NUUSBRIEF 2 HOËRSKOOL OUTENIQUA. POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: Faks: Web:

Similar documents
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Hoërskool Roodepoort

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

18 Mei Geagte Ouers

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Nuusbrief 22 Junie 2018

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wonder van water *

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

TrumpetNet, 31 May 2007

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Nuusbrief Augustus / September 2017

Nuusbrief Junie / Julie 2017

LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Daniël en die Leeukuil

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Courses for March 2012

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Julie 2018

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Digitale Produkte. Katalogus

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Musiek: Toets jou kennis *

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

SASOLBURG NEWSFLASH. Voorsitter se kommentaar / Chairman s. In This Issue / In Hierdie Uitgawe

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

2. BORDUURWERK / EMBROIDERY

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Speel met battery elektrisiteit *

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

SWD TWEEKAMP BIATHLON

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel

Die wind as bron van energie *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

PERSONEELSAKE AKADEMIE

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Laerskool Jan van Riebeeck

Uit die hoof se kantoor

PANORAMA PRIMARY BUITEMUURSE AKTIWITEITE

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Welkom by ons 1ste foto album uitgawe

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

DRAMA INDIVIDUELE AFDELING DRAMA INDIVIDUAL SECTION

Transcription:

HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ MAART 2018 NUUSBRIEF 2 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Dankbetuigings en gelukwensing Dankie, aan die beheerliggaam, ouers, onderwysers en leerders vir hulle harde werk die afgelope kwartaal. Baie dankie aan die ouers wat vir die beheerliggaam kom stem het. Baie geluk aan die nuwe beheerliggaam en baie sterkte met julle werksaamhede. Die volgende persone is tot die beheerliggaam verkies: Mnr. Andre Keyser Mnr. Attie Bedeker Mnr. Marius Bezuidenhout Mev. Carien Gericke Mnr. Eckert Brand Mev. Celeste Africa Dr. Tommy Smook Mev. Lehanti Cronje Mev. Annaretha Louw Mnr. Jaco J.v. Rensburg Gekoöpteerde lede: Mnr. Chris Hattingh Mnr. Casper Brink Mnr. Piet Cloete Mnr. Frans de Swardt Mej. Anna van Schalkwyk Mej. Retha Smith Voorsitter Ondervoorsitter Tesourier Sekretaresse Dissiplinêre komitee Klere Sport en kultuur Ouerbetrokkenheid Opvoeder Opvoeder Akademie Dissipline Sport Fisiese geriewe Versorging Kultuur Die skool begin Dinsdag 10 April op dag 2. Veiligheid Alle werkers wat ingehuur word sal in die toekoms n buffie dra. Alle besoekers moet by ontvangs aanmeld en sal n besoekerskaartjie ontvang. Indien u dalk enige verdagte persoon op die terrein sien, moet dit asseblief by die opvoeders of sekuriteit aangemeld word. In die tweede kwartaal is dit nog donker as die leerders by die skool afgelaai word. Alle ouers en leerders moet asseblief die verkeersreëls gehoorsaam. Leerders wat aan die suidekant van Courteneystraat afgelaai word, moet asseblief die verkeerslig as oorgang gebruik. Ons versoek dat ouers hulle kinders aan die noordekant van die skool aflaai. BLADSY 1

GRAAD 8 TOT 12 OUERAFSPRAKE 2018 DATUM : 23 April 2018 TYD : 17:00-19:30 (10 minute per afspraak BASIS : Wie die eerste opdaag, word die eerste gehelp! AFSPRAKE MET OUERS Na afloop van die Maarteksamen wil die skool graag n geleentheid aan ons ouers bied om met ons opvoeders oor hul kind se vordering te praat. Ons kinders se onderrig-, mens- en gebalanseerde ontwikkeling is vir ons belangrik daarom is u teenwoordigheid nog belangriker! Ons vertrou dat u ook hierdie geleentheid sal aangryp om te verseker dat die vennootskap tussen u as ouers en die opvoeders maksimaal kan funksioneer. Ons gaan hierdie jaar van n nuwe stelsel gebruik maak vir groter effektiwiteit. Die onderwysers sal in 4 lokale ingedeel word en u as ouer kan sonder afspraak die onderwysers spreek op die basis van WIE DIE EERSTE OPDAAG, WORD DIE EERSTE GEHELP! Daar sal stoele uitgepak word in elkeen van die lokale waaop u gerus kan sit en wag vir n afspraak. Daar sal ook 2 senior onderwysers aan diens wees in elke lokaal wat die ordelike verloop van gebeure sal monitor. U is ook welkom om van ons gasvrye diensstasies gebruik te maak waar koffie, tee en koue water beskikbaar sal wees. Al die onderwysers sal tydens hierdie sessie beskikbaar wees. As u egter nie by al die onderwysers kon uitkom nie, sal u n 2de geleentheid gebied word om met die onderwysers te skakel. U sal weer n uitnodiging ontvang, maar by hierdie geleentheid kan u vra vir n afspraak met n spesifieke onderwyser. U sal dan n afspraakvormpie voltooi wat u sal terugkry met die datum, tyd en plek van die afspraak. BAIE BELANGRIK: Die fokus van die gesprek tussen u en die onderwyser moet die uitslag van die Maarteksamen wees. Elke onderwyser sal die vraestel, memorandum en antwoordstel van u kind by hom of haar hê. Die idee is dat daar gesamentlik besluit moet word op n vakverbeteringsplan waarby die leerder, die onderwyser en die ouer moet inkoop. Lokale: Die volgende lokale sal gebruik word vir afsprake: Saal, Sysaal, Creãre-saal in die nuwe Kunssentrum en die Drama-lokaal. Toiletfasilieite is in elke lokaal of naby elke lokaal beskikbaar. Indeling van personeel (Sien aangehegte lys) BLADSY 2

Lokaal Koördineerders Sitpleknommer / Onderwyser Vakke 1 Jacques Els Wiskunde 8-12 Saal Casper Brink Anna van Schalkwyk 2 Heidi Erasmus Wiskunde 8-12 3 Nesta Olivier Wiskunde 8-12 4 Lenelle Taljaard Wiskunde 8-12 5 Anina van Tonder Wiskunde 8 12; WG 10 6 Vernon Muller Wiskunde 8 10; WG 11-12 7 Conrad van Zyl Wiskunde 8 11; WG 12 8 Steyn van Loggerenberg WG 10 12; Geografie 8-10 9 Elandi Rautenbach Wiskunde 10, 12; RTT 10-12 10 Benita Gibson Wiskunde 8 10, 12; WG 11 11 Marietjie Kalp Wiskunde 8 9; WG 10-12 12 Sulene Wannenburg Wiskunde 8 9; WG 10-12 13 Susan van der Walt Besig 10 12; Toer 10-12 14 Shaloo de Beer Besig 10 12; Toer 11 12; EBW 9 15 Gerna Joubert Besig 10 12; Ekon 10-12 16 Heimne van Rooyen Besig 10 12; Ekon 11 12; EBW 9 17 Ronel Hattingh Reken 10 12; EBW 8-9 18 Tiaan Terblanché Reken 10 12; EBW 8-9 19 Piet Cloete Reken 11; Besig 11 12; EBW 8 20 Albert Warren EBW 8 21 Carissa van Dyk EBW 8-9 22 Francois Joubert Lewenswetenskap 10-12 23 Mia Potgieter Lewenswetenskap 10 12; NW 8-9 24 Deon Minnie Lewenswetenskap 10 12; NWFW 8-9 25 Tarina Luddick Lewenswetenskap 10 11, NWLW 8-9 26 Fred Olivier NWLW 8-9 27 Surina Moore Verbruikerstudie 10 12, NWLW 8; LO 8-9 28 Cara Russouw Verbruikerstudie 10 12, Toerisme 10-12 29 Gavin Falck English HL 9-12 30 BLADSY 3

Lokaal Sysaal Koördineerders Frans de Swardt Sitpleknommer / Onderwyser Vakke 1 Liaan Scriven TEG 8 9; LO 9, 10, 12 2 Jaco Janse van Rensburg LO 8-12 3 Jacques Wolfaardt LO 8 12; Gesk 8-9 4 Gerhard Gibson LO 8 12; Gesk 8-9 5 Martell Stronach LO 11 12; Gesk 8, 9, 11, 12 6 Jackie Minnie LO 10 11; Gesk 8-12 7 Robert Gerber IGO 10 12; TEG 8-9 8 Hendré Swanepoel IGO 10 12; TEG 8-9 9 Adele Lubbe Gas 10 10-12 10 Anton Hattingh RTT 10 12; Geo 8-9 11 Braam Tukker Geo 10 12; Afr 10, 12 12 Naas Gibson Geo 11 12, 8-9 13 Yvette Pitts Fisiese Wetenskap 10 11; NWFW 8-9 14 Thelani Moore Fisiese Wetenskap 10 12; NWFW 8-9 15 Elma de Vos Fisiese Wetenskap 10 12 16 Heiletha Bezuidenhout Inligtingstegnologie 10-12 Drama -lokaal Wehan van Jaarsveld 1 Karleine Herbst Drama 8-12 2 Marnus Nel Drama 8-9 3 Ruan van der Vyver Musiek 4 Pieter Raath Musiek 5 Wehan van Jaarveld Dans 8-9 6 Karen Netley Musiek 7 Kobie Liebenberg Smith Musiek 8 Lynette Petersen Musiek BLADSY 4

Lokaal Koördineerders Sitpleknommer / Onderwyser Vakke 1 Estie Nieuwoudt Afrikaans 8-11 Creãre Saal Kunssentrum Retha Smith Chris Hattingh 2 Annaretha Louw Afrikaans 8, 10-12 3 Mariëtte Basson Afrikaans 8, 9; 11, 12 4 Leané Kotzé Afrikaans 8, 9; 11, 12 5 Marie Kruger Afrikaans 10-12 6 Caroline Jordaan Afrikaans 8, 9; 11 7 Anli van Santen Afrikaans 8; 10-12 8 Theresa Haupt Afrikaans 9, 10, 11 9 Suzette van Niekerk Afrikaans 8, 9; 11, 12 10 Amorie van der Mescht Engels 8, 9, 10, 12 11 Mona Eygelaar Engels 9, 10, 11, 12 12 Lulindi Pretorius Engels 8-12 13 Nicola Zandberg Engels 8-12 14 Yolandie Pretorius Engels 9, 10, 11, 12 15 Alida Louw Engels 8-12 16 Elissa Kaplan Engels 8, 9, 10, 11 17 Hendrik Smit Visuele Kuns 10-12 18 Minda-Marie Minnie Visuele Kuns 10, 11, Teg 8 19 Ilse de Waal Visuele Kuns 12 20 Elna Pretorius Ontwerp 10 12, Drama 8-9 21 Vanessa du Toit Ontwerp 10 12, Kuns 8-9 22 Tanea de Swardt Ontwerp 10 12, Kuns 8-9 23 Monré Swanepoel Engels 8 24 Ylandi Janse van Vuuren Engels 8 25 Madene Reitz Engels 9, 10, 11, 12 26 Belinda Barkhuyzen Engels 8, 9, 11, 12 27 Irene Brink Afrikaans 9, 10, 11, 12 28 29 30 BLADSY 5

Kommunikasie met die skool Kommunikasie tussen die ouers en die skool is baie belangrik. Ouers moet asseblief nuusbriewe lees, van die Kommunikeerder gebruik maak, die webtuiste (www.outeniqua.co.za) besoek en ook die webtuiste Kwagga Opvoedkundige Sentrum (K.O.S.) besoek. Die K.O.S. bevat die akademiese netwerk van die skool. Indien daar enige probleme met u kind is, is dit baie belangrik dat dit met die graadhoof bespreek word. Elke graadgroep word deur hulle bestuur en hulle sal die meeste sake kan oplos. Indien daar nie n oplossing is nie, kan u gerus met een van die adjunkhoofde of die skoolhoof n afspraak maak. Een van die belangrikste vrae wat ouers het, is met wie skakel ek oor spesifieke sake. Aangeheg vind u n lys. Die belangrikste is egter dat ouers eerste met die kind se registeronderwyser en graadhoof skakel. Kontakbesonderhede : Graadhoofde Gr. 8 (Vanne van P tot Z) Mnr. D. Minnie 044 874 4156 dminnie1964@gmail.com Gr. 8 (Vanne van A tot F) Mev. M. Eygelaar 044 874 4156 moma.steyl@gmail.com Gr. 8 (Vanne van G tot O) Mnr. H. Smit O44 874 4156 hendriksmit@hilbert.co.za Gr. 9 (0903, 0908, 0910) Mev. Taljaard 044 874 4156 lenelletaljaard@gmail.com Gr. 9 (0913, 0919, 0924) Mev. Olivier O44 874 4156 nmalan32@gmail.com Gr. 9 (0933, 0934, 0939, Mnr. Gerber 044 874 4156 igo@outeniqua.co.za 0949) Gr. 10 (1005, 1044, 1063, Mnr. J. Els O44 874 4156 krieket@outeniqua.co.za 1071) Gr. 10 (1015, 1060, 1063, Mev. H. Erasmus O44 874 4156 jordaanfamalie@hotmail.com 1071) Gr. 10 (1030, 1040, 1066) Mnr. V. Muller 044 874 4156 vmuller1573@gmail.com Gr. 11 (1102, 1136, 1148, Mnr. B. Tukker 044 874 4156 jatukr03@gmail.com 1170) Gr. 11 (1106, 1109, 1111) Mev. C. Jordaan 044 874 4156 jordaanfamilie@hotmail.com Gr. 11 (1112, 1153, 1164) Mev. B. Barkhuysen 044 874 4156 afit@telkomsa.net Gr. 12 (1216, 1228, 1231) Mnr. J. Wolfaardt O44 874 4156 atletiek@outeniqua.co.za Gr.12 (1223, 1229, 1246) Mev. M. Kalp O44 874 4156 johankalp@gmail.com Gr. 12 (1207, 1226, 1265, 1268) Mnr. I. Brink O44 874 4156 irenebrink@gmail.com BLADSY 6

Skoolkalender 2018 Kwartaal Oop Alle Provinsies Sluit Eerste 23 Januarie 28 Maart Tweede 10 April 22 Junie Derde 17 Julie 28 September Vierde 09 Oktober 12 Desember 1 Januarie 2018 Nuwejaarsdag 21 Maart 2018 Menseregte Dag 30 Maart 2018 Goeie Vrydag 2 April 2018 Familie Dag 27 April 2018 Vryheidsdag 30 April 2018 Skolevakansiedag 1 Mei 2018 Werkersdag 16 Junie 2018 Jeugdag 9 Augustus 2018 Vroue Dag 10 Augustus 2018 Skolevakansiedag 24 September 2018 Erfenisdag 16 Desember 2018 Rekonsiliasie 25 Desember 2018 Kersdag 26 Desember 2018 Welwillendheid Skoolkwartale en openbare vakansiedae vir 2019 (binnelandse en kusprovinsies) Die goedgekeurde skoolkalender vir 2019 is soos volg: Kwartaal Open Sluit Eerste 07 Januarie (opvoeders) 15 Maart 09 Januarie (leerders) Tweede 02 April 14 Junie Derde 09 Julie 20 September Vierde 01 Oktober 04 Desember (leerders) 06 Desember (personeel) BLADSY 7

KWAGGA LANGTAFEL Kwagga Lang Tafel 2018 sê namens Hoërskool Outeniqua BAIE DANKIE aan die lojale BORGE (logos op plakkaat), GASTE wat die geleentheid ondersteun het, sowel as die OUERS wat hulp en skenkings aangebied het. Die LEERDERS wat deelgeneem het aan die program onder leiding van Wehan van Jaarsveld, Karin Netley en Lynette Petersen, was pragtige ambassadeurs vir Outeniqua. Die skool se terreinspan en werkers het hulself weereens as staatmakers bewys. Ons opregte dank en gelukwense aan die ouers van die 2018 reëlingskomitee : Adele Hayes, Karen Victor, Meloney Oliphant, Riana du Plessis, Samantha Brink, Serena Groenewald, Iryna Diedericks, Elana van Rensburg, Elrinda van der Schyff, Maxie Pretorius, Melanie Maree, Norette Katzke, Elaine Keyser en Thea Terblanche. Jul harde werk en lojaliteit teenoor Kwaggaland word hoog op prys gestel! BLADSY 8

Hoérskool Outeniqua se PraatSaam-kampioene Die volgende leerders het as wenners en naaswenners uit die stryd getree tydens die PraatSaam Debatskompetisie wat met trots deur Pinnacle Systems moontlik gemaak is. 164 leerders het op Dinsdag, 6 Februarie by HS Outeniqua tydens PraatSaam - wat al vir jare 'n instelling by die skool is - teen mekaar gekompeteer. VOOR v.l.n.r. : Die junior wenners: Christiaan Hattingh, Abram de Villiers, Uys Cronje, mnr. Christo Vorster, Skoolhoof, en die senior wenners: Elizma Beyleveld, Megan Borrett, Melissa Vorster. AGTER v.l.n.r.: Die junior naaswenners: Juanette Spangenberg, Marelise Coetzee, Ainé Ferreira, mnr. Johan Roode, van Pinnacle Systems, wat as hoofborg opgetree het, en die senior naaswenners: Lucian Rossouw, Minke Katzke en Anna de Villiers. Baie geluk aan die Kwaggas! BLADSY 9

Etensuurkonsert deur Kwaggas Kunstenaars Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua het op Woensdag 14 Maart n baie suksesvolle Etensuur konsert, as deel van die NG Moedergemeente se konsertreeks aangebied. n Verskeidenheid werke, onder andere My Favourite Things (uit The Sound of Music), The Pirates of the Caribbean temalied en Danny Boy is deur die Instrumentale Ensemble (o.l.v. Ruan van der Vyver), Vokale ensemble (o.l.v. Karin Netley) en Jazz-band (o.l.v. Lynette Petersen) voorgedra. Daar is ook solo items deur Lara Vellema op fluit en Elizma Beyleveld op die clavier gelewer. Twee van die Gr. 11 vakmusiek leerders, Franco Engelbrecht (klavier) en Kerwin Albertus (saksofoon) het van hul oorspronklike komposisies aangebied. Die kwaliteit van elke uitvoering was van n besonderse hoë gehalte en is met groot waardering deur die gehoor ontvang. Die Jazz-band - beter bekend as Die Katz, het die program afgesluit met die energie - ryke werk getiteld Soweto is where it s at deur die legendariese komponis Abdullah Ibrahim. Hierdie leerders is die lede van die Vokale Ensemble: Ry 1 Ben van Niekerk, Franco Engelbrecht, Mondor Arries Ry 2 Elisa Bernardo, Yzanne Potgieter, Karin Netley (afrigter), Karien Burger, Dian Swanepoel Ry 3 Dominique Janse van Rensburg, Elizma Beyleveld, Mia Moore, Lee Miller, Ian Grobler Ry 4 Anke van der Schyff, Marize Gouws, Thinus Botes, Eckardt Muller Ry 5 Nadeane Maritz, Kerwin Albertus BLADSY 10

MUSIEK LEERDERS PRESTEER Die volgende musiekleerders se name verskyn op Unisa se Ererol van Uitblinkers danksy hul hoë prestasies in musiekteorie einde 2017: Mia Moore Gr.4 97% Miré Reinstorf Gr.4 94% Elka Scholtz Gr.4 96% Kerwin Albertus Gr.5 91% Elizma Beyleveld Gr.5 95% Jewlin Jonkers Gr.5 98% Liezl Lamprecht Gr.5 95% Danielle Munro Gr.5 90% Gina Theron Gr.5 92% Baie geluk met hierdie besondere prestasie en dankie vir baie harde werk! Ons is trots op julle! JAZZ Kerwin Albertus, n graad 11 leerder by Hoërskool Outeniqua is aangewys as een van die top nege presteerders in Suid-Afrika deur die Trinity Guildhall Musiek Eksamenraad. Hy het 95% vir die Gr. 6 Jazz Saksofoon eksamen verwerf en ontvang n Trinity Guildhall Exhibition Award vir 2016. BLADSY 11

Ekstraklasse deur privaat persone Daar is leerders wat by privaat persone ekstra klasse neem. Dit is gewoonlik in vakke soos Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Rekeningkunde. Daar is van die onderwysers wat skitterende werk doen en wat in noue samewerking met die skool se onderwysers werk. Daar is egter van die persone wat dit suiwer vir die geld doen en wat nie in die beste belang van ons leerders optree nie. Dit het onder my aandag gekom dat persone in George van Hoërskool Outeniqua se onderwysers se vraestelle neem en dit dan verkoop aan van ons leerders. Ten eerste is dit die eiendom van die spesifieke onderwyser en ten tweedens stel die verskillende vakspanne in Wiskunde en Rekeningkunde altyd nuwe vraestelle op. Die afrigting van leerders om n spesifieke vraestel te skryf, is dus nie tot voordeel van die kind nie. Indien kinders van ekstra-klasse gebruik maak, moet ouers asseblief seker maak dat die persone wat dit aanbied, gekwalifiseerd is om dit te doen en dat hulle ook die opvoeding van kinders eerste stel. Afwesighede en uitteken Die reëling in verband met afwesighede is baie duidelik. n Leerder mag slegs by die huis bly as hy/sy siek is of as daar dood in die familie is. Die persentasie leerders wat by die huis bly is baie hoog en ons doen n beroep op ouers om toe te sien dat hulle kinders by die skool is. Baie leerders word deur die loop van die oggend siek. Die leerders moet by die graadhoof uitteken, nadat ál die onderwysers wat die dag vir hom/haar skoolhou, geteken het. Mev. Muller sal daarna die leerders se ouers kontak. Leerders mag nie self hulle ouers kontak nie. Die skool sal dit doen. Ons doen n beroep op die leerders en die ouers se samewerking in die verband. Plakkers vir motors wat die skool besoek. Indien u nie elke keer by die sekuriteitswagte wil inteken nie, kan u teen R100,00 per jaar n plakker koop wat in u voorruit geplak word. Die plakkers is beskikbaar by die sekuriteitshuisie by die hek by Beyers Tehuis Koshuis. BLADSY 12

Die Kwagga 4 x 4 was n groot sukses danksy die ondersteuning, harde werk en deelname van borge, deelnemers, skenkers van pryse en veiling items. Die volgende ouers en oud-kwagga ouers word opreg bedank vir die reëlings van die dag : Mario Ferreira, Magda Burton, Muller en Tess Redelinghuys, Bennie Nortje, Paul en Jenny Robertson, André Keyser, Kerstin Olivier, Elana en Lionel Janse van Rensburg, Marie Kotzé en Engela Marais. Julle het gesorg vir uitstekende spanwerk, nogmaals baie dankie! Halfway George Kwagga 4 x 4 wens Silveihn Steenkamp geluk! Hy was die gelukkige wenner uit 6740 lootjies van die R5000 Checkers koopbewys wat deur Altech Netstar geborg is. Silveihn is die eienaar van die Pure Craft and Foods Restaurant en n lojale borg en ondersteuner van Outeniqua en die Kwagga Trust. Die volgende Kwagga Gholfdag vind op 10 Mei te Oubaai Gholfklub plaas. Spelers wat wil inskryf, kan n inskrywingsvorm by kwaggatrust@outeniqua.co.za/ bemarking@outeniqua.co.za kry. Instansies wat graag bowwe/setperke wil borg of PRYSE wil skenk, kan vir Ronel Lamprecht by 044 874 4156 / 083 632 6657 kontak. Die hoofborg van die Kwagga Gholfdag is De Jagers, Galaxy Financial Advisors (primêre borg), Lynn Schroeder BMW (advertensieborg) en die Spur (verskaffer borg). BLADSY 13

Finansies Die Beheerliggaam gaan van die veronderstelling uit dat skoolgeld vooruitbetaalbaar is en volgens SA Skolewet, is ouers wetlik verantwoordelik vir die betaling van verpligte onderriggeld. 3 paaiemente en/of 1 kwartaal se gelde moet voor of op 31 Maart 2018 betaal wees. Vir betaalwyses: Besoek ons webblad by www.outeniqua.co.za Die skool het ook kaartfasiliteite. Rekeninge moet teen 31 Oktober 2018 ten volle betaal wees. Alle uitstaande gelde word aan die skool se invorderaars oorhandig. Ouers wat oorhandig is, moet asb. die uitstaande bedrag by die prokureur betaal. Vir enige korrespondensie gebruik asb. u rekeningverwysingsnommer, bv. AKA001 of gebruik u kind se naam, van en graad. Ons het baie leerders in die skool met dieselfde naam en van. VAKVERANDERINGE Liewe ouers en leerders Neem asseblief kennis van die volgende datums en inligting met betrekking tot vakveranderinge vir 2018: Graad 10: Graad 11: Graad 12: Geen leerder wat 45% of minder vir Wiskunde in graad 9 behaal het, sal toegelaat word om Wiskunde in graad 10 te neem nie. Hoogstens twee vakveranderinge word voor 30 Junie 2018 toegelaat. Hoogstens twee vakveranderinge word voor 31 Maart 2018 toegelaat. In uitsonderlike gevalle kan n leerder een addisionele vak in graad 11 verander nadat sy/haar eindeksamenpunt vir graad 11 bekend gemaak is. Hierdie veranderinge moet voor 15 Desember 2018 afgehandel wees. GEEN vakveranderinge word in die graad 12-jaar toegelaat nie. Matriek 2017 uitslae Na afloop van die hermerk van vraestelle wens ons die volgende leerders geluk wat ook n gemiddelde A verwerf het : Lee-Handré Lambrecht Andrée Roux Carissa Pretorius Angelique Hurn 6 onderskeidings (naam weggelaat by vorige nuusbrief) BLADSY 14

Outeniqua se Groenportefeulje leerders met die 76 plante wat deur Outeniqua Palms geskenk is. Die Groenportefeulje sê baie dankie aan Outeniqua Palms vir die skenking van 76 plante vir die nuwe tuin aan die voorkant van die Kunssentrum. Die plante vorm n belangrike deel van die ontwerp en vestiging van die area as die nuwe gesig van ons skool. ATKV REDENAARS Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat na die semi-finaal van die ATKV Redenaarskompetisie deurgedring het. Die semi-finaal vind op 1 Junie 2018 by Hoërskool Outeniqua plaas. Seniors: Slegs Voorbereid 1. Mia Clark gr. 11 2. Craig Bredenkamp gr. 11 3. Rianli Badenhorst gr. 10 Seniors: Slegs Onvoorbereid 1. Elizma Beyleveld gr. 12 2. Hanro Muller gr. 10 3. Rhodé Ferreira gr. 10 4. Minke Katzke gr. 10 Juniors: Slegs Voorbereid 1. Carina Duvenhage gr. 9 2. Elle Engelbrecht gr. 9 3. Marchelle Barnard gr. 9 4. Marné v d Merwe gr.9 Juniors: Slegs Onvoorbereid 1. Cherissa Smal gr.9 2. Marelise Coetsee gr. 8 3. Riandi Roberts gr. 9 BLADSY 15

BORGE ONTBYT 2018 Baie dankie aan die Borge van Hoërskool Outeniqua wat op 23 Maart die Borge Ontbyt bygewoon het. U lojale ondersteuning aan ons skool word hoog op prys gestel. RUGBY 2018 Die volgende rugbyspanne gaan gedurende die vakansie aan toernooie deelneem regoor Suid Afrika. Ons o/19 A en B span groepe speel in Pretoria by Menlopark in die Noord -Suid toernooi van die 27ste tot die 31ste Maart waarna die 1ste span groep na Paarl Boys High se 150ste verjaarsdag vertrek, om in n internasionale rugbyfees deel te neem van 3 tot 7 April 2018. Die o/16 A groep neem in die Paarl deel aan die Paarl Gim toernooi van die 28ste Maart tot die 2de April. o/14 A, o/15 A en n Kwagga o/15 XV-tal gaan plaaslik aan ons eie Kwaggaweek deelneem van 28 Maart tot 2 April. Ons o/19 C en o/16 B spanne neem ook plaaslik van 3-7 April deel aan die Suid- Kaap sport fees. Ons wil graag ook ons hoofborge van ons verskeie ouderdomsgroepe bedank : o/14 Top Gear Sport o/15 - McDonalds o/16 Halfway Toyota o/19 B Volvo o/19 A Imperial Select en Hollard Insurance BLADSY 16

NETBAL Die Eerste Netbalspan neem vir die derde jaar deel aan die Waterkloof-toernooi van 30 Maart tot 4 April. Tydens hierdie toernooi word daar teen van die beste spanne in die land meegeding. Kwagga se Eerste netbalspan sal kragte meet teen, Paarl Hoërmeisies, Paarl Gimnasium, Oranje Meisies, Sentraal, Marais Viljoen, Helpmekaar, Diamantveld, Menlopark en Noordheuwel. Baie sterkte aan ons 1ste span en Mev Stronach, ons staan bankvas agter julle en weet julle sal KwaggaNetbal se naam hoog uit. NETBALAFRIGTERS Fine and Country is vanjaar die hoofborg van ons Netbalafrigters. Voor: A van der Mescht ; E Kaplin Middel: M Stronach; E Nieuwoudt ; Karin de Klerk; Cecelia Sol'e; H van Rooyen Agter: J Minnie ; T Moore; S Wannenburg SWEM Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Outeniqua wat hulle Eden kleure ontvang het vir swem. MICHELE HUMAN LARIZE GOOSEN LUNé VD WESTHUIZEN LARA SCHLECHTER MARNUS KOTZE EUGENE VD MERWE GUSTAV SCHLECHTER LEOH VENTER ANDRé CALITZ KLEYN- HANS MARNIS GROBLER BLADSY 17

OHS o/15a Krieketspan Onoorwonne en SWD Superliga kampioene vir die 2017/18 seisoen Geduld, harde werk, nederigheid, lojaliteit en inspirasie is die kenmerke waarmee die onoorwonne o/15a Krieketspan van Hoërskool Outeniqua die uitstekende 2017/18 seisoen geassosieer kon word. Die Kwaggas het 8 van hulle 10 SWD-ligawedstryde gewen deur spanne soos Langenhoven Gimnasium, Oakdale, Glenwood House en Oakhill oortuigend te kon klop. Hulle het weereens bewys dat die karakter van n Kwagga nie ondermyn kan word nie. Uitblinkers hierdie seisoen was: Reynhardt Bredenkamp, wat twee hondertalle gemoker het en die seisoen met n kolfgemiddeld van 69.25 geëindig het. Evert Marais met een onoorwonne vyftigtal en n kolfgemiddeld van 54. Evert het ook met die bal uitgeblink. Hy neem 14 paaltjies teen n gemiddeld van 19.7 balle per paaltjie en teen 3.1 lopies per beurt. Francois Ackerman neem 7 paaltjies teen 2.9 lopies per beurt. Hugo Oberholster neem 7 paaltjies teen n gemiddeld van 25 balle per paaltjie en teen 2.5 lopies per beurt. V.l.n.r. agter: Sampie Joubert, Caylib Hector, Evert Marais, Mnr. R Gerber (Afrigter), Mnr. Visagie (SWD krieketraad), Mnr T. Terblanche (Afrigter), Kuyler Geldenhuys, Francois Ackerman (Kaptein), Dillan Smith, Mnr C. Nel (Afrigter) en Reynhardt Bredenkamp. V.l.n.r. voor: Gustav Barnard, Chris Fourie, Lathan Thorne en Hugo Oberholster. Afwesig: Levi de Bruyn en Michael Haynes. BLADSY 18

TWEEKAMP Die Kwagga Tweekamp atlete het weereens gewys wat in hul steek gedurende die Highgate Inter Tweekamp kompetisie, deur as die algehele skole wenners van die dag aangewys te word. Hierdie is die tweede jaar wat die gesogte Hisense wissel trofee bestaan en Outeniqua is baie trots daarop om hierdie trofee vir 2018 te kon verower. Die atlete wat dit moontlik gemaak het is AGTER v.l.n.r. : Gustav Schlechter en André Kleynhans by Mnr. Christo Vorster, Skoolhoof van Hoërskool Outeniqua, Lara Schlechter, Mattias Erasmus en Lisha Collins. VOOR v.l.n.r. : Marizyl Marais, Elize Smook, Mnr Gibson, Larize Goosen en Christiaan Hattingh. Afwesig : Abigael Grobler. Baie geluk met die mooi prestasie Kwaggas! Kwaggas presteer by die Inter Prov Tweekamp Byeenkoms By die 27ste Inter-Provinsiale Tweekamp byeenkoms wat op 3 Februarie gehou is, het 500 atlete van 7 provinsies deelgeneem. Twee SA rekords en ses byeenkoms rekords is gebreek. SWD het algeheel 3de geëindig In die Skole afdeling het Hoërskool Outeniqua algeheel 2de geëindig. Op die foto v.l.n.r. is die trotse Kwaggas wat baie mooi presteer het : Gustav Schlechter, wat n goue medalje verdien het, Lara Schlechter, brons en André Kleynhans, n silwer medalje. Baie geluk Kwaggas! BLADSY 19

SEUNSHOKKIE 1ste Span 2018 Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir Outeniqua se 1ste Seunshokkie span : Lihan Terblanche Ryan Dunbar Gertian van der Linde Jurgen Koegelenberg Rudi Adendorff Ruan Joubert Armin Kadé Ruach Roux Marc Fouché Chairo Africa Ruben van Eck Dawson van der Mescht Reynier van Rooyen Stephen Marlow Wehan Human Die span is reeds hard aan die werk en speel 24 Maart hul eerste amptelike wedstryd teen Bellville. Hul neem ook aan twee toernooie in die vakansie deel, York Easter Festival 28-31 Maart en die Oakhill Hockey Festival, wat 3 8 April plaasvind. Toernooie Die o/14a span het reeds aan n toernooi in Port-Elizabeth deelgeneem. Die manne het baie geleer en het baie goed teen sterk kompetisie hul kant gebring. Ons sien uit daarna om te sien hoe hierdie groep deur die jaar gaan vaar! Die volgende spanne neem aan toernooie deel in die vakansie : * o/14a en B spanne neem aan die Kwagga Junior Hokkie Week wat vanaf 3-6 April op Outeniqua se Astro plaasvind, deel. * o/16b span vertrek 28 Maart vir n toernooi wat in Hermanus plaasvind. * o/16a span speel plaaslik n reeks wedstryde tydens die vakansie. * 2de Span toer na Ceres. Baie sterkte aan hierdie spelers en afrigters! Hou ons blad op Facebook ( https://www.facebook.com/outeniquahockey/ ) en op Instagram ( https://www.instagram.com/outeniqua_hockey/ ) dop vir al die resultate van die vakansie se toernooie! Ons wil ook graag alle spelers motiveer om by hul spanne se oefeninge uit te kom in volgende week, aangesien al ons spanne die eerste naweek na die vakansie reeds teen Paarl Boys High speel! Ons sien uit na n baie opwindende seisoen by die seunshokkie Ons wens al ons dogters hokkiespanne voorspoed toe wat tydens die vakansie aan verskeie toernooie deelneem: o/14 A&B: Kwagga Hokkietoernooi 2 6 April o/16 A&B: Hermanus Hokkietoernooi 28 31 Maart o/18 A: Oakhill Hokkie toernooi 4 8 April o/18 B: York Easter 28 31 Maart BLADSY 20

Die Kwagga 1ste Span Hokkie Dogters sien uit na n goeie seisoen wat vir hulle voorlê! Hier verskyn V.l.n.r. : Benita Gibson, die Dogtershokkie organiseerder, saam met Japie Steyl, trotse borg en Verkoopsbestuurder van Imperial Ford George, saam met Nesta Olivier, 1ste Span Dogtershokkie afrigter. (Afwesig : Mia Potgieter, afrigter) BORG VIR JUNIOR HOKKIE WEEK BLADSY 21

Hokkie borg 2018 BLADSY 22

NEDBANK EKONOMIE OPSTEL KOMPETISIE Baie geluk aan Dihan Goussard en Marc van der Merwe wat aangewys is as finaliste vir die Nedbank Ekonomie opstel kompetisie. Hulle moet nou n powerpoint aanbieding by die Waterfront in Kaapstad voor n paneel ekonome gaan doen om in aanmerking te kom vir n volle beurs vir hul studies aan n Universteit in 2018 Hulle opstel het gehandel oor: Scenario: Even if South Africa escapes a downgrade to junk status by ratings agency Standard & Poor s (S&P), and other important international credit rating agencies, the country has far to go before it will be back on a sound financial footing, according to economists. But a closer look at South Africa s ratings framework suggests there may be a little breathing room before the country sees a traumatic exodus of foreign investment. Key issues flagged by the ratings agency such as budget consolidation, with government expenditure and revenues on target as forecast in the budget have been achieved so far this year. Merely sustaining this will not be enough come December. By then, the state must have implemented more structural reforms and shown a material change in the country s economic growth prospects of economic and social indicators to avoid a downgrade. Adapted from Junk status or not, SA faces tough economic times and decisions, Lynley Donnelly (02 Jun 2016) Essay task: Critically analyse the abovementioned statement with reference to the current South African (SA) situation regarding the reasons for, and negative impact of, a possible downgrading in the credit rating of the SA economy by international credit rating agencies, as contributed to by the SA Government and private sector. Make recommendations to the SA Government and private sector to secure and protect the struggling SA economy from a possible downgrading to junk status, ensuring economic growth and development in a global environment while referring to important economic and social indicators in this regard. Sterkte aan hierdie Ekonomie leerders van Hoërskool Outeniqua!! BLADSY 23

TENNIS Hoërskool Outeniqua se tennisspelers het aan die Tjaart Vorster Tennis Toernooi te Cradock deelgeneem. Baie geluk aan ons dogterspan wat gewen het! Hulle is : (1 st foto.) V.l.n.r. : Carla Dannhauser, Bernice Bezuidenhout, Anna De Villiers, Lené Conradie, Maaike Ferreira, Natasha Smit 2de foto. Agter : Maaike Ferreira, Bernice Bezuidenhout, Lené Conradie, Natasha Smit, Anna De Villiers, Carla Dannhauser Voor Marcell Pretorius, Phillip Erasmus, Christiaan Jacobs, Pieter Breytenbach, Kevan Mc Donald. 3de foto Agter : Kevan Mc Donald, Christiaan Jacobs, James Claasen, Marcell Pretoruis Voor: Pieter Breytenbach, Phillip Erasmus. Ons opregte dank aan Sportscentre, die hoofborg van Kwagga Tennis. BLADSY 24

BLADSY 25

BLADSY 26

OHS GIMNASIUM TYE: Publiek Leerders Aansluitingsfooi en oefenprogram: R200 Jaarliks vooruit : R400 Jaarliks vooruit : R1300 6-maandeliks vooruit : R300 6- maandeliks vooruit : R700 3-maandeliks vooruit : R200 3 - maandeliks vooruit : R500 1 maand vooruit : R100 Maandeliks vooruit : R200 1 week vooruit : R50 1 week vooruit : R50 1 dag vooruit : R20 1 dag vooruit : R30 Oefentye Volwassenes Maandae, Woensdae, Vrydae 08h00 12h00 Maandae Donderdae 17h00 18h30 Leerders Maandae Donderdae 14h30 18h30 Vakansies Leerders en Volwassenes Ma, Wo, Vr. 08h00 -- 12h00 Fit Klasse aangebied by OHS Gimnasium: Maandae: 05:15 Dinsdae: 07:45 & 18:00 Donderdae: 05:15; 07:45 & 18:00 Vrydae: 07:45 Kontak Walter Lutsch by 082 561 8669 of besoek die webblad, www.fitkwagga.co.za vir alle verdere inligting. OHS Leerders & Personeel Fooie: 2x p/week: R270 p/maand Publiek Fooie: 2x p/week: R510 p/maand 3x p/week: R727 p/maand KOMMUNIKEERDER Bly op hoogte van die gebeure in en om die skool. U kan die kommunikeerder direk van die webtuiste aflaai. Tik bloot d6 in die google soekboksie en kies dan D6 School Communicator. Kies dan net Hoërskool Outeniqua uit die lys van skole. Die skoolkommunikeerder is ook mobiel! Elke persoon wat n selfoon het, wat op die internet kan gaan, kan nou die kommunikeerder op hul selfoon gebruik. Tik bloot d6 in die google soekboksie en kies dan D6 School Communicator. Soek Hoërskool Outeniqua in die lys. BLADSY 27

BLADSY 28