Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Similar documents
Musiek: Toets jou kennis *

Pret en plesier - 02 *

Dierestories - 04 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Dierestories 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

Die wind as bron van energie *

Pret en plesier - 04 *

Die badkamer en kombuis *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

Wat is elektrisiteit? *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Speel met battery elektrisiteit *

Ons verklaar oorlog teen rommel *

Advertensies * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 15 4 ADVERTENSIES. 1. WAT laat ons besluit?

Plekwaardes van heelgetalle *

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Visuele Kuns: 'n Dieremasker *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Afronding * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Ontmoet vir Bonnie en Tommie 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

TrumpetNet, 31 May 2007

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Daniël en die Leeukuil

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Ondersoek twee-dimensionele vorms *

Digitale Produkte. Katalogus

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Hoe om brood te bak *

n Ware verhaal Luister- en leestyd: n Storie oor vriendskap Jock van die Bosveld

OpenStax-CNX module: m Wie is ek? * Siyavula Uploaders

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Split by PDF Splitter 7 Diere-avonture _ASG_6_LB_AFR TXT.indb /07/25 3:34 AM

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

MEMO TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION. Name: Surname: Class: Afdeling A: Leesbegrip [30]

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Courses for March 2012

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

University Of Pretoria

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

OpenStax-CNX module: m 'n Uitstappie * Siyavula Uploaders. Die volgende is slegs `n speletjie en verbeeldingsvlug.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 6. By: Siyavula Uploaders

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

n Dieredrama: Kameelperd

MINISTRY OF EDUCATION JUNIOR PRIMARY PHASE SECOND LANGUAGE SYLLABUS AFRIKAANS VERSION GRADES 1-3

Kersfees * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 5 3 KOM ONS VIER FEES 4 Module 20 5 KERSFEES 6 KERSFEES

Die ekologiese sisteem *

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

PROJEK 2018 JESUS VIR JAPAN

Wise up on Waste Pre primêre fase Afvalbestuur. Geskryf deur : Lezinda Engelbrecht. Vertaling : Annetta Wheeler

Antjie Somers * Siyavula Uploaders. This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.

God is altyd by jou. Dawid en Goliat. Ontmoeting 33. Welkom. Wyding. Woord. is ek nie bang nie. Hy lei my deur die donker tye en Hy versorg my.

Trigonometrie: Die trig funksies vir enige hoek en toepassings (Graad 10) *

Lewensvaardighede. By: Siyavula Uploaders

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

WAT IS GESKIEDENIS? Daar is tw ee moontlike antw oorde.

Inkomstestaat en balansstaat *

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

E-Klas handleiding Studente

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

MINISTRY OF EDUCATION UPPER PRIMARY PHASE

Atoomkombinasies: elektronegatiwiteit en ioniese binding *

Vaselinetjie. (c) Tafelberg-Uitgewers. Anoeschka von Meck. n Onderwysersgids deur Danie Steenkamp

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

19. Dit is in ons bloed Genesis 4

MIV/VIGS: Die gevreesde siekte van Afrika *

Die verhaal van die ruimtewedloop *

Rigting en kontoerlyne *

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Vierde Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 12: Die planete en sterre. Notas: aanvullende materiaal. Internetverwysings of. Leermateriaal en.

1. God praat, Josef hoor Matteus 2:1-23

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

MINISTRY OF EDUCATION JUNIOR PRIMARY PHASE PRE-PRIMARY SYLLABUS AFRIKAANS VERSION

Transcription:

OpenStax-CNX module: m30249 1 Troeteldiere - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Troeteldiere 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum INLEIDING In Graad 2 sal die leerders voortbou op die woordeskat wat in Graad 1 bekend gestel is. Baie geleenthede moet geskep word om hul luister- en praatvaardighede te ontwikkel sodat lees en skrif daarop kan volg. `n Uitgebreide woordeskat is noodsaaklik. Terwyl reeds bekende woorde vasgelê word, word nuwe woordeskat in stories, rympies, gediggies en speletjies ingevoer. Leerders word aangemoedig om vrae te beantwoord en deel te neem aan besprekings en gesprekke in die addisionele taal. Leerders se aandag word gevestig op die verskil in die indiwiduele klanke van die nuwe taal. Leerders ontdek dat sommige klanke dieselfde bly en sommige verander. Die opvoeder sal toevallig aandag gee aan die korrekte uitspraak. TYDSKEDULE VIR MODULES 1-5 Daar word voorgestel dat al die leerders al vyf modules voltooi. `n Gedig oor troeteldiere word aan die leerders voorgelees, vrae word gevra en aktiwiteite volg. Leerders speel `n speletjie met kaarte waarop die prente van die troeteldiere is en hulle word aangemoedig om spontaan daaroor te praat. Rymwoorde, meervoude en paswerk word gedoen. Die klanke b, d, k, s, h, t, m, e en a, aa o, oo word in hierdie module aangeleer. Verskillende groentes word identiseer en leerders werk saam om groentesop te kook. INTEGRASIE VAN TEMAS `n Gesonde omgewing is nodig vir al hierdie lewende wesens. (Insekte, voëls, diere, ens.) `n Gediggie om na te luister, om oor te gesels, te lees en te leer. Gesels oor klanke wat eenders klink (rym). * Version 1.1: Jul 23, 2009 6:41 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m30249 2 1. Leerder kleur die prente in. 2. Knip die 8 prente uit. 3. Pas die regte prente by toepaslike strofe. 4. Speletjie: Draai prente onderstebo. Kies een. Kyk wat die prent is en gesels oor die prent. watter diere is in jou prent? watter kleur is die skoenlapper, wurm, vis, bobbejaan, vuilgoeddrom, ens? Lees eers die woorde en gesels oor die betekenis. Lees dan die sinne saam met leerders en bespreek. 1. Meervoude. Bespreek. 1 kat 2 katte (2 of meer) 1 rot 2 rotte 1 skoenlapper 2 skoenlappers 1 vis 2 visse 1 akkedis 2 akkedisse 1 haas 2 hase 1 bobbejaan 2 bobbejane 1 wortel 2 wortels 1 wurm 2 wurms 2. So word alle meervoude uit gedig gehaal en bespreek. Wys prente en gesels oor insekte, visse, diere en voëls in die gedig.

OpenStax-CNX module: m30249 3 Figure 1 Bespreek geluide. Leerders probeer geluide naboots.

OpenStax-CNX module: m30249 4 Gesels oor groentes. Leerders bring vars en blikkies groente vir uitstalling. Kook groentesop. 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud 6.1 Klanke. Soek woorde in die gedig wat begin met `n: d k s h b t m e Table 1 LU 3.4 Table 2 7 a Opvoeder stel a-klank voor. Die man sien die kat op die mat. Die hond blaf en stamp die drom. Soek woorde met die a- klank. Table 3 Leerders kan enige boek of tydskrif hiervoor gebruik. 8 aa Opvoeder stel aa-klank voor. Die haas is op die plaas. My maat praat Engels. Soek woorde met die aa- klank. Table 4 Soek woorde met die aa - klank.

OpenStax-CNX module: m30249 5 9 o Opvoeder stel o-klank voor. Die skilpad trek sy kop in sy dop. Die mot is in die hok. Soek woorde met die o- klank. Table 5 Soek woorde met die o - klank. LU 3.4.2 Table 6 10 oo Opvoeder stel oo-klank voor. Die hase eet kool. Die kat spring oor die muur. Soek woorde met die oo- klank.. Table 7 Soek woorde met die oo - klank.. Leerders kan enige boek of tydskrif hiervoor gebruik. 10.1 Rymwoorde Soek in die gedig `n woord wat rym met: straat kom vreet mure skilpad rotte akkedis hou

OpenStax-CNX module: m30249 6 Table 8 Teken `n prent by jou rymwoord. LU 1.6.2 Table 9 10.2 Geluide van diere Figure 2 Verbind die geluid met die dier teken die diere.

OpenStax-CNX module: m30249 7 LU 5.2.3 Table 10 10.3 Groente Vul antwoorde in en teken. Figure 3 1. Watter groente smaak lekker? 2. Watter groente smaak sleg? 3. Watter groente se kleur is groen? 4. Watter groente is rooi? 5. Watter groente is geel? LU 2.1

OpenStax-CNX module: m30249 8 Table 11 10.4 Kom ons hou konsert! Leerders maak kartonmaskers van al die diere in die gedig. Improviseer kostuums. Leerders word in 8 groepe verdeel vir die 8 strofes. Elke groep leer sy strofe en mimiek die bewegings. 10.5 Raai Raai Figure 4

OpenStax-CNX module: m30249 9 Dink nou julle eie raaisels uit. 11 Assessering Leeruitkomste 1:LUISTER: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne `n wye verskeidenheid situasies te reageer. Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel: 1.6.2 herken rymwoorde in algemene rympies en liedjies. Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om binne `n wye reeks situasies met vertroue in gesproke taal te kommunikeer. Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder gepas reageer op eenvoudige vrae; Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan. Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel: 3.4.4 groepeer algemene woorde in woordfamilies, soos kat, lat, mat, vat, wat; Leeruitkomste 5:DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. Assesseringstandaard 5.2: Dit is duidelik wanneer die leerder taal om te dink gebruik: 5.2.3 klassiseer dinge deur soortgelyke dinge saam te sit en die een wat nie pas nie, te identiseer.