Liewe Bruid en Bruidegom

Similar documents
Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

TrumpetNet, 31 May 2007

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Pryslys 2014 Troues

Daniël en die Leeukuil

Die wonder van water *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Digitale Produkte. Katalogus

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

Courses for March 2012

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Word deel van hierdie unieke studente kultuur wat HEIMAT is en pak elke dag aan met 'n ONTEMBARE GEES!

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Musiek: Toets jou kennis *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

OESFEES. Oktober 2016

Die badkamer en kombuis *

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Government Gazette Staatskoerant

Nuusbrief Augustus / September 2017

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Hoërskool Roodepoort

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

LAERSKOOL HELDERKRUIN

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Wat is elektrisiteit? *

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

18 Mei Geagte Ouers

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Deuteronomium 8: /01/2014

Pragtige Koningin Ester

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Speel met battery elektrisiteit *

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Molatek - Gawie Gertenbach

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

DIE KONING IS OP PAD n Kersspel

Die wind as bron van energie *

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Telefoon: Posbus Faks: Selcourt 1567 E-Pos:

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

University Of Pretoria

Die Naam van God se verheerlikte Seun JESUS????:

Johannes 6:1-15; /07/2014

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

In This Issue / In Hierdie Uitgawe. WATTS p1. PARC, PO Box 73696, Lynnwood Ridge 0040, RSA

Dissipel. Sending. Binne. Januarie Maart Voorwoord 2 The Difference 3. King Fisher Hengelkompetisie. Kosbare Pêrels 5.

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Drive your imagination. Story power at your library. Die mag van stories by jou biblioteek. Story Power. 12 April Join us

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Transcription:

Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin kan tydrowend wees en daarom wil ons dankie sê dat julle die moeite doen om meer van ons fasiliteite uit te vind. Waenhuiskraal is vanaf Rigellaan, Pretoria, 25 km uit op die Delmaspad, R50. Pragtige graslande en ruimtes so ver soos die oog kan sien begroet jou. Waenhuiskraal se ontstaan het gekom van Afrikaans sprekendes soos ek en jy wat die nostalgie wil vasvang van malvapoeding en pampoentert, die dorsvloer op die plaas en ouma se onthou kos, waar jy in Afrikaans kan kuier en skoffel op n mieliemeel vloer. Die besonderse dag gaan net oor julle en die dag word gevier saam met familie en vriende wat altyd deel van julle lewe sal wees. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom by Waenhuiskraal en beloof om die geseënde dag spesiaal te maak vir jare se herinneringe. Seënwense Die Waenhuiskraal span

Pakket opsies Pryse vasgestel vir tydperk : September 2016 Augustus 2017 Publieke vakansiedae en dag voor publieke vakansiedae sal as n Vrydag en n Saterdag gereken word. Nuwe pakket pryse vanaf September 2017 verhoog met 10%(sal deurgegee word met kwotasie) Opsie 1: Maandae tot Donderdae (hele jaar) 60-180 Gaste R115 pp Opsie 2: Vrydae (September-April) R170 pp Opsie 3: Vrydae (Mei- Augustus) R128 pp Opsie 4: Saterdag (September-April) R193 pp

Opsie 5: Saterdag (Mei- Augustus) R148 pp Opsie 6: Sondag opsie - oggend troue. Reg deur die jaar vanaf 11h00-16h00 Minimum 40 gaste, maksimum 80 gaste. Verskeie opsies van spyskaarte R8800 Opsionele naweek pakket: (R3300 Saam met enige van die Saterdag opsies hierbo) Vrydag word alleenlik gebruik om saal en kapel te versier. Hek maak 14h00 oop en sal 20h00 sluit vir die wat nie oornag nie. Kostes sluit in: Staanplek vir karavane & tente vir die Vrydag aand. Bruidskamer Oopstel van die saal Oopstel van die kapel Kostes vir kinders: Onder 5 jaar: Onder 10 jaar: Bo 10 jaar: Gratis 50% Van volwasse prys Volwasse prys

Ingesluit by u pakket: Samestelling Funksie koördineerder om te verseker dat u dag glad verloop Venue huur tot 24:00 (R1000 per uur ekstra daarna) Skoonmaak dienste Veilige parkering met wagte Klank sisteem in die kapel Register tafel Standaard dekor Konfetti houers Preekstoel Grasbale in Kapel met hesian oortreksels Onbeperkte gesoute springmielies vir gaste in welkom area Sitplek vir gaste in ons groot tuin omring met rustige waterstrome Bemanning van kontantkroeg direk na seremonie Tafel vir verversings in die tuin Koek tafel / houttol Glashouers vir welkom drankies "Fairy lights" bo elke tafel Wit tafel lopers Standaard hout tafels en stoele Spesiale hout stoele vir die bruidspaar Houtlere bo elke tafel vir dekor doeleindes Geskenke tafel Groot 160m dansvloer apart van die sitplekke vir 180 gaste Koffiekroeg (Koffie, suiker ens. ingesluit) met "Candy bar" area Boma met hout voorsien. Kragopwekker op bystand Kroeg geriewe (Kroegmanne) tot 24:00 1 Vrugtesap beker per 8 gaste - Waenhuiskraal spyseniering Honeymoon suite en addisionele kamer

Uitgesluit by u pakket: Fotograaf DJ Koek Tafelwyn of sjampanje Pastoor of Dominees Ekstra dekor vir persoonlike gevoel Blomme Fairy lights op die dansbaan Dek van tafels en opmaak van bruid se persoonlike dekor Spyseniering Spyskaarte sal op aanvraag deur gestuur word. Ons kos word verskaf deur ons eie spysenier op die perseel. Enige vrae rakende die spyskaart en welkom drankies kan aan die kombuis bestuurder gerig word. Sjampanje en wyn het 'n kurkfooi van R30 per bottel. Kontak Hannelie vir enige verdere inligting - yumsoft@hotmail.com Betalings Betaling 1 (Met teken van die kontrak) 50% Van venue huur as deposito. Betaling 2 (3 weke voor troue) Uitstaande 50% van venue huur, spysenierings rekening en R2000 breekware deposito. Betaling 3 (Aand van die troue) Enige addisionele rekeninge bv. bruidspaar se kroegrekening of ekstra tyd na 24:00. Breekware deposito sal binne 7 dae na die troue uitbetaal word. Enige breekskade en verlore eiendom sal van die deposito afgetrek word.

Akkommodasie Wittebrood kamer Moeder van die bruid kamer Karavane en tente Ingesluit by alle pakkette Ingesluit by alle pakkette R180 per eenheid Ander akkommodasie is in aanbouing, doen navraag asseblief!