G/ Volgende hersien datum: Algemeen

Similar documents
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

AGRI NOORD-KAAP GRONDWET

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Die wonder van water *

UMZUMBE CHALETS AANDELEBLOK (EDMS) BPK

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Hoërskool Swartland Grondwet

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

AURORA PRIVAAT STUDENTE ORGANISASIE GRONDWET

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156)

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

DIE REPUBLIEK VAN HELDERBERG: GRONDWET

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

MOOIBERGE EIENAARSVERENIGING PAARL GRONDWET

Universiteit Stellenbosch Opleidingsforum. Terme van verwysing PD0329. General (external and internal)

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

SPELERS MET GESTREMDHEDE

Kennisgewing aan Aandeelhouers. Sakelys van n Algemene Jaarvergadering gehou te word te Kimberley op 09 November Program

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Speel met battery elektrisiteit *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Buitengewone Provinsiale Koerant. Provincial Gazette Extraordinary CONTENTS INHOUD. Donderdag, 28 Februarie Thursday, 28 February 2002

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

TrumpetNet, 31 May 2007

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

Wat is vaskulêre demensie?

23. Media / Publikasies

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

SOUTH AFRICAN BIATHLON ASSOCIATION SUID-AFRIKAANSE TWEEKAMP VERENIGING

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Geregistreer ingevolge Wet nr.46 van 1926 Registered in terms of Act no 46 of 1926

Aandeelhouer- en korporatiewe inligting

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

BELEID TEN OPSIGTE VAN DIE TOEKENNING VAN EREKLEURE AAN HOËRSKOOL DF MALAN 2017

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Wat is elektrisiteit? *

SILLABUS VIR DIE TRANSPORTBESORGINGEKSAMEN (2010 Uitgawe)

Government Gazette Staatskoerant

HERSIENE REGLEMENT. van die GKSA PREDIKANTE PENSIOENFONDS

Daniël en die Leeukuil

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

CALENDAR 2019 JAARBOEK 2019

Kriteria vir die toekenning van EREKLEURE

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

University Of Pretoria

E-Klas handleiding Studente

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE H TOT DIE GRONDWET PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE SPANBESTUURSLEDE

Die Skrum Gids. Die Definitiewe Gids tot Skrum: Die Reëls van die Spel. Julie Ontwikkel en volhou deur Ken Schwaber and Jeff Sutherland

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN DIE TYGERBERG TAK VAN DIE FIA SOOS GEHOU 5 NOVEMBER 2010 BY LA MASSERIA RESTAURANT VAN 11:15 TOT 13:00

Meghan van Wouw ( Christo Janse van Rensburg ( Blessing Buthelezi (

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

SAAMGEVATTE BELEIDE VAN WNPS

5.2 Konstruksie van vraelyste Struktuur van die vraelys

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

Hoe kom ek op die webwerf? Besoek die Sanlam Aftreefondsweb by

Transcription:

BELEID GRONDWET REGLEMENT NOORD-GAUTENG STOEI Identifikasie: G/100-04 Titel: AFRIGTERSKOMITEE REGLEMENT: BYLAE IV Volgende hersien datum: Oktober 2018Oktober 2014 Klasifikasie: Toepassing: Hierdie dokument het betrekking op die Afrigterskomitee en individue wat as afrigters van Noord-Gauteng Stoei en geafilieerde klubs geag word. Goedkeuring: Algemene Bestuursvergadering Datum: 3021 September 201511 Kontroleer: Magtiging:.. M. De WittM. Odendaal Sekretaris Datum:.. JJ Human D.Odendaal President Datum:.

Bladsy: 2 of 14 INHOUD ITEM TITEL BLADSY 1. DOEL 3 2. VERKIESING EN SAMESTELLING VAN DIE KOMITEE 3 3. KWALIFIKASIES VIR DIE AFRIGTERSKOMITEE 4 4. STEMREG 5 5. LIDMAATSKAP EN PROSEDURE VAN REGISTRASIE 5 6. REGESTRASIE EN ANDER GELDE 5 7. GRADERING VAN AFRIGTERS 6 8. BEVOEGDHEDE 7 9. TUGSTAPPE 7 10. VERGADERINGS 7 11. NOTULE 8 12. ERELIDMAATSKAP 8 13 PERMANENTE STAKING VAN OPTREDE 8 14 KLEURE EN TOEKENNIGS 9 15 EREKLEURE 9 16 SPESIALE BEPALINGS 9 17 REGLEMENT 10 18 PLIGTE VAN LEDE VAN DIE AFRIGTERSKOMITEE 10

Bladsy: 3 of 14 ARTIKEL 1: DOEL 1.1 Die bepalings van NGS se Grondwet wat tesame met die Grondwet van die SASF na te kom en uit te voer. 1.2 Ten alle tye 'n grondige studie van afrigting te maak en om in samewerking met SASAR gereeld op hoogte te bly van die jongste afrigtingsmetodes. 1.3 Gereeld deur middel van lesings, besprekings en demonstrasies, kursusse vir afrigters aan te bied en sodanige afrigters op hoogte te hou met die nuutste metodes en reëls vir stoei. 1.4 Afrigters die geleentheid te bied om skriftelik, mondelings en prakties eksamen af te lê totdat 'n Provinsiale "A" Status bereik is. 1.5 Afrigters jaarliks te gradeer volgens hul bekwaamhede, belangstelling en vordering soos deur die Afrigterskomitee waargeneem. 1.6 Provinsiale status van afrigters te bepaal en aanbevelings aan die Uitvoerende Bestuur van die Vereniging vir goedkeuring voor te lê. 1.7 Waar nodig aanbevelings aan die Uitvoerende Bestuur te maak ten opsigte van reëls, gedrag, kleredrag en kentekens van afrigters. ARTIKEL 2: VERKIESING EN SAMESTELLING VAN DIE AFRIGTERS KOMITEE 2.1 Die Afrigterskomitee word jaarliks tydens die Algemene Jaarvergadering van afrigters (wat voor die Algemene Jaarvergadering van die Vereniging moet plaasvind) deur geregistreerde afrigters van die vereniging en wat by die jaarvergadering teenwoordig is, verkies.onderhewig aan Artikel 3 en 4 hieronder, word Ddie Afrigtersk Komitee word jaarliks, tydens die Algemene Jaarvergadering van Afrigters, (wat voor die Algemene Jaarvergadering van die Vereniging moet plaasvind) deur geregistreerdeaktiewe Afrigters van die Vereniging, wat deur die klub afgevaardig is om die Afrigters van die klub te verteenwoordig, en wat by die Algemene Jaarvergadering teenwoordig is, verkies. Afgevaardigdes sal as volg saamgestel word: 2.2 Afrigters van alle geaffilieerde sstoeiklubs sal geregtig wees met volle lidmaatskap wat geregtig is om die volgende aantal Aktiewe Afrigters verteenwoordigers uit hul stoeiklub na die Algemene Jaarvergadering van aafrigters af te vaardig om te stem vir die verkiesing en samestelling van die Afrigters Komitee: (i) stoeiklubs met vyf (5) en minder geaffilieerdeaktiewe aafrigters - n maksimum van twee (2) verteenwoordigersaktiewe Afrigters, 2.1 vir elke vyf (5) bykomende geaffilieerdeaktiewe aafrigters - een (1) addisionele Aktiewe Afrigter verteenwoordiger mettot 'n maksimum van vyf Formatted: Right: 0,93 cm, Space After: 6 pt, Tab stops: 1,16 cm, Left + Not at 1,55 cm Formatted: Right: 0,93 cm, Space After: 6 pt, Tab stops: 1,16 cm, Left + Not at 1,55 cm Formatted: Right: 0 cm, Numbered + Level: 1 + Numbering Style: i, ii, iii, + Start at: 1 + Alignment: Left + Aligned at: 2,54 cm + Indent at: 3,81 cm, Tab stops: 0,7 cm, Left + 1,6 cm, Left + 2,3 cm, Left + 3 cm, Left + 3,7 cm, Left + 4,4 cm, Left + 5,1 cm, Left + 5,8 cm, Left + 6,5 cm, Left + 7,2 cm, Left + 7,9 cm, Left + Not at 1,16 cm Formatted: Numbered + Level: 1 + Numbering Style: i, ii, iii, + Start at: 1 + Alignment: Left + Aligned at: 2,54 cm + Indent at: 3,81 cm

Bladsy: 4 of 14 (5). verteenwoordigers met dien verstande dat; geen stoeiklub en/of persoon stemreg het en/of hom tot enige amp en/of komitee verkiesbaar mag stel, indien sodanige stoeiklub en/of persoon enige gelde aan die Vereniging verskuldig is nie en met dien verstande voorts dat geen stoeiklub en/of persoon stemreg het of hom verkiesbaar mag stel nie, indien sodanige stoeiklub en/of persoon onder skorsing is, of die skorsing van sodanige stoeiklub en/of persoon op sekere voorwaardes opgeskort is 2.2(ii) Die Afrigterskomitee sal bestaan uit: 2.3.1 'n Voorsitter 2.3.2 'n Vise-voorsitter 2.3.3 n Sekretaris 2.3.4 n Opleiding- en Graderingskoördineerder 2.3.5 n Ontwikkelingskoördineerder 2.3.6 n Stoeier Prestasie Beampte 2.3.7 Die President van die Vereniging ex officio Formatted: Right: 0 cm, Numbered + Level: 1 + Numbering Style: i, ii, iii, + Start at: 1 + Alignment: Left + Aligned at: 2,54 cm + Indent at: 3,81 cm, Tab stops: 0,7 cm, Left + 1,6 cm, Left + 2,3 cm, Left + 3 cm, Left + 3,7 cm, Left + 4,4 cm, Left + 5,1 cm, Left + 5,8 cm, Left + 6,5 cm, Left + 7,2 cm, Left + 7,9 cm, Left + Not at 1,16 cm 2.4 Die Afrigterskomitee stel n skakelkomitee saam tydens die Algemene Jaarvergadering van die afrigters. Die Skakelkomitee funksioneer afsonderlik maar ondergeskik aan die Afrigterskomirtee en word nie as n sub-komitee van NGS beskou nie. Die Skakelkomitee het ten doel om die komunikasie en besluitneming oor sake wat die werk van die Afrigterskomitee raak, te bevorder. Die Skakelkometee word soos volg saamgestel: 2.4.1 Die Afrigterskomitee met verkose funksies. 2.4.2 Een verteenwoordiger van elke klub (Verteenwoordigers van klubs word deur die afrigters van die betrokke klub aangewys. Geen kwalifikasie verseistes of kriteria geld vir die benoeming van verteenwoordigers nie, behalwe waar kriteria deur die klub self bepaal is.) ARTIKEL 3: KWALIFIKASIES VIR DIE AFRIGTERSKOMITEE 3.1 Om tot die Afrigterskomitee verkies te kan word, moet 'n lid 'n aktiewe afrigter wees en vir ten minste twee jaar aaneenlopend 'n Provinsiale "A" gradering as afrigter besit. 3.2 Om tot die Voorsitter van die Afrigterskomitee verkies te word, moet genomineerde lid ten minste vir een kalender jaar reeds op die Afrigterskomitee gedien het in hierdie spesifieke Vereniging. 3.3 Skriftelike nominasies vir die Afrigterskomitee moet minstens 30 (dertig) dae voor die Jaarvergadering van Afrigters, deur stoeiklubs by die sekretaris van die Vereniging ingedien word. 3.4 Persone wat onder skorsing is of 'n opgeskorte vonnis uitdien, sal nie kwalifiseer om genomineer te word nie.

Bladsy: 5 of 14 3.5 Afrigters wat genomineer is sal deur die Uitvoerende Bestuur van die Vereniging gekontroleer word, ten einde te verseker dat genomineerdes aan die neergelegde vereistes voldoen. Die name van die kandidate wat kwalifiseer om op die Afrigterskomitee te dien, moet minstens 7 (sewe) dae voor die Jaarvergadering van Afrigters, aan al die stoeiklubs gesirkuleer word. 3.6 Die Uitvoerende Bestuur kan self afrigters wat kwalifiseer, maar wat nie deur 'n klub genomineer is nie, op die lys van genomineerdes plaas. Sodanige genomineerde sal dan as lid van die Afrigterskomitee verkies kan word. 3.7 Die verkose Afrigterskomitee word aan die Algemene Jaarvergadering van die Vereniging vir kennisname voorgelê. 3.8 Indien n vakature vir Voorsitter van die Afrigterskomitee ontstaan, word dit gevul deur middel van n verkiesing tydens n Spesiale Algemene Vergadering van die afrigters, wat onder voorsitterskap van die Vise-voorsitter van die Afrigterskomitee vir hierdie doel belê is. Ander vakatures wat op die Afrigterskomitee mag ontstaan, sal deur middel van n verkiesing deur die Uitvoerende Bestuur, gevul word. 3.9 Die bepalings van subartikel 3.1 tot 3.6 is mutatis mutandis van toepassing in die geval van n Spesiale Algemene Vergadering ingevolge subartikel 3.8. ARTIKEL 4: STEMREG 4.1 4.1 n Aktiewe Afrigter is gedefinieer as: 4.1.1 n persoon wat as n bona fide afrigter geregistreer is by n NGS geregistreerde stoeiklub sowel as by NGS as n Aktiewe Afrigter; en 4.1.2 wat ten minste vir n sestien (610) maande aaneenlopende periode voorafgaande die Algemene Jaarsvergadering van Afrigters, aktief afgerig het by n NGS geregistreerde stoeiklub; en 4.1.3 ten minste een (1) Provinsiale afrigterskursus per jaar bywoon; en 4.1.4 n persoon wat nie onder skorsing is of n opgeskorte vonnis uitdien nie. 4.2 Onderhewig aan Artikel 2 hierbo, sal Aalle Aktiewe afrigters Afrigters wat vir die betrokke jaar by NGS geregistreer en aktief opgetree het, sal stemgeregtig wees. 'n Afrigter word as aktief beskou indien hy: 4.1.1 'n Aktiewe afrigter by 'n stoeiklub is en 4.1.2 ten minste een Provinsiale afrigterskursus per jaar bywoon. Formatted: Outline numbered + Level: 2 + Numbering Style: 1, 2, 3, + Start at: 1 + Alignment: Left + Aligned at: 0 cm + Indent at: 0,63 cm Formatted: Outline numbered + Level: 3 + Numbering Style: 1, 2, 3, + Start at: 1 + Alignment: Left + Aligned at: 0 cm + Indent at: 1,27 cm Formatted: Indent: Left: 1,27 cm, First line: 0 cm Formatted: Outline numbered + Level: 2 + Numbering Style: 1, 2, 3, + Start at: 1 + Alignment: Left + Aligned at: 0 cm + Indent at: 0,63 cm 4.2 'n Afrigter wat sonder aanvaarbare rede, nie aan die voorafgaande vereistes voldoen nie, sal as onaktief gegradeer word. Hy sal alleenlik in ere herstel word, nadat hy vir 'n tydperk van 1 (een) jaar aan die vereistes hierbo uiteengesit voldoen het, en weer 'n eksamen soos deur die komitee gestel, suksesvol afgelê het.

Bladsy: 6 of 14 4.3 Waar meer as een kandidaat vir dieselfde pos genomineer word, sal stemming per geheime stembrief geskied. ARTIKEL 5: LIDMAATSKAP EN PROSEDURE VAN REGISTRASIE 5.1 Lidmaatskap van afrigters is beperk tot stoei-afrigters wat by NGS geregistreer is en ten minste 16 (sestien) jaar oud is. 5.2 Alle bestaande afrigters moet jaarliks voor einde Maart van die betrokke jaar herregistreer. Indien sodanige afrigter na 31 Maart van die betrokke jaar registreer, kan hy nie kwalifiseer vir opgradering in daardie jaar nie. 5.3 Bewys van registrasie en lidmaatskap van 'n ander stoeivereniging kan vir erkenning oorweeg word. 5.4 'n Aktiewe stoeier wat reeds 16 jaar oud is, kan as 'n afrigter registreer en kan by stoeitoernooie as afrigter optree. ARTIKEL 6: REGISTRASIE EN ANDER GELDE 6.1 Die heffing van registrasie en ander gelde word van tyd tot tyd deur die Uitvoerende Bestuur van die Vereniging bepaal. Aanbevelings in die verband kan deur die Afrigterskomitee voorgelê word. 6.2 Lede van die Komitee word vrygestel van registrasiegelde op Verenigingsvlak. ARTIKEL 7: GRADERING VAN AFRIGTERS 7.1 Die Afrigterskomitee word die bevoegdheid verleen om die gradering van afrigters te bepaal en gradering word soos volg toegepas: 7.1.1 Provinsiale leerling 7.1.2 Provinsiale "C" 7.1.3 Provinsiale "B" 7.1.4 Provinsiale "A" 7.2 Vereistes vir hoër gradering: 7.2.1 Teoretiese eksamen Bronnelyste is as volg maar mag aangepas word: Afrigtersvraebank Vraestelle

Bladsy: 7 of 14 Drug Free Sport Athletics Handbook 2004 STANISA Physical Fitness Die aspekte van afrigting in Amateurstoei (Dick en Arrie) Wrestlers diet Fila 1999 lau LTAD Long Term Athlete Development 7.2.2 Praktiese eksamen: Fila Masters Degrees Geel Leerling Oranje Provinsiaal C Groen Provinsiaal B Geel, Oranje, Groen Provinsiaal A 7.2.3 'n Provinsiale Leerling moet in die voorgeskrewe eksamen 'n gemiddelde van 50% behaal en in sy / haar praktiese eksamen 80 % vir 'n "C" gradering in die volgende jaar. 7.2.4 'n Provinsiale "C" moet in die voorgeskrewe eksamen 'n gemiddeld van 70% behaal en in sy / haar praktiese eksamen 80 % vir 'n "B" gradering in die volgende jaar. 7.2.5 'n Provinsiale "B" moet in die voorgeskrewe eksamen 'n gemiddeld van 80% behaal en in sy / haar praktiese eksamen 80 % vir 'n "A" gradering in die volgende jaar, met ten minste 'n "C" gradering as beampte. By gebrek aan 'n "C" gradering as beampte, sal sodanige afrigter as 'n Provinsiale "B" gradeer word as afrigter. 7.2.6 Sodra 'n afrigter die Provinsiale "A" gradering verwerf het, kan hy deur die Vereniging aangewys word om nasionale kursusse by te woon. 7.2.7 Om vir Provinsiale spanne gekies te word, verstrek die Afrigterskomitee die name van afrigters wat kwalifiseer ingevolge die Grondwet van die Vereniging aan die Uitvoerende Bestuur, deur wie die afrigters aangewys word. 7.2.8 'n Afrigter wat deur NGS gemagtig is om 'n internasionale kursus by te woon, sal by bewyslewering van die suksesvolle aflegging van sodanige kursus, 1 (een) jaar bykomende erkenning ontvang. Sodanige erkenning is slegs van toepassing ten opsigte van 'n Provinsiale "C", "B" en "A" gradering. ARTIKEL 8: BEVOEGDHEDE 8.1 Die Voorsitter van die Afrigterskomitee oefen beheer uit oor afrigters by alle byeenkomste van die Vereniging en word bygestaan deur lede van die Afrigterskomitee. ARTIKEL 9: TUGSTAPPE

Bladsy: 8 of 14 9.1 Die Afrigterskomitee word die bevoegdheid verleen om in die volgende gevalle teen afrigters op te tree en waar nodig, aanbevelings te maak aan die Uitvoerende Bestuur vir die skraping, skorsing of ander stappe wat nodig mag wees: 9.1.1 'n Afrigter wat hom skuldig maak aan gedrag strydig met die doelstellings van die SASF of NGS en waardeur die aansien van die sport benadeel kan word.. 9.1.3 'n Afrigter wat deur sy ernstige wangedrag die aansien van die afrigters en/of die sport benadeel. 9.1.4 'n Afrigter wat as gevolg van alkohol misbruik of die misbruik van enige ander middel, 'n verleentheid vir stoei kan wees of dit benadeel. ARTIKEL 10: VERGADERINGS 10.1 Vergaderings van die Afrigterskomitee kan deur die Voorsitter of in opdrag van die Uitvoerende Bestuur vir watter doel dit nodig mag wees, belê word.

Bladsy: 9 of 14 ARTIKEL 11: NOTULE 11.1 Die Sekretaris sal behoorlik notules van alle Komiteevergaderings sowel as van die Jaarvergadering byhou. 11.2 'n Bywoningsregister waarin afrigters se deelname aan die Vereniging se stoeitoernooie behoorlik opgeteken is sal deur die Sekretaris op datum gehou word. ARTIKEL 12: ERELIDMAATSKAP 12.1 Erelidmaatskap kan op aanbeveling van die Afrigterskomitee deur die Uitvoerende Bestuur van die Vereniging aan 'n afrigter toegeken word, wat weens siekte, ouderdom of ander aanvaarbare rede, onaktief geword het. So 'n toekenning verleen nie die reg om as afrigter op te tree nie, maar verleen vrye toegang tot alle toernooie wat die Vereniging aanbied. Geen verdere registrasiegelde word deur sodanige afrigter betaal nie, en sy bestaande gradering word gevries. ARTIKEL 13: PERMANENTE STAKING VAN OPTREDE 13.1 Onder die volgende omstandighede kan 'n afrigter se afrigterstatus hom ontneem word: 13.1.1 Bedanking uit vrye wil. 13.1.2 Skraping deur die Vereniging om gegronde redes nadat die betrokke afrigter n behoorlike geleentheid gegun is om op enige bewering kommentaar te lewer. 13.1.3 Versuim van 'n afrigter om sonder aanvaarbare rede elke jaar minstens 1 (een) afrigterskursus en twee stoei byeenkomste van die Vereniging by te woon en op te tree. 13.1.4 Op versoek van 'n stoeiklub waarvan die afrigter 'n lid is, met behoorlike gemotiveerde en aanvaarbare redes nadat die betrokke afrigter n behoorlike geleentheid gegun is om op enige bewering kommentaar te lewer. 13.1.5 Aanhoudende alkohol misbruik of die misbruik van enige ander middel waardeur die aansien van die sport benadeel kan word.

Bladsy: 10 of 14 ARTIKEL 14: KLEURE EN TOEKENNINGS 14.1 Noord-Gauteng Afrigterskleure kan op aanbeveling van die Afrigterskomitee deur die Uitvoerende Bestuur van die Vereniging aan 'n afrigter toegeken word. 14.2 'n Persoon onder skorsing of wat 'n opgeskorte vonnis uitdien, sal nie vir kleure of 'n toekenning oorweeg word nie. 14.3 Die kleure wat toegeken word sal "AFRIGTER" / COACH as onderskrif hê. 14.4 Die Afrigterskomitee sal die registrasieregister wat behoorlik op datum gehou moet word, nagaan en aanbevelings vir Afrigterskleure aan die Uitvoerende Bestuur voorlê. 14.5 Die Afrigterskomitee kan ook ten opsigte van ander toekennings, aanbevelings aan die Uitvoerende Bestuur voorlê om oor te beslis. ARTIKEL 15: EREKLEURE 15.1 Erekleure kan op aanbeveling van die Afrigterskomitee deur die Uitvoerende Bestuur toegeken word. ARTIKEL 16: SPESIALE BEPALINGS 16.1 Lede van die Afrigterskomitee moet so ver moontlik alle proewe en kampioenskappe van die Vereniging bywoon. 16.2 Tydens die afwesigheid van die Voorsitter tree die Vise-voorsitter van die komitee as plaasvervanger op. 16.3 Sou die Vise-voorsitter ook afwesig wees word 'n waarnemende Voorsitter aangewys deur lede van die Uitvoerende Bestuur wat teenwoordig is. 16.5 Geen persoon mag tydens enige stoeibyeenkoms as afrigter optree as hy nie in 'n sweetpak van 'n goedgekeurde stoeiklub, Provinsiale of Nasionale T-hempie en 'n paar draf- of stoeiskoene geklee is nie. (Sweetpakbaadjies mag uitgetrek word). n Kortbroek soos goedgekeur deur die Afrigterskomitee, is ook aanvaarbaar.

Bladsy: 11 of 14 ARTIKEL 17: REGLEMENT 17.1 Alle afrigters en lede van die Komitee is te alle tye onderworpe aan die voorskrifte van hierdie Reglement. 17.2 Hierdie Reglement kan slegs gewysig word deur n voorstel vanaf die Uitvoerende Bestuur en n twee derde meerderheid stemme op die Algemene Bestuur van NGS behalwe waar die reglement in stryd is met die Grondwet in welke geval die reglement so spoedig moontlik dienooreenkomstig reggestel moet word. 17.3 Voorstelle vir die wysiging van die Reglement moet skriftelik gerig word aan die Afrigterskomitee, wat sodanige voorstelle sal ondersoek en aanbevelings in verband daarmee aan die Uitvoerende Bestuur sal voorlê. 17.4 Lede van die Uitvoerende Bestuur van NGS, Lede van die Afrigterskomitee en elke stoeiklub in die Vereniging ontvang 'n afskrif van hierdie Reglement. 17.5 Indien reëls en voorskrifte in hierdie Reglement strydig is met reëls en voorskrifte van die Grondwet van die SASF of NGS, dan geld die reëls en voorskrifte van die Grondwet van die SASF of NGS. ARTIKEL 18: PLIGTE VAN LEDE VAN DIE AFRIGTERSKOMITEE 18.1 Algemene Pligte: Nieteenstaande take soos hierin gespesifiseer, is die Afrigterskomitee met sy lede saam verantwoordelik vir die uitvoering van aksies en nakoming van die vereistes van die SASF grondwet, die NGS Grondwet en die Reglement van die Afrigterskomitee. 18.2 Spesifieke take van die lede van die Afrigterskomitee: 18.2.1 Voorsitter van die Afrigterskomitee: Taak lede van die Afrigterskomitee Verseker dat take van die Afrigterskomitee uitgevoer word Lewer verslag aan die Uitvoerende Bestuur ten opsigte van: o Vergaderings gehou (hou die notule van vergaderings voor) o Vordering met die uitvoering van take van lede van die komitee o Rapporteer deurlopend verbeteringsinisiatiewe deur die Afrigterskomitee.

Bladsy: 12 of 14 o Kommunikasie met verteenwoordigers van klubs en afrigters o Risiko s Verkry besluite of bekragtiging van die Uitvoerende Bestuur vir: o Gradering van lede o Koöptering van addisionele lede vir spesifieke take Stel n afrigtersbestuursplan saam vir die Afrigterskomitee as inset tot die jaarlikse beraad van die Uitvoerende Bestuur. Die volgende is ingesluit in die plan: o Begroting o Kalender o Spesifieke aksies vir die Afrigterskomitee vir deurlopende verbetering van die afrigters se rol Bestuur prestasie van die Afrigterskomitee en van geregistreerde afrigters deur: o Nominasies vir erkenning aan die Uitvoerende Bestuur te maak o Aksies te neem vir regstelling van prestasietekortkominge o Dissiplinêre aksies te neem en te rapporteer Skakel met die betrokke voorsitters/verteenwoordigers van klubkomitees. Kry insette vir jaarlikse beplanning Kommunikeer die jaarlikse plan na goedkeuring deur die Algemene Bestuur (Na die eerste Algemene Bestuursvergadering) Kry insette vir n halfjaar strategiese beplanning Bestuur afrigterbeplanning en deelname tydens toernooie Neem die nodige aksie om vakante poste te vul 18.2.2 Vise-voorsitter van die Afrigterskomitee: Hanteer take van die Voorsitter in sy afwesigheid Staan die voorsitter by met take soos deur hom / haar gedeligeer Bestuur deurlopende verbetering van die afrigters se rol en funksie deur monitering van die implementering van inisiatiewe en aksies met n spesifieke fokus op: o Kennis en vaardighede van alle afrigters o Die toepaslikheid van reëls op alle vlakke, insluitende Bulletjies-stoei en Skole-stoei o Die algemene funksionering, prosesse en stelsels van toepassing op die funksionering van afrigters en die Afrigterskomitee Modereer eksaminering van lede 18.2.3 Sekretaris Stel n kalender saam vir afrigtersaktiwiteite en hou die kalender in stand Tref reëlings ten opsigte van vergaderings

Bladsy: 13 of 14 Hou notules van vergaderings en verseker dat notules goedgekeur word Hou rekords van afrigteradministrasie. SAMS rekords moet deurlopend op datum gehou word. Ander rekords moet by die kantoor van Noord-Gauteng ingehandig word vir bewaring Hou n register van afrigteroptrede soos nodig vir gradering en stemreg tydens vergaderings Korrespondensie met klubstrukture en alle geregistreerde lede 18.2.4 Opleiding- en Graderingskoördineerder: Beplan en reël kursusse vir afrigters Stel opleidingsmateriaal saam Tref reëlings vir kursusaanbieding en eksaminering Stel eksamineringskriteria en vraestelle saam vir moderering voor gebruik Stel n kurrikulum saam vir opleiding en hou die kurrikulum deurlopend in stand Identifiseer aanpassings aan afrigting- en opleidingsmateriaal. 18.2.5 Stoeier Prestasie en Ontwikkelingskoördineerder: Hou rekords en doen verslag oor stoeierprestasie ooreenkomstig met kriteria in oorleg met Spanbestuurders Raad. Ontwikkel en implementeer inisiatiewe vir stoeierprestasiemonitering. Ontwikkel en implementeer deurlopende verbeteringsinisiatiewe vir stoeierprestasie. Identifiseer ondersteuningsinisiatiewe vir ontwikkeling by klubs waar nodig Reël vir die nodige hulpbronne vir ontwikkelingsinisiatiewe en motiveer vir ondersteuning na die Uitvoerende Bestuur waar nodig Implementeer inisiatiewe Monitor die effektiwiteit van inisiatiewe en rapporteer na die Afrigterkomitee 18.2.6 Stoeier Prestasie BeampteLang Termyn Deelnemers Ontwikkelings Plan(LTDO) Koördineerder: Versprei LTPD opleidings materiaal aan alle afrigters en klubs waar nodig. Implimenteer en identifiseer ondersteunings inisiatiewe vir ontwikkeling by klubs waar nodig. Implimenteer opleiding en kursus aanbieding tesame en assiteering waar nodig tesame met Opleiding- en Graderingskoördineerder. Assisteering met reel van alle Noord Gauteng Bulletjie toernooi tesame met die Stoei groei koordineerder. Ontwikkel kriteria vir stoeiermonitering ooreenkomstig met (Kriteria moet bekragtig word deur die Uitvoerende Bestuur vir implementering): o Beginsels vir die lang termynontwikkeling van atlete o Prestasiepotensiaal vir groei investering o Stoeierranglys vir spankeuses

Bladsy: 14 of 14 Ontwikkel en implementeer inisiatiewe vir stoeierprestasiemonitering. Hou rekords en doen verslag oor stoeierprestasie ooreenkomstig met kriteria. Identifiseer aanpassings aan afrigting- en opleidingsmateriaal. Ontwikkel en implementeer deurlopende verbeteringsinisiatiewe vir stoeierprestasie. 18.2.7 Die President van die Vereniging ex officio Gee strategiese leiding aan die Afrigterskomitee