HOëRSKOOL PORTERVILLE

Similar documents
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Hoërskool Roodepoort

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Nuusbrief 22 Junie 2018

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

18 Mei Geagte Ouers

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

WEEKBRIEF 1 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

TrumpetNet, 31 May 2007

Julie 2018

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Government Gazette Staatskoerant

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Courses for March 2012

Menlo Weekliks Nr September 2018

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Laerskool Jan van Riebeeck

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Die wonder van water *

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Daniël en die Leeukuil

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

NUUSBRIEF 2 HOËRSKOOL OUTENIQUA. POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: Faks: Web:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Nederige mense dink nie minder ván hulleself nie; hulle dink net minder áán hulleself. (Ken Blanchard)

VERWELKOMING DEUR BEHEERRAADSLEDE

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)

Vinkie. Laerskool Fairland

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010

VOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

LAERSKOOL RUSTENBURG

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

HOëRSKOOL ELDORAIGNE. Uit stof en sand verskyn n. Eldo-diamant

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

HOËRSKOOL LUTZVILLE HIGH SCHOOL 6, LUTZVILLE, 8165 (027) (027) Aan alle OueRs

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Vinkie. Laerskool Fairland

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Hoërskool P.J. Olivier

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

SPRINGSTOWWE BEGRAWE WAS:

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

2011 SOUTH AFRICAN JUNIOR CHESS CHAMPIONSHIPS. Organized by Nelson Mandela Bay Chess Union Under the auspices of Chess South Africa (CHESSA)

OOPDAG Neem asseblief kennis dat Laerskool Helderkruin se Oopdag op Saterdag 18 April tussen 09:00 en 11:00 plaasvind.

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM

Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones

Johannes 14: /08/2014

Plekwaardes van heelgetalle *

Transcription:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 7/2014 28 Februarie 2014 GESTIG 1870 GEEN SAAL IN TOETSREEKS Die toetsreeks skop af op Maandag, 3 Maart vir die Gr. 7-12 s en eindig op Donderdag, 20 Maart. Daar sal geen saalbyeenkoms op Maandag, 3, 10 & 17 Maart wees nie. Die laaste week se saalbyeenkoms is op Vrydag, 28 Maart. LS BOLAND ATLETIEK Ons LS Boland Atletiek TROTS. Baie geluk aan die volgende atlete wat in die LS Bolandspan opgeneem is: Jani van der Merwe (D/11 HS) Inge von Wielligh (D/12 DG) Wilberd Waterboer (S/13 80mH & 200mH). Hulle neem volgende naweek aan die LS Wes-Kaap atletiek by Dal Josafat deel. Ons hou styf duime vas! HS Boland Atletiek 21 Atlete neem vanaf gister, vandag en môre aan die HS Boland Byeenkoms te Dal Josafat deel. Ons hou styf duime vas! Hul name en items verskyn op bl 2. Top 10 Netbal Baie geluk aan die volgende spelers wat verkies is tot die Top 10 Netbalgroep: (name verskyn alfabeties). Anandie Burger Anika Kotzé Elana du Plessis Jana Janse van Rensburg Lerine Burger Lize Simon Margriet Cronjé Patricia Baadjies Ragnhild Olivier Sashen Cox Die groep toer die komende vakansie na die Noorde. Hul vertrek Saterdag, 29 Maart en keer Maandag, 7 April terug. Die toer sluit n 4 dae oefensessie met wedstryde in by Elize Kotzé, die huidige SA Senior Afrigter, se Raloka Netbal Ranch.

H/S BOLAND ATLETIEK - DAL JOSAFAT Baie geluk aan ons 21 Wes-Boland atlete wat hierdie naweek aan die Boland Kampioenskappe deelneem. Reinette van der Merwe D/14 200m & 400m 1ste plek (rekord verbeter) Cornel Vlok D/15 GS 2de plek HG 3de plek Jana Janse van Rensburg D/15 800m 2de plek 1500m 3de plek Elzanne Liebenberg D/14 90mH 2de plek 300mH 3de plek Gisela Nel D/17 HG 2de plek Lyzanne J.v. Rensburg D/17 SG & DG 2de plek Mariska Vlok D/17 HG 3de plek Patricia Baadjies D/17 HS 2de plek J.H. Smal M/19 VS 2de plek Christiaan Gous S/17 100m & 200m 2de plek Glen-Brey Fortune S/17 110mH & VS 1ste plek Jody Solomon S/17 400m 2de plek Adriaan Haasbroek S/15 HG 1ste plek Rowaldo Hollenbach S14 100mH 2de plek Dirk Olivier S/17 HG 3de plek Henko de Beer S/14 DG & GS 1ste plek (rekord verbeter) Cas Mouton S/17 HS 1ste plek Shaan-D Ockhuis S/14 300mH 3de plek Mardi Breytenbach V/19 HG, DG & GS 1ste plek Anandie Burger V/19 400mH & 100mH 1ste plek Lize Simon V/19 400m & 800m 1ste plek

BETALING VAN SKOOLFONDS Skoolfonds is streng vooruitbetaalbaar. U kon n opsie kies van hoe u die skoolfonds maandeliks of jaarliks wil betaal. Na aanleiding van n skrywe deur Fedsas, is daar op die begrotingsvergadering, gehou op 18 November 2013, waar skoolfonds vir 2014 vasgestel is, besluit dat rente op agterstallige skoolfonds gehef sal word (volgens wetgewing). Indien u nie voor of op die vasgestelde datum (soos u gereël het) u skoolfonds betaal nie, sal rente van 15,5% volgens die Wet op die Voorgeskrewe Rentekoers, gehef word. Ons versoek asseblief dat u maandeliks u skoolfonds sal betaal soos gereël om verdere kostes vir u te vermy. Indien u alternatiewe reëlings aangaande die betaling van skoolfonds wil tref, moet u asseblief n skriftelike versoek rig aan die Voorsitter van die Beheerliggaam. BELANGRIKE KENNISGEWING - Gr. 1B-KLAS Die ouers van die Gr. 1B leerders moet asseblief kennis neem dat juf. Marianne Hanekom eers weer in die tweede kwartaal by die skool sal wees. Juf. Beatrix Boonzaaier sal in haar plek waarneem. Me. Maureen van Rooyen sal verantwoordelik wees vir Leerondersteuning.

KLEREWINKEL NUUS GRYS SKOOLSOKKIES VIR SEUNS IS NOU BESKIKBAAR BY DIE KLEREWINKEL! SWEMKAMPIOENSKAPPE Sterkte aan die volgende leerders wat aan die WP Junior Liga Swemkampioenskappe gaan deelneem op Saterdag, 1 Maart. * Daniël Knoetzen * Rohan Knoetzen * Paul Louw * Anke van der Merwe * Jani van der Merwe INTERSKOLE & VALENTYNSBAL FOTO S Neem asseblief kennis dat alle bestellings vir bogenoemde foto s op Maandag, 3 Maart by tannie Elna (Ontvangs) geplaas moet wees. Geen laat bestellings sal aanvaar word nie. TOESIGHOUDING BY KLEINSKOOLTJIE Ons benodig nog ouers vir toesighouding by die kleinskooltjie in die oggende voordat die skool begin. Baie dankie aan die volgende ouers wat reeds help: Marelise Treurnicht, Minette Burger, Glenda Fortune, Junita Janse van Rensburg & Wena van der Merwe. DIT WORD BAIE WAARDEER! WYN TE KOOP Die skool het nog wit wyn wat oorgebly het van die wynveling om te verkoop. Die wyn is te koop @ R20 per bottel. Ons ouers se ondersteuning word waardeer!

OORDENKING VIR DIE WEEK

WEEKPROGRAM Vrydag, 28 Februarie - HS Boland Atletiek - Dal Josafat Gr.11 Vakveranderinge sluit Porterville Old Boys Rugby vs Moorreesburg om 20:00 (T) Saterdag, 01 Maart - H/S Boland Atletiek Dal Josafat Maandag, 03 Maart - Toetsreeks begin Mini-Krieket Interskole (W) Dinsdag, 04 Maart - Toetsreeks Woensdag, 05 Maart - O/13 Interskole Krieket (W) BHL Verkiesing Donderdag, 06 Maart - Toetsreeks L/S Tennis @ Riebeeck (T) Vrydag, 07 Maart - L/S Wes-Kaap Atletiek - Dal Josafat Saterdag, 08 Maart - L/S Wes-Kaap Atletiek - Dal Josafat O/15 Interskole Krieket (W) O/19 Interskole Krieket (T) Hopefield Rugbydag MNR. WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF Gedagte vir die Week Our potential is enriched through learning It s what we do to make you Number One!