Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones

Similar documents
Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. Oliver Wendell Holmes

Geloof klim teen die trappe op wat liefde gebou het en sien die toekoms deur n venster wat hoop oopgemaak het. Charles Haddon Spurgeon

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

OOPDAG Neem asseblief kennis dat Laerskool Helderkruin se Oopdag op Saterdag 18 April tussen 09:00 en 11:00 plaasvind.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

What you cannot enforce, do not command. (Sophocles)

Ware barmhartigheid is dit: om alles, ja, alles, te doen wat ons kan.

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Hoërskool Roodepoort

n Groot deel van die moeilikheid in hierdie wêreld word veroorsaak deur mense wat belangrik wil wees. TS Eliot

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Volgende Kruiner Klets verskyn op 22 Junie 2015.

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Daniël en die Leeukuil

TrumpetNet, 31 May 2007

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Digitale Produkte. Katalogus

Nuusbrief 22 Junie 2018

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Nuusbrief Augustus / September 2017

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Die wonder van water *

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Courses for March 2012

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

18 Mei Geagte Ouers

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Laerskool Jan van Riebeeck

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Welkom klein GARSIES

Musiek: Toets jou kennis *

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Plekwaardes van heelgetalle *

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Wat is vaskulêre demensie?

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Die wind as bron van energie *

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Herman Byleveld. 5 September 2018 No Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal

Word deel van hierdie unieke studente kultuur wat HEIMAT is en pak elke dag aan met 'n ONTEMBARE GEES!

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Speel met battery elektrisiteit *

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

Vinkie. Laerskool Fairland

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Vinkie. Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Transcription:

Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 16/16 2016 05 16 Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones Geagte ouers 1. SPORT 1.1 Rugby 1.1.1 Wedstryde Dankie aan al die rugbyspanne met julle pragtige spel en goeie sportmangees tydens die wedstryde teen Laerskool Krugersdorp-Noord. Dankie aan al die ouers en personeel vir jul ondersteuning. 1.2 Netbal 1.2.1 Ma en dogter-akademie Dankie aan alle afrigters, ma s en dogters vir Vrydagaand se netbal-akademie. Dit was sommer baie pret! 1.2.2 Wedstryde Dankie vir die dogters se pragtige spel en gedrag tydens ons wedstryde teen Bryanston Parallel Medium. 1.3 Mini-netbal Baie dankie aan elke ouer, onderwyser en dogter vir n besige mini-netbalweek. Ons dogters lyk goed en ons is baie trots op hulle. Oefentye soos normaal die week (Maandag, Dinsdag en Donderdag). Belangrike datums: Saterdag, 21 Mei : Mini-netbaldag by Laerskool Helderkruin om 08:30 Woensdag, 25 Mei : Mini-netbal- en Tau-rugbytoernooi om 15:30 (tuis) Maandag, 30 Mei : Geen mini-netbaloefening nie Dinsdag, 31 Mei : Mini-netbalfees te Laerskool Helderkruin Donderdag, 2 Junie : Mini-netbalafsluiting in die saal 1.4 Skaak Baie geluk aan al die spanne (o.9, o.11 en o.13) wat puik spel teen Dr. Havinga gelewer het. Ons is baie trots op ons spelers. Baie dankie aan al ons ouers wat gehelp het met vervoer en vir hul ondersteuning. (E Ferreira en T Breet) 2/...

2 KULTUUR 2 2.1 WOW-Spelfees Dankie aan al die leerders wat gaan deelneem aan die kompetisie. Die eerste uitdunrondte vind reeds op 23 Mei gedurende skoolure plaas. Spellyste is op D6 communicator beskikbaar. 2.2 Kunswedstryd 2.2.1 Baie dankie aan al die Kruiners se entoesiastiese samewerking met die Kunswedstryd. 2.2.2 Voorgeskrewe gedigte (Afrikaans en Engels). Leerders wat geïdentifiseer is en ingeskryf is vir die voorgeskrewe voordrag het almal reeds hulle gedigte ontvang. Leerders is self verantwoordelik vir die aanleer van gedigte. Ouers is welkom om Johan Swanevelder (072 187 0259) te skakel of Marietjie Knopp (082 929 9286) te whatsapp vir professionele afrigting indien u sou belangstel. (K Lourens) Riglyne vir voorgeskrewe poësie / prescribed poetry: Die leerder staan stil. Geen gebare. Kop mag beweeg en gesigspel is toelaatbaar, maar moet natuurlik wees. Die leerder moet die gedig verstaan. 3 KOOR 3.1 Koorfees Datum: 20 Mei Plek: AFM Kerk Noordheuwel Koste: R60 per persoon Tyd: 18:30 Besprekings by me Elouise van Zyl. 3.2 Sing in Harmonie kompetisie Hierdie kompetisie word aangebied deur Kanaal 144 (kyknet). Albei ons kore neem deel. Tydens die opname stem ouers vir die beste koor. (M Nel) Kaartjieverkope is as volg: Juniorkoor: Kompetisie aand, 18 Mei by Curro Privaatskool, Rangeview Tyd: 18:30 Koste: R70 per persoon (slegs 140 kaartjies beskikbaar) Besprekings by me E van Zyl Kinderkoor: Kompetisie aand, 27 Mei by Laerskool Helderkruin Tyd: 18:30 R70 per persoon (slegs 140 kaartjies beskikbaar) 4. GRAAD RR/R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK Mee Leandri Kok (Graad RR), Mari Müller en Charlene Staples (Graad R e) sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45. U neem dus u kleuter na die bogenoemde klasse/personeel. Die ander personeel is eers van 07:15 af by hul klasse. (L Kapp) 3/...

3 5. HERREGISTRASIE GRAAD 1 TOT 6 LEERDERS Dankie aan al die ouers wat reeds hul herregistrasievorms vir 2017 teruggestuur het. Alle voltooide vorms kan tot 1 Junie 2016 by hul klasonderwysers ingehandig word. Ons doen n ernstige beroep op u as ouers om hierdie vorms so spoedig moontlik terug te stuur. 6. SOPKOMBUIS Soos in die verlede gaan ons weer enige ou klere en nie-bederfbare produkte insamel vir oorhandiging aan die Sopkombuis. Ondersteun asseblief hierdie aksie en stuur die items na die klasonderwyser - by voorbaat baie dankie vir u ondersteuning! (A Williamson) 7. OUERS BY KLASSE Ouers moet asseblief eerstens by die kantoor aanmeld as hulle kinders kom afhaal. Geen ouer mag direk klas toe gaan nie. 8. AFWESIGHEDE Ons merk dat daar al meer kinders in skooltyd met vakansie gaan en gereeld afwesig is. Dit is uiters belangrik dat leerders getrou skool bywoon. Daar vind deurlopende assessering plaas, waarvan n gedeelte praktiese opdragte behels. Dit word n uitdaging om assessering in te haal. U samewerking in die verband word waardeer. 9. KLEREDRAG Neem asseblief kennis dat skoolsweetpakke nie wintersdrag is nie. Slegs leerders van graad 4 tot 7 wat die dag MBK het, of naskool aan wedstryde gaan deelneem mag die sweetpak skool toe dra. Die juniors (graad 1 tot 3) moet volle wintersdrag dra. 10. AFLAAI/PARKERING Ons doen n beroep op u om asseblief nie voor enige hek te stop of te parkeer nie. Hekke dien as noodingange en mag nie blokkeer word nie. 11. LAAT KOM Daar is al meer kinders wat soggens laat kom. gereelde laatkommers. Hou asseblief by skooltye. Ons het begrip vir verkeer, maar daar is 12. VROEG OPTEL VRYDAE Daar is toenemend leerders wat Vrydagmiddae net na 12 gehaal word. Dit is baie steurend, en ons vra ook u samewerking in dié verband. Skooltye is Maande tot Vrydae, 07:30 tot 13:15 (GSF) en 07:30 tot 13:40 (ISF). 13. SPORTOUERS Indien u, u kind vir enige sportbyeenkoms of deelname vroeër moet kom oplaai, vra ons dat u by die afgespreekte tyd sal bly. Dit is baie steurend en die akademiese tyd gaan verlore in die proses. 4/...

4 14. SKOOLURE EN TERMYNREËLINGS TYDENS EKSAMEN Die Grondslagfase leerders sal vanaf 2 Junie om 12:45 verdaag en die Intersenfase leerders (Graad 4 tot 7) om 13:00. Die termyn sal normaal voortgaan vanaf 20 tot 24 Junie. Ons versoek u om asseblief die leerders skool toe te bring in die laaste week. 15. TEKKIE TAX DAG Tekkie Tax dag vind op 27 Mei 2016 plaas. Die koste is R10 per plakker of R35 vir n plakker en funky veters. Plakkers en pakkette kan tot Woensdag, 25 Mei aangekoop word by me Elouise van Zyl. (A Botes) 16. BELANGRIKE DATUMS Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie aktiwiteite betrokke is! 16 Mei 2016 - Goue Leeus oefening 17 Mei 2016 - Rugby vs Kenmare(weg) 18 Mei 2016 - Sing in Harmonie (Curro Rangeview) 19 Mei 2016 - Netbal ligawedstryde vs Laerskool Fairland (weg) (Let asseblief daarop dat die wedstryde nie meer by ons sal plaasvind nie maar by hulle.) - Goue Leeus oefening 20 Mei 2016 - Koorfees te AFM Kerk, Noordheuwel om 18:30 - Skaak: Kampioenskappe te Laerskool Roodekrans om 08:00 21 Mei 2016 - Mini-netbaldag om 08:30 (tuis) - Rugby te Welkom Helderkruingroete C SCHUTTE EN REDAKSIE HOOF ----------------------------------------------------------------------------- GEKLASSIFISEERDE BERIGTE A& B KUNSSENTRUM Kunsklasse met n ander kleur! Net belangstelling en bereidwilligheid is hier nodig! n Sessie per week sal u kind se talent, kennis en sluimerende vaardigheid stimuleer en nie frustreer! Vir meer inligting haal n inskrywingsvorm af by me A Botes in die kunsklas van Laerskool Helderkruin. Leerders vanaf graad 2 tot graad 7 is welkom! Vir hulp met boekhouding, finansiële state, belasting (persoonlik en besigheid), sekretariële dienste, BEE sertifikate en salarisfunksies, skakel: Leandra by 083 537 2898 Handyman Vir gratis kwotasies, betroubare en lojale diens. Kontak Ignatius 082 926 3485 of Retha by snoepie 082 927 1244.

NG Weltevreden Gemeentefees Woensdag 27 April 17:00 Kosstalletjies 19:00 Die Klaagliedere van Ds Tienie Benade met Frank Opperman Kaartjies vir die vertoning is R100 per persoon en kan by die kerkkantoor gekoop word. Kontak 011 475 5510 vir meer inligting. EVEN FASTER ELECTRICAL SERVICES NO JOB TO BIG OR TO SMALL,WE FIX IT ALL ALL ELECTRICAL REPAIRS AT A AFFORDABLE PRICE! NO CALL OUT FEE!! FREE QUOTES 24/7 ELECTRICAL SERVICES 10% DISCOUNT ON ALL ELECTRICAL REPAIRS CONTACT DETAILS: E-MAIL: EVENFASTER.ELECTRICAL@GMAIL.COM E-MAIL: LOURENS.EVENFASTER@GMAIL.COM LOURENS: 0762194963 GERDA: 0796635498 Individuele & Gesinsterapie M.A. Geestesgesondheid (UNISA, 1996) Daleen Boshoff 082-770-8135 Ek kan help : As julle as gesin deur n moeilike tyd gaan. Ouerleiding Alemene kinder-dinamiek Depressie en angs (Volwassenes en kinders) Kroniese siekte Moeilike verhoudings in n hersaamgestelde gesin Hantering van traumatiese ervarings Konsentrasieprobleme in die klaskamer - - - 0 0 O 0 0 - - - Skakel my gerus vir n afspraak.

Wees ma met geld! Leer hoe om binne 5 jaar af te tree met dubbel jou huidige inkomste terwyl jy 8 ure n dag met jou kinders spandeer! Vir meer inligting click hier: www.wealthymothers.co.za/antoinette/held erkruin Antoinette Venter: antoinette@wealthymothers.co.za RIECK MAINTENANCE cc VAT NO: 4350235257 P.O.BOX 215 CC NO: 2006/188596/23 TARLTON E-MAIL: rieckmain14@hotmail.com 1749 FAX NO: 086 513 7733 OFFICE NO: 082 252 2611 Michael 0834007916 STEEL WORK & BUILDING PALISADE FENCE, BALUSTRADES (MILD STEEL & STAINLESS STEEL) TEMPORARY SITE FENCES, BRICK BASKETS + C ONCRETE BUCKETS ELECTRIC FENCE,CCTV CAMERAS, GATES, CARPORTS, FIRE STAIRCASES SMALL STRUCTURAL STEEL PROJECTS, BURGLAR PROOFS, SAFETY DOORS ANY BUILDING WORK HERSIENINGSPROGRAM GR 4-7 Kontaknommer: 011 764 4430 of roodepoort@mastermaths.co.za GRAAD 4 & 5 Afronding Breuke Tyd Lang maal Lang deel GRAAD 6 Afronding Breuke Veelvoude Faktore & Priemfaktore Tyd Massa, Volume & Afstand Orde van Bewerkings GRAAD 7 Verhouding, koers & spoed Priem-faktorisering Heelgetalle OF Desimale Lyne & Hoeke Omskakelings Wilgemed Apteek, h/v Mozart en Paul Kruger, Honeydew. Tel 011 475 4707. Maan-Vry (08:30-20:00). Sat (08:30-16:00), Son (09:00-12:00). Kliniek tye: Maandag (17:00-19:00) en Sat (09:00-12:00). Apteker: Stefan Beukes. Is daar enigiemand wat kan help met /of weet van vervoer vanaf Chancliffe uitbreiding, Muldersdrift of dalk een van die vulstasies op Robert Broom weg tot by Helderkruin Laerskool in die oggende vir Junie maand. Kontak: Elsie op 072 495 2964 of elsie.roux@tsogosun.com

IS YOUR HOME, FACTORY OR OFFICE IN NEED OF RESTORATION OR MAINTENANCE? Geratech Construction is a local construction and maintenance company specialising in: Restorations & Renovations Flooring & Walling Waterproofing Roofing & Ceilings Electrical & Painting For quality craftsmanship and professional service, contact us today at 082 880 8419 or valerie@geratech.net M & E Modeldskool se nuwe seisoenkursusse begin week van 30 Mei 2017. Dogters vanaf 3 tot 13 jaar welkom. Vir meer inligting kontak Estelle 084 310 9908.