Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Similar documents
Musiek: Toets jou kennis *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wind as bron van energie *

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Die wonder van water *

Speel met battery elektrisiteit *

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Wat is elektrisiteit? *

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Plekwaardes van heelgetalle *

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Die badkamer en kombuis *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Daniël en die Leeukuil

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Pret en plesier - 04 *

Hoe om brood te bak *

Pret en plesier - 02 *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

TrumpetNet, 31 May 2007

Kaartjies. by dosyne. Inhoud. Fransie Snyman. Meer as 150 oorspronklike handgemaakte ontwerpe

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Die verhaal van die ruimtewedloop *

Courses for March 2012

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

LAERSKOOL HELDERKRUIN

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

University Of Pretoria

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Rigting en kontoerlyne *

Wat is vaskulêre demensie?

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Plastiek. Namakwaland Wetenskap Klub 1 GRAAD 7: MATERIE EN MATERIALE

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Kragte en wrywing * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 9 3 ENERGIE, KRAGTE EN MASJIENE 4 Module 19 5 KRAGTE EN WRYWING

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

MOTORIESE PROGRAM KWARTAAL 3 WEEK 1

Basiese beginsels van meetkunde - Graad 10 [CAPS] *

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

E-Klas handleiding Studente

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Die ekologiese sisteem *

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Inkomstestaat en balansstaat *

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

Digitale Produkte. Katalogus

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde.

Setting: PAASFEESHERDENKING: Luister na die Kruis: TONEEL: Luister na die kruis

Johannes 6:1-15; /07/2014

NIE VERBALE EVALUERING

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

serie- en parallelskakeling *

MODULE 2 LEWENSFASE 1

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

en dit in oorvloed Oorvloed beteken tog nie min/bietjie nie. Oorvloed

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25097 1 Visuele Kuns: 'n Dieremasker * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDING 4 Module 25 5 VISUELE KUNS: `N DIEREMASKER 5.1 `N DIEREMASKER 5.2 Aktiwiteit 1 5.3 Om die konsepte dinamika en kontras te verstaan [LU 1.11] In die vorige modules het jy geleer wat kleur, lyn, toonwaardes, vorm en ruimte is. In hierdie module sal daar na kontras (teenoorgesteldes) gekyk word. STAP 1 Die elemente van kontraste is die volgende: Kleur Lyn Toonwaardes Vorm Ruimte 5.4 STAP 2 Soek nou voorbeelde van prentjies in ou tydskrifte vir ten minste een voorbeeld van kontras by elke formele element soos hierbo en plak dit in jou leerderjoernaal. 5.5 Aktiwiteit 2 5.6 Om `n dieremasker te ontwerp [LU 1.11] Voor jy met die beplanning van jou dieremasker begin, laat jou opvoeder eers die inligting omtrent maskers aan die klas verduidelik. * Version 1.1: Jun 12, 2009 5:41 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25097 2 Figure 1 Besluit eers watter dier jy wil uitbeeld. Navorsing moet dan gedoen word oor daardie dier: prentjies

OpenStax-CNX module: m25097 3 kan versamel word en in jou leerderjoernaal geplak of geteken word. Wanneer jy genoeg bronnemateriaal versamel het, kan die beplanning van die masker op papier begin. BELANGRIK: Daar moet onthou word dat elke dier kenmerkende eienskappe het. Identiseer dus eers die spesieke dier wat jy gekies het se kenmerke, byvoorbeeld `n leeu se maanhare, `n olifant se slurp, tande en ore, `n padda se breë bek en uitpeuloë, `n renoster se horing, ensovoorts. 5.7 Aktiwiteit 3 5.8 Om `n dieremasker van afvalmateriale te maak [LU 1.10] Vir jou om te versamel: Rielkarton of papierborde/ afvalmateriale soos botteldoppies, kurk, moertjies, wasgoedpennetjies, blare, sade, hessian, plastiekbotteltjies, gedroogde blomme, bene, katoen, eierhouers, polistireen, draad, gesnipperde papier, dele van ou speelgoed, wol, saagsels, skulpe, staalwol, vere, verpakkingsmateriaal, pypskoonmakers, ensovoorts. STAP 1 Die basis is rielkarton, `n veelsydige materiaal aangesien dit maklik gerond kan word. Baie interessante eekte kan ook verkry word deur die rielkant met die gladde kant af te wissel vir gladde en growwe tekstuurkontraste. Die riellyne kan horisontaal en vertikaal vir afwisseling gekombineer word. (As alternatief kan `n papierbord as basis gebruik word.) Hou eers die vorm, rielkarton of papierbord voor jou gesig sodat `n maat die posisie van jou oë met `n potlood kan merk. Daarna kan jy die beplanningskets van die vorige aktiwiteit oorteken met pastelle, waskryte of verf. Figure 2 STAP 2

OpenStax-CNX module: m25097 4 Noudat die basis voltooi is, kan daar na die dier se spesieke kenmerke gekyk word: neus/snoet, ore, snorhare, bek, tande, horings, ensovoorts. Hierdie siese eienskappe moet jy dan met `n verskeidenheid afvalmateriale aanbring. So kan snorbaarde met pypskoonmakers geskep word, `n snoet met `n swartgeverfde botteldoppie, gesnipperde papier vir maanhare die lys is oneindig. Kyk hoe kreatief en oorspronklik jy kan wees! Onthou die tabel wat julle in Aktiwiteit 1 voltooi het julle moet soveel moontlike kontraste probeer skep op die masker deur middel van kleur, lyn, toonwaarde, vorm, ruimte en tekstuur.

OpenStax-CNX module: m25097 5 Figure 3 STAP 3 Na die versiering van die masker, moet twee gaatjies aan weerskante van die masker gemaak word. Rek

OpenStax-CNX module: m25097 6 of tou kan gebruik word om tussen die twee gaatjies te span sodat die masker op jou kop bly. Anders kan jy die masker bloot met die hand voor jou gesig hou tydens `n opvoering.

OpenStax-CNX module: m25097 7 Figure 4

OpenStax-CNX module: m25097 8 5.9 Aktiwiteit 4 5.10 Om die dieremasker in die klas te gebruik[lu 1.11] Jy gaan nou die geleentheid kry om jou masker aan die klas te vertoon. Probeer om soos jou dier te beweeg en ook geluide soos jou dier te maak terwyl jy die masker dra. Figure 5

OpenStax-CNX module: m25097 9 Figure 6

OpenStax-CNX module: m25097 10 Figure 7

OpenStax-CNX module: m25097 11 6 Assessering LEERUITKOMS 1:SKEPPING, INTERPRETERING EN PRESENTERING Die leerder kan in elk van die kunsvorme skep, interpreteer en werk presenteer. Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: maskers en kunsvlyt, artefakte, kostuums, collages of poppe kan maak deur van natuurlike, afval- of gevonde materiale gebruik te maak; 1.11 kunswerke kan maak en deel om beplanning en vaardige gebruik van ontwerpelemente te demonstreer tydens die maak van maskers gegrond op verskeie natuurgode afkomstig van verskillende kulture; die basiese formele elemente en tegnieke van twee-dimensionele kuns (teken en skilder) verken; toonwaardes kan identiseer en primêre, sekondêre en tersiêre kleure kan meng; vorm in ruimte in drie-dimensionele werk (modelbou en kleiwerk) kan weergee.