PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Similar documents
TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TrumpetNet, 31 May 2007

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Daniël en die Leeukuil

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Die wonder van water *

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Plekwaardes van heelgetalle *

University Of Pretoria

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Musiek: Toets jou kennis *

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

LAERSKOOL HELDERKRUIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

n Dieredrama: Kameelperd

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Speel met battery elektrisiteit *

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Digitale Produkte. Katalogus

2016 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOTAS

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Die wind as bron van energie *

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Johannes 14: /08/2014

LAERSKOOL HELDERKRUIN

TOM NEWBY SCHOOL. SESSION: Mrs Pienaar

1 Eerste Termyn 2015

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

E-Klas handleiding Studente

Johannes 6:1-15; /07/2014

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Wat is elektrisiteit? *

'NUWE T AALBOEK. VIR DEUR F. V. LATEGAN, M.A. (Dosente aan die Pretoriase Tegniese Kollege)

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Pret en plesier - 02 *

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Courses for March 2012

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

Graad 5 EKSAMENAFBAKENING KWARTAAL 4: 2017

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

UNIVERSITY OF KWAZULU-NATAL - PIETERMARITZBURG EXAMINATIONS : NOVEMBER 2006 SCHOOL OF LANGUAGE, LITERATURE AND LINGUISTICS

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Die boek Job en lyding

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

MATTEUS 18:3-5. Ook: Ps 113 : 2 Psalm 119 : 51 Ps 138 : 3 Sb 4-1 (1): 5 Sb 11-3 (16): 3

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

ASSESSERING VOORBEELDVRAESTELLE EN MEMORANDA (VRAESTELLE 1 & 3) AFRIKAANS HUISTAAL KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING

Transcription:

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD : 12 DATUM : AUGUSTUS 2015 VRAESTEL : TAAL TYD : 1 UUR PUNTE : 40 EKSAMINATOR : Mnr. W. Swart MODERATOR : Me. M. Watson INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit EEN afdeling: Afdeling A: Taal (40) 2. Lees ALLE instruksies baie goed. 3. Beantwoord AL die vrae. 4. Begin ELKE afdeling op n NUWE bladsy. 5. Trek n streep na elke afdeling. 6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 7. Laat n reël oop na ELKE antwoord. 8. Skenk veral aandag aan spelling en sinskonstruksie. 9. Skryf netjies en leesbaar. Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

2 AFDELING A: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES VRAAG 1 TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL Die taalvrae wat volg, is op die tydskrifartikel hieronder gebaseer. (Uit: kyknet, Julie 2015) 1.1 Dit reën Afrikaanse flieks 1.1.1 Die woord reën sê vir ons dat daar tans Afrikaanse flieks verskyn. 1.1.2 Identifiseer die WOORDSOORT van die woord reën. 1.1.3 Gebruik die woord reën in n jou EIE SIN sodat dit n selfstandige naamwoord is. 1.2 Gee n SINONIEM vir die woord tussen hakies. 2015 gaan (beslis) onthou word as die jaar van die Afrikaanse fliek.

1.3 Strikdas, n romkom wat op Stellenbosch en Franschhoek afspeel. 1.3.1 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin te voltooi. - Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer. Die woord romkom hierbo dui aan dat Strikdas 3 A. n rommel gemors is. B. net nog n romantiese komedie is. C. n romantiese komedie is. D. die romantiek oorromantiseer. 1.3.2 Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Die woord afspeel is n voorbeeld van n (skeibare / onskeibare) werkwoord. 1.3.3 Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD. Begin só: Strikdas, n romkom wat op Stellenbosch en Franschhoek... 1.4 Kies die korrekte VOORNAAMWOORD tussen hakies. Leandie du Randt (wie / wat) in Strikdas speel, is n baie bekende gesig op die silwerdoek. 1.5 Kaz McFadden speel die bleeksiel Don Vossie Vorster in Strikdas. 1.5.1 Waarom is Vossie in aanhalingstekens geskryf? 1.5.2 Wat is n bleeksiel? 1.6 Hoe weet ons dat Strikdas n universiteit as milieu het? Haal EEN WOORD aan. 1.7 BREI die ONDERWERP UIT deur middel van n BYVOEGLIKE NAAMWOORD. Akteurs en aktrises staan tou om deel van dié bloeitydperk te wees. 1.8 Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD. Strikdas open 3 April in teaters landwyd. 1.9 Skryf die sinne oor in die ONTKENNENDE VORM. Verskietende ster word op 16 Oktober uitgereik. Abraham word op 16 Oktober uitgereik. Begin só: Nie alleen...

4 1.10 Skryf die sin oor in die LYDENDE VORM. kyknet borg die meeste van 2015 se flieks. 1.11 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin te voltooi. - Skryf net die vraagnommer en die letter (A D) neer.... 2015-program word met n koppelteken geskryf A. aangesien dit n samestelling tussen n getal en n selfstandige naamwoord is. B. om die uitspraak van die woord te vergemaklik. C. wanneer jy onseker is van die woord se uitspraak. D. wanneer die getal voor die selfstandige naamwoord staan. 1.12 - Kies die korrekte antwoord tussen hakies. - Skryf net die vraagnommer en die antwoord neer. bleeksiel is n voorbeeld van n 1.12.1 (samestelling / afleiding / samestellende afleiding) terwyl wonderlike n voorbeeld van n 1.12.2 (samestelling / afleiding / samestellende afleiding) is. (2) 1.13 Verbind die sinne met die VOEGWOORD tussen hakies. Die Afrikaanse filmbedryf beleef tans n bloeitydperk. Daar word baie Afrikaanse flieks uitgereik. (aangesien) 1.14 Gee die AFRIKAANSE WOORD vir die woord tussen hakies. Daar word nogsteeds van akteurs en aktrises verwag om (auditions) by te woon. [20] EN

5 VRAAG 2 TEKS B: TYDSKRIFARTIKEL Die taalvrae wat volg, is op die tydskrifartikel hieronder gebaseer. (Uit: kyknet, Julie 2015)

2.1 - Kies die woord uit die lys hieronder en voltooi die uitdrukking. - Skryf net die vraagnommer en antwoord neer. 6 hande; voete; kop; Emo Adams is n jongman wie se plat op die aarde is. 2.2 Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord tussen hakies. Daar is geen (trots) inwoner in Mitchells Plain as Emo Adams nie. 2.3 Ons is so gangsta, ons steel jou valstanne. 2.3.1. Die gangsta(s) met wie Emo Adams spot, verwys na die (bendes / sangers) van Mitchells Plain. 2.3.2 In die Kleurling-idioom word daar gepraat van valstanne, maar in standaard-afrikaans praat ons van. 2.4 Verander die STELSIN in n VRAAGSIN. Emo Adams drink 15 tot 20 koppies tee per dag. 2.5 Gebruik die sin hieronder en jou kennis van die INFINITIEF en WOORDORDE en voltooi die sinne. Emo Adams bad n paar keer per dag. 2.5.1 Blykbaar... 2.5.2 Dit skyn... 2.5.3 Emo Adams blyk... 2.6 Skryf die sin oor in die BEDRYWENDE VORM. Emo Adams word deur die inwoners van Mitchells Plain gerespekteer. 2.7 Gee die VERKLEININGSVORM vir die woord tussen hakies. Emo Adams se gunsteling kossoorte is geelrys, hoender en (frikkadelle). 2.8 Skryf die sin oor in die INDIREKTE REDE. Emo Adams sê: Híér s dit lekker! 2.9 Vorm n PERSOONSNAAM van die woord tussen hakies. Emo Adams is een van die gewildste (aanbied) op televisie.

2.10 Verbind die sinne met die VOEGWOORD tussen hakies. 7 Emo Adams kan nie swem nie. Hy het nie n swembad by sy huis nie. (dus) 2.11 - Kies die korrekte SINSNEDE tussen hakies. - Skryf net die vraagnommer en die antwoord neer. (As jy kan sien / soos jy kan sien), is Emo Adams n baie gewilde gesig op televisie. 2.12 Skryf die woord tussen hakies in LETTERGREPE neer. Emo Adams het op nege sy (verhoogdebuut) gemaak. [15] EN

8 VRAAG 3 TEKS C: INTERNETGRAFIKA Die taalvrae wat volg, is op die internetgrafika hieronder gebaseer. (www.grafika24.co.za) - Gebruik die woorde in die lys hieronder en voltooi die sinne. - Skryf net die vraagnommer en antwoord neer. gehoor; uitgewer; inheemse; afdeling; uitsaaier; program; uitheemse; kanale; genre; sig 3.1 Die meeste van die op televisie gebruik Engels as uitsaaitaal. 3.2 Die nasionale sukkel om alle tale dieselfde hoeveelheid lugtyd te bied. 3.3 Die gewildste op televisie is sepies en opvoedkundige programme. 3.4 Afrikaans is die taal wat die meeste lugtyd op televisie kry. 3.5 Gebaretaal is gemik op kykers wat sukkel met hulle. [5] TOTAAL AFDELING A: [40] GROOTTOTAAL: [40]