Pryslys 2014 Troues

Similar documents
Liewe Bruid en Bruidegom

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Die wonder van water *

Government Gazette Staatskoerant

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

Daniël en die Leeukuil

LAERSKOOL RUSTENBURG

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

TrumpetNet, 31 May 2007

Digitale Produkte. Katalogus

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Speel met battery elektrisiteit *

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Die wind as bron van energie *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

SPELERS MET GESTREMDHEDE

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

HOëRSKOOL PORTERVILLE

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

GASVRYHEIDSTUDIES RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

DRAMA INDIVIDUELE AFDELING DRAMA INDIVIDUAL SECTION

University Of Pretoria

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Courses for March 2012

E-Klas handleiding Studente

Plekwaardes van heelgetalle *

Cumulus Flexi Uittree-Plan

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

Inkomstestaat en balansstaat *

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

Hoërskool Roodepoort

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

Bankkosteverslag. Solidariteit. Solidariteit Navorsingsinstituut. * NAVORSINGSVERSLAG

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUISE

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

i II IN PIS HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC 48 2/85 PRETORIA

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling)

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Musiek: Toets jou kennis *

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

16. WEEF EN SPIN / WEAVING & SPINNING

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Die badkamer en kombuis *

Molatek - Gawie Gertenbach

Wat is elektrisiteit? *

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE FINALE ASSESSERINGSGELEENTHEID NOVEMBER 2015 BELASTING 300/BCTA

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Transcription:

Pryslys 2014 Troues 2013-03-25 Meulstroom Lodge se omvattende troupakette sluit die volgende in: Seremonie (Kapel of tuin) Onthaal (Venue en spyskaart) Oornagfasiliteite met ontbyt vir die gaste. Pakketpryse vir somer vanaf 01 Januarie tot 31 Desember 2014 Minimum 100 volwassenes. Naweek R84 500.00(Pakket) Addisionele gaste R540.00 pp Kinders tussen 6 en 12 jaar is halfprys. Kinders onder 6 jaar is R110.00 elk.(partytjiepak ingesluit.) Pakketpryse vir winter vanaf 1 Junie tot 10 Augustus 2014 Naweek Minimum 80 volwassenes. R72 500.00(Pakket) Addisionele gaste R540.00 pp Kinders tussen 6 en 12 jaar is halfprys. Kinders onder 6 jaar is R110.00 elk.(partytjiepak ingesluit.) Enige pryse mag verander weens inflasie, vroegtydige kennisgewing sal volg. Verblyf sluit in: Naweektroue: Vrydag: 14h00 - Aankoms van bruid. 17h00 - Kamers beskikbaar. 17h00 19h00 - Aankoms van gaste. Sleuteldeposito`s word uitgereik. 19h00 Aandete in restaurant. 20h00 - Restaurant sluit. Saterdag: 07h30 08h30 Koffie en beskuit. 10h00 Brunch in restaurant. 15h30 vir 16h00 Bevestiging en onthaal Sondag: 07h30 08h30 Koffie en beskuit. 08h30 09h00 Kamers moet ontruim wees. 09h00 Brunch in restaurant. Terrein moet ontruim wees om 12h00.

Fasiliteite. Ingesluit by standaard pakket: Asemrowende uitsig oor die stroomversnellings van die Wilgerivier en pragtige tuine vir onvergeetlike foto`s. Venue-huur (Kapel en Onthaalsaal.) Wit/rooi tappyt Konfettihouers (mandjie/glasbak). Podium. Stoele. Standaard dekor van kapel. Wit knielkussings. Gekose spyskaart. Apparte luukse aantrekkamer vir die bruidegom. Apparte luukse aantrekkamer vir die bruid. Huisie oppie rots is `n luukse suite met `n spabad en lugversorging vir die huwelikspaar.ontbyt saam met gaste. Ontbyt/etes vir die gaste wat oorslaap. 170 slaapplekke as volg: - 14 kamers met eie badkamer wat bestaan uit: 4 enkelbeddens of 2 enkelbed en 1 dubbelbed. - 10 Duplekskamers met eie badkamer wat bestaan uit: 2 enkelbeddens + (4 enkelbeddens in loft) of 1 dubbelbed + (4 enkelbeddens in loft.) - 28 Dubbelkamers met elk eie badkamer. - 2 slaapsale elk met 12 beddens. o Restaurant vir ontbyt. o Kontantkroeg.Geen Kaartfasiliteite. Geen eie drank word op perseel toegelaat nie. Kroegman. o Funksie koördineerder, eienaar en personeel aan diens. o Dek van tafels en opstel van dekor. o Standaard draperings, liggies in onthaalsaal. o Langwerpige of ovaal bruidstafel. o Ronde of lang tafels met banketstoele. o Opskeparea. o Twee klein tafels. (troukoek en geskenke) o Wit, room, swart of bruin tafeldoeke vir die tafels, insluitend die bruidstafel. o Wit, room, swart of bruin stoeloortreksels. o Wit, room, swart of bruin materiaalservette. o Sjerrie-,Vrugtesap-, wyn- en sjampanjeglase met 2 vrugtesapbeker op die tafels. Wit borde en eetgerei van vlekvryestaal. o Een kelner per twintig gaste. Slegs vir afdek van borde en opruim. Kelners word nie gebruik om drank te bedien nie. o Opruim na die funksie.

Nota 1: Onderstaande is nie ingesluit by enige pakket nie: Sjerrie,sap of cocktails vir verwelkomingsdrankie. Wyn, vrugtesap en sjampanje per tafel wat benodig word. Geen addisionele bottels / bokse wyn word by die kroeg geplaas nie. Klanktoerusting vir buite sowel as vir die onthaal. Troukoek. Geskenkies op die tafel. Uitnodigings, tafelplasings en tafelnommers. Fotograwe. Drank wat benodig word op die tafels: Addisionele kostes Maksimum van twee bottels wyn en twee bottels sjampanje per tafel word toegelaat. Geen ander drank of bokse wyn word toegelaat nie. Beskrywing Bedrag Wyn deur Meulstroom verskaf. Eie wyn Wyn wat deur die bruidspaar verskaf word met `n kurkfooi Sjerrie R75.00 R32.00 Rooiwyn R98.00 R35.00 Witwyn R78.00 Rooi- en / of Wit Sjampanje R75.00 R23.00 R33.00 Vrugtesap per 1l R18.00 Druiwesap R65.00 Verwelkomingshappie Opsie 1 Vingerhappie Opsie 2 Verskeidenheid van brode en patee`s Biltong, neute en vars groentebord Opsie 3 Verskeidenheid brode & patee`s R 70.00pp R 60.00pp R 50.00pp Pryse van enige ander versoek is beskikbaar.

Nota 2: Die volgende bykomstighede, versierings en toerusting is nie ingesliut by die pakketprys nie, maar word gedek onder `n bykomende pakket. (Sien aanhangsel A) Blomme, blomstaanders en blombakke. Kerse en kersstaanders. Enige tuindekor of drapering van lappe. Enige stoeloortreksels vir stoele tydens tuinseremonie. Enige dekoratiewe ligte. Meulstroom Lodge doen alle blomme en dekor wat benodig word doen. Sien aanhangsel A. Tydens `n afspraak van twee ure, word bogenoemde bespreek en e gewys. `n Verdere afspraak van een uur word bepaal, waar `n tafel gedek word om die effek te kry. Tafelplasing: `n Tafelplasing mag nie later as vyf dae voor die troudatum terug ontvang word nie. Die name op die tafelplasing is finaal en geen addisionele plekke sal ingeruim word vir gaste wat opdaag waarvan die name nie op die gastelys verskyn nie. Baie dankie vir u samewerking in die verband. Let asb daarop dat kindergaste ten alle tye STRENG gedissiplineer moet word. Hiermee gee u as bruidspaar ook vir Meulstroom Lodge se eienaars die reg om die kinders te dissiplineer indien dit nodig sou wees. Vir enige verdere inligting of verdere navrae kontak: Frans Joubert - 083 556 4622 Of Vivia Joubert - 078 6138 180 LW: Troues word slegs as BESPREEK aanvaar met die betaal van `n deposito van R5000.00. Die deposito van R5 000.00 word gehou as sekuriteitsdeposito en sal uitbetaal word binne 7 dae na die onthaaldatum. Kurkfooi en blomme kan hiervan verhaal word. Die deposito is nie terugbetaalbaar indien u kanselleer nie. Bankbesonderhede: Meulstroom Lodge cc ABSA Bronkhorstspruit Tjekrekening Nr. 4069136852

Dekorpakket Aanhangsel A: Bykomstighede, versierings, blomme en toerusting uitgesluit by standaard pakket word met `n addisionele pakket geneem en beloop die volgende: Item Seremonie: Kazebo/Lapa Pakket van R9 900.00 Een groot blombak. Pakket van R13 500.00 Twee groot blombakke. Staanders/Pilare 8 Staanders/Pilare 8 Staanders/Pilare Knielkussings Twee wit knielkussings Twee wit knielkussings Ringkussing Tekentafel met tafeldoek, tafeldoek en ruikertjie Musiekinstrument tafel en stoel Konfetti Boog met glasbal by mat Overlays: -Rondetafels -Bruidstafel Blombakke staanders op tafel -Koek en geskenke -Opskeptafel -Disco Stoelstrikke Glas plekmatjie of Underplates Servette Mandjies/Glasbakke met kuns-roosblare op `n pilaar geplaas Keuse van e Eie keuse. Aankoop van keuse effe

Servetringe Kerse Dryfkersies Dryfkersies Kersstaanders Moontlikhede word bespreek Tafelnommers plaas Troukoekmes Saal: Drappering van lappe Gordyn agter bruidstafel Drappering van lappe en liggies vanuit die dak Drappering van dekorratiewe ligte Boog met liggies asook tien staanders Boog met liggies en ligbal asook staanders Discobal Discoballig Discobal Gede lig Musiek op CD Dekorratiewe ligte - 5 stringe beskikbaar BUITE Sjerriefontein Sjerrietoring Keuse van dekorpakket: Dekordeposito van R2500.00 is betaalbaar met eerste bespreking. Deposito is nie terugbetaalbaar nie. Slegs die strokie van die aankoop van die blomme word addisioneel betaal. Tydens die eerste afspraak word die moontlike geraamde koste van die blomme bespreek.

Kontakte wat kan help: Predikante NG Kerk Ds. Kobus May 082 785 3001 Dr. Tertius Erasmus 082 371 6438 Ds.Tiaan Victor 082 3923232 Lewende Woord Past Mathys Van Der Vyver 083 571 8209 Past Jurie Jooste 079 696 1346 St Charles Catholic Church Fr. Tony Ngwenya 084 327 8095 Ligkruis bediening Dr. Pieter Uys 082 782 7509 Christelik Gereformeerde Kerk Ds. Sakkie Webber 082 257 5851 Sewendagse Adventiste Jan Pretorius 083 250 6363 Elsie Hartman 082 641 5774 Methodist Church of SA Kenneth Matlala 082 837 6290 Trouvideo The video people 012 807 1342 082 872 6603 Panfluit Neels Kruger Panfluit Promosies 082 967 2131 Fotograwe Maureen de Klerk 083 3873 242 013-9320947 mdeklerk@penta-net.co.za Troukoeke Hestie van Biljon 083 289 1803 Izelle Oberholzer 073 653 2373 Karissa Visser 072 1166 721 D J`S FRAME WEDDINGS Disco/video/photography Charl 082 787 1321 Meulstroom Lodge aanvaar geen aanspreeklikheid vir swak diens gelewer deur enige van bogenoemde verskaffers nie.