TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Similar documents
TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Musiek: Toets jou kennis *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Daniël en die Leeukuil

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

TrumpetNet, 31 May 2007

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

n Dieredrama: Kameelperd

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Plekwaardes van heelgetalle *

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Speel met battery elektrisiteit *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Die wind as bron van energie *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

University Of Pretoria

Wat is elektrisiteit? *

Pragtige Koningin Ester

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Digitale Produkte. Katalogus

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Johannes 6:1-15; /07/2014

OESFEES. Oktober 2016

2016 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOTAS

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

Die Groot Geloofswoordeboek: Skepping; Skepping uit niks; Adam en Eva; Evolusie

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

Almal verstaan Wiskunde Graad 4 Leerderboek Schools Development Unit Kaashief Hassan Mthunzi Nxawe Connie Skelton Sari Smit

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Johannes 14: /08/2014


OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Study Opportunities. Junie 2013

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 SEPTEMBER 2017

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Wise Old Owl Educational Products. Afrikaans. Graad 4. Taal Werkkaarte & MEMORANDUMS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Sondag, 10 Februarie 2013 Leraar: Ds Attie Steyn Tema: The meeting of the waters Skriflesing: Rom 15:1-13

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) PRETORIA. PATRICK MABUYA BALEKA EN 21 A.J.'iDER. DIE STAAT teen: VOOR:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Aktiwiteit 9: Ek praat en skryf my taal

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) #76-993?

E-Klas handleiding Studente

PAST EXAM PAPER & MEMO N3 ABOUT THE QUESTION PAPERS:

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 2 / Paper 2. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

Transcription:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION Subject Afrikaans additionele Taal Examiner Mr. J Ellis Date 10 November 2016 Total marks 45 Session 1 Duration 2 ure Grade 5 Moderator Mrs. W Pienaar Special instructions/ Equipment Instruksies Lees jou vrae goed deur. Gebruik die woordelys om jou te help. Moenie enige oop spasies los nie. Gebruik jou tyd goed. Skryf netjies en leesbaar. Indien jy klaar is gaan weer deur jou vraestel. Sterkte! This Exam has been compiled using notes and information contained in the Tom Newby School book. The marking memorandum has been compiled accordingly. While alternative responses will be given due acknowledgement, the official memorandum will be considered a priority document to ensure uniformity of marking. Time allocation on this examination includes provision for concession. Naam: Graad 5: WOORDELYS Aggresiewe Aggressive Bedreigde spesie Endangered species Bewaring Safe keeping Ernstig Serious Inhegtenis geneem Arrested Invalle Invasion Onlangse Recent Oorstromings Flooding Renoster Rhino Renosterhoring Rhino horn Renosterstroper Rhino poacher Stroping Poaching Situasie Situation Uitsterf Extinction Verdagte Suspect Volmaantydperk Full moon period 1

Afdeling A: Leesbegrip [30] Lees deur die volgende vrae (Vraag 1 tot Vraag 7) Lees die nuusberig op bladsy 5 Beantwoord die vrae (Vraag 1 tot 7) oor die nuusberig. Vraag 1: Pas kolom A by kolom B. Skryf die regte letter langs die nommer (7) 1. Die naam van die berig. A) Oom Olifant 2. Die naam van die koerant. B) 30 November 2016 3. Die joernalis. C) Een 4. Die datum wanneer die berig gepubliseer is. D) Renosterstroping 5. Hoeveel verdagtes is in Diereland inhegtenis E) 2016 geneem? 6. Hoeveel verdagtes in Renosterland inhegtenis F) Wildnuus geneem? 7. Watter jaar is 57 renosterstropings in G) 11 Diereland aangeteke? Skryf net die regte letter langs die nommer. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Vraag 2: Volgens die inleidingsparagraaf. a) Wat is doodgemaak? (1) b) Wanneer is die dier doodgemaak? (1) c) Waar is die dier doodgemaak? (1) Vraag 3: Is die volgende stellings waar of onwaar? a) Renosterstroping styg met 60% in Diereland van November 2015 tot November 2016. b) Daar is baie renosters in Diereland, hulle sal nie uitsterf nie. (1) (1) 2

Vraag 4: Haal een woord uit die leesstuk wat dieselfde beteken as: a) As alle diere van een spesie dood is (1) b) Onwettig doodgemaak. (1) Vraag 5: Kies die regte word tussen hakkies om die sin waar te maak. a) Daar word een renoster elke (12 uur / 15 uur) doodgemaak in 2016. (1) b) Daar is (twee en veertig / vier en twintig) renoster stropings in Renosterland aangeteken. (1) Vraag 6: Gee vier redes, volgens Meneer Uil, waarom daar so baie renosterstropings in Renosterland was? 1. (1) 2. (1) 3. (1) 4. (1) Vraag 7: Beantwoord die vollgende vrae in vol sinne. a) Watter ander lande, behalwe Renosterland, is deur stropings getref? (3) b) Hoekom is renosterstroping n ernstige saak volgens Koning Leeu? (1) 3

c) Wat dink jy doen die stropers met die renosterhorings? (2) d) Noem n ander dier wat ook bedreig word deur stropers. Waarvoor word hulle gestroop? (2) e) Wat sou jy doen om renosterstroping in Diereland te stop? (2) Totaal Afdeling A: /30 Punte 4

Renosterstroping Uit Wildnuus, geskryf deur Oom Olifant 30 November 2016 Daar is verlede week nog n renoster doodgemaak in Diereland. Altesaam is 57 renosterstropings alreeds die jaar in Diereland aangeteken. Dit beteken dat 80% meer renosters doodgemaak is in vergelyking met die syfers van November 2015. Aan die begin van verlede jaar is een renoster sowat elke 15 uur doodgemaak! Volgens die mees onlangse syfers word een renoster elke 12 uur doodgemaak. Volgens Meneer Uil is die meeste van die stropings, altesaam 42, in Renosterland aangeteken. Juffrou Renoster sê dit is omdat daar oorstromings was, te veel bos is, n volmaantydperk van twee weke was en aggresiewe invalle vanaf Jagluiperdland was. Die ander lande wat stropings gehad het, sluit in, Bobbejaanland, Springbokland en Buffelland. Daar is 11 verdagtes in Diereland inhegtenis geneem, drie in Bobbejaanland, vyf in Springbokland, twee in Buffelland en net een in Renosterland. Koning Leeu sê: Die situasie is ongelooflik ernstig. As al die renosters in Diereland uitsterf gaan die diere kinders nie die groot diere met hulle twee horings op hulle neus ken nie. 5

Afdeling B: Taalleer [15] Vraag 1: Voltooi die tabel. Die eerste woord is gedoen as voorbeeld. (4x½) Enkelvoud Meervoud Verkleining Renoster Renosters Renostertjie Stert Sterte Horing Oog Ogie Vraag 2: Voltooi die sinne deur die trappe van vergelyking in te vul. Byvoorbeeld: Hard harder as die hardste a) Daar is baie renosters in Buffelland. Springbokland het as Buffelland, maar Bobbejaanland het die renosters. (2x½) b) n Leeu is groot. n Buffel is as n leeu, maar n renoster is die. (2x½) Vraag 3: Skryf die volgende diere in alfabetiese volgorde. (1) Renoster, Bobbejaan, Springbok, Buffel Vraag 4: Onderstreep die stam / basisvorm in die volgende woord. (½) Onthoring 6

Vraag 5: Bind die volgende woorde saam sodat dit een woord maak. Samestellings. Renoster + Bewaring = (½) Vraag 6: Verdeel die volgende woorde in lettergrepe. Renoster (½) Vraag 7: Onderstreep die regte lidwoord tussen hakies. (2) a) ( n / Die) diere wil nie dat renosters uitsterf nie. b) ( n / Die) renosterstroper is inhegtenis geneem in Diereland. Vraag 8: Verbind die volgende sin deur die voegwoord in hakies te gebruik. Die situasie is ongelooflik ernstig. Renosters is baie skaars. (want) (1) Vraag 9: Skryf die volgende sin in ontkennende vorm. Renosters kan teen stropers bewaar word. (1) 7

Vraag 10: Skryf die volgende sinne en vul die korrekte leestekens en skryftekens in. Gebruik die volgende as leidrade. Vraagteken, punt, aanhalingstekens, hoofletter, dubbelpunt a) Waarom sal mense renosters wil doodmaak (½) b) Meneer Uil sê Die meeste van die stropings is in Renosterland aangeteken. (1) Vraag 11: Skryf die volgende sin in direkte rede. Byvoorbeeld: Meneer sê: Renosters is n bedreigde spesie. Die renosterstroper vra of hy n renosterhoring kan verkoop. (1) Vraag 12: Skryf die volgende sin in indirekte rede. Byvoorbeeld: Meneer sê dat renosters n bedreigde spesie is. Juffrou het gesê: Hierdie renoster gaan môre dood wees. (1) 8

Vraag 13: Skryf die volgende sinne in lydende vorm. Byvoorbeeld: Die renoster word deur die mense gejag. Die renoster eet die gras. (½) Vraag 14: Skryf die volgende sinne in bedrywende vorm. Byvoorbeeld: Die mense jag die renoster. Die renoster word deur die mense gered. (½) Totaal Afdeling B: /15 Groot totaal: /45 9

10