DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!)

Similar documents
SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

Hoërskool Roodepoort

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

SIT DIE WIEL AAN DIE ROL!

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Digitale Produkte. Katalogus

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

HOëRSKOOL PORTERVILLE

18 Mei Geagte Ouers

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Soos n moeder haar kind laat veilig voel, so laat Ek julle veilig voel.

TrumpetNet, 31 May 2007

Musiek: Toets jou kennis *

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS AUGUSTUS 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

Tygienuus. 29 Maart 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

ADMATHS Die AdMaths leerders skryf Maandag, 21 Mei, hul halfjaarlikse eksamen hier by die skool. Tye is met

BEHEERLIGGAAMSVERKIESING

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

Die wonder van water *

Daniël en die Leeukuil

Courses for March 2012

9 Loffienuus 24 Mei Webblad:

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Safari and Outdoor WP OPE 2015 Waaihoek, Goudini, Weskaap

Die wind as bron van energie *

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

2 8/2016. Discipline is the bridge between goals and accomplishment. -Jim Rohn*

Nuusbrief Augustus / September 2017

GEDAGTE VIR DIE DAG. Beauty isn t about having a pretty face, it s about having a pretty MIND, a pretty HEART and a pretty SOUL.

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Naam: Die vlooie pla my baie. Ek krap hulle een vir een af. Soek die vlooie op bladsy Lekker soek!

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Nuusbrief 22 Junie 2018

Familiediens Diens Dank en Deel:Eksodus 16: 1 5; 13-21

Trigonometrie: Trig identiteite (Graad 11)

Plekwaardes van heelgetalle *

Speel met battery elektrisiteit *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

GEDAGTE VIR DIE DAG. Klim die berg sodat jy die wêreld kan sien en nie sodat die wêreld jou moet sien nie. (Anoniem) GELEENTHEID DATUM GRAAD/PLEK

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Uit die kantoor 2 6/2016. Autumn is a second spring when every leaf is a flower. -Albert Camus*

Hoe groet die kinders mekaar? Luister na die sinne en sê hulle dan. Kyk na die prente van die kinders. Hulle kom van oral in ons land.

Nuusbrief 16 Vrydag, 12 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

HERWINNING. Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 2 3 BOME 4 Module 5 5 HERWINNING 6 HERWINNING

LAERSKOOL RUSTENBURG

Nuusbrief Junie / Julie 2017

Volgende Kruiner Klets verskyn op 24 Julie 2017.

Wiskunde Olimpiade. 31 Maart Top Presteerder Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Daar is net een fotograaf op hierdie voertuig. Luitenant Schoeman, kom verby(?). ^ 0:51 EERSTE PERSOON: Enigiemand wat my kan help, wat is die ingang

Wat is vaskulêre demensie?

SEPTEMBER Intention Slips and information regarding this Rally will be sent to our members soon.

Government Gazette Staatskoerant

NUUSBRIEF 2/2017 SKOOLBEHEERLIGGAAM (SBL) AANGELEENTHEDE

Laerskool Jan van Riebeeck

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak:

Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones

Nuusbrief. Voorwoord. Volume 1 / Vryburg Skou. Regstelling op Vorige Nuusbrief

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Vinkie. Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Menlo Weekliks Nr September 2018

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

AKADEMIE. Gr. 4 & 5: 5 tot 15 Junie; Gr. 6: 1 tot 15 Junie; en Gr. 7: 1 tot 19 Junie.

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Omsendbrief 2/ Januarie Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur: Pen van die Hoof. Geagte ouers

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

VINGERPOPPIES OM DIE KERSVERHAAL UIT TE BEELD

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Trap versigtig wanneer jy hoop van mense weggeneem het. ~ Oliver Wendell Holmes ~

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Vinkie. Laerskool Fairland

Transcription:

Nuusbrief 21 Vrydag, 24 Junie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 DIE VOORTREKKERS BIED AAN... STOOMTREIN-UITSTAPPIE! (ALLE WOUWTJIES IS WELKOM!) Wanneer : Saterdag, 23 Julie 2016 vanaf 11:00 Waar: Hermanstad Stasie. Hoe laat: Vure word 11:00 aangesteek (bring & braai) en die stoomtrein vertrek om 14H00 vir n 2.5 ure pretrit rondom Pretoria. Bring eie en drinkgoed asook stoele saam. Dirkie Uys Voortrekkers nooi almal, oud en jonk, om te kom deel in hierdie pret. Kaartjies beloop slegs R100 per persoon wat dit bekostigbaar maak vir die hele gesin om in hierdie unieke ervaring te deel. Daar is steeds n paar plekke beskikbaar... bespreek betyds! ALLE ANTON VAN WOUW FAMILIE EN KINDERS IS WELKOM! Ons moet asseblief u naam & van, kinders se name asook hul graad, so gou as moontlik ontvang. Stuur n e-pos na vdzwaard@mweb.co.za. Bankbesonderhede: Dirkie Uys Voortrekker Kommando, Absa Bank 9080977955. Verwysing: VAN, GRAAD van oudste kind, TREIN. Stuur asb. bewys van betaling na spanadmin./spanoffisier of vdzwaard@mweb.co.za (nie-lede) Kaartjies kan Wo. 20 Julie tot Vry. 22 Julie 2016 by die skool afgehaal word. Voriegroete Dirkie Uys PD s

2 PERSONALIA -Uit die hoof se kantoor- Ons groet vandag een van ons geliefde, hardwerkende kollegas... me. Ilze van Wyk. Me. van Wyk was 18 jaar aan Laerskool Anton van Wouw verbonde, ʼn tydperk waarin sy diep spore getrap het en baanbrekerswerk in rekenaargesteunde onderrig verrig het. Me. van Wyk het 'n beroep aanvaar by Apple. Ons mooiste wense word haar toegewens vir ʼn prag0ge toekoms haar op haar pad vorentoe. BAIE DANKIE! Baie dankie aan elke leerder en onderwyser vir die afgelope kwartaal se harde werk. Baie dankie aan elke ouer vir u ondersteuning. Ons vertrou dat u almal hierdie welverdiende vakansie gaan geniet en dat alle ba2erye vol gelaai sal wees in die nuwe kwartaal. Vir diegene van u wat op reis gaan... geniet elke oomblik en kom veilig terug! Baie sterkte aan die onderwysers en leerders wat dié vakansie op 'n krieke2oer gaan. Ons weet dat die leerders dit baie gaan geniet en met nuwe vaardighede gaan 2

3 REDENAARS (ABE BAILY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE) ʼn Hartlike woord van gelukwense aan die volgende Gr. 7-leerders: Nicole Sutton Amory Smit Lindy Grobbelaar Tuané Lindeque Hulle het deelgeneem aan die 2016 ABE BAILY Tweetaligheidskompetisie. Eenhonderd leerders het aan hierdie kompetisie deelgeneem. Al vier ons Wouwtjies was onder die 25-finaliste wat deurgedring het na die finaal. Tydens die finale rondte moes hulle 'n onvoorbereide tweetalige toespraak lewer - ná slegs 10 minute voorbereidingstyd. Hierdie vier dogters het PUIK presteer en die volgende plekke behaal: Nicole Sutton 1e plek Amory Smit 2e plek Lindy Grobbelaar 3e plek Tuané Lindeque 20e plek Hierdie uitstaande prestasie van ons vier redenaars het Laerskool Anton van Wouw algeheel in die eerste plek van die kompetisie laat eindig. Uitstekend... voorwaar 'n puik prestasie! 3

4 JUNIE/JULIE VAKANSIESKOOL Indien u enigsins van MAANDAG 27 JUNIE tot VRYDAG 15 JULIE van die vakansieskool gebruik wil maak, moet u ons asb. so gou moontlik per e-pos laat weet by wouwtjienaskool@gmail.com laat weet. Gebruik u kind(ers) se Naam; Van en Graad as onderwerp. Dui asb. in die e-pos aan watter dae bygewoon gaan word. U sal daarna per kerende e-pos belangrike inligting ontvang. WOUWTJIES PRESTEER! Ons is BAIE trots op een van ons leerders... Reinhardt Steyn. Hy is Laerskool Anton van Wouw se Graad 3 Mental Maths Challenge se wenner! Reinhardt dring deur na die volgende rondte, waar hy teen ander skole wenners gaan kompeteer. Baie geluk, Reinhardt! 4

WOUWTJIE 5 VRYDAG, 16 SEPTEMBER en SATERDAG, 17 SEPTEMBER Die Kunstefees word nou n KunsteFEES! Boek asb. dié naweek! Dit is n geen-wouwtjie-kan-dit-misloop-nie-naweek! Waarna u kan uitsien op Vrydag vanaf 14:00 21:00 en op Saterdag, 09:00 21:00 is Heerlike kosstalletjies Teetuin Restaurant Uitstallers Wouwtjie-kunsuitstalling Boekuitstalling Boekbekendstellings en gesprekke met skrywers Muurkuns Sypaadjiekuns Kuier-areas Wouwtjie-optredes in drama; dans; musiek; sang en redenaars. (Waar al die leerders wat aan die Kunstefees deelgeneem het, gaan optree) Pretpark beste ritte vir groot en klein Komediant en ete Koorfees Gaskunstenaars FEЁTJIETUIN Daar gaan n speelarea vir 2-6 jariges by Pre-primêr wees Saterdag, 17 September, waar die kindertjies in n veilige omgewing kan speel vanaf 09:00 17:00. STALLETJIES Indien u belangstel in stalletjie-spasie, kontak asb. vir juf. Michelle Fourie by michellefourie3@gmail.com vir meer inligting. 5

6 LANDLOOP Aangesien 17 Junie ʼn skoolvakansiedag was, het daar geen landloopuitdunne op dié dag plaasgevind nie. Leerders het egter geleentheid gekry om aan te dui indien hulle aan die landloopseisoen wil deelneem en het inligtingsbriewe met datums en 'n oefenprogram ontvang. Oefeninge begin op die eerste dag van die derde kwartaal, en sal soos volg wees: Graad 1-3: Oefen Maandag, Dinsdag en Donderdag vanaf 13:20 tot 14:00 uur by juf. Chantelle en juf. Anne-Marie. Graad 4-7: Oefen Maandag, Dinsdag en Donderdag vanaf 13:50 tot 14:30 by mnr. Duan, mnr. Gerhard en juf. Sonia. Die eerste ligabyeenkoms vind reeds op die eerste Vrydag (22 Julie) nadat die skool begin het plaas. Leerders wat aangedui het dat hulle wil deelneem en reeds betaal het, sal Maandag, 18 Julie 'n inligtingsbrief ontvang. Baie geluk aan Marco Roos. Hy het twee van die drie klubligas gewen om te kwalifiseer vir die Gauteng-Noordspan wat aan die interprovinsiale kompetisie deelgeneem het. Marco het 'n tweede plek verower in die Interprovinsiale landloopkompetisie in Witbank. Baie geluk! Ons is trots op jou. GIMNASTIEK Denieke Wolmarans (Gr. 2) het tydens die Noord-Gauteng Gimnastiekkampioenskappe goud behaal (1 van 7 gimnaste) en ook gekwalifiseer vir Noord-Gauteng kleure. Denieke verteenwoordig Noord-Gauteng in Julie. Baie geluk aan Ané van der Merwe wat gekwalifiseer het om aan die Gauteng-kompetisie deel te neem. Welgedaan! 6

7 7

8 ENVIROUW & HERWINNING AFSLUITING HERWINNING: Baie dankie vir elke Wouwtjie wat so getrou herwin! Wenners vir die 2de kwartaal: 1ste plek: Divan Bernard 2de plek: Heinke Meijer 3de plek: Cara Breytenbach INTERESSANTE HERWINNINGSFEITE: 1. Reënwoude word afgekap in Amerika teen 100 akkers per minuut. 2. n Kwart liter motorolie wat gemors word kan 2,000,000 gallon water besoedel 3. Motor olie kan oor en oor gebruik word. 4. Amerika is een van die grootste verbruikers van vullis. 5. Polistireenkoppies wat in n landvulspasie land kan tot 500 jaar neem om te verweer. 8

ENVIROUW & HERWINNING WêRELDOMGEWINGSDAG-KOMPETISIE: Dankie vir elke deelnemer. Elke item was baie besonders. Wenners van elke graadgroep is as volg: Gr 1: Lodè Hattingh Jean Engelbrecht Gr 2: Zoe Louw Karli Lighthelm Divan Barnard Gr 3: Charl du Plessis Gr 4: Marcus Pop Gr 5: Nadia Bosman Amonè Muller Gr 6: Neil van Schalkwyk Sidni le Roux Gr 7: Marcus Moen Brandon Vorster Party graadgroepe het meer as een wenner weens die hoeveelheid wat ingedien is. Baie geluk aan élkeen van julle. 9 Envirouwgroete Juffrou Anè 0825619389 9

10 Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Izé Nel Pretoria Eisteddfod Samespraak A++ Lindy Grobbelaar Pierneef Kunstefees English Poetry A++ Pierneef Kunstefees Monoloog A+ Nina Ernst Pretoria Eisteddfod SamespraakGr.4en 5 A+ Pretoria Eisteddfod Junior Klavier A+ Little Chilli Samespraak A+ Chanté Kemp Pierneef teater Stilstaande Poësie Gr 2 meisies A+ Pierneef teater Poësie Gr 2 dogters A++ Pierneef teater Gedramatiseerde Poësie Gr 2 A+ Pierneef teater English Poetry Gr 2 Girls A++ Pierneef teater Groepwerk Gr R-4 A+ Christiaan Viljoen Little Chilli Monoloog A+ Pretoria Eisteddfod Monoloog A+ JAARBLADFOTO S (Buite-skoolverband) Stuur asb. alle Jaarblad-foto s buite-skoolverband vir juf. Elize Cronjé by: elize@wouwtjies.co.za WOUWTJIE-KUNSTEFEES Die voorlopige program sal ná die wintervakansie beskikbaar wees. 10

11 Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels Maak van kussings Ottomans en headboards Pelmits Gordyne & Blindings Binnehuisversiering Christa : 082 376 7605 Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste Studeerkamers Dry walling & Plafonne Teelwerk & verfwerk 3D program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord : 082 788 2772 LABORATORIUM-WERK Persoon met laboratorium ondervinding benodig om n diagnostiese toets te doen by Midstream Mediclinic in Pretoria. Een halwe dag per week. Betaling volgens mediesefondstariewe per voltooide toets. Opleiding word geborg. Minimum kwalifikasie: BSc of MBChB. Epos CV na drhb@lantic.net. Sluitingsdatum vir aansoek: 30 Julie 2016. Viola is looking for work Very reliable and hardworking. Mondays, Wednesdays and Fridays. 062 857 4368 Student beskikbaar tot 15 Julie om na kinders te kyk en rond te ry in vakansietyd. Mariska van Rensburg 072 909 6949 Twee krimpvarkiemannetjies, 8 weke, soek goeie huise. Kontak Alet 082 3715477 Pragtige klein dwerghasies (blou ogies) te koop @ R100. Hulle soek goeie huise! (Wit en grys-en-wit) 083 543 4669 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 11

12 12