GRAAD 11 NOVEMBER 2015 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

Similar documents
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY P1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 11 PUNTE: 180 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wonder van water *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Plekwaardes van heelgetalle *

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

University Of Pretoria

E-Klas handleiding Studente

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Speel met battery elektrisiteit *

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Daniël en die Leeukuil

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Wat is elektrisiteit? *

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Digitale Produkte. Katalogus

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 MEMORANDUM

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Musiek: Toets jou kennis *

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Hoërskool Brandwag. November REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 11 Vraestel 2 Geskrewe

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2

TrumpetNet, 31 May 2007

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

Courses for March 2012

Inligtingkunde/Information Science INL 220

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Hoërskool Roodepoort

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Die wind as bron van energie *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Leer om tyd vanaf analoog-horlosies te lees *

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Transcription:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 015 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 180 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend ʼn bylaag.

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. As gevolg van die aard van hierdie drie-uur-eksamen is dit belangrik om daarop te let dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van die eksamensessie te verlaat NIE.. Tik jou naam en van in die bladsyboskrif ( header ) van elke dokument wat jy skep of stoor.. Die toesighouer sal ʼn disket met al die lêers wat vir die eksamen benodig word, aan jou gee, of jy sal ingelig word waar die lêers op die netwerk of rekenaar gevind kan word. Indien ʼn disket aan jou uitgereik is, moet jy jou naam en van op die etiket skryf. Indien jy op ʼn netwerk werk, moet jy die instruksies wat deur die toesighouer gegee word, volg. 4. ʼn Kopie van die meesterlêers ( master files ) sal by die toesighouer beskikbaar wees. Indien daar enige probleme met ʼn lêer is, mag jy die toesighouer vir ʼn ander kopie vra. 5. Maak seker dat jy elke dokument stoor deur die lêernaam wat in die vraestel gegee word, te gebruik. Stoor jou werk gereeld as ʼn voorsorgmaatreël teen moontlike kragonderbrekings. 6. Lees deur ELKE vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE meer doen as wat die vraag vereis nie. 7. Aan die einde van die eksamen moet jy die disket wat deur die toesighouer aan jou gegee is, inlewer met al die antwoordlêers daarop gestoor, of jy moet seker maak dat al die antwoordlêers op die netwerk/rekenaar gestoor is, soos wat deur die toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik is. Maak absoluut seker dat AL die lêers gelees kan word. 8. Let daarop dat GEEN drukwerk vereis word NIE. 9. Gedurende die eksamen mag jy gebruik maak van die hulpfunksies van die programme wat jy gebruik. Jy mag GEEN ander hulpbronmateriaal gebruik NIE. 10. Indien data uit ʼn vorige vraag wat jy nie kon beantwoord nie afgelei word, moet jy steeds voortgaan met die vrae wat volg. 11. Formules en/of funksies moet vir ALLE berekeninge in vrae wat sigbladwerk ( spreadsheets ) behels, gebruik word, tensy anders aangedui. Absoluteselverwysing moet slegs waar nodig gebruik word om te verseker dat die formules korrek is wanneer hulle na ander selle in die sigblad gekopieer word. 1. In ALLE vrae wat woordverwerking behels, moet die taal op English (South African) gestel word. Die papiergrootte word as A4-portret ( Portrait ) aanvaar, tensy anders aangedui. 1. Alle meeteenhede moet op sentimeters gestel word. 14. Hierdie vraestel bestaan uit sewe vrae. Beantwoord AL die vrae.

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 LET WEL: Die Datadisket wat jy saam met hierdie vraestel ontvang bevat die lêergids en al die lêers wat hieronder aangedui word. Maak seker dat jy die lêergids en AL die lêers het voordat jy met hierdie eksamen begin: About Us Q1Why give blood QDonor QThanks4Giving QDroplets QFundraising Q4SaveALife Q4DonateBlood Q5Donate Q5MatricHelp Q6HTML Q6Blood Unit Q7Email Q7Emaillist Q7Screenshot Pdf document Microsoft processing file Image file Microsoft processing file Image file Spreadsheet file Spreadsheet file Image file Image file Database file HTML file Image file Microsoft processing file Spreadsheet file Microsoft processing file

4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) SCENARIO Sosiale bewustheid in skole is belangrik om te verseker dat die leerders mense wat deur siektes soos kanker, bloedsiektes, ens. geaffekteer word, respekteer. Fondse word ook somtyds benodig om fondsinsamelings en bewustheidsveldtogte te ondersteun. Jou skool het besluit om mense/leerders bewus te maak van die belangrikheid om bloed te skenk. Die Rekenaartoepassingstegnologie leerders is deur die skoolhoof gevra om behulpsaam te wees met: Redigering van dokumente. Opstel en instandhouding van sigblaaie en databasisse. Bestuur en opdatering van ʼn webtuiste. VRAAG 1: WOORDVERWERKING Jy word versoek om navorsing te doen oor Waarom moet ons bloed skenk. Jy het op interessante feite afgekom maar dit is nodig om die dokument te redigeer om dit ʼn meer professionele uitleg te gee. Maak die dokument Q1Why give blood oop. 1.1 Voeg ʼn voorblad (Cover Page) in die dokument in. Die voorblad moet soos volg vertoon: 1.1.1 Kies die Motion voorblad (Cover Page). (1) 1.1. Tik die dokumentnaam, jou naam en van en die datum in die aangeduide velde in. Verwyder enige ander inligting. () 1. Bring die volgende veranderinge aan die opskrif Why should I donate aan. Verander die font na WordArt/FontWorks Grootte 40 () 1. Verander die Normal styl (style) soos volg: 1..1 Die styl se skryfstyl (font) moet Algerian wees, in ʼn blou kleur vertoon en 16 pt in grootte wees. () 1.. Pas die veranderde styl toe op die teks wat in rooi vertoon onder die opskrif: Donation procedures: It's easy...here's how and Are There Any Risks. ()

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 1.4 Skep ʼn inhoudsopgawe (table of contents) op ʼn bladsy na die voorblad. 1.4.1 Die inhoudsopgawe moet in dieselfde formaat wees as die een wat in die skermkopie hieronder vertoon word: LET OP Slegs opskrifte wat met die styl Heading 1 en geformateer is moet in die inhoudsopgawe vertoon word. Die opskrif Table of Contents moet NIE in die inhoudsopgawe verskyn nie. Bladsynommers mag anders wees as wat in die skermkopie vertoon word. Die inhoudsopgawe moet op sy eie bladsy wees. () 1.5 Pas ʼn Drop Cap -effek tot die eerste letter van die woord Donating in die 1 ste paragraaf by sodat dit oor twee reëls en 0.5 cm/14 pt van die teks af vertoon. () 1.6 Voeg ʼn watermerk URGENT by tot die dokument. () 1.7 Vind die bladsy met die subopskrif A. Immediate Risks en verander die oriëntasie van die bladsy na landskap. () 1.8 Vind die teks wat begin met die subopskrif A donor will... en eindig met Remember to refer to pre-donation tips.. Plaas die teks soos volg in kolomme: Die teks moet in twee kolomme verskyn. (1) Met ʼn lyn tussen die kolomme. (1) Die teks It s easy here s how moet boaan die tweede kolom wees. (1) Die spasie tussen die kolomme moet cm wees. (1) Plaas ʼn raam rondom elke kolom. (1) 1.9 Vind die opskrif Important en voeg ʼn boekmerk (bookmark) genaamd Risks tot hierdie teks by. (1)

6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) 1.10 Om in staat te wees om ʼn opdatum bibliografie (bibliography) met korrekte bronne (sources) en sitate (citations) te genereer, moet die volgende veranderings aan die verwysings in die dokument gemaak word. 1.10.1 Die bron Brown, John vertoon ʼn verkeerde datum van publikasie - 000. Verander die datum na 010. (1) 1.10. Voeg die volgende boek as bron by. Author: Mxenge, M Title: The link: Let s make a difference Year: 010 City: Johannesburg Publisher: Drift Makers () 1.10. Vind die blou geskakeerde subopskrif A Immediate Risks, en voeg die sitasie tot die bron Brown, John aan die einde van die teks in. () 1.10.4 Voeg ʼn outomatiese bibliografie onder die opskrif Bibliography in. () 1.11 Voeg outomatiese bladsynommering in die kopskrig (header) van die dokument in. () Vertoon nommers vanaf die derde bladsy in die dokument in. Begin met nommer 1. Die nommers moet gesentreerd (centred) vertoon. () Stoor en maak die dokument toe. [6]

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 VRAAG : WOORDVERWERKING ʼn Sertifikaat sal aan elke donateur toegeken word vir sy/haar dapperheid. Maak die dokument QThanks4Giving oop..1 Verander die papiergrootte na Letter. (1). Formateer die opskrif Certificate of Bravery na hoofletters. Gee die opskrif ʼn skadu effek (shadow effect). (). Vervang die teks Insert the image here met die prentjie Donor.jpg. Die prentjie moet onder die teks I m Brave vertoon. (1) Verander die grootte van die prentjie na 4 cm hoog en 5 cm wyd. ().4 Skep ʼn stippellyn vir die datum en die dokter se handtekening soos in die voorbeeld hieronder vertoon: Stel die volgende tabelstoppe in om die stippellyn te skep: ʼn Linker tabelstop met ʼn stippellyn (dotted leader) op 4 cm ʼn Regter tabelstop met ʼn stippellyn op 15 cm (5).5 Voeg ʼn datum veld (field) lang die teks Date Issued aan die einde van die sertifikaat in sodat dit outomaties sal opdateer. Die formaat van die datum moet MMMM yy wees. () Stoor en maak die dokument toe. [14]

8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) VRAAG : SIGBLAD Die besonderhede van die bloedskenkers by die skool word in ʼn sigblad genaamd Fundraising gestoor. Maak die sigblad Fundraising oop. Werk in die DonorsInfo werkblad..1 Formateer die selle A1:G1 sodat dit ʼn rooi vulkleur (red fill) het en die skryfstyl (font) wit vertoon. (). Verander die formaat van die opskrif in sel I sodat dit vertoon soos in die skermkopie hieronder: (). Gebruik ʼn funksie in sel D4 om die jaar waarin die leerder Liyema Frans gebore is, te bepaal deur van die inligting in kolom D gebruik te maak. ().4 Leerders wat meer as 0 liter bloed skenk word gesien as ʼn Peer Promoter en die wat minder as 0 liter bloed skenk as ʼn Beginner. Die woorde Peer Promoter en Beginner moet in kolom F vertoon na aanleiding van die aantal liter bloed geskenk is soos vertoon in kolom I. Gebruik ʼn funksie in sel F6 om die kategorie van Liyema Frans te bepaal. ().5 Die bloedbankpersoneel wil graag weet wat Liyema Frans se presiese ouderdom was op die dag waarop daar bloed by die skool (sel H1) geskenk was. Bereken sy ouderdom in sel E6 en maak seker dat die formule korrek gekopieer kan word na al die ander donateurs en gebruik ʼn funksie om seker te maak dat daar geen desimale plekke is nie. (6) Werk in die Save-a-ton-werkblad..6 Algemene statistiek van die leerders wat aan die Save-a-ton deelneem word gewoonlik benodig..6.1 Maak gebruik van ʼn funksie in sel I4 om te bereken hoeveel dogters neem daaraan deel. ().6. Gebruik ʼn funksie in sel I5 om te bereken uit hoeveel karakters (letters) bestaan die van in sel B5. ().6. Gebruik ʼn funksie in sel I7 om die aantal volwasse mans te bepaal. (4)

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 9.7 Gebruik die inligting van die Manlike en Vroulike donateurs in selle J1:K en skep ʼn grafiek soos in die skermkopie hieronder. LET OP: Die grafiek moet ʼn kolomgrafiek wees. Vertoon ʼn gesentreerde deklaag grafiektitel (centred overlay chart title): We support Blood Donation. Formateer die kolom vir vroulike donateurs sodat dit gestapelde prentjies van QDroplets.jpg vertoon. Die vertikale as (axis) moet ʼn gedraaide (rotated) titel 'Number of Adults' hê. Die legende moet aan die linkerkant van die grafiek vertoon. Data labels moet aan die binnekant van die data vertoon word. (8).8 Skuif die grafiek na ʼn nuwe werkblad binne die huidige sigblad. Herbenaam die nuwe werkblad na Chart. () Stoor en maak die sigblad toe. [4]

10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) VRAAG 4: SIGBLAD Die besonderhede van al die bloedskenkers is gestoor in die sigblad Q4SaveALife. Maak die sigblad oop en bring die volgende veranderinge op die werkblad aan. 4.1 Herbenaam die werkblad na Blood donors. (1) 4. Voeg die prent genaamd Q4DonateBlood.jpg in sel A1 in. Die prentjie moet aan die regterkant van die teks wees en grootte.8 cm hoog en.6 cm wyd. () 4. Gebruik gepaste formatering in kolom C sodat al die selle wat donateurs bevat wat onder die ouderdom van 0 is, rooi geskakeer te vertoon. () 4.4 Gebruik gepaste formatering in ry 1 en om die kolomopskrifte te vries (freeze) sodat hulle sigbaar sal bly as jy in die werkblad af beweeg. () 4.5 Elke donateur benodig ʼn unieke nommer sodat hulle maklik opgespoor kan word. Voeg ʼn funksie in kolom A in wat ʼn verwysingsnommer vir al die donateurs sal genereer. () 4.6 Die rekords wys dat nie almal bloed skenk nie. 4.6.1 Gebruik ʼn funksie in sel F45 om die totale aantal donateurs te vertoon. () 4.6. Gebruik ʼn funksie in sel F46 om die aantal persone te vertoon wat nog nie begin bloed skenk het nie. () Stoor en maak die sigblad toe. [16]

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 11 VRAAG 5: DATABASIS ʼn Databasis is geskep van ʼn brief wat aan al die matrieks se ouers gestuur is om hulle in kennis te stel oor die bedrag betaalbaar vir die matriekafskeid. Maak die databasis Q5MatricHelp oop. 5.1 Maak die tabel Gr1Details oop en bring die volgende veranderinge aan: 5.1.1 Sentreer al die vanne in die Surname-veld. (1) 5.1. Maak die Address-veld wyer sodat al die woorde sigbaar is. (1) 5.1. Verander elke alternatiewe ry van groen na ʼn bruin vulkleur. (1) 5.1.4 Verwyder die horisontale en vertikale lyne (gridlines). () 5.1.5 Verander die data tipe van die CellNo-veld na ʼn meer gepaste tipe. (1) 5. Stel die mees gepaste veld in die tabel as die Primêre Sleutel. (1) 5. Skep ʼn valideringsreël (validation rule) wat die gebruiker sal beperk om slegs M of F in die Gender-veld in te voer. Verskaf ook ʼn gepaste valideringsteks (validation text). () 5.4 Die LearnerID-veld is veronderstel om 5 syfers te hê. Skep ʼn toevoermasker (input mask) vir die LearnerID-veld om slegs 5 syfers te aanvaar. (1) 5.5 Die skool se organiseringskomitee het die leerders se ouers en familie uitgenooi om die fondsinsamelingsfunksie by te woon en terselfdertyd bloed te skenk. ʼn Tabel genoem GiveLife wat gesinslede se besonderhede bevat, is geskep. Gebruik die GiveLife-tabel om ʼn navraag (query), genaamd Donated, te skep wat die lys ouers en gesinslede sal vertoon wat alreeds bloed geskenk het. Slegs die volgende velde moet vertoon word: Surname, Name, Learner sgrade, TypeOfDonation en Status. Die rekords moet in stygende (ascending) orde volgens die TypeOfDonation-veld gesorteer word. (6) 5.6 Verander die navraag Gr8BloodTypeO sodat slegs die lede wat leerders in graad 8 het en O-tipe bloed het, vertoon. ()

1 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) 5.7 Skep ʼn navraag om die lys van lede wat tussen die ouderdom 1 5 is en rooibloedselle of Plasma as hul TypeOfDonation het, vertoon. Stoor die navraag as Age. () Stoor en maak die navraag toe. 5.8 Maak die bestaande vorm (form) Outstanding oop en verander dit sodat dit soos die skermkopie hieronder vertoon: Bring die volgende veranderinge aan: Voeg die opskrif Matric: 1BOutstanding in die posisie soos hierbo vertoon, in. Formateer die opskrif na pt in grootte. Skuif die posisie van die Grade-etiket (label) sodat dit bokant die Cell No-etiket staan. Formateer die tekshokkie (text box) vir Amount Paid sodat die bedrag as currency (Rands) vertoon. Voeg die prent Q5Donate in in die vorm boskrif (form header) soos vertoon hierbo. Stoor en maak die vorm toe. (6) 5.9 Die skoolhoof het gevra vir ʼn verslag (report) van al die mense wat bloed geskenk het. 5.9.1 Skep ʼn verslag gebaseer op die navraag (query) LifeSavers. (1) 5.9. Die verslag moet die volgende velde bevat: Name, Surname, Age, LearnersGrade, BloodType, TypeOfDonation en Status. (1) 5.9. Groepeer (group) die verslag volgens die BloodType-veld en dan die TypeOfDonation-veld. Sorteer die verslag volgens die Surname-veld. ()

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 1 5.9.4 Stoor die verslag as NewLife. (1) 5.9.5 Voeg funksies in die verslag-voetskrif (report footer) in om die volgende statistiek te bereken en te vertoon: Die totale aantal ouers/gesinslede wat bloed geskenk het. () Die ouderdom van die oudste ouer wat bloed geskenk het. () Voeg beskrywende etikette (labels) by. () 5.9.6 Verander die opskrif van die verslag na Save those in need. (1) Stoor en maak al die oop lêers toe. [40] VRAAG 6: WEB-ONTWERP (HTML) Een van die leerders het ʼn webblad geskep om mense in te lig oor ʼn fondsinsameling genaamd Save-a-Drop wat die skool beplan om later in die jaar te hou. Jy moet die geskepte webblad finaliseer. Maak die lêer genaamd Q6HTML oop en voer die instruksies hieronder uit. Jy is voorsien van ʼn HTML tag verwysingsblad. Jou finale webblad behoort soos volg te lyk: 6.1 Die titel van die webblad moet Save-a-drop wees. (1) 6. Verander die agtergrondkleur van die webblad na geel. () 6. Die opskrif Save a soul! Share a drop! moet gesentreer, in ʼn rooi fontkleur en ge-onderstreep wees. () 6.4 Voeg ʼn blou horisontale lyn, grootte 0 onder die opskrif Save a soul! Share a drop! in. ()

14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) 6.5 Formateer die kenmerk (attribute) van die kolpunt (bulleted) lys na vierkantige kolpunte. () 6.6 Die teks 'About Us' moet onder die kolpunt lys vertoon en moet gekoppel (linked) wees aan die dokument About Us.pdf. () 6.7 Voeg die prent genaamd Q6Blood Unit.jpg onder die skakel About Us in. Verander die hoogte van die prent na 150. () 6.8 Die opskrif Want to help? moet in kursief (italic) wees. (1) 6.9 Korrigeer die sluiting HTML merker (closing HTML tag). (1) Stoor en maak die dokument toe. [0] VRAAG 7: INTEGRASIE Jy moet ʼn e-pos aan al die ontvangers wat deel van die fondsinsameling is, uitstuur. Maak die woordverwerkingsdokument Q7Screenshot oop. 7.1 Voeg outomatiese numering by al vyf items onder die 1 ste paragraaf onder die opskrif 5 Fundraising ideas... in. (1) 7. Verander die eienskappe (properties) van die teks-vormveld langs die woorde Fundraiser needed sodat die naam outomaties in title case sal verskyn wanneer die gebruiker ʼn woord in die veld intik. (1) 7. Voeg ʼn teks-vormveld kontrole langs die woorde Attendances in wat die gebruiker sal toelaat om slegs syfers tot ʼn maksimum waarde van te kan intik. () 7.4 Verander die verstek opsie (default option) van die Money procured aftrekkieslys (drop-down field control) na Selectone_Kieseen. () 7.5 Vind die paragraaf wat begin met die teks Please complete the information below en eindig met Money procured. Plaas ʼn pt geskadeerde raam (shadow border) rondom die paragraaf. ()

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 15 7.6 Bestudeer die tabel hieronder voordat jy VRAAG 7.6.1 7.6. aanpak. Envelope Mailing Results Solicitation #Mailed #Responded % Total Gifts AVG Thank You letters (on going),65 18 6% 7,8.00 56.76 Annual Report,64 47 1% 8,155.00 17.51 Spring Newsletter,99 40 0.0% 4,751.00 118.78 Summer Newsletter 10,717 8 0.40% 1,848.66 48.65 Fall Newsletter 11,000 17 0.0% 0,60.94.51 February Envelope Only Mailing,00 178 8% 14,566.50 81.8 Summer Envelope Only Mailing,457 1 5% 8,051.00 60.99 Year-end Envelope Only Mailing,880 14 4% 9,51.00 71.00 Totals in 1 month period Total Envelope Mailings 57,876 844 1% <<Formula>> 101.11 7.6.1 Verander die buiteraam van die tabel na ʼn ¼ pt dubbellynraam. () 7.6. Maak die kolomwydte van die tweede kolom.5 cm. (1) 7.6. Vervang die teks <<Formula>> met ʼn formule wat die aantal geskenke (number of gifts) sal bereken. (1) 7.7 ʼn Brief moet aan baie verskillende ontvangers ge-epos word. 7.7.1 Gebruik die 7Email dokument as ʼn vormbrief (form letter) en die sigblad 7Emaillist, Sheet1 vir ʼn possamevoeging (mail merge) soos volg: Verander die vormbrief na ʼn e-pos boodskap. Sorteer die ontvangers (emails) in dalende orde volgens hulle e-pos adresse. Voeg die saamvoeg velde (merge fields) Name_Naam, Surname_Van en Email addresses in die geskadeerde veld (langs die woord Dear ) aan die begin van die dokument in. (5) Stoor die dokument as 7MergeReady_MergeGereed voor jy die possamevoeging (mail merge) in die volgende vraag doen. 7.7. Voltooi die possamevoeging deur MergeReady_MergeGereed soos volg te gebruik: Voltooi die e-pos boodskappe en doen possamevoeging vir slegs die eerste drie ontvangers. Maak ʼn skermskoot (screenshot) van die saamvoeg (merge to) tot e-pos venster. Plak (paste) die skermskoot in die 7Screenshot_Skermskoot dokument. Stoor die skermskoot dokument. MOENIE die e-posse stuur NIE. () [0] TOTAAL: 180

16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) Bylaag A HTML Tag Sheet Basic Tags <body> </body> Defines the body of the web page <body bgcolor='pink'> Sets the background colour of the web page <body text='black'> Sets the colour of the body text <head> </head> Contains information about the document <html> </html> Creates an HTML document starts and ends a web page <title> </title> Defines a title for the document <!-- --> Comment Text Tags Tag Description <h1></h1> Creates the largest heading <h6></h6> Creates the smallest heading <b></b> Creates bold text <i></i> Creates italic text <font size=''> </font> Sets size of font, from 1 to 7 <font color='green'> </font> Sets font colour <font face='times New Roman'> </font> Sets font type Links Tag Description <a href='url'> </a> Creates a hyperlink <a href='url'> <img src='url'> </a> Creates an image link <a name='name'> </a> Creates a target location <a href='#name'> </a> Links to a target location created somewhere else in the document Formatting Tag Description <p></p> Creates a new paragraph <p align='left'> Aligns a paragraph to the left (default), can also be right, or centre <br/> Inserts a line break <ol></ol> Creates a numbered list <ul></ul> Creates a bulleted list <li></li> Inserted before each list item, and adds a number or symbol depending upon the type of list selected <img src='name'> Adds an image <img src='name' align='left'> Aligns an image: can be left, right, centre; bottom, top, middle <img src='name' border='1'> Sets size of border around an image <img src='name' width='00' height ='00'> Sets the height and width of an image <img src='name' alt='alternative text'> Displays alternative text when the mouse hovers over the image <hr/> Inserts a horizontal line <hr size=''/> Sets size (height) of line <hr width='80%'/> Sets width of line, in percentage or absolute value <hr color='ff0000'/> Sets the colour of the line

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 015 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MEMORANDUM PUNTE: 180 NAAM VAN KANDIDAAT: HANDTEKENING VAN OPVOEDER: GRAAD: TOTAAL V1 V V V4 V5 V6 V7 PUNTE: 180 6 14 40 10 40 0 0 Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) VRAAG 1: WOORDVERWERKING Nr Kriteria Maks. Punt 1.1 1.1.1 Motion voorblad ingevoeg. 1 1.1. Dokument naam, eie naam en van en die datum in die velde ingevoeg. Onnodige inligting is verwyder. 1. Die opskrif Vertoon in WordArt/FontWorks Grootte 40 1. 1..1 Styl kleur - blou, Font grootte - 16 pt, Algerian 1.. Styl toegepas op die teks: It's easy...here's how en 1 Are There Any Risks. 1.4 1.4.1 Inhoudsopgawe ingevoeg. Slegs Heading 1 en style. Die inhoudsopgawe is op sy eie bladsy. ( de bladsy indien 1.1 gedoen is of 1 ste bladsy indien 1.1 nie gedoen is nie) 1.5 Donating a Drop cap ingevoeg Oor reëls Afstand = 0.5 cm vanaf teks 1.6 Watermerk ingevoeg Die woord Urgent is gebruik 1.7 Bladsyoriëntasie verander Van die bladsy met die sub-opskrif A. Immediate Risks 1.8 Korrekte teks in twee kolomme. Met ʼn lyn tussen die kolomme. Die teks It s easy.here s how verskyn boaan die 5 tweede kolom kolombreuk ingevoeg. Spasie tussen die kolomme is cm. Raam om elke kolom geplaas. 1.9 Boekmerk genaamd Risks ingevoeg tot die teks Important. 1 1.10 1.10.1 Datum verander na 010 1 1.10. Boekbron is korrek ingevoeg: Author: Mxenge, M Title: The link: Let s make a difference Year: 010 City: Johannesburg Publisher: Drift Makers 1.10. Sitasie (Citation) ingevoeg langs die verhelderde woord ( A Immediate Risks ) 1.10.4 Bibliografie korrek ingevoeg Onder die opskrif Bibliography

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 1.11 Bladsynommering in die kopskrif (header) Begin op die derde bladsy Nommering begin met 1 en verder (vanaf bladsy ) 4 VRAAG : WOORDVERWERKING Nr. Kriteria Maks. Punt.1 Papiergrootte verander na Letter 1. Certificate of Bravery verander na hoofletters Skadu effek. Teks vervang met die prent Donor.jpg Prent grootte verander na 4 cm hoog en 5 cm breed.4 Tabelstoppe met gidsstippels ingevoeg Linker tabelstop op 9 cm Regter tabelstop op 1 cm 5 [6].5 Datum as veld ingevoeg Dateer outomaties op Datum formaat :MMMMyy [14] VRAAG : SIGBLAD Nr. Kriteria Maks. Punt.1 Ry 1 (A1:G1) selle rooi gevul en die font wit.. Teks in sel I wrapped.. Sel D4 =YEAR(E) Funksie YEAR Korrekte selverwysing.4 Sel F6 =IF(I6>0, Peer Promoter, Beginner OF =IF(I6<0, Beginner, Peer Promoter Korrekte logiese toets. Waarde indien waar is korrek. Waarde indien vals is korrek.

4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015).5 Sel E6 =ROUND(($H$1-D6)/65.5,0) H1 - D6 Deel deur 65.5 of 65 ROUND funksie gebruik Geen desimale plekke Absolute selverwysing 6 Save-a-ton werkblad.6.1 In Sel I4: =COUNTIF (C4:C5,"Female") COUNTIF Funksie Kriteria Reeks: (C4:C5) Kriteria: "Male".6. Sel I5 = LEN (B5) LEN Funksie Selverwysing (B5).6. In Sel I7 =SUMIF(C4:C5, "Male",E4:E5) SUMIF Function Kriteria Reeks: (C4:C5) Kriteria: "Male" Sum Reeks:(E4:E5).7 Grafiek Kolomgrafiek gebruik Grafiek titel: We support Blood Donation Korrek vertoon (centered overlay) Female kolom is gestapel gevul Met die prent QDroplets.jpg Vertikale as met gedraaide titel: 'Number of Adults' Legende vertoon aan die linkerkant Data etikette moet binne data vertoon. 4 8.8 Grafiek korrek geskuif na ʼn nuwe werkblad Werkblad herbenaam na Chart [4]

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 5 VRAAG 4: SIGBLAD Nr. Kriteria Maks. Punt 4.1 Werkblad herbenoem na Blood Donors 1 4. Sel A1 Prent Q4DonateBlood.jpg ingevoeg aan die regterkant van die teks en Grootte geformateer: hoogte:.8 cm wydte:.6 cm 4. Voorwaardelike formatering : Kolom C Toegepas op kolom C Korrekte kriteria gebruik (< 0 ) Selle rooi gevul 4.4 Opskrifte gevries (freeze): Ry een en twee gevries Freeze panes gebruik 4.5 Kolom A: =RANDBETWEEN(1,45) RANDBETWEEN Kriteria (1,45) OF RAND()*45 ( een punt vir boonste nommer en een punt vir onderste nommer ) 4.6.1 Sel F45: =COUNTA(E:E4) OF =COUNT(F:F4) Funksie Reeks 4.6. Sel F46: COUNTBLANK(F:F4) OF COUNTBLANK(E:E4) Funksie Reeks [16] VRAAG 5: DATABASIS Nr. Kriteria Maks. Punt Q5MatricHelp Table: Gr1Details 5.1.1 Surname-veld: Links aligned 1 5.1. Address-veld wydte gestel alle woorde sigbaar 1 5.1. Alternatiewe rye se kleur verander van geel na bruin 1 5.1.4 Gridlines horisontale en vertikale lyne is verwyder 5.1.5 Cell No-veld se data tipe verander na Text [Short text in Access 01 ] 1 5. LearnerID-veld as primêre sleutel OF 1 Cell No-veld 5. Valideringsreël geskep: M of F Valideringsteks: Enter M for Male and F for Female Nota aan merker: Aanvaar enige relevante valideringsteks 5.4 LearnerID-veld: Input mask 00000;; 1

6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 (EC/NOVEMBER 015) 5.5 Navraag: Donated Donated navraag geskep Gebaseer op die tabel GiveLife Vertoon slegs velde: Surname, Name, Learner sgrade, TypeOfDonation en Status Kriteria vir Status: Yes Gesorteer volgens TypeOfDonation in stygende orde 5.6 Navraag: Gr8BloodTypeO Kriteria vir Learner sgrade: 8 Kriteria vir BloodType: O 5.7 Navraag: Age Kriteria vir Age: Between "1" And "5 Kriteria vir TypeOfDonation:"Red cells" Or "Plasma" Navraag gestoor as Age 5.8 Vorm: Outstanding Opskrif Matric:1BOutstanding ingevoeg Opskrif se fontgrootte pt Cell No en Grade omgeruil (Grade voor Cell No) Amount Paid geformateer as currency (Rands) Prent Q5Donated ingevoeg in die vorm-boskrif 6 6 Nota aan merker: Moenie penaliseer as die opskrif nie korrek geplaas is nie en aanvaar enige tipe uitleg. 5.9 Verslag: NewLife 5.9.1 Verslag geskep gebaseer op navraag LifeSavers 1 5.9. Velde: Name, Surname, Age, LearnersGrade, BloodType, TypeOfDonation en Status 1 5.9. Gegroepeer volgens BloodType en dan TypeOfDonation Gesorteer volgens Surname 5.9.4 Gestoor as NewLife 1 5.9.5 Berekeninge in verslag-onderskrif: Totale getal ouers wat bloed geskenk het: Gepaste etiket (No of Donors) ingevoeg in die verslagonderskrif =Count ([Status]) 6 Ouderdom van die oudste ouer: Gepaste etiket (Oldest Donor s Age) ingevoeg in die verslag-onderskrif: =Max ([Age]) 5.9.6 Verslag opskrif verander na Save those in need 1 [40] VRAAG 6: WEB-ONTWERP (HTML) Item / Kriteria Maks. Punt 6.1 <title>save-a-drop</title> 1 6. <body bgcolor = yellow OF <body bgcolor = "#FFFF00">

(EC/NOVEMBER 015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 7 6. <h1 align = center > <font color = "red"> <u> Save a soul! Share a drop!</font> </u> </h1> 6.4 <hr color = "blue" size = "0"/> 6.5 <ul type = "square"> 6.6 <a href = "About Us.pdf"> About Us </a> 6.7 <p><img src = " Q6Blood Unit.jpg " height = "150" > </p> 4 6.8 <h4><i>want to Help? </i></h4> 1 6.9 </html> 1 [0] VRAAG 7: INTEGRASIE Nr. Kriteria Maks. Punt 7.1 Outomatiese numering 1 7. Teks-vormveld eienskappe Title Case 1 7. Teks-vormveld kontrole ingevoeg Tipe = Number Maksimum waarde = 7.4 Money Procured: Select one_kieseen opsie bygevoeg Selectone_Kieseen option gestel as verstek (default) 7.5 pt raam ingevoeg rondom die paragraaf Geskadeerde (shadowed) raam 7.6.1 Buiteraam van tabel ¼pt raam Dubbellyn raam 7.6. Tweede kolom aangepas tot.5 cm wydte 1 7.6. =SUM(ABOVE) 1 7Email 7.7.1 Vormbrief verander na e-pos Ontvangers gesorteer in dalende orde volgens e-pos adresse Voeg saamgevoegde velde (Name, Surname en 5 email address) in 7.7. Merge die eerste drie ontvangers Skermskoot geplaas in 7Screenshot_Skermskoot dokument [0] TOTAAL: 180