VOORGESTELDE UITBREIDING VAN TRANSNET SE BESTAANDE SPOORLYN EN VERWANTE INFRASTRUKTUUR VIR DIE UITVOER VAN MANGAANERTS IN DIE NOORD- EN OOS-KAAP

Similar documents
INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT: PROPOSED BRINE AND GROUNDWATER TREATMENT WORKS AT TUTUKA POWER STATION, MPUMALANGA

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

BOLAND OMGEWINGSKONSULTANTE CC OMGEWINGSIMPAKSTUDIE

Government Gazette Staatskoerant

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Die wonder van water *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

TrumpetNet, 31 May 2007

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Die wind as bron van energie *

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Daniël en die Leeukuil

Government Gazette Staatskoerant

Musiek: Toets jou kennis *

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Inkomstestaat en balansstaat *

Speel met battery elektrisiteit *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Wat is elektrisiteit? *

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

LAERSKOOL HELDERKRUIN

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

University Of Pretoria

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

E-Klas handleiding Studente

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

PUBLIC MEETING ENVIRONMENTAL PROCESS

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Wat is vaskulêre demensie?

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Digitale Produkte. Katalogus

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

APPROACHES TOWARDS A CRITICAL EVALUATION AND UPDATE OF THE RED LIST OF SOUTH AFRICAN BUTTERFLIES JONATHAN BRADFORD BALL

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Die buitelandse sektor in die ekonomiese siklus *

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

SILLABUS VIR DIE TRANSPORTBESORGINGEKSAMEN (2010 Uitgawe)

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

OPBERGINGSOOREENKOMS

A story of Re-integration

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

Watter veranderinge kan die volgende tien jaar in die aartappelbedryf plaasvind?

Hoërskool Roodepoort

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Government Gazette Staatskoerant

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Meganiese Projek 478 Megatroniese Projek 478 Megatroniese Projek 488. Riglyne vir Projekvoorstelle

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

UMZUMBE CHALETS AANDELEBLOK (EDMS) BPK

DEVELOPMENT AND MODELLING OF NEW WIDEBAND MICROSTRIP PATCH ANTENNAS WITH CAPACITIVE FEED PROBES

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Hoofstuk 5: Opsomming, gevolgtrekkings en aanbevelings

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Transcription:

VOORGESELDE UIBREIDING VAN RANSNE SE BESAANDE SPOORLYN EN VERWANE INFRASRUKUUR VIR DIE UIVOER VAN MANGAANERS IN DIE NOORD- EN OOS-KAAP AGERGROND- INLIGINGSDOKUMEN ransnet SOC) Beperk hierna ransnet genoem) beoog om die bestaande spoorlyn vir die vervoer van mangaanerts vanaf Hotazel in die Noord-Kaap na die Ngqura-hawe in die Oos-Kaap uit te brei. Die groeiende aanvraag in mangaanerts is die rede vir die uitbreiding van die kapasiteit van die uitvoerkorridor na 16 miljoen ton per jaar Mtpa). Die voorgestelde uitbreiding sluit die volgende in: Uitbreiding van verskeie bestaande spoorlusse rail loops ) in die Noord- en Oos-Kaap; Die lê van twee nuwe spoorlusse in die Noord-Kaap; en Die bou van ʼn nuwe monteerwerf naby Hotazel in die Noord- Kaap. ʼn Wysigingsproses, ʼn basiese invloedbepalingsproses en ʼn volledige omgewingsinvloedbepalingsproses kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur NEMA) Wet 107 van 1998), soos gewysig, moet gevolg word voordat daar met die proses begin kan word. Die besluitnemings owerheid vir al hierdie prosesse is die Nasionale Departement van Omgewingsake DOS). ERM Southern Africa Edms) Bpk is as die Onafhanklike Omgewingsbeoordelingspraktisyn aangestel om bogenoemde prosesse uit te voer. Die doel van hierdie dokument is om: Agtergrondinligting oor die voorgestelde projek te verskaf; Die verlangde omgewingsmagtigingsprosesse te beskryf; en Die verlangde prosesse van openbare deelname te beskryf.

AGERGROND In Suid-Afrika is die meeste mangaanmyne wat oorwegend ʼn hoër graad erts produseer in die Kalahari Mangaankom, rondom Hotazel in die Noord-Kaap, gekonsentreer. Na verwagting sal die mangaanbedryf in die komende jare ʼn groot aanvraag na die uitvoer daarvan beleef. Gegewe die kwaliteit van die mangaanerts-reserwes, is Suid-Afrika in die posisie om voordeel te trek uit die geskatte groei in die mangaanbedryf indien die beperkinge van die huidige vervoerlogistiek aangespreek word. ransnet het in 2008, in samewerking met die mangaanerts-mynboubedryf, die behoefte aan ʼn vergroting in die kapasiteit van die vervoerkorridor geïdentifiseer. Die huidige kapasiteit beloop 5.5 Miljoen ton per jaar Mtpa). ʼn Omgewingsmagtigingsproses is hiervoor uitgevoer en die projek is in 2009 gemagtig om met konstruksie te begin. Die magtiging is uitgereik op die projekvoorstel om die uitvoerkapasiteit na 12 Mtpa te verhoog. Intussen het ransnet, in samewerking met die mangaanerts-mynboubedryf, tot die slotsom gekom dat meer as 12 Mtpa nodig is vir langtermyn groei. Hierdie groei word hoofsaaklik gedryf deur die wêreldwye toename in die vervaardiging van staal en ʼn verandering in die produksamestelling van staal om ʼn groter persentasie hoër graad staal te vervaardig, wat beteken dat ʼn hoër graad mangaanerts daarvoor nodig is. Daarby kan marginale verskaffers, wat ʼn hoë koste-kurwe het, nie winsgewend volhou met die uitvoer en wêreldwye voorsiening van ʼn laer graad mangaanerts nie. Op grond van die toename in die aanvraag na mangaanerts, het die mynboubedryf aangedui dat die uitvoerkapasiteit na 16 Mtpa verhoog moet word. Hierdie verandering aan die oorspronklike ontwikkelingsvoorstel vereis dus ʼn bykomende omgewingsmagtigingsproses. Neem asseblief kennis: Die huidige magtiging is van krag op die gebied tussen Kimberley en De Aar, en die opgradering van hierdie gebied mag in 2013 begin. BEOOGDE PROJEK EN BESKRYWING VAN DIE PROSES Die beoogde uitbreiding van die huidige spoorlyn vir die uitvoer van mangaanerts na 16 Mtpa bestaan uit drie komponente en word hieronder opgesom. Kaap en vier in die Oos-Kaap sien Figuur 1). Die vorige magtiging het die uitbreiding van hierdie lusse gemagtig. Hierdie ses lus-uitbreidings moet egter verder uitgebrei word om die verwagte 16 Mtpa te kan hanteer. Die wysigingsproses behels dus die indiening van ʼn aansoek by die DOS, gevolg deur ʼn verslag waarin die veranderings in ontwerp aangedui word, asook die gepaardgaande impakte en die verlangde prosesse van openbare deelname en skakeling met die publiek. Die omgewingsmagtiging vir die volgende lusse moet dus gewysig word: Wysigingsproses ʼn Wysigingsproses is nodig vir die voorgestelde veranderings in die uitbreiding van die spoorlusse rail loops ) wat reeds in 2009 gemagtig is DEA Verwysingsnr. 12/12/20/1240). Dit sluit in twee lusse in die Noord- Noord-Kaap Burgervilleweg Linde Oos-Kaap Rosmead afelberg Knutsford Verby 2

Basiese Invloedbepalingsproses BIB) ʼn BIB-proses is nodig die uitbreiding van bestaande spoorlusse / die bou van nuwe spoorlusse wat nie deel was van die aanvanklike magtiging wat in 2009 uitgereik is nie. Dit sluit in 10 spoorlusse in die Noord-Kaap en vier in die Oos-Kaap sien abel 2 en Figuur 1). abel 2: Opsomming van die lusse wat uitgebrei / nuwe lusse wat gebou moet word sien Figuur 1) Noord-Kaap Witloop Wincanton Sishen Glosam Postmasburg santsabane rewil Ulco Gong Gong Fieldsview Nuwe Lus Nuwe Lus Oos-Kaap Drennan horngrove Cookhouse-Golden Valley Ripon-Kommadagga Verdubbeling van lyn Verdubbeling van lyn Omvang- en Omgewingsinvloedbepalingsproses OIB) ʼn Omvang-/OIB-proses is nodig vir die bou van ʼn nuwe monteerwerf sien Figuur 2) by Mamathwane, ongeveer 22 km suid van Hotazel in die Noord-Kaap. Hierdie monteerwerf sal ongeveer 120 ha beslaan en langs die hooflyn opgerig word. Daar sal vyf werf-spoorlyne wees wat elk 200 treinwaens sal kan akkommodeer, sowel as geboue en verwante infrastruktuur vir die bedryf daarvan. Die werf sal ook oor ʼn gemeenskaplike gebruiksfasiliteit vir klein mynboubedrywighede beskik. Bykomend tot die magtiging daarvan kragtens die NEMA-wetgewing, vereis die monteerwerf ook ʼn Afvalbestuurslisensie ABL), en waarskynlik ook ʼn Lugvrystelllingslisensie LVL). Die noodsaaklikheid van ʼn LVL sal eers bevestig kan word nadat die verlangde tegniese inligting bekom is. 3

23 0'0"E 24 0'0"E 25 0'0"E 26 0'0"E 27 0'0"E HOAZEL NEW WILOOP NORH WES WINCANON 27 49'40"S 27 49'40"S KAHU NEW SISHEN GLOSAM REWIL ULCO GONG GONG POSMASBURG BARKLY WES FIELDSVIEW 28 49'50"S KIMBERLEY 28 49'50"S SANSABANE POSMASBURG NORHERN CAPE F R E E S A E 29 50'0"S 29 50'0"S HOPEOWN 30 50'10"S 30 50'10"S DE AAR ) BURGERVILLEWEG ) LINDE HANOVER MIDDELBURG EC) ) ROSMEAD 31 50'20"S ) KNUSFORD CRADOCK ZIMBABWE MOZAMBIQUE WESERN CAPE LIMPOPO BOSWANA DRENNAN NAMIBIA HORNGROVE COOKHOUSE 32 50'30"S SWAZILAND COOKHOUSE 32 50'30"S Figuur 1: Luswysigings en Uitbreidings MPUMALANGA GAUENG NORH WES GOLDEN VALLEY KWAZULU-NAAL FREE SAE NORHERN CAPE EASERN CAPE LESOHO RIPON KOMMADAGGA EASERN CAPE WESERN CAPE ) VERBY Study Area 23 0'0"E 24 0'0"E ADDO 25 0'0"E SCALE: 0 Legend owns Loops ) Loop Amendments Loop Extensions National Roads Dams 25 50 75 100 Kilometres ILE: 27 0'0"E DAE: Sept 2012 CHECKED: S PROJEC: 0172056 DRAWN: LD APPROVED: SHC SCALE: 1 : 1 950 000 DRAWING: Map Showing Loop Amendments and Extensions South African Provincial Boundaries Perennial Rivers CLIEN: Railway Lines RANSNE SOC LD It is unlawful for any firm or individual to reproduce copyrighted maps, graphics or drawings, in whole or in part, without permission of the copyright owner, ERM Southern Africa Pty) Ltd ± DRAF COPY 26 0'0"E 4 Map Showing Loop Amendments and Extensions.mxd REV: 0 ERM ERM Southern Africa 175 Lunnon Road Hillcrest, Pretoria el: +27 12 362 0008 Fax: +27 12 362 8368 Projection: Geographic, Datum: WGS84 Source: Chief Directorate National Geo-Spatial Information, Demarcation Board, EnPA, Inset Map: Esri Data and Maps SIZE: A3 C:\0172056_ransnet Hatch Mn Ore Line Upgrade\Mapping\MXD\Map Showing Loop Amendments and Extensions.mxd.mxd 31 50'20"S ) AFELBERG

GK 544: Aktiwiteit 2: Die konstruksie van fasiliteite of infrastruktuur vir die opberging van erts of steenkool wat n lisensie vir atmosferiese emissies vereis kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Lugkwaliteit, 2004 Wet No. 39 van 2004). Aktiwiteit 11: Die bou van infrastruktuur of strukture van 50 vierkante meter of meer binne 32 meter van ʼn waterloop. Aktiwiteit 13: Die konstruksie van fasiliteite of infrastruktuur vir die opberging, of vir die opberging en hantering, van gevaarlike goedere, waar sodanige opberging plaasvind in houers met n gesamentlike kapasiteit van meer as 80 maar hoogstens 500 kubieke meter. Aktiwiteit 22: Die bou van n pad, buite stedelike gebiede i. met n reserwe breër as 13,5 meter, of ii. waar daar nie n reserwe is nie, waar die pad breër as 8 meter is, of iii. waarvoor n omgewingsmagtiging verkry is vir die roetebepaling ingevolge aktiwiteit 5 in Goewermentskennisgewing 387 van 2006 of aktiwiteit 18 in Goewermentskennisgewin 545 van 2010. Aktiwiteit 23ii: Die transformasie van onontwikkelde grond tot nywerheidsgebruik, buite ʼn stedelike gebied, groter as 1 hektaar. Aktiwiteit 24: Die transformasie van grond groter as 1 000 vierkante meter tot nywerheidsgebruik, waar sodanige grond as oop ruimte of vir bewaring gesoneer was of n gelykwaardige sonering gehad het. Aktiwiteit 53: Die uitbreiding van spoorlyne, stasies of rangeerwerwe, waar die ontwikkelingsvoetspoor groter sal word, uitgesonder i. spoorlyne, rangeerwerwe en spoorwegstasies in nywerheidskomplekse of -sones; ii. ondergrondse spoorlyne in myne; en iii. bykomende spoorlyne binne die reserwe van n bestaande spoorlyn. GK 545 Aktiwiteit 11: Die konstruksie van spoorlyne, stasies of rangeerwerwe, uitgesonder i. spoorlyne, rangeerwerwe en spoorwegstasies in nywerheidskomplekse of -sones; ii. ondergrondse spoorlyne in n mynbougebied; en iii. bykomende spoorlyne binne die reserwe van n bestaande spoorlyn. Aktiwiteit 15: Die fisiese verandering van onontwikkelde, onbesette of verwaarloosde grond vir residensiële, kleinhandel-, kommersiële, ontspannings-, nywerheid- of institusionele gebruik waar die totale gebied wat verander staan te word, 20 hektaar of meer is; uitgesonderd waar sodanige fisiese verandering plaasvind vir: i. lineêre ontwikkelingsaktiwiteite; of ii. landbou of bebossing, waar aktiwiteit 16 van hierdie Bylae van toepassing sal wees. GK 546 Aktiwiteit 12: Die skoonmaak van plantegroei op ʼn gebied van 300 vierkante meter of meer waar 75% of meer van die plantegroei inheemse plantegroei is WEGEWING Die NEMA, soos gewysig, lys sekere aktiwiteite wat ʼn omgewingsmagtiging verg voordat daarmee voorgegaan kan word. Die voorgestelde uitbreiding van die bestaande spoorlusse / bou van nuwe lusse wat nie in 2009 gemagtig is nie, gee aanleiding tot verskeie aktiwiteite wat in GK R544 en R546 gelys is, en dus onderwerp is aan ʼn Basiese Invloedbepalingsproses sien Boks 1). Die voorgestelde oprigting van ʼn monteerwerf gee aanleiding tot aktiwiteite gelys in GK R544, R545 en R546, en is dus onderworpe aan ʼn OIB-proses sien Boks 1), asook ʼn Afvalbestuurslisensie kragtens GK 718 van die Wet op Nasionale Afvalbestuur 59 van 2008). Daar word voorgestel dat hierdie prosesse gelyktydig uitgevoer word sien Figuur 3). Boks 1: Gelyste aktiwiteite wat verband hou met die voorgestelde uitbreiding van die spoorlyn en die bou van ʼn nuwe monteerwerf. Figuur 3: Vloeidiagram van die Proses Aankondiging van projek n Formele aankondiging van die projek aan alle belanghebbendes 30 dae): Kennisgewingsbrief en verspreiding van AID; Opsit van terreinkennisgewings; Plasing van advertensies in koerante; en Registrasie van belanghebbendes. Omvangbepaling en Basiese Invloedbepaling Kondig aan dat Konsep Basiese Invloedbepalingsverslag, OBP en Omvangbepalingsverslag vir openbare oorsig beskikbaar is 40 dae). Hou openbare vergaderings en fokusgroepvergaderings met belanghebbendes. Dateer Konsep Omvangbepalingsverslag en Kommentaaren Antwoordverslag op. Dien Finale Omvangbepalingsverslag in by owerhede en stel beskikbaar vir openbare oorsig 21 dae). Volledige Invloedbepaling Kondig aan dat Konsep OIB- en OBP-verslae vir openbare oorsig beskikbaar is 40 dae). Dateer Konsep OIB- en OBP-verslae op, asook Kommentaar- en Antwoordverslag. Dien Finale verslag in by owerhede en stel beskikbaar vir openbare oorsig 21 dae). Besluitneming Stel belanghebbendes in kennis van die bevoegde owerhede se besluit Verskaf inligting oor die appèlproses in die kennisgewings 5

Figuur 2: Mamathwane Monteerwerff 6

MOONLIKE KWESSIES EN SPESIALISSUDIES Die projekspan het omgewingskwessies geïdentifiseer wat tydens die Wysiging-, Basiese Invloedbepaling-, en die Omvang-/OIB-prosesse te voorskyn mag kom. Dit sluit in: Versteuring van grond en oppervlaktes tydens die bou van die lusse; Geraas en vibrasie vanaf beide die konstruksieaktiwiteite en die gevolglike toename in treinbedrywighede; Kommer oor verkeersveiligheid a.g.v. swaarvoertuigverkeer konstruksie-voertuie) en by padkruisings; Kommer oor stof tydens konstruksie; Die visuele effek van die konstruksie op die landskap, en die gevoel van plek by elke lus; Kulturele, erfenis- of argeologiese kwessies; Ekonomiese gevolge en kwessies rondom werkverskaffing; en Ekologiese kwessies. Die projekspan sal hierdie lys verfyn na afloop van die aanvanklike prosesse van openbare deelname en skakeling met die publiek. Sekere spesialisstudies word uitgevoer om die moontlike kwessies wat tot dusver geïdentifiseer is, te beoordeel en aan te spreek. Hierdie studies sluit in: Kulturele erfenis, argeologie en paleontologie; Maatskaplik; Geraas en vibrasie; Lugkwaliteit; en Ekologie. 7

PROSESSE VAN OPENBARE DEELNAME EN SKAKELING ME DIE PUBLIEK Prosesse vir openbare deelname en skakeling met die publiek sal gevolg word, en sal insluit die plasing van advertensies in plaaslike / streekskoerante, kennisgewings op terrein, en die verspreiding van Agtergrondinligtingsdokumente AIDs). Daar word beoog om openbare vergaderings te hou om belanghebbendes die geleentheid te bied om aan die proses deel te neem. Fokusgroepvergaderings word ook beoog om inligting aan spesifiek-geïdentifiseerde belanghebbendes oor te dra. Hierdie vergaderings sal deur ERM in Engels en Afrikaans gehou word, en in swana/xhosa vertaal word. Afskrifte van die konsep en finale verslae sal beskikbaar gestel word by plekke wat vir die publiek toeganklik is, sodat die publiek en spesifieke belanghebbendes dit kan deurlees. Dit sal ook aan die kommentaargewende owerhede versprei word, soos die Departement van Waterwese, die Provinsiale Departemente van Landbou, die Provinsiale Departement van Omgewingsake, Plaaslike Owerhede, Distriksmunisipaliteite, die DOS se Departemente van Afvalbestuur, Besoedeling en Afvalbestuur, en die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap. Dit sal ook by die DOS, die bevoegde owerheid, ingedien word. Inligting oor die openbare vergaderings sal by wyse van koerantadvertensies en skriftelike kennisgewings aan die alle geregistreerde belanghebbendes en die algemene publiek oorgedra word. Indien u as ʼn belanghebbende wil registreer, kommentaar op die voorgestelde projek wil lewer, vrae wil vra, of meer inligting verlang, word u versoek om die aangehegte Kommentaar- en Registrasievorm in te vul en te stuur aan Paul Monare by ERM: 011 798 4300 086 292 7318 transnet@erm.com Postnet Suite 624, Privaatsak X29, Gallo Manor, 2052 Besoek www.erm.com/transnet-expansion vir die nuutste nuus en inligting oor die projek. 8