte te bestudeer en ingewikkelde beleggingsbesluite te neem. Minimum herhalende bydrae van R250 per maand. Omvattende en Omvattende R28 Opsies Die voorste Sanlam en eksterne beleggingsfondse van alle risikovlakke en bateklasse is beskikbaar, wat dit makliker maak om n geskikte beleggingsfondsportefeulje te kies. Binne die Omvattende R28 opsie is slegs toegang tot die fondse wat voldoen aan Regulasie 28-nakoming. Minimum herhalende bydrae van R500 per maand. Slegs eenmalige bydrae vanaf R25 000. Ad hoc bydraeverhogings vanaf R250 per maand. Ad hoc eenmalige bydrae of in kombinasie met herhalende bydrae vanaf R5 000. Kliënte kan opgradeer na die Omvattende/R28 Opsie sodra hulle die minimum bydrae bereik het en indien beleggingsfonds keuses verlang word. n Eenmalige administrasieheffing van R300 sal gehef word. Kliënte kan nie van die Omvattende/R28 Opsie na die Basiese Opsie skuif nie. Herhalende bydraes kan per debietorder of aftrekorder gemaak word. By die Basiese opsie kan bydraes slegs per Persal aftrekorder gemaak word. Kontraktuele herhalende bydrae verhogings van 5% - 20% per jaar is opsioneel. Eenmalige bydraes kan enige tyd van die begindatum van die plan of daarna bygevoeg word. Herhalende bydraes kan slegs by die begindatum van die plan bygevoeg word. Die minimum intreeouderdom van die versekerde lewe is 1 met geen maksimum ouderdom nie. Beleggingsfondskeuses Basiese en Omvattende R28 Opsies Die volgende verskillende leeftyd beleggingsopsies is beskikbaar: Naam Bestaan uit Beskrywing van opsie Gediversifiseerde Leeftyd beleggingsopsie Gediversifiseerde Leeftyd beleggingsopsie Plus Diversified Wealth Builder Wealth Protector Diversified Wealth Builder SIM Active Income fund Gepas vir kliente wat toegang tot die voorste aktiewe bestuurders wil hê en beplan om n inflasiegekoppelde lyfrente aan te koop by aftrede. Gepas vir kliente wat toegang tot die voorste aktiewe bestuurders wil hê en beplan om n beleggingsgekoppelde lyfrente aan te koop by aftrede. SATRIX Leeftyd beleggingsopsie SATRIX Dynamic Balanced Fund Wealth Protector Gepas vir kliente wat toegang tot pasiewe bestuurders wil hê en beplan om n VPIgekoppelde lyfrente aan te koop by aftrede. 2

Hoe die Gediversifiseerde en SATRIX Leeftyd beleggingsopsies werk: Nader aan die gekose aftreedatum sal ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om te skakel* om seker te maak dat die belegging ten volle in stabiele beleggingsfondse teen die beplande aftreedatum belê is. Hoe die Gediversifiseerde Leeftyd beleggingsopsie Plus werk: Nader aan die gekose aftreedatum sal ons geleidelik die toedeling van die belegging skuif deur die beleggingsfondse om te skakel* om seker te maak die belegging is geskik om n aftree-inkomste te voorsien. Dit word gedoen deur die versekerde lewe se ouderdom en die termyn tot die gekose aftreedatum in ag te neem. *Geen transaksieheffing word vir hierdie omskakelings gehef nie. Omvattende/R28 Opsie Kliënte kan in een of meer van die onderstaande beleggingsfondse belê. Die beleggingsfondse wat vir die Omvattende R28 Opsie beskikbaar is, is gemerk R28. Fondsnommer Fondsnaam Risiko vlak / Bateklas Batebestuursheffing teen maatstaf Sanlam Lewens Fondse 688 Balanced Fund (Lae Aandele) R28 Versigtig 0.24% 689 Balanced Fund (Medium Aandele) R28 Matig 0.24% 690 Balanced Fund (Hoë Aandele) R28 Matig Aggressief 0.24% 691 Multi-Manager Balanced Fund (Lae Aandele) R28 Versigtig 0.58% 692 Multi-Manager Balanced Fund (Medium Aandele) R28 Matig 0.58% 693 Multi-Manager Balanced Fund (Hoë Aandele) R28 Matig Aggressief 0.58% 642 SIM Reg28 Property Aandele Fund R28 Aandele 0.30% 694 Diversified Wealth Builder R28 Matig Aggressief 0.65% 695 Wealth Protector R28 Konserwatief 0.25% 757 NUR Balanced Fund R28, sien nota 2 Matig 0.95% 736 SATRIX Dynamic Balanced Fund R28 Matig 0.20% 816 Vesting Bonus Fund R28 Versigtig 1.34% SIM Effektetrustfondse 682 SIM Active Income Fund R28 Konserwatief 0.46% 628 SIM General Aandele Fund Aggressief 0.40% 636 SIM Managed Konserwatief Solution R28 Konserwatief 0.51% 637 SIM Managed Versigtig Solution R28 Versigtig 0.51% 638 SIM Managed Matig Solution R28 Matig 0.51% 639 SIM Managed Matig Aggressief Solution R28 Matig Aggressief 0.51% 640 SIM Managed Aggressief Solution R28 Aggressief 0.51% 696 SIM Bond Plus Fund Vaste rente 0.23% 626 SIM Balanced Fund R28 Matig 0.40% 629 SIM Money Market Fund R28, sien nota 1 Kontant 0.23% 684 SIM Global Best Ideas Feeder Fund Aandele 0.86% 641 SIM Inflation Plus Fund R28 Versigtig 0.40% 697 SIM Low Aandele Fund R28 Versigtig 0.86% 627 SIM Value Fund Aggressief 0.68% 807 SMMI Versigtig Solution R28 Versigtig 0.74% 808 SMMI Matig Solution R28 Matig 0.74% 809 SMMI Matig Aggressief Solution R28 Matig Aggressief 0.74% 3

Fondsnommer Fondsnaam Risiko vlak / Bateklas Batebestuursheffing teen maatstaf Eksterne Effektetrustfondse 681 Absa Absolute Fund R28 Versigtig 0.97% 620 Allan Gray Aandele Fund Aandele 1.54% 621 Allan Gray Balanced Fund R28 Matig 0.91% 635 Allan Gray Orbis Global Aandele Feeder Fund Aggressief 1.71% 622 Allan Gray Stable Fund R28 Versigtig 0.91% 644 Coronation Balanced Defensive Fund R28 Versigtig 1.25% 645 Coronation Capital Plus Fund R28 Matig 0.97% 803 Coronation Property Aandele Fund Eiendom 0.97% 630 Coronation Balanced Plus Fund R28 Matig 0.97% 643 Coronation Strategic Income Fund R28 Konserwatief 0.51% 632 Coronation Top 20 Fund Aggressief 0.68% 647 Foord Aandele Fund Aandele 0.86% 680 Foord Balanced Fund R28 Matig Aggressief 0.86% 686 Investec Opportunity Fund R28 Matig 1.14% Sanlam Escalating Fondse Fondsnommer Fondsnaam Risiko vlak / Bateklas Batebestuursheffing teen maatstaf 669 Sanlam Escalating - SIM Balanced Fund R28 Versigtig 0.28% 670 Sanlam Escalating - SIM General Aandele Fund Matig Aggressief 0.28% 666 Sanlam Escalating - Allan Gray Balanced Fund R28 Versigtig 0.64% 665 Sanlam Escalating - Allan Gray Aandele Fund Matig Aggressief 1.08% 675 Sanlam Escalating - Coronation Balanced Plus Fund R28 Versigtig 0.68% 672 Sanlam Escalating - Coronation Top 20 Fund Matig Aggressief 0.48% 850 Sanlam Escalating - Diversified Wealth Builder R R28 Matig 0.46% Geakkrediteerde makelaarsfondse is nie ingesluit in die lys nie. Notas: 1. Die fonds voldoen nie aan regulasie 28 kragtens sy mandaat nie, maar die fondsbestuurder het n mandaat om op n dag-tot-dag basis wel Regulasie 28 na te kom. 2. Die NUR Balanced Fonds word bestuur in ooreenstemming met beleggingsprosesse wat voldoen aan Shariah. Kliënte kan enige tyd tussen enige van die beskikbare beleggingsfondse omskakel. Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in n planjaar sal ons n transaksieheffing hef (huidiglik R600). 4

Eenvoudige en deursigtige heffingstruktuur Die Cumulus Flexi Uittree-Plan het n eenvoudige heffingstruktuur. Daar is bepaalde heffings vir administrasie, batebestuur en advies. Administrasieheffing Vir elke bydrae wat bygevoeg word, of elke rand wat met groei verdien word op die plan, word die administrasieheffingspersentasie verminder tot so laag as 0.20% per jaar Hierdie heffing word op n maandelikse basis bereken as n persentasie van die gekombineerde van die fondswaarde van die herhalende en eenmalige betalings, wat beteken die persentasie word deur 12 gedeel om die maandelikse bedrag te bereken. Dit word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede tot die waarde van die heffing te verkoop. Fondswaarde Standaard weergawe Vir Gegradueerdes weergawe Vir Professionele Persone weergawe Basies, Omvattende, Omvattende R28 Omvattende, Omvattende R28 R0 1.45% p.j. 1.40% p.j. 1.35% p.j. R2 500 000 en meer 0.20% p.j. 0.20% p.j. 0.20% p.j. Vir fondswaardes tussen R0 en R2 500 000, bepaal ons die persentasie wat vir die toepaslike fondswaarde gebruik word, as n interpolasie tussen die twee persentasies wat in die tabel hierbo aangetoon word. Byvoorbeeld: Vir n fondswaarde van R500 000 op die standaard weergawe, is die administrasieheffing 1.20% per jaar van toepassing op die volle fondswaarde. Wanneer die fondswaarde R2 500 000 bereik, bly die administrasieheffing konstant 0.20% per jaar. Die administrasieheffing is onderworpe aan n minimum maandelikse randbedrag wat jaarliks aangepas sal word om vir inflasie voorsiening te maak. Die minimum administrasieheffing is R30 per maand vir die Basiese opsie en R40 per maand vir die Omvattende/R28 opsie. n Betalingsheffing van 3.5%, word van herhalende betalings afgetrek indien die betalings per aftrekorder gemaak word. Dit word van die herhalende betaling afgetrek voordat dit belê word. Daar is geen betalingsheffing vir debietorder bydrae nie. n Regulasie 28-administrasieheffing van R10 per maand sal gehef word indien die Omvattende opsie gekies is. Dit word gehef om die plan te monitor en, indien nodig, om te verseker dat die plan aangepas word om aan Regulasie 28 te voldoen. Die heffing word jaarliks verhoog om vir inflasie voorsiening te maak. Dit word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop. Indien die kliënt verander na die Omvattende R28-opsie, sal die heffing nie van toepassing wees nie en andersom. Batebestuursheffing n Batebestuurder hef n batebestuursheffing. Hierdie heffing word in ag geneem wanneer die daaglikse eenheidsprys bereken word. Dit is n persentasie van die plan se gedeelte van die markwaarde van die bates in n beleggingsfonds. Die heffing word op n daaglikse basis bereken, wat beteken die persentasie word deur 365 gedeel om die daaglikse bedrag te bereken. Batebestuursafslag Sommige batebestuurders gee n afslag op hulle batebestuursheffing. Ons gebruik kortingvrye klasse waar beskikbaar of anders gebruik ons die afslag wat ons ontvang om die hierdie heffing te verminder deur ekstra eenhede vir jou kliënt te koop. Die grootte van die afslag verskil tussen beleggingsfondse en kan oor tyd verander. 5

Waarborgheffing Die Sanlam Escalating fondse bied n ingeboude waarborg waarvoor n waarborgheffing van 1.00% per jaar gehef word. Die heffing is n persentasie van die fondswaarde. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken. Aanvanklike bemarkingsheffing Die heffing hang af van die vlak van kommissie wat onderhandel is. Vir herhalende bydrae kan dit tussen 0% - 5.70% van elke bydrae en vir eenmalige bydraes tussen 0% - 3.42% vir eie fondse en van 0% - 1.71% vir goedgekeurde fondse. Die heffing word verhaal van die betrokke herhalende bydrae en eenmalige bydrae voordat dit belê word. Beëindigings- en wysigingsheffings Geen wysigingsheffing word gehef vir vervroegde aftrede, beeïndigings of waar bydraes verminder of gestop word nie. Daar is ook nie n transaksieheffing van toepassing vir hierdie gebeurtenisse nie. Tussengangervergoeding Betalingsgebaseerde fooi Herhalende bydraes Dit kan onderhandel word van 0% tot 5% van elke herhalende bydrae. Dit is van toepassing op nuweversekering en verhogings, op versoek van die kliënt asook weens kontraktuele bydrae verhogings. Vir herhalende bydraes word dit jaarliks vooruitbetaal en dit vestig proporsioneel volgens die frekwensie van die betaling. Dit beteken dit word proporsioneel teruggevorder as die plan verval, of as die herhalende bydraes verminder of gestaak word. Die betalingsgebaseerde fooi mag enige tyd tydens die termyn weer onderhandel word. Eenmalige bydraess Eie fondse (opsionele bydraes): 0% tot 3% aanvanklike kommissie van die eenmalige bydrae Goedgekeurde fondse (verpligte bydraes): 0% tot 1.5% aanvanklike kommissie van die eenmalige bydrae As die bron van die eenmalige bydrae n ander uittree-annuïteit is (dus n Artikel 14-oordrag), word geen aanvanklike kommissie toegelaat nie.. Fondsgebaseerde fooi (Omvattend/R28 Opsie alleenlik) Dit kan onderhandel word tussen 0% tot 1.14% per jaar van fondswaarde. Die maksimum fondsgebaseerde fooi hang af van die vlak van betalingsgebaseerde en aanvanklike kommissie wat onderhandel is. Indien n fondsgebaseerde fooi op die plan onderhandel is, word dit maandeliks deur middel van n onttrekking tot die waarde van die fooi van die fondswaarde afgetrek. Hierdie onttrekking word geneem deur eenhede te kanselleer en dit word in kliënte se jaarlikse voordeelstaat aangetoon. Die fondsgebaseerde fooi mag enige tyd tydens die termyn weer onderhandel word. V3950 11/2015 Aansoekvorm: AEB2120 Produkkode: R10C 6