HOëRSKOOL D.F. MALHERBE

Similar documents
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Hoërskool Roodepoort

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Nuusbrief 22 Junie 2018

Daniël en die Leeukuil

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

18 Mei Geagte Ouers

Julie 2018

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Courses for March 2012

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

PERSONEELSAKE AKADEMIE

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

LAERSKOOL HELDERKRUIN

INLEIDING 1 ONDERWYS 2

TrumpetNet, 31 May 2007

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Digitale Produkte. Katalogus

LAERSKOOL SPORTVERSLAG 2015 KWARTAAL 2

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Musiek: Toets jou kennis *

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

NUUSBRIEF NOVEMBER 2018

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

warrie W s 4 / 2018 Zwarries is vir wen bedoel

Nuusbrief Junie / Julie 2017

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017

Die wind as bron van energie *

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Die wonder van water *

10. NAALDWERK / NEEDLE WORK

Nuusbrief Augustus / September 2017

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Laerskool Jan van Riebeeck

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Welkom klein GARSIES

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Menlo Weekliks Nr September 2018

DERTIENDE UITGAWE November 2016 THIRTEENTH EDITION a. Yes, mom. I DID make this myself.

Government Gazette Staatskoerant

SPORT BELEID ALMA MATER AKADEMIE. Weergawe 1 - Julie Weergawe 2 Oktober 2010

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION MEMO

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

Uit die hoof se kantoor

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Pragtige Koningin Ester

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Johannes 14: /08/2014

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Hoërskool P.J. Olivier

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

SWD TWEEKAMP BIATHLON

Transcription:

HOëRSKOOL D.F. MALHERBE Tel.: 041-5813145 E-pos: dfm@telkomsa.net Faks: 041-5813118 Datum: 1 April 2009 ****************************************************************************************************** Geagte ouer(s)/voog(de) Hiermee saam kry u u kinder(s) se rapport(e). Gaan dit asseblief met hom/haar deur, onderteken die afskeurstrokie en stuur dit die eerste dag van volgende kwartaal terug. Dis weer eens belangrik om daarop te let dat die punte op n toetsreeks gebaseer is, en dus moontlik nie so n getroue weergawe is van wat in eksamen-omstandighede van u kind verwag word nie. Swak punte of selfs n druip-uitslag moet egter rede tot groot kommer wees. Terselfdertyd sal dit natuurlik as aansporing tot baie harder werk moet dien. Alle ouers is welkom om op 16 April na die oueraand te kom indien u graag u kind se verslag wil bespreek. GELUKWENSINGE Hartlik geluk aan die volgende Malherbiete en hul ouers: Karate: Beide Jannie en Marizanne Joubert is opgeneem in die OP span wat op 13 en 14 Maart aan die Nasionale Proewe in Bloemfontein deelgeneem het. Hier het hulle verder presteer toe albei in die Protea-span opgeneem is wat aan die Statebondspele in Indië gaan deelneem. Jannie gaan in die Kumite afdeling meeding en Marizanne in beide die Kata en Kumite. Ballet: Emma Kotze en Simoné Swart het groot rolle in die PE Jeugballet losgeslaan. Branderplank: Carl Barnard is gekies om OP te verteenwoordig by Grom Games aan die begin van April. Atletiek: Reginald Hufkie en Marolene Gouws is gekies om die Oos-Kaap by die SA Jeug- en Junior kampioenskappe in Pretoria te verteenwoordig. Hulle het ook saam met Ian Claassen die Oos-Kaap span gehaal na die USSASA Hoërskole kampioenskappe in Durban. In Pretoria het Reggie die 4de plek behaal en Marolene die 6de plek (10km en 5km stap onderskeidelik). Dis uitstekende prestasies! UITSLAE KRIEKET: Die 2de span vs Despatch: DF wen met 3 paaltjies. Uitblinkers was Raynard van Gend, Kyle Louw, Werner Bronkhorst. Die 1ste span vs Despatch: DF wen met 1 paaltjie. Beste boulers Raynard van Gend, Sean Moir (ook beste kolwer). o/14 vs Nico Malan: verloor met 4 lopies. Beste bouler Martin Keller met 2 paaltjies en 8 lopies. Beste kolwer, Arno Claassen. o/14a vs Alexander Road: wen met 33 lopies. Beste kolwer Martin Keller met 28 lopies nie uit nie en beste boulers Shane Meyer en Corbin Shanagan met 3 paaltjies elk.

KARATE: Jannie en Marizanne Joubert het aan die Despatch Karate Klub byeenkoms deelgeneem. Meer as 250 Karateka het deelgeneem. Jannie het goud in die kata afdeling behaal en Marizanne goud in die Kata en Kumite. MODEL KAMPIOENSKAPPE: Tanya Strydom en Chrisna Kruger het deurgedring na die 2de rondte van die Oos-Kaap Model Kampioenskappe wat op 22 en 23 Mei by die Coega Village Conference Centre gaan plaasvind. GHOLF: DF vs Nico Malan: ongelukkig het beide spanne verloor. Die beste speler in die A-span was Ryno van Zyl met 20 punte en in die B-span Anrich Marx met 15 punte. DF vs Grey en Framesby: verloor teen beide spanne. A-span se beste speler was Ruan Prinsloo met 19 punte en die B-span se beste speler was Sean Moir met 13 punte. PADWEDLOOP: Armand Rautenbach en mnr. Scriven het deelgeneem aan n baie taai 15km Sportmans Warehouse padwedloop. Armand se tyd was 1h 18min 58sek en mnr Scriven 1h 20min. Nikki de Ridder het aan die NG Kerk Lorraine se 5km padwedloop deelgeneem. Sy was 2de van die dogters met n tyd van 23 min. Sy het aan die Lake Farm Charity 5km wedloop deelgeneem en n 2de plek behaal in n tyd van 24min 13sek. DOGTERSKRIEKET: DF vs Linkside: verloor met 7 paaltjies. Beste kolwer Janita Trytsman met 27 lopies. DF vs Pearson: DF behaal 45 vir 5 en Pearson wen met 4 paaltjies. Beste boulers was Janita Trytsman met 3 paaltjies vir 10 lopies en Mariné Claassen met 2 paaltjies vir 9 lopies. MUURBAL: Ruan van Wyk het met die eerste OP-uitdunne bo aan die B-liga geëindig. ATLETIEK: Die volgende atlete is gekies vir die Metro-Atletiekspan wat by die Oos-Kaap Kampioenskappe deelgeneem het: Ian Claassen (gewigstoot en diskus), Reginald Hufkie (10km stap), Karel Prinsloo (1 500m), Lutske Doubell (100m en 200m), Aleesha Gerber (400m), Marolene Gouws (5 000m stap), Janita Trytsman (Diskus & Spiesgooi), Aileen van Zyl (gewigstoot). Die uitslae was soos volg: Ian Claassen 1ste plek Diskus, Marolene Gouws 2de plek, Reginald Hufkie 3de plek, Aleesha Gerber 2de plek, Karel Prinsloo 8ste plek, Lutske Doubell 3de plek 100m en 200m, Janita Trytsman 5de plek Spiesgooi en 7de plek Diskus, Aileen van Zyl 6de plek. RUGBY GILL SPORTFEES: DF 0/14 vs Gill: wen 44-0; 0/15 vs Gill 24-24 elk; o/19 vs Aeroville 22-5. DESPATCH SPORTFEES: O/14 vs Port Rex wen 10-0, o/15 vs Port Rex wen 12-0. 1ste span vs Port Rex wen 17-10 (speler van die wedstryd - Malan Volschenk), vs Muir College verloor 0-10 (speler van die wedstryd - Anrich Marx). OOS KAAP INTERSKOLE REGATTA (SEILJAG): Johan en Eben Vivier het DF verteenwoordig en het in die Mirror-klas teen vyf ander skole van die Oos-Kaap meegeding. Daar was 6 rondtes en hulle het al ses gewen. Hulle behaal : individuele 1ste plek en n trofee vir die skool wat in hul klas die meeste punte behaal het. Hulle kwalifiseer ook vir Nasionale Interskole waar hulle teen die wenners van ander provinsies sal deelneem. DESPATCH SPORTFEES - DOGTERSHOKKIE: 1ste span vs Hangklip verloor 0-1, vs Volkskool verloor 0-2, vs Upington gelykop 0-0. SEUNSHOKKIE: 1ste span vs Upington wen 8-0. NETBAL: 1ste span wen teen Hangklip, Knysna, Cradock en Kirkwood, verloor

TENNIS: (meisies) DF vs Nico Malan: Die 1ste span verloor 3-10 en die 2de span verloor 0-12. (Seuns) DF vs Muir: Die 1ste span verloor 4-8 en die 2de span wen 9-5. 2de span vs Pearson verloor 4-8. n Spesiale boodskap. Two Horses Author - unknown Just up the road from my home is a field, with two horses in it. From a distance, each horse looks like any other horse. But if you stop your car, or are walking by, you will notice something quite amazing... Looking into the eyes of one horse will disclose that he is blind. His owner has chosen not to have him put down, but has made a good home for him. This alone is amazing. If you stand nearby and listen, you will hear the sound of a bell. Looking around for the source of the sound, you will see that it comes from the smaller horse in the field. Attached to the horse's halter is a small bell. It lets the blind friend know where the other horse is, so he can follow. As you stand and watch these two friends, you'll see that the horse with the bell is always checking on the blind horse, and that the blind horse will listen for the bell and then slowly walk to where the other horse is, trusting that he will not be led astray. When the horse with the bell returns to the shelter of the barn each evening, it stops occasionally and looks back, making sure that the blind friend isn't too far behind to hear the bell. Like the owners of these two horses, God does not throw us away just because we are not perfect or because we have problems or challenges. He watches over us and even brings others into our lives to help us when we are in need. Sometimes we are the blind horse being guided by the little ringing bell of those who God places in our lives. Other times we are the guide horse, helping others to find their way... Good friends are like that... you may not always see them, but you know they are always there. Please listen for my bell and I'll listen for yours. And remember... Be kinder than necessaryeveryone you meet is fighting some kind of battle. Live simply, Love generously, Care deeply, Speak kindly...and Leave the rest to God GEDENKWEEK COENIE DE VILLIERS n Kabaretvertoning deur Coenie de Villiers word gehou op 15 Mei 2009. Kaartjies teen R100 per persoon kan by die kantoor gekoop word.

BELANGRIKE DATUMS VIR DIE 2DE KWARTAAL April 15 - Skool heropen, Inspeksie, Wintersdrag. Dag 1 16 - Oueraand akademie 17 - DFMOK ete 18 - Rugby/Netbal vs Cillié (W) 21 - Skoolfoto s 24 - VCSV - Basaar 25 - Rugby vs Itembelihle (T), D/Hokkie vs Framesby (T) 28 - Netbal vs Brandwag (W) Mei 2 - Rugby/Netbal vs Alexander Road (T) 4-5 - Laerskool besoeke 6 - Foto s 8 - Bloedskenk, Kabaret konsert 9 - Netbal vs Framesby (T) en D/Hokkie vs Harvest (T), Baldans Interskole DF Saal 12 - Eenbedryfaand 13 - Eenbedryfaand 14 - DF Malherbe Gedenklesing 15 - Stelwerk eksamen. Coenie de Villiers optrede 16 - Rugby / Netbal / D/Hokkie / S/Hokkie vs Westering (T) 20 - Graad 7 oueraand 21 - Netbal vs Linkside. Voorafnooi oefening 22-23 - Debat (halfeindrondte) Kaapstad. Voorafnooi oefening 23 - Rugby /Netbal / D/Hokkie vs Despatch (W) 30 - Rugby /Netbal / D/Hokkie vs Gill (T) Junie 1 - Eksamen begin 5 - Redenaars Halfeindrondte 6 - Rugby vs HTS Newton (W) 20 - OOV dans 24 - Koffiekroeg My School - projek Ons wil graag die ouers bedank wat aan die projek deelneem. Dit is so maklik, terwyl u besig is met die betaling by Woolworths, Reggie s, Die Wimpy of enige Engen Garage, Waltons ens. net u My School kaart ook deur te gee. DF het verlede maand R341.95 ontvang en vir Maart R225.06. Indien u u besonderhede wil verander om DF die begunstigde te maak kan u die kantoor skakel. n Lys van besighede wat My School kaarte aanvaar sal ook aan u voorsien word. DFMOK ONTHOU ASB VAN DIE LEERDER/OUER POGING WAAR HERSTELWERK BY DIE SKOOL GAAN GESKIED OP 22 APRIL 2009!!

OUERBESOEKE AAN SKOOL Ons versoek u asb. om as u die leerders wil spreek nie direk na hul klaskamers te gaan nie, maar by ontvangs aan te meld. Die kantoor sal u dan behulpsaam wees. Moet asb. ook nie sms, of die leerder skakel nie. As leerders ongesteld is moet hulle asb. eers by die kantoor kom rapporteer waarna ons dan die ouer sal skakel. SKOOLKALENDERS VIR OPENBARE SKOLE 2009 / 2010 BINNELAND PROVINSIES (VRYSTAAT, GAUTENG, LIMPOPO, MPUMALANGA EN NOORDWES) KUS PROVINSIES (OOS KAAP, KWAZULU- NATAL, NOORD KAAP EN WES KAAP) 2009 2010 2009 2010 1 (12) 14 Jan - 27 Maart (11) 13 Jan - 26 Maart 1 (19) 21 Jan - 3 April (11) 13 Jan - 26 Maart 2 15 April - 26 Junie 12 April - 9 Junie 2 15 April - 26 Junie 12 April - 9 Junie 3 20 Julie - 23 Sept 13 Julie - 23 Sept 3 20 Julie - 23 Sept 13 Julie - 23 Sept 4 5 Okt - 11 Des 4 Okt - 10 Des 4 5 Okt - 11 Des 4 Okt - 10 Des Openbare en Skool vakansie dae 2009 Openbare en Skool vakansie dae 2010 1 Januarie Nuwejaarsdag 1 Januarie Nuwejaarsdag 21 Maart Menseregtedag 21 Maart Menseregtedag 10 April Goeie Vrydag 22 Maart Publieke vakansiedag 13 April Gesinsdag 2 April Goeie Vrydag 27 April Vryheidsdag 5 April Gesinsdag 1 Mei Werkersdag 26 April Skole vakansiedag 15 Junie Skole Vakansiedag 27 April Vryheidsdag 16 Junie Jeugdag 1 Mei Werkersdag 9 Augustus Vrouedag 16 Junie Jeugdag 10 Augustus Publieke vakansiedag 9 Augustus Vrouedag 24 September Erfenisdag 24 September Erfenisdag 16 Desember Versoeningsdag 16 Desember Versoeningsdag 25 Desember Kersdag 25 Desember Kersdag 26 Desember Welwillendheidsdag 26 Desember Welwillendheidsdag 27 Desember Publieke vakansiedag

Beheerliggaam Die tussenverkiesing gehou op 16 Maart is deur die uiters teleurstellende totaal van 14 ouers bygewoon (kandidate en onderwysers ingesluit). Baie geluk aan die volgende ouers wat onbestrede verkies is: Mnr Stephen de Ridder (Geboue, Terrein en Fasiliteite) Mnr Chris Doubell (Sport) Prof Jean Greyling (Akademie) Mev René Scholtz (Kultuur) Dr Danie van Rensburg (Bemarking) Mev (Adv) Lilla Crouse is as waarnemende voorsitter verkies en prof Greyling as onder-voorsitter. PERSONEEL 1. Ons het in die laaste 2008-omsendbrief kennis gegee dat mev. Burns ons gaan verlaat, en dat n benoeming in haar plek gemaak is. Die betrokke persoon het toe ongelukkig gedurende die vakansie onttrek, met die gevolg dat ons die pos weer moes adverteer. Intussen het mev. Burns maar voortgegaan om ons te help, saam met mev. Marinda Slabbert. Ons sê aan die twee dames baie dankie. Mev Michelle Nelson is in die pos aangestel, baie welkom aan haar! 2. Mev McFarlane is in n nuwe departementshoof pos aangestel ( D epartementeel-besoldig ). Baie geluk en baie sterkte aan haar. GOUE GEDAGTES Die grootste boom was eers n klein saadjie wat onder die regte omstandighede ontkiem het. Arnold H Glasgow PAASFEES Dankie vir u aandag! Vriendelike groete Mag die vakansie vir u almal n aangename tyd wees, en mag Paasfees vir ons almal n geestelike verrykende gebeurtenis wees waarin ons nader sal kom aan Hom om Wie dit werklik gaan! P. HAUMAN SKOOLHOOF