LAERSKOOL HELDERKRUIN NOVEMBER EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 AFRIKAANS Kwartaal 3 - Hoofwerkwoorde, hulpwerkwoorde en deelwoorde - Selfstandige naamwoorde - eienaam / soortnaam (telbaar en ontelbaar, abstrakte selfstandige naamwoorde en versamelname) - Vokaalgroepe, meervoude en verkleining (toekenning van vokaalgroepe is nie hier belangrik nie, maar wel al die spelreëls en toepassing daarvan) - Feite en menings - Letterlik en figuurlik - Vergelykings - Net een woord vir... - Lydende en bedrywende vorm Kwartaal 4 - Weeklikse hersieningsoefeninge (1 5) word oor die bostaande werk gedoen. Lekker leer! Alle bostaande werk is in leerders se lêers. Opdragte is in skrifte gedoen. Alle opdragte is van n memorandum (Hetsy skriftelik of op visualizer) voorsien. VRAESTEL 3: Kreatiewe skryf Jy gaan twee skryfstukke kry om te voltooi. Bring jou woordeboek vir die vraestel saam!!
WISKUNDE Bl.110 112 - Inhoud (ml, l) Bl.114-115 - Inhoud Bl.117 123 - Gewone breuke Bl.124 128 - Telgetalle - Optel en Aftrek 14 98 + 22-62 36 36 Bl.129 130 - Ruimte Aansigte van voorwerpe Bl.133 - Reëlmatige en onreëlmatige vorms Bl.135 - Datahantering Bl.141 - Optel en Aftrek van getalle asook afronding 10, 100, 1000 Bl.146 - Vermenigvuldiging 28 x 12 56 + 280 magic 0 336 Bl.161 163 - Telgetalle (optel en aftrek slegs onder mekaar nie afbreekmetode nie) Bl.165 - Massa (g en kg) Bl.168 - Omskakeling massa Bl.173 174 - Breuke Bl.176 177 - Deling 3 syfer getalle 73 2 146-14 06-6 0 Bl.180 179 - Omtrek, oppervlakte en volume Bl.187 - Meetkundige patrone
ENGLISH DEMARCATION: Paper 1: Oral Paper 2: Comprehension and Language Comprehension Test Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...) - blue workbook Countable and uncountable nouns: see blue workbook Homophones: Words that sound the same, but with different spelling see blue workbook Verbs and Adverbs: blue workbook, Tb: p.28 Adverbs of manner: blue workbook; e.g. quickly, slowly of place: blue workbook; here, there Adjectives: blue workbook; Tb: p.18, 19, 59 Singular and plural: rules of spelling. Blue workbook; Tb: p.8, 52, 60 Modals: see blue workbook Collocations: see blue workbook Tenses: Present Indefinite tense, Past Indefinite tense, Present Continuous tense and Future Indefinite tense Questions and negative form of the verb: blue workbook Prepositions: see blue workbook (first term) Types of sentences: statements, questions, commands and exclamations blue workbook Punctuation: commas, capital letters, quotation marks and apostrophes - blue workbook Pronouns: blue workbook Direct and Indirect speech: blue workbook Apostrophe s : showing possession. Blue workbook Connecting words: to show addition (and) to show sequence (then, before) to show cause and effect (so that) to show choice (either or ) Blue workbook Paper 3: Creative Writing - Writing essay - Transactional text
NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE KWARTAAL 3 Onderwerp 12: Die beweging van energie in n stelsel Bl.128 Sleutelwoorde Bl.129 Soorte musiekinstrumente Bl.130 Hoe maak vibrasie musiek Onderwerp 13: Energie en klank Bl.138 Sleutelwoorde Bl.140 Hoe hoor ons klank? (Moet die byskrifte by die skets kan pas) Bl.141 Hoor en voel vibrasies Bl.144 Sleutelwoorde Bl.148 Geraasbesoedeling KWARTAAL 4 Onderwerp 14: Planeet Aarde Bl.154 Sleutelwoorde Bl.154 Die aarde is rond en van rots gemaak Bl.155 Die aarde se oppervlak bestaan uit land, water en lug Bl.157 Die meeste van die aarde se oppervlak is met water bedek Bl.158 Die aarde se landoppervlak word in vastelande en eilande verdeel Die aarde word deur n dun laag van lug omring Bl.160 Sleutelwoorde Bl.161 Van die aarde kan ons die son, maan en sterre sien Onderwerp 15: Die son en sy uitwerking op die aarde Bl.164 165 Die son is ons naaste ster Bl.167 168 Beweging van die son (Ken die name van die 8 planete) Bl.170 Die son en lewe Bl.172 Hitte van die son is belangrik vir die watersiklus
SOSIALE WETENSKAP AFDELING A: AARDRYKSKUNDE - Onverwerkte en verwerkte kos (Asook nuwe woorde) Bl.60 - Van plaas tot by die huis (kyk veral na die vloeidiagram Bl.62 van Van koringland tot toebroodjie ) Bl.62 en 63 - Gebruike van water Bl.68 en 69 - Water as n hulpbron (Asook nuwe woorde en die Bl.70 en 71 watersiklusdiagram op bl.70) - Hoe mense water kry (Asook nuwe woorde) Bl.74, 76 en 77 Geen Aktiwiteite word geleer nie. AFDELING B: GESKIEDENIS - Vervoer op water (Asook nuwe woorde) Bl.129, 131, 132 en 133 - Vervoer in die lug (Asook nuwe woorde) Bl.135, 136 en 137 - Die san en die oudste vorm van menslike kommunikasie Bl.142, 143, 144 en 145 - Die posstelsel Bl.146 - Die radio Bl.147 Lekker leer! PERSOONLIKE WELSYN 1. Godsdienste in Suid-Afrika - leer net breinkaart in werkboek Handboek bl.104 2. Waterveiligheid - leer ook aantekeninge in werkboek Handboek bl.110 111 3. Padveiligheid - leer net aantekeninge in werkboek 4. Persoonlike en huishoudelike higiëne Handboek bl.146 en 147 5. Gesonde omgewing en persoonlike gesondheid Handboek bl.150 en 151; bl.154 en 155 ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ SKEURSTROKIE: AFBAKENING VAN VRAESTELLE - NOVEMBER 2015 EKSAMEN Ek die ondergetekende, ouer/voog van in graad 4..erken ontvangs van bogenoemde afbakening. HANDTEKENING:.