Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Similar documents
Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Ware barmhartigheid is dit: om alles, ja, alles, te doen wat ons kan.

Digitale Produkte. Katalogus

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. Oliver Wendell Holmes

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon

OOPDAG Neem asseblief kennis dat Laerskool Helderkruin se Oopdag op Saterdag 18 April tussen 09:00 en 11:00 plaasvind.

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Wat is elektrisiteit? *

LAERSKOOL HELDERKRUIN

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones

Hoërskool Roodepoort

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

n Groot deel van die moeilikheid in hierdie wêreld word veroorsaak deur mense wat belangrik wil wees. TS Eliot

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Die wonder van water *

Musiek: Toets jou kennis *

Speel met battery elektrisiteit *

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

TrumpetNet, 31 May 2007

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Volgende Kruiner Klets verskyn op 22 Junie 2015.

Die wind as bron van energie *

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Courses for March 2012

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Daniël en die Leeukuil

Nuusbrief Augustus / September 2017

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

18 Mei Geagte Ouers

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

What you cannot enforce, do not command. (Sophocles)

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Inkomstestaat en balansstaat *

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Nuusbrief 22 Junie 2018

OESFEES. Oktober 2016

Plekwaardes van heelgetalle *

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

E-Klas handleiding Studente

Pret en plesier - 02 *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Die Here sorg vir alles, ek sal niks nodig hê nie. Vooraf sang Ps : 1,2,3 Ps 125-2; 1,2,3 (Gebruik mel. van Sb 18-6) Toetreediens:

Vinkie. Laerskool Fairland

Welkom klein GARSIES

Wat is vaskulêre demensie?

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

Johannes 14: /08/2014

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Die storie van die Imbali Nasorg Sentrum

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Menlo Weekliks Nr September 2018

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Transcription:

Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 28/17 2017 10 10 Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel. ~Jesaja 66:13~ Baie welkom terug aan al ons ouers, kinders en personeel - n spesiale welkom aan al ons nuwe ouers en leerders, ons vertrou dat u sommer baie gou tuis sal voel by ons! Ons sien baie uit na hierdie laaste, baie kort kwartaal van 2017. 2 Joh 1:4: Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel. Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Kruinlympics Die Kruinlympics vind eerskomende Donderdag, 12 Oktober 2017 om 15:00 plaas. Leerders het reeds briewe ontvang met al die inligting vir die byeenkoms. Sterkte aan elke deelnemer dit gaan groot pret wees! 1.2 Atletiek Leerders sal tydens skoolure oefen en uitdunne hou. Na die huissport sal atletiekoefening in die middae begin. Die huissport sal op 20 Oktober 2017 plaasvind en n tuisbyeenkoms op 31 Oktober 2017. Korrespondensie volg spoedig. 1.3 Skaak Op Woensdag, 18 Oktober 2017 vind die afsluiting plaas. U kind sal n briefie ontvang met al die inligting. Baie dankie vir n heerlike jaar met goeie spel wat gelewer was. Dankie aan al ons ouers vir u betrokkenheid by u kind. Ons sien uit na 2018! (J Breet en T Breet) 2. KULTUUR 2.1 ATKV-redenaars n Maand terug het raakpraters nog gespook om as die beste redenaar in die land gekroon te word, en nou is dit weer tyd om aan volgende jaar se toesprake te werk. Temas vir 2018 is as volg: Graad 2 en 3 - Goud - Druppeltjies - Miere 2/...

2 Graad 4 tot 7 - Smaak - Vingers - Drup Graad 6 en 7 - Uurglas - Hoop - Teken (K Lourens) 3. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK Al die graad RR/R dames sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45. (L Kapp) 4. KINDERKOORTOER Baie dankie aan al die leerders vir jul pragtige gedrag en mooi sang tydens die koortoer. Die leerders het die toer geniet en baie ondervinding opgedoen. Dankie aan mee Melinda Nel en Charlene Staples asook mnre Schalk van der Merwe en Gerhard Scholtz wat die leerders vergesel het. Baie dankie ook aan al die ouers vir jul ondersteuning. (M Nel) 5. SKOOLDRAG Somersdrag is vanaf die 4de kwartaal verpligtend. (Bestuur) 6. FEESDAG BORGVORMS Baie dankie aan elke ouer en Kruiner vir julle ondersteuning met die projek. Die sluitingsdatum vir alle uitstaande vorms is Dinsdag, 31 Oktober 2017. 7. BELANGRIKE DATUMS Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie aktiwiteite betrokke is! 12 Oktober 2017 - Kruinlympics om 15:00 16 Oktober 2017 - Oueraand (per uitnodiging) 20 Oktober 2017 - Huissport 31 Oktober 2017 - Atletiek: Tuisbyeenkoms Helderkruingroete R VAN DER WATT EN REDAKSIE ADJUNKHOOF -----------------------------------------------------------------------------

IT FOENDIEKLUB SLIMKOPPE Play is the highest form of research. - Albert Einstein Geagte Ouers Wat is die voordele van rekenaar wetenskap? Rekenaarwetenskap word oral gebruik en laat dinge gebeur! Om programmering te leer het logiese voordele soos die verbetering van logika en wiskunde vaardighede. Programmering het ook verbloemde voordele soos die verbetering van begripslees en skryfvaardighede. Die belangrikste egter is dat programmering kinders leer om probleme op te breek en oplossings te vind. Dit is die rede waarom ons coding doen in die IT Smart klub. Hierdie kwartaal gaan daar net 3 lesse aangebied word voordat die eksamen begin. Al die kursusse word in die rekenaarsentrum aangebied. Maandag Dinsdag 16, 23 en 30 Okt. 17, 24 en 31 Okt. Graad Gr. RR R Nuwe werk Gr.1 tot 3 Basiese beginsels van coding op 7 9 jarige vlak Tyd 13:45 14:30 13:45 14:45 Kostes vir 3 weke R135 R135 Vaardighede wat aangeleer word: Basiese rekenaargeletterdheid op n speelse manier Die basis vir programmering word ingeoefen met toeps en probleemoplossing -speletjies As u belangstel om u kind in te skryf vir een van die opwindende kursusse voltooi gerus die skeurstrokie aan die onderkant en stuur dit na Me. Noeline van Wyk in die rekenaarsentrum of stuur dit per e-pos aan Juffrou Noeline by noelinevanwyk@kruiners.co.za

Die Rekenaarklub is in die middae na skool in die rekenaarsentrum op die 2de verdieping by die C - blok. Die leerders skryf in per kwartaal. Geen kwartaal se werk sal dieselfde wees nie. Dit is dus ideaal vir n stokperdjie. Helderkruin se Rekenaarklub is n uitstekende hulpmiddel, sodat u kind addisionele kennis opdoen aangaande rekenaars. Voltooi die onderstaande vorm volledig en stuur dit direk aan Mev. Noeline van Wyk in die rekenaarsentrum. Laat u kind sy/haar eie stempel in die lewe afdruk! Hiermee gee ek ouer van (naam van kind) in Gr. (graad en klas) toestemming dat hy/sy die IT SLIMKOP Rekenaarklub bywoon. Ek betaal die bedrag van R135 per kwartaal, saam met die skoolrekening staat wat aan my gestuur word. Tel no.: W: Sel: E-posadres: ouer se naam (ons stuur van tyd tot tyd u kind se werk per e-pos aan u) Trek n kruisie oor die toepaslike dag en aktiwiteit waarvoor u, u kind inskryf. Maandag Dinsdag Graad Gr. RR - R Gr. 1-3 Tyd 13:45 14:20 13:15 14:05 Gr. RR R Nuwe werk Gr.1 tot 3 Basiese beginsels van coding Die rekenaarpersoneel sien uit daarna om u kind voor te berei vir die toekoms. IT SLIMKOP Groete Juffrou Noeline van Wyk

GEKLASSIFISEERDE BERIGTE A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal n inskrywings-vorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin. Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom! Brand new unit to rent in Rocklands development. Situated right behind Valley View Shopping Centre on Robert Broom drive Noordheuwel. Easy access to N14, major shopping centres, gym, restaurants and schools. 3 bedroom simplex, 2 bathrooms, open plan lounge, dinning room and kitchen, double automated garage, pre paid water and electricity. Available from 1 December 2017. R10500 per month. Contact owner Armand 0824879278 Mondskerms Dis sportseisoen!!! Laat maak jou mondskerm teen billikste prys van R350 elk!! Afdrukke kan by die skool gedoen word vir 10 of meer, of by die praktyk, 17 Van Oordstraat, Noordheuwel. Vir verdere navrae kontak die kamer van Dr Johan Baard op 011 665 1327 of vir Swane op 083 564 6808.