Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

Similar documents
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Hoërskool Roodepoort

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

LAERSKOOL HELDERKRUIN

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

TrumpetNet, 31 May 2007

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Daniël en die Leeukuil

Courses for March 2012

Digitale Produkte. Katalogus

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Die wonder van water *

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Nuusbrief Augustus / September 2017

Musiek: Toets jou kennis *

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

Plekwaardes van heelgetalle *

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Die wind as bron van energie *

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Speel met battery elektrisiteit *

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

E-Klas handleiding Studente

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

18 Mei Geagte Ouers

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

PERSONEELSAKE AKADEMIE

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

Government Gazette Staatskoerant

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

LAERSKOOL HELDERKRUIN

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

HOëRSKOOL ELDORAIGNE. Uit stof en sand verskyn n. Eldo-diamant

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Welkom klein GARSIES

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

Nuusbrief 22 Junie 2018

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Laerskool Jan van Riebeeck

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JUNIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel

Transcription:

31 Maart 2017 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Graad 9: Graad 10: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Tristan van der Walt Carla Fourie Anya Simpson Monique Millar Kari Burger Pieter-Jan Bosman Delien Dϋsselberg Evert van Schalkwyk Louise Mac Donnell Avian du Plessis Graad 11: Graad 12: Su-Ané Greyling Allen Marais Martin Meyer Sean Groenewald Louis Henn Armin Grobbelaar Richart Ross Walter Ross Armand Vlok Daniël Viljoen 33 Leerders het aan die eerste rondte deelgeneem en 22 van hulle het deurgedring na die tweede rondte. n Pragtige prestasie! Baie geluk! Die tweede rondte vind plaas op 10 Mei 2017 van 14:00 tot 16:00 by Mev Laubscher in F5. Die vraestel is nie veelkeuse soos in die 1 ste rondte nie, maar bestaan uit 20 vrae waarvan die antwoorde getalle van 0 tot 999 is. Hierdie vraestel word ook sonder n sakrekenaar beantwoord. Gaan loer gerus by www.samf.ac.za na verlede jaar se vraestelle as jy wil oefen! Top Presteerder 2016 Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. BLADSY 1 VAN 14

SKIET Avian het deelgeneem op Saterdag, 18 Februarie 2017 aan Florida Skietklub se Interhuiskompetisie waar hy n algehele 2 de plek behaal het en n Silwer medalje gekry het. Tydens die eerste GSSU-Liga, gehou op 3 & 4 Maart het hy twee Goue medaljes gekry vir onderskeidelik die 3P-afdeling en die Olimpiese 10M. Daar is ook n Interprovinsiaal gehou op 10 & 11 Maart waarby al die skole van Gauteng asook Tzaneen, Noordwes en Oosrand deelgeneem het. Hier het Avian n algehele vierde plek behaal. Avian is ook gekies uit die top 40 skutte in Suid Afrika. Dit sluit 0/21,0/16 en 0/14 in om op 1 April deel te neem en die SANNSU-proewe vir n plek op die toerspan wat 12 to 29 Julie sal meeding in Colorado Springs VSA. Vir n kind wat slegs verlede jaar begin skiet het, het Avian baie vinnig presteer in dié sport. Baie geluk! PUK WINTERSPORTREEKS TEEN ZWARTKOP 24 & 25 Maart 2017 SKAAK RANDBURG ZWARTKOP 2 ½ JUNIORS 2 ½ 2 ½ SENIORS 2 ½ TENNIS RANDBURG ZWARTKOP 45 JUNIORS 18 22 SENIORS 41 SEUNSHOKKIE RANDBURG ZWARTKOP 0 JUNIORS 6 0 SENIORS 7 DOGTERSHOKKIE RANDBURG ZWARTKOP 0 0/14A 8 1 0/14B 4 0 0/15A 5 BLADSY 2 VAN 14

0 0/15B 6 3 0/16A 6-0/16B - 0 2 DE 8 0 1 STE 6 NETBAL RANDBURG ZWARTKOP 7 0/14A 33 0 0/14B 24 18 0/15A 26 6 0/15B 26 11 0/16A 15 3 0/16B 19 Randburg gee punte 0/17A Wen 10 2 DE 9 17 1 STE 43 RUGBY RANDBURG ZWARTKOP 0 0/14A 40 0 0/14B 50 0 0/15A 24 0 0/15B 50 23 0/16A 23 7 0/16B 41 4 DE 5 3 DE 56 12 2 DE 22 17 1 STE 24 Shanae Marais het aan die Gauteng Canoe Union Schools League kompetisie deelgeneem. Sy het n tweede plek gekry vir die maraton asook vir die naellope waarvoor sy die trofee gekry het. Baie geluk! BLADSY 3 VAN 14

Kunsklasse en Kunste Waardering Klub (KKWK) Teken jy graag? Wil jy graag leer skilder? Is jy n amateur fotograaf? Wil jy meer weet van visuele kunste? Hier is nou n ideale geleentheid vir al die aspirantkunstenaars vanaf Graad 8 tot Graad 12 om, onder andere, teken- en skildertegnieke aan te leer. Baie belangrik: jy hoef nie Visuele Kuns as vak te neem om deel te neem nie, maar die ywerige kunstenaars wat Visuele Kuns as vak het, kan ook kom deelneem. Ja, ALMAL is welkom! Hierdie kunsklasse het ook n persoonlike verrykings- en groei-element, bv: om jou algemene kunskennis te verbreed en kuns beter te verstaan. Leer ook onder andere van: fotografie; films; beeldhou; argitektuur, ens. Ons beplan om kenners in te kry wat interessante praatjies en werkswinkels sal aanbied. Daar sal ook geleentheid wees om kunsfilms en kunsuitstallings by te woon. Daar is ook die moontlikheid van n jaarlikse kunsuitstalling waaraan jy kan deelneem en waar jy moontlik van jou kunswerke kan verkoop. Kom leer saam om op n gemaklike manier kuns te beoefen en die wêreld van kuns te ontdek. Word nou deel van hierdie Kunsklasse en Kunste Waardering Klub (KKWK). Navrae: kontak Mnr. Jan Labuschagne by 084-319-6760 of kom gesels met my by die skool. ALGEMEEN VSR - VERANDERING Gr 9D: Brendan Daniel & Phoebe Botha My School -Kaart! Graag versoek ons dat alle ouers asseblief u MY SCHOOL -kaarte gebruik. Die swipe van u kaart beteken gratis geld vir die skool wat ongelooflik baie vir ons beteken. Indien u nie oor so `n kaart beskik nie, is u welkom om aansoekvorms by ontvangs af te haal of hulle webtuiste te besoek. Klerebank Mev. Anneke Teklenburg, wat die klerebank behartig, sal op Woensdagmiddae van 13:00 tot 14:15 in die klerebank wees vir enige leerder of ouer wat klere wil koop. Ondersteunersdrag is ook by die klerebank beskikbaar. Ons rig graag n versoek aan alle ouers en oudleerders om asseblief skoolklere wat nie meer gebruik word nie, veral skoolbaadjies, aan die klerebank te skenk. BLADSY 4 VAN 14

School Communicator Ons rig `n versoek aan alle nuwe Randjie-ouers / -voogde om die School-communicator af te laai vir hul rekenaars (by http://www.school-communicator.com/) of vir Smart phones (by http://schoolcommunicator.mobi/). Randjie Gebedswag (Randjie-ouers & -onnies wat bid) Kom bid saam vir ons kinders en die skool. Woensdagoggende om 07:30 in die Raadsaal. CSV Elke Woensdag, tweede pouse in B1. Almal is welkom. ******************************* ADVERTENSIES NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT HOËRSKOOL RANDBURG GEEN VERANTWOORDELIKHEID OF AANSPREEKLIKHEID VIR ADVERTENSIES AANVAAR NIE. Hulp met Wiskunde of Rekeningkunde? B.Com (hons) Ekonometrie met 8 jaar ondervinding in onderwys en ekstra klasse. GR 4-12 Wiskunde, Gr 8 en 9 EBW en Gr 10-12 Rek. Gr 11-Gr 12 Ekonomie is ook welkom. Kom ons maak dit weer lekker! Skakel Yolande Potgieter 0836349992 BLADSY 5 VAN 14

Kamers / Kothuis te huur in Ferndale Veilige omgewing, pypsteel erf 2 x en suite kamers ten volle gemeubileerd, gemeenskaplike kombuis en sitkamer @ R3500 1 x en suite kamer ten volle gemeubileerd, gemeenskaplike kombuis en sitkamer @R4000 Of die hele kothuis ten volle gemeubileerd vir R12 000 per maand. Vir meer besonderhede skakel Dries 084 548 2863 BLADSY 6 VAN 14

EKSTRA WISKUNDE LESSE GRAAD 8 ~ 12. EK BIED OOK GESPESIALISEERDE HULP AAN leerlinge wat n A simbool wil behaal of wil behou. Twee hersieningsessies van 2 ure elk sal gedurende die eksamen, net voor die wiskunde vraestelle, beskikbaar wees aan leerlinge wat belangstel. Ek bied ook klasse in Alpha wiskunde aan SKAKEL: A Taljaard by 082 450 4256 Epos: altataljaard@hotmail.com BLADSY 7 VAN 14

BLADSY 8 VAN 14

TAKE BOREDOM OUT OF EXERCISE REACH YOUR ULTIMATE BODY, HEALTH & FITNESS GOALS TAILORED EXCERCISE PROGRAMMES DESIGNED FOR YOUR SPECIFIC NEEDS FULL BODY ASSESSMENT AND CONSTANT MONITORING TO ENSURE GOALS NUTRITIONAL ADVICE DONE WHERE EVER CONVENIENT FOR YOUR HOME TRAINING ON-LINE TRAINING PROGRAMMES AT A PRIVATE GYM FACILITY GROUP TRAINING DO NOT DELAY IT IS YOUR TIME NOW... CONTACT GINA 083 265 BLADSY 9 VAN 14

BLADSY 10 VAN 14

BLADSY 11 VAN 14

SANDLER PHYSIOTHERAPY AND REHABILITATION Practice Number: 0372943 455 Jan Smuts Avenue I Unit 6 Balien Properties I sandlerphysiotherapy@gmail.com I 011 077 3030 For all your physiotherapy requirements, charged at medical aid rates. This practice has 2 passionate and dedicated physiotherapists, specialising in sports injuries, neurology and general conditions. Private treatment rooms and a fully equipped rehab gym with state of the art equipment. We provide home visits if necessary. Address: 455 Jan Smuts Avenue Hours: Monday to Friday: 07:00-17:00, Saturday 07:00-12:00 Contact details: 011 077 3030 / 071 060 6567 or email at sandlerphysiotherapy@gmail.com BLADSY 12 VAN 14

BLADSY 13 VAN 14

APRIL 17 18 19 20 21 22 23 Gesinsdag Skool heropen Opening: Graad 8 Koor: Oefening 15:00-17:00 Fotografieklub Verjaar: D W Schlebusch Seunshokkie tn. Maragon: 15:00 Juniors (Orban) en 16:00 Eerstespan (UJ Astro) Vakverandering sluit Afspraak oueraand Netbal: Riebeeckrand (w) Verjaar: C de Villiers Verjaar 23/04: Enock Malaza Gr 12 Ekonomie: klas 13:00-14:00 Wintersport: ¼ - finaal by Zwartkop (rugby, netbal en dogtershokkie) Wintersport: ¼ -finaal by Zwartkop (tennis, skaak en seunshokkie) 24 25 26 27 28 29 30 Opening: Graad 9 08:00-10:30 Gr 8-12 Afr. Vr 3 (eksamen) Gr 12 RTT: PAT F2-1 FW-klas: 14:00-15:30 Dogtershokkie: D12- Proewe Landloop: Paarlauf (Bryanston) Verjaar: T Knoetze Gr 12 RTT: PAT F2-2 Netbal: Trinity (w) Dogtershokkie: D12- proewe Koor: Oefening Randjienuus uit Verjaar 29/04: T Bothma & S de Bruin Gr 12 RTT: PAT F2-3 Wintersport ½ finaal te Hugenote (tennis, skaak en seunshokkie) 08:00-12:00 Produksie Kostuumpas en Photo shoot Vryheidsdag Wintersport ½ finaal te Hugenote (rugby, netbal en dogtershokkie) Skool vakansiedag BLADSY 14 VAN 14