OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Similar documents
Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Molatek - Gawie Gertenbach

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

TrumpetNet, 31 May 2007

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling)

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

OPBERGINGSOOREENKOMS

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Wat is vaskulêre demensie?

Daniël en die Leeukuil

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wonder van water *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006. In die saak tussen:

NAMPO Die datum van volgende jaar se NAMPO Oesdag is Dinsdag 15 tot Vrydag 18 Mei JOERNAAL 2012 / JOURNAL 2012

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

Government Gazette Staatskoerant

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA. (Noord-KaapseAfdeling) ADRIAAN JACOB ADOLF JONKER EERSTE APPLIKANT ZACHRIA ELIZABETH JONKER TWEEDE APPLIKANT

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Beslis, dat artikel 1 (1) van Wet 71 van 1969 van toepassing was en nie artikel 1 (1) van Wet 68 van 1957 nie.

VEILINGREËLS VAN TOEPASSING OP VEILINGS DEUR OOS-VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK 1999/004069/06 (die afslaer)

ARBITRASIE-REËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Die wind as bron van energie *

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

Courses for March 2012

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Digitale Produkte. Katalogus

MAJOBE MERINO S 16 de PRODUKSIEVEILING SATERDAG, 13 FEBRUARIE 2016, 11:00 REITZ BIELIE-MIELIE FEES

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE FINALE ASSESSERINGSGELEENTHEID NOVEMBER 2015 BELASTING 300/BCTA

Hoërskool De Villiers Graaff High School

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

[1] Die applikant vra, in sy kennisgewing van mosie, vir die

Speel met battery elektrisiteit *

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Musiek: Toets jou kennis *

Agentskap-aansoekvorm. Afdeling 1

Plekwaardes van heelgetalle *

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WILLEM STEPHANUS VAN ZYL

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

VOORSLAG ONTWIKKELINGSKORPORASIE (EDMS) BPK RUIL 'N PLAAS (EIENDOMS) BEPERK

VOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

DEEL 1 ALGEMENE INLIGTING VIR SWAPO KIESERS Hierdie gedeelte is uitsluitlik vir ons lede en ondersteuners bedoel. Indien u hierdie gedeelte lees en di

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

AN INTEGRATED CONTINUOUS OUTPUT LINEAR POWER SENSOR USING HALL EFFECT VECTOR MULTIPLICATION

Wat is velkanker? Velkanker is as gevolg van vel selbeskadiging Dit begin in die onderste gedeelte van die epidermis (die boonste laag van die vel)

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

MICHAL CORNELIUS FRANZ ODENDAAL N.O. LUXUS WEALTH MANAGEMENT (EDMS) BEPERK

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

MOOIBERGE EIENAARSVERENIGING PAARL GRONDWET

JDG TRADING (EDMS)BEPERK UITSPRAAK

IN DIE HOOGGEREGSHOF VA..~ SUID-AFRIKA rls _,S ( TR&.\J"SVA..<\LSE PROVINSIALE AFDELING) PATRICK MABL~A BALEK~ EN 21

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

OESFEES. Oktober 2016

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK

VRYSTAAT KOÖPERASIE BEPERK WESSEL GEORGE PRINCE WESSELS GELEWER OP: 18 FEBRUARIE 2010

E-Klas handleiding Studente

Is die volgende vorms volledig ingevul en deel van u aansoek? (Antwoord slegs JA of NEE.)

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Transcription:

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: IRONEL LOTTER Identiteitsnommer 630407 0028 08 9 wie handel dryf as AVANTGARDE KENNELS Grootfontein WILLOWMORE Tel: 044 956 1011 Sel: 084 516 8317 Epos: ironel@vodamail.co.za (VERKOPER) EN Volle Name: Identiteitsnommer Adres: Posbus Poskode Tel: Sel: Epos: (KOPER)

2 NADEMAAL DIE VERKOPER N GEREGISTREERDE HONDETELER IS BY: 1. Kennel Union of South Africa KUSA 2. Canine South Africa - CANINE SA 3. South African Sheep Dog Association - SASDA EN NADEMAAL die VERKOPER dit ten doel het om met honde te teel wat nie genetiese afwykings, siektes en gebreke het nie. EN NADEMAAL die KOPER begerig is om n geteelde hond van die VERKOPER te koop EN NADEMAAL die VERKOPER begerig is om n geteelde hond aan die KOPER te verkoop DERHALWE KOM DIE PARTYE SOOS VOLG OOREEN: 1. Die koopprys beloop R ( Rand ) 1.1 Deposito: n Deposito van vyftig persent (50%) is betaalbaar binne 72 uur nadat die KOPER daartoe versoek is deur die VERKOPER in die volgende bankrekening: I LOTTER; FIRST NATIONAL BANK; REKENINGNOMMER: 62085233775 TAKKODE: 210 216

3 1.2 Balans Koopprys: 1.2.1 Die balans koopprys is betaalbaar deur die KOPER aan die VERKOPER onmiddellik wanneer die VERKOPER gereed is om die hondjie te versend of te lewer. Die versending/lewering van die hondjie sal nie plaasvind voordat die balans koopsom nie in die rekening van die VERKOPER verskyn nie. 2. 2.1 Die hondjie sal alleenlik deur die VERKOPER vir n tydperk langer as die ouderdom 8 weke gehou word indien die koopsom ten volle betaal is. 2.2 Die volle risiko van die hondjie gaan oor op die KOPER en die Koper aanvaar volle die volle verantwoordelikheid en risiko van die hondjie na die ouderdom van 8 weke. 2.3 Die Koper aanvaar volle aanspreeklikheid vir alle veeartskostes aangegaan deur die Verkoper, indien nodig, terwyl die hondjie onder die sorg van die Verkoper is, na ouderdom van 8 weke, en sal die hondjie alleenlik gelewer word nadat sodanige kostes aangegaan, ten volle vereffen is deur die KOPER. 3. Dit word verstaan deur die KOPER dat die VERKOPER n volledige inenting/doserings program volg. Die hondjie sal met n inentingsertifikaat voorsien word. 4. Die VERKOPER gee geen waarborge van watter aard ookal ten opsigte van die hondjie nie. Indien die hondjie genetiese probleme het, sal die VERKOPER, in haar uitsluitlike diskresie, besluit of:

4 4.1 sy die hondjie sal vervang of 4.2 om die koopsom terug te betaal aan die KOPER of 4.3 n bydrae maak tot enige veearts kostes aangegaan. Die genetiese probleem, indien enige, moet egter onmiddellik, wanneer dit opgemerk word deur die KOPER aan die VERKOPER meegedeel word. 5. 5.1 Mikroskyf word ingesluit met n KUSA registrasie. 5.2 Mikroskyfsertifikaat sal per epos gestuur word op die dag wat die registrasie gedoen word. 5.3 Mikroskyf sal voorsien word op versoek deur die KOPER, indien hondjie nie geregistreer word nie, of by ander instansie as KUSA geregistreer word. 5.4 Alle kostes verbonde aan die aanbring van die Mikroskyf sal deur die KOPER betaal word. 6. Die VERKOPER onderneem om registrasie sertifikate binne drie maande na aflewering van hondjie, aan KOPER te pos. 7. 7.1 Die hondjie word gelewer aan die KOPER enige tyd tussen die ouderdom 6 tot 8 weke, afhangende van die wyse van lewering betrokke. 7.2 Indien die lewering van die hondjie by wyse van n vliegtuig geskied, sal die hondjie nie voor die ouderdom van 8 weke gelewer word nie. 7.3 Die KOPER verstaan dat as gevolg van die feit dat die VERKOPER op n plaas woonagtig is, alle inentings deur haar persoonlik gedoen word.

5 7.4 In die geval waar die KOPER vereis dat enige inenting deur n veearts gedoen moet word, sal die kostes daaraan verbonde deur die KOPER betaal word. Die kostes sal insluit, maar nie beperk wees tot reiskostes, veeartskoste en enige ander relevante kostes. 8. Die VERKOPER voorsien nie n gesondheidsertifikaat van die hondjie se ouers of van die baba hondjie wat gekoop word nie. Indien die KOPER n gesondheidsertifikaat versoek sal die kostes daaraan verbonde deur die KOPER betaal word. Sodanige kostes sal insluit, maar nie beperk wees tot reiskostes, veeartskoste en enige ander relevante kostes nie. 9. Die KOPER onderneem om die hondjie binne die eerste drie weke na ontvangs na n veearts te neem vir n ondersoek en inenting. Die algemene gesondheid van die hondjie sal tydens hierdie besoek bevestig word. ALDUS GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN AS GETUIE: KOPER ALDUS GETEKEN TE HIERDIE DAG VAN AS GETUIE: VERKOPER

6 Aanhangsel A Besonderhede van eienaar Naam: Adres Posbus poskode Epos: Telf/sel: Besonderhede van Hond RAS: Geboortedatum: Naam: Micro Chip no: