LAERSKOOL HELDERKRUIN JUNIE EKSAMEN 2015 (AFBAKENINGS) - GRAAD 4 ENGLISH DEMARCATION: 8 JUNE 2015 Comprehension Test Language Proper nouns: (Susan, Roodepoort) and Common nouns: (desk, pencil, girl...) - blue workbook Countable and uncountable nouns: see blue workbook Homophones: Words that sound the same, but with different spelling see blue workbook Verbs and Adverbs: blue workbook, Tb: p.28 Adjectives: blue workbook; Tb: p.18, 19, 59 Singular and plural: Blue workbook; Tb: p.8, 52, 60 Modals: see blue workbook Collocations: see blue workbook Tenses: Present Indefinite tense, Past Indefinite tense, Present Continuous tense Questions and negative form of the verb: blue workbook Prepositions: see blue workbook Types of sentences: statements, questions, commands and exclamations blue workbook Punctuation: commas, capital letters, quotation marks and apostrophes - blue workbook SOSIALE WETENSKAP: GESKIEDENIS AFBAKENING: 9 JUNIE 2015 1. Hoe om meer te wete te kom van n plaaslike gebied bl.84 2. Eienskappe van n goeie leier bl.99 (Ken 7 van die blou blokkies) 3. Nelson Mandela - Bl.100 103 (Nuwe woorde, geen aktiwiteite) 4. Mahatma Gandhi bl.108-111 (Nuwe woorde, geen aktiwiteite) ENGLISH DEMARCATION: 9 JUNE 2015 Vraestel 3: Creative writing and poetry
NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE GRAAD 4 AFBAKENING: EKSAMEN 10 JUNIE 2015 Onderwerp 4 (Habitatte en diere) Bl.33 Grasveldhabitatte en Woudhabitatte Bl.34 Rivierhabitatte Bl.35 See habitatte Bl.32, 37, 38 en 39 Sleutelbegrippe en woorde en Het jy geweet? Onderwerp 5 (Strukture vir diereskuiling) Bl.44 Raamstrukture en Dopstrukture Bl.44 en 45 Diereskuilings van verskillende vorms en groottes en materiaal Bl.47 Ontwerp en teken om n probleem op te los Bl.42, 43, 44 en 47 Sleutelbegrippe en woorde en Het jy geweet? Onderwerp 6 (Materiale rondom ons) Bl.56 Vastestowwe, Vloeistowwe en Gasse Bl.58 Smelting, Verdamping en Kondensering Bl.60 Stolling Bl.64 Temperatuur Bl.66 Die Watersiklus AFRIKAANS: Bl.56, 58, 64 en VRAESTEL 66 Sleutelbegrippe 3 en woorde en Het jy geweet? AFBAKENING: Onderwerp 7 (Soliede EKSAMEN Materiale) 12 JUNIE 2015 - Bl.71 en Jy 72 moet in staat Sand, wees klei om en stapsgewys steenkool instruksies te gee. - Bl.73 Jy gaan n storie Diere kry om se wol te voltooi. en velle Bl.74 Hout en vesels van plante Bl.76 Eienskappe van materiale: hard of sag Bl.77 Styf of buigsaam Bl.78 Sterk fo swak en lig of swaar Bl.79 Waterdig of absorberend Bl.70 en 76 Sleutelbegrippe en woorde en Het jy geweet? Geen aktiwiteite by bostaande bladsye nie. PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSYN GRAAD 4 AFBAKENING: ESKAMEN: 11 JUNIE 2015 Datum van ontvangs: 1. Emosies: Werkboeke LB: bl.50, 51, 54, 55 2. Afknouery: LB: bl.60, 61 3. Hantering van konflik: LB: bl.16, 17 (Werkboeke) 4. Werk in n groep: LB: bl.56 (Werkboeke) Sterkte!! AFRIKAANS: VRAESTEL 3 AFBAKENING: 12 JUNIE 2015 Opstel en poësie
WISKUNDE AFBAKENING: EKSAMEN 17 JUNIE 2015 1. Bl.23-25 - Tyd (Horlosies voormiddag (vm) + namiddag (nm) - Tyd in woorde kan skryf 2. Bl.28 - Piktogram - Datahantering 3. Bl.34 - Vermenigvuldiging (Rond eers af tot naaste 10) bv. 9 X 35 9 X 40 360 4. Bl.35 - Vermenigvuldiging - kort metode 41 X 13 215 5. Bl.36 - Faktore en veelvoude 6. Bl.38 - Lang deling (Draking, Maak, Almal, Bang) 19 5 95-5 45-45 0 7. Bl.48 - Telgetalle Uitgebreide notasie, bv. 482 = 400 + 80 + 2 = 4H + 8T + 2 = 4 X 100 + 8 X 10 + 2 X 1 8. Bl.52 - Afronding tot naaste 10, 100 en 1 000 9. Bl.53 - Optel (onder mekaar) 1 892 + 3 110 5 002 10. Bl.55 - Aftrek (onder mekaar) 9 947-2 836 7 111 11. Bl.57 - Toets van somme (aftrek deur middel van plus) (optel deur middel van aftrek) bv. 1 243 Toets 3 677 + 2 434-2 434 3 677 1 243 of 9 868 Toets 5 658 + 4 210-4 210 5 658 9 868 12. Bl.58 - Afronding van 3/4 syfergetalle en werk dan antwoord uit, bv. 384 + 258 (Naaste 100) = 400 + 300 = 700 13. Bl.60 65 - Breuke (Alles) 14. Bl.66 73 - Lengte
15. Bl.76 - Vermenigvuldiging 2 syfergetalle Magic o Bv. 43 X 21 43 + 860 903 16. Bl.81-3D voorwerpe 17. Bl.84-3D voorwerpe 18. Bl.85 - Meetkundige patrone 19. Bl.86 - Groeiende diagrampatroon 20. Bl.88 - Simmetrie Lekker leer! Onthou jy leer wiskunde deur te oefen. AFRIKAANS: VRAESTEL 2 AFBAKENING: 12 JUNIE 2015 Taal en Begripstoets Kwartaal 1 1. Gedigte ken die bou/samestelling van n gedig (Leerders hoef nie die spesifieke gedigte te ken nie.) Kwartaal 2 2. Enkelvoudige en saamgestelde sinne 3. Homonieme en homofone 4. Voegwoorde 5. Voorsetsels 6. Telwoorde 7. Afkappingsteken 8. Woordvorming 9. Manlik en vroulike vorme 10. Sinonieme en antonieme Leerders het werkkaarte ontvang oor die bostaande werk. Alle werkkaarte word in hul Afrikaanse lêer gesit. Werkkaarte het n opdrag na verduideliking (behalwe nommer 9 en 10 bo genoem) wat in skrif gedoen was. Leerders het vir elke opdrag n memorandum ontvang wat na die oefening ingeplak is. Sterkte!
SOSIALE WETENSKAP: AARDRYKSKUNDE AFBAKENING: 19 JUNIE 2015 Leer uit jou Handboek sowel as uit jou skrif. 1. Mense en hulle behoeftes - bl. 15 (Tot voor Aktiwiteit 13, leer nuwe woorde) 2. Syaansigte en planaansigte - bl.24 (Ken die verskille) 3. Moet die kaart lees - bl.26 4. Simbole en sleutels - bl.27 (Nuwe woorde) Kyk na die volgende: - Weet wat die sleutel van n kaart is. - Weet wat simbole wys op enige kaart. - Die gebied op n kaart kan lees volgens die sleutel en simbole. - Jou eie kaart kan teken met n sleutel en simbole. 5. Roosterverwysings - bl.30 6. Kompasrigtings bl.33 a) Volgens jou rympie in die klas geleer. b) Op n kaart van n plek bv. Suid-Afrika 7. Suid-Afrika se 9 provinsies bl.36 (Ken elke provinsie se naam en weet waar dit sit.) 8. Die 7 vastelande en die 3 bl.41 (Ken net elke vasteland en die 3 oseanse se name en waar dit geleë is op n kaart.) Sterkte met die eksamen en lekker leer! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ SKEURSTROKIE: AFBAKENING VAN VRAESTELLE - JUNIE EKSAMEN Ek die ondergetekende, ouer/voog van in graad 4..erken ontvangs van bogenoemde afbakening. HANDTEKENING:.