Die badkamer en kombuis *

Similar documents
Musiek: Toets jou kennis *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die wonder van water *

Pret en plesier - 04 *

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wind as bron van energie *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Pret en plesier - 02 *

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Speel met battery elektrisiteit *

Plekwaardes van heelgetalle *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Wat is elektrisiteit? *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TrumpetNet, 31 May 2007

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Hoe om brood te bak *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Daniël en die Leeukuil

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Courses for March 2012

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

University Of Pretoria

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

LAERSKOOL HELDERKRUIN

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6. By: Siyavula Uploaders

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die ekologiese sisteem *

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Johannes 6:1-15; /07/2014

Taal as boodskappe *

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

E-Klas handleiding Studente

LAERSKOOL RUSTENBURG

Die verhaal van die ruimtewedloop *

Getalle - waar kom hulle vandaan?

GRAAD 12 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN

OESFEES. Oktober 2016

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

n Dieredrama: Kameelperd

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Rigting en kontoerlyne *

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9. By: Siyavula Uploaders

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

Oefentyd: Pret met taal

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

Digitale Produkte. Katalogus

Jan Steyn Sondag 24 April Tema: Ons skemas oor God en God se genade. Teks: 2 Konings 5:1-14. Inleiding: Naaman was suksesvol en belangrik:

Afvalbestuur in die Onderwys Intersen

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26171 1 Die badkamer en kombuis * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 4 MY WOONPLEK Module 17 DIE BADKAMER EN KOMBUIS 1 DIE BADKAMER Aktiwiteit 1 Om te leer om korrek te spel [LU 4.5.2] * Version 1.1: Jun 28, 2009 5:55 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26171 2 Figure 1 Woordeskat Skommel die volgende letters om die woorde reg te skryf: [15 min.] (i) abkasw... (ii) okehnadd... (iii) rstot... (iv) ltieot... (v) pese... (vi) lwsapa... (vii) nsosp... (viii) pstnrdaeaat... (ix) psiële... (x) nkara... Aktiwiteit 2 1.1 Om te leer om leestekens korrek te gebruik [LU 4.5.3, 6.2.14] (a) Krane wat lek (Leestekens) Die krane in die badkamer het gelek en die volgende druppels het uitgeval. Lees die sinne hieronder en kyk of julle kan sien waar die tekens wegkruip. Merk dit in die kleure soos aangedui.

OpenStax-CNX module: m26171 3 blou groen oranje rooi Table 1 In die badkamer is 'n bad, 'n wasbak, 'n stort en 'n toilet. As ek wil bad, draai ek die krane oop en tap die bad vol water. Mag ek in die bad speel? Ja, ek mag. Oppas! Jy sal in die bad gly. Mamma, sal Mamma my asseblief kom afdroog? Bespreek nou in jul groepe waarvoor elke druppelteken staan en hoekom die tekens op dié spesieke plekke gebruik word. Vertel aan die ander groepe wat jul groepie dink. (b) Vul nou die tekens by die volgende sinne in. Probeer dit eers op jou eie en merk af op die kontrolelys om te kontroleer of jy alle reëls nagekom het. (i) Sammy het jy jou tande geborsel (ii) Eina die water is warm (iii) Gebruik jy 'n waslap 'n spons of 'n naelborseltjie (iv) Ja ek het die krane toegedraai (v) As ek klaar gebad het droog ek myself met 'n handdoek af (vi) Pat gaan bad dadelik (vii) Nee die seep ruik nie lekker nie KONTROLELYS VIR LEESTEKENS Ek het onthou Ek het nie onthou nie Plaas `n komma: tussen items wat opgenoem word; tussen aksies wat opgenoem word; na nee en ja aan die begin van `n sin; na die naam van `n persoon wat jy aanspreek, veral aan die begin van `n sin. continued on next page

OpenStax-CNX module: m26171 4 Plaas `n punt aan die einde van `n sin. Plaas `n vraagteken aan die einde van `n vraag. Plaas `n uitroepteken: by woorde wat uitgeroep word; aan die einde van `n sin wat uitgeroep word. Aktiwiteit 3 Om `n eenvoudige plan te lees [LU 3.3.1] 2 DIE KOMBUIS Table 2 (a) Kyk hoe lyk die kombuis (lees en aeidings maak) Kyk mooi na die prentjie van die kombuis. Lees die volgende sinne en dui aan of die stellings waar, onwaar of nie genoeg bewyse het nie. Doen dit eers op jou eie. Merk die een wat jy kies met 'n [U+F033]. Vergelyk jou antwoorde met die res van jou groep en bespreek jul antwoorde as julle nie saamstem nie. Figure 2 W - waar O - onwaar OB - onvoldoende bewys

OpenStax-CNX module: m26171 5 (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) (viii) (ix) (x) (xi) (xii) (xiii) (xiv) (xv) W O OB Daar is drie koppies op die tafel. Die ketel staan langs die broodrooster. Die yskas se deur is oop. Daar is 'n koek in die oond. Moeder bak koek. Die brood is klaar gerooster. Die kombuiskassies is leeg. Daar is 'n radio op die yskas. Dit is vieruur die oggend. Daar is 'n kastrol op die stoof. Die mikrogolfoond staan langs die wasbak. Die glas is vuil. Daar is 'n potplant op die vensterbank. Daar is skottelgoed in die wasbak. Die klitser lê tussen die mengbak en die koekplaatjie. Table 3 Aktiwiteit 4 Om dinge te klassiseer [LU 5.2.3] (b) Pasmaats (skriftelik) In die kombuis is daar baie dinge wat by mekaar hoort. Kyk of julle die maats bymekaar kan pas. Kies 'n woord uit lys A wat by 'n woord uit lys B sal pas en skryf dit neer. Die prentjies sal julle help. Doen dit eers op jou eie en dan in jou groep. Leer hierdie pasmaats vir `n klastoets. A glas, blikkie, es, doos, snytjie, koppie, sak, bottel, teelepel, sakkie B aartappels, sjokolade, ertjies, melk, suiker, brood, koeldrank, lekkers, konfyt, tee bv. Teelepel... suiker Table 4

OpenStax-CNX module: m26171 6 Figure 3

OpenStax-CNX module: m26171 7 Assessering 2.1 LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. 2.1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 3.3 vir inligting lees: 3.3.1 eenvoudige kaarte en planne lees (soos `n roete). 2.2 LEERUITKOMS 4: SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. 2.2.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 4.5 ontwikkelende kennis gebruik van taalstruktuur en gebruik: 4.5.2 bekende woorde korrek spel; 4.5.3 begin om `n groter verskeidenheid leestekens te gebruik. 2.3 LEERUITKOMS 5: DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. 2.3.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 5.2 taal gebruik om te dink: 5.2.3 dinge klassiseer (soos verskillende soorte voertuie) volgens bepaalde kriteria (soos die funksie en kapasiteit daarvan). 2.4 LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. 2.4.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 6.2 verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer: 6.2.14 hooetters en leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken). Memorandum Aktiwiteit 1(a) 1. wasbak 2. handdoek 3. stort

OpenStax-CNX module: m26171 8 4. toilet 5. seep 6. waslap 7. spons 8. tandepasta 9. spieël 10. kraan Aktiwiteit 2(b) (i) Sammy, het jy jou tande geborsel? (ii) Eina! Die water is warm! (iii) Gebruik jy `n waslap, `n spons, of `n naelborseltjie? (iv) Ja, ek het die krane toegedraai. (v) As ek klaar gebad het, droog ek myself met `n handdoek af. (vi) Pat, gaan bad dadelik! (vii) Nee, die seep ruik nie lekker nie. Aktiwiteit 3(a) (i) W Aktiwiteit 4 teelepel glas blikkie es doos snytjie koppie sak bottel teelepel sakkie suiker koeldrank ertjies konfyt sjokolade brood tee aartappels melk suiker lekkers Table 5 (ii) W (iii) O (iv) OB (v) W (vi) OB (vii) OB (viii) O (ix) OB (x) W (xi) O (xii) OB (xiii) W (xiv) O (xv) W