TOEGANG TOT INLIGTING

Similar documents
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

SWELLENDAM MUNISIPALITEIT

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

PAIA-HANDLEIDING SOOS VEREIS KRAGTENS ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

WESKUS DISTRIKSMUNISIPALITEIT HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP DIE BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING, WET 2 VAN 2000 ( DIE WET )

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Agentskap-aansoekvorm. Afdeling 1

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

Inkomstestaat en balansstaat *

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

Die wonder van water *

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

Speel met battery elektrisiteit *

DIE ARBEIDSREGTELIKE POSISIE VAN DIE NAKOMINGSBEAMPTE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Hoërskool Swartland Grondwet

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

TrumpetNet, 31 May 2007

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

BELEID OOR KONFLIK VAN BELANGE

Nuusbrief Junie / Julie 2017

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

Wat is elektrisiteit? *

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

Daniël en die Leeukuil

Ontwikkel 'n besigheidsplan en begroting *

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK

2017/08/15 DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN N SKOOLBESTUURSPAN DIE OPTIMALE SAMESTELLING EN BENUTTING VAN SKOOLBESTUUR

Persoonlike Inligting FICA. Posadres: Tel huis: Tel werk: Selfoon: Faks nr: E pos adres: BTW nr: Persoonlike Inkomste Belasting nr:

UMZUMBE CHALETS AANDELEBLOK (EDMS) BPK

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

E-Klas handleiding Studente

Government Gazette Staatskoerant

Inligtingkunde/Information Science INL 220

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

LAERSKOOL HELDERKRUIN

Die Senwes Etiese Kode is n hoëvlak dokument wat Senwes se toewyding tot die

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT: PROPOSED BRINE AND GROUNDWATER TREATMENT WORKS AT TUTUKA POWER STATION, MPUMALANGA

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

Wat is vaskulêre demensie?

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

PAARL RANGERS. Paarl Rangers Rugby-Voetbal Klub Gestig (1914) Grondwet en Reglimente Geamendemeer op 28 Oktober 2015

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Bewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling)

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

5.2 Konstruksie van vraelyste Struktuur van die vraelys

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

Inligtingkunde/Information Science INL 220 HEREKSAMEN/RE-EXAMINATION Eksaminatore/Examiners: NOVEMBER 2009

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

WET OP OUTEURSREG 98 VAN WET Om outeursreg te reël en om vir bykomstige aangeleenthede voorsiening te maak.

Die wind as bron van energie *

4 Operasies Op Data 4.1. Foundations of Computer Science Cengage Learning

SILLABUS VIR DIE TRANSPORTBESORGINGEKSAMEN (2010 Uitgawe)

Aandeelhouer- en korporatiewe inligting

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

Webbeleid van die Noordwes-Universiteit

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Musiek: Toets jou kennis *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Graphical Communication MGC 110 Grafiese Kommunikasie MGC 110

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

MOOIBERGE EIENAARSVERENIGING PAARL GRONDWET

TOELATINGSBELEID LAERSKOOL RUSTENBURG RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL

Universiteit Stellenbosch Opleidingsforum. Terme van verwysing PD0329. General (external and internal)

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

4-PROVINSIES WILDSBOEREDAG 20 APRIL 2018

Transcription:

JOHANNESBURG STAD PARKE n Gids vir TOEGANG TOT INLIGTING Ons Handleiding in terme van Afdeling 14 van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting

Inhoudsopgawe Page Voorrede...3 Inleiding tot Johannesburg Stad Parke...3 Afdeling A Ons besonderhede...7 Afdeling B Die amptelike gids...8 Afdeling C Inligting beskikbaar in terme van die Wet...9 Afdeling D Inligting beskikbaar in terme van ander wetgewing...14 Afdeling E Inligting outomaties beskikbaar...15 Aanhangsel A Versoek vir toegang tot die rekords van Johannesburg Stad Parke...16 Aanhangsel B Fooie in verband met toegang tot Johannesburg Stad Parke...20 2

Voorrede Die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting het op 23 November 2001 in werking getree. Afdeling 14 van hierdie Wet vereis dat ons as die publiek n handleiding moet opstel wat inligting verskaf aan die publiek aangaande die prosedure wat gevolg moet word wanneer inligting van ons aangevra word vir die uitoefening of beskerming van ons regte. 1. Inleiding tot Johannesburg Stad Parke 1.1 Beskrywing van die besigheid van Johannesburg Stad Parke Inleiding Johannesburg Stad Parke (JSP) is die agentskap vir die bestuur van vergroening, bewaring en begraafplase vir die Stad van Johannesburg. Dit was ingestel op 15 November 2001 onder die stempel van die Registrateur van Maatskappye as n Afdeling 21 (sonder voordele) Maatskappy en besigheid het op 1 Januarie 2001 n aanvang geneem. Grote en ligging Omdat Johannesburg Stad Parke se opdrag is om die parke, oop spasies, omgewing bewaring dienste en begraafplase te beheer namens die Stad van Johannesburg, beheer dit die volgende bates: Aantal parke: 2 333 Ontwikkelde parke in hektaar: 6 564 Onderontwikkelde parke in hektaar: 4 443 Sypaadjies en natuurreservate: 3 561 ha Water oppervlakke (ha): 73 Straat bome: 1.23 miljoen Aantal begraafplase: 35 Aantal krematoriums: 2 Aantal kwekerye: 1 Voël parke (ha): 62.5 Wandelpaaie en rivier wandelpaaie: 107 km Omgewing en opvoedkundige sentrums: 6 Grote van vloot: Voertuie: 322 Sleepwaens: 135 3

Johannesburg Stad Parke het n personeel komplement van 1918 soos op Januarie 2003 wat in plekke oor die hele Stad van Johannesburg werk. Location Number of Employees Operations: Head Office 10 Parks Zone 1 283 Parks Zone 2 260 Parks Zone 3 320 Parks Zone 4 199 Cemeteries 190 Facilities 163 Conservation 98 External services 9 Street trees 198 Technical Services 7 PMU 10 Marketing and Communications 55 Human Resources 43 Finance 40 MD Office 21 Company Secretary 6 Total 1918 (complete as at September 2007) Fase van ontwikkeling Johannesburg Stad Parke is n groeiende besigheid wat omtrent twee jaar oud is. Gedurende sy kort bestaan was die Maatskappy in staat om verskeie nuwe parke en opgradering van parke in voorheen benadeelde gebiede sowel as die binnestad tot stand te bring, ten spyte van n streng begroting. 1.2 Beskrywing van dienste deur JSP aangebied Die volgende produkte en dienste word deur die JSP gelewer: Parke, Oop Spasies, Areas vir Natuurbewaring en Onderhoud van Begraafplase - Tuinboukunde - Boomkunde Instandhouding - Infrastruktuur Instandhouding - Kwekery ondernemings Begraafplaas Bestuur 4

- Begrafnisse - Verassings - Argief Rekords Omgewingsbewaring Bestuur en Ontwikkeling van Park Benutting - Beplanning - Ontwerp - Uitlegging Bemarking/Fonds Insameling - Kommunikasie - Media Skakeling - Nuwe besigheidsontwikkeling Opleiding en Onderrig Die bogenoemde produkte en dienste is ingesluit in die Diens Lewering Ooreenkoms (DLO) wat met die Stad van Johannesburg aangegaan is. 1.3 Visie Die visie van Johannesburg Stad Parke is: Om die leidende Afrikaan Groen Omgewing en Begraafplaas Bestuur Maatskappy te wees. 1.4 Missie Die missie van Johannesburg Stad Parke is: Om die groen omgewing en begraafplase te ontwikkel, onderhou en te bewaar vir toekomstige geslagte. 5

As n Maatskappy het ons hierdie handleiding opgestel, nie net om aan die bepalings van die Wet te voldoen nie, maar ook om n kultuur van deursigtigheid en verantwoordelikheid in ons omgewing te bevorder en om te verseker dat lede van die publiek effektiewe toegang tot inligting in ons besit het wat hulle sal help om hulle regte uit te voer en te beskerm. In hierdie handleiding sal u in staat wees om die kategorieë van inligting wat tot ons beskikking is te besigtig. U sal ook gewys word wat is die regte prosedure wat u moet volg, indien u toegang tot hierdie inligting benodig. n Afskrif van hierdie handleiding is ook op ons webtuiste beskikbaar www@jhbcityparks.com 6

Afdeling A Ons Besonderhede Volle naam : Johannesburg Stad Parke Registrasie Nommer : 2000/028782/08 Geregistreerde Adres : Posbus 2824 Johannesburg 2000 Posadres : Posbus 2824 Johannesburg 2000 Telefoonnommer : 712-6777 Faksnommer : 712-6795 Hoof/Hoof Uitvoerende Beampte Inligtingsbeampte Waarnemende Inligtingsbeampte en Bewaarder van Toegang tot Inligting E-pos Adres van Waarnemende Inligtingsbeampte Webtuiste : 6de Vloer UCS Gebou Smitstraat 209 Braamfontein : Mnr L Williamson (Besturende Direkteur) : Mnr M Hassan Sayed (Maatskappy Sekretaris) : hnel@jhbcityparks.com : www@jhbcityparks.com 7

Afdeling B Die Amptelike Gids Afdeling 10 van die Wet vereis van die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie (SAMRK) om n Gids te publiseer wat inligting bevat wat billikerwys deur n persoon benodig mag word om enige reg in terme van hierdie Wet te beskerm. Die Gids sal die volgende inligting bevat: 1. Die doelwit van die Wet; 2. Besonderhede van die Openbare Amptenaar van elke publieke liggaam; 3. Besonderhede van elke private liggaam soos uitvoerbaar is; 4. Die wyse en vorm van n versoek vir toegang tot inligting wat deur n liggaam gehou word; 5. Bystand beskikbaar van beide die inligtingsbeampte en die Menseregte Kommissie in terme van hierdie Wet; 6. Alle maatreëls in die regstelsel aangaande wette, weglatings, regte en pligte, insluitend hoe om n interne appèl en n hof aansoek te loods; 7. Skedules van fooie wat betaalbaar is met betrekking tot toegang tot inligting; 8. Regulasies wat in terme van die Wet gemaak is. Afskrifte van hierdie Gids sal beskikbaar wees sodra dit gepubliseer is deur die SAMRK. Navrae in verband met die Gids kan gerig word aan die SAMRK, waarvan die kontak besonderhede soos volg is: Pos: Die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie Eenheid van Wet op Toegang tot Inligting Navorsing en Dokumentasie Departement Privaatsak X2700 HOUGHTON 2041 Telefoon: (011) 484-8300 Faks: (011) 484-0582 Webtuiste: www.sahrc.org.za E-pos: PAIA@sahrc.org 8

Afdeling C Inligting beskikbaar in terme van die Wet 2. Kategorieë van Inligting Ons beskik oor die volgende kategorieë van ligting: (a) (b) STATUTêRE MAATSKAPPY INLIGTING (i) Sertifikaat van Oprigting; (ii) Sertifikaat van Verandering in Naam (indien enige); (iii) Memorandum en Statute van Oprigting; (iv) Sertifikaat vir Aanvang van Besigheid; (v) Notule Boek, CM25 en CM26, asook Resolusies geneem by algemene/klas vergaderings (vi) Volmag Vorms; (vii) Volmag Vorms wat gebruik word om vergaderings in Howe te belê; (viii) n Register vir Toewysing by beëindiging van lidmaatskap; (ix) Register van Lede; (x) Opgawe van Lede; (xi) Register vir Verbande en Skuldbriewe en Vaste Bates; (xii) Register van Direkteure se aandeelhouding; (xiii) Register vir Direkteure en Sekere Amptenare; (xiv) Register vir Bywoning van Direkteure; (xv) n Afdeling Register; (xvi) Jaarlikse Finansiële State, insluitend: (a) Jaarverslae; (b) Direkteursverslae; (c) Ouditeursverslag. (xvii) Boeke van Verslae aangaande inligting vereis deur die Maatskappye Wet, 1973; (xviii) Ondersteunende skedules tot die Boeke van Verslae en bykomende boeke van verslae; (xix) Die mikrofilm weergawe van enige oorspronklike rekord gereproduseer direk met n kamera die kamera oorspronklike. REKENKUNDIGE VERSLAE (i) Boeke van Verslae, insluitende joernale en grootboeke; (ii) Afleweringsnotas, bestellings, fakture, state, ontvangsbewyse, kwitansies en wisselbriewe. 9

(c) STATUTêRE VERSLAE VAN WERKNEMERS (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) (viii) (ix) (x) (xi) (xii) (xiii) (xiv) (xv) (xvi) Name en beroepe van werknemers; Tye gewerk deur elke werknemer; Besoldiging betaal aan elke werknemer; Geboortedatum van elke werknemer: Wet op Besoldiging; Register vir Bywoning; Verslag van diens gelykheid; Register vir salaris en besoldiging; Verslag van buitelandse werknemers; Gemeenskaplike Ooreenkomste (a) Werksure (b) Voorwaardes van Diens Arbitrasie beslissings; Bepalings gemaak in terme van die Wet op Besoldiging; Verslae oor betogings en protes aksies; Industriële opleidingsverslae (a) Verslae oor opleiding (b) Inligting van die Wet op Ontwikkeling van Bekwaamheid Personeel rekords (na datum van diensbeëindiging); Belasting rekords van werknemers; (d) ANDER WERKNEMER VERSLAE (i) (ii) (iii) (iv) (v) (vi) (vii) (viii) Werknemer kontrakte; Aansporing skemas; Studie bystand skemas; Kraamverlof soos per die Voorwaardes van Diens; Behuising skema; Ongeskiktheid skema; Groep lewe; Kode van gedrag; 10

(e) (f) (g) (h) (i) PENSIOEN EN AFTREE FUNDERING REKORDS (i) Pensioenfonds reëls; (ii) Pensioenfonds rekenkundige verslae; (iii) Notules van Vergaderings van trustees en lede; (iv) Aktuariële Waardasie Verslae; (v) Verslae oor Bydraes; (vi) Jaarverslae WELSTAND EN VEILIGHEID VAN DIE OMGEWING (i) Mediese toesig rekords; (ii) Stelsel oor die bestuur van veiligheid; (a) Regsafsprake (b) Oudits (c) Datablad vir materiële veiligheid (d) Insident statistieke (e) Risiko bepaling (iii) Nood aksie planne; VASTE EIENDOM (i) Transportakte; (ii) Huurkontrakte; (iii) Bouplanne; (iv) Verbandakte of ander skuldlaste verbonde aan vaste eiendom. ROERENDE EIENDOM (i) Bateregister; (ii) Finansiële en Huurooreenkomste; (iii) Notariële verbande; (iv) Pandaktes INTELLEKTUELE EIENDOM (i) Patente, patent aansoeke en uitvindings; (ii) Handelsmerke, handelsname en beskermde name; (iii) Kopieregte; (iv) Ooreenkoms in verband met intellektuele eiendom soos lisensie ooreenkomste, geheimhouding ooreenkomste, navorsing en ontwikkeling ooreenkomste, raadgewende ooreenkomste, gebruik ooreenkomste, gesamentlike onderneming ooreenkomste en gesamentlike ontwikkeling ooreenkomste; (v) Regsgedinge en ander dispute rakende intellektuele eiendom. 11

(j) (k) (l) (m) (n) (o) OOREENKOMSTE EN KONTRAKTE (i) Materiële ooreenkomste rakende die voorsiening van dienste en materiaal; (ii) Gesamentlike onderneming ooreenkomste, vennootskap ooreenkomste, deelname, stemreg, mede-bemarking, mede-bevordering of ander verwante ooreenkomste; (iii) Ooreenkomste met kontrakteurs en verskaffers; (iv) Ooreenkomste met kliënte; (v) Verkoopooreenkomste; (vi) Ooreenkomste met staatsagentskappe; (vii) Verkoop of huur ooreenkomste. BELASTING (i) Afskrifte van alle Inkomstebelasting Opgawes en ander belasting opgawes en dokumente REGS ASPEKTE (i) Klagtes, pleidooie, instruksies en ander dokumente rakende enige feitelike, hangende of dreigende litigasie, arbitrasie of ondersoek; VERSEKERING (i) Versekeringspolisse; (ii) Eise rekords; (iii) Besonderhede van versekering dekking, limiete en versekeraars. INLIGTINGSTEGNOLOGIE (i) Hardeware; (ii) Bedryfstelsels; (iii) Telefoonsentrale toerusting; (iv) Telefoonlyne, huurlyne en datalyne; (v) GAN (groot area netwerk) installasies; (vi) Sagteware pakkette; (vii) Ramp bereddering; (viii) Interne Stelsel Ondersteuning en Programmering / Ontwikkeling; (ix) Kapasiteit en benutting van Huidige Stelsels. VERKOPE EN BEMARKING (i) Produkte; (ii) Markte; (iii) Kliënte; (iv) Brosjures, Nuusbriewe en Advertensie Materiaal; (v) Verkope; (vi) Openbare Betrekking Beleide en Prosedures; 12

2. Prosedure om toegang tot bogenoemde inligting te versoek As u graag toegang tot enige van die bogenoemde kategorieë van inligting wil versoek, word daar van u verwag om n aansoekvorm in te vul soos uiteengesit in Aanhangsel A van hierdie gids. Hierdie vorms is beskikbaar vanaf: Ons inligtingsbeampte (soos per die kontak besonderhede wat in Afdeling A van hierdie handleiding verskyn); Die SAMRK webtuiste (www.sahrc.org.za) Die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling webtuiste (www.doj.gov.za) Daar is n voorgeskrewe fooi (vooruit betaalbaar) in terme van die Wet om die inligting te versoek en toegang daartoe te verkry. Besonderhede van hierdie fooie is vervat in die aansoekvorm. Daar mag ook van u verwag word om die bykomende fooi te betaal, soos voorgeskryf deur die regulasies, om die inligting wat u versoek het te soek en op te stel, insluitende kostes verbonde aan die kopiëring daarvan. Dit is belangrik om kennis te neem dat toegang nie outomaties is nie u moet die reg wat u wil uitoefen of beskerm identifiseer en u moet verduidelik waarom die inligting wat u versoek nodig is in die uitoefening of beskerming van daardie reg. U sal in kennis gestel word op die wyse wat u aangedui het op die aansoekvorm of u versoek goedgekeur is. 13

Afdeling D Inligting beskikbaar in terme van ander wetgewing Waar van toepassing op ons verrigtinge, is inligting ook beskikbaar in terme van sekere bepalings van die volgende statute: Die Bank Wet No. 94 van 1990 Wet op Basies Voorwaardes van Indiensneming, Wet No. 75 van 1997 Broad Based black Economic Empowerment Act no 33 van 2003 Maatskappye Wet No. 61 van 1973 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes, Wet No. 130 van 1993 Konstitusie van die RSA Wet No. 108 van 1996 Construction Industry Development wet, no 38 van 2000 Wet op Diens Gelykheid, Wet No. 55 van 1998 Inkomstebelasting Wet No. 58 van 1962 Wet op Arbeidsbetrekkinge, Wet No. 66 van 1995 Plaaslike Regering Munisipale Stelsel Wet No. 32 van 2000 - Plaaslike Regering Munisipale Stelsel Strukture Wet No. 117 van 1998 - Plaaslike Afbakening Wet No. 27 van 1998 - Inter-regering Fiskale Betrekkinge Wet No. 97 van 1997 - Verdeling van Inkomste Wet No. 30 van 1999 - Vergoeding van Openbare Amptenare Wet No. 20 van 1998 - Plaaslike Regering Oorgang Wet No. 209 van 1993 - Wet op Verplasing van Personeel na Munisipaliteite, 1998 Wet op Nasionale Omgewingsbestuur, Wet No. 107 van 1998 Wet op Beroepsbeserings en Siektes, Wet No. 85 van 1993 Wet op Kort Termyn Versekering, Wet No. 53 van 1998 Wet op Werkloosheidsversekering, Wet No. 63 of 2001 Waar van toepassing op ons verrigtinge, hou ons ook rekords en dokumente in terme van die volgende statute: Wet op Basies Voorwaardes van Indiensneming, Wet No. 75 van 1997 Maatskappye Wet No. 61 van 1973 Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes, Wet No. 130 van 1993 Wet op Diens Gelykheid, Wet No. 55 van 1998 Inkomstebelasting Wet No. 58 van 1962 Wet op Arbeidsbetrekkinge, Wet No. 66 van 1995 Wet op Beroepsbeserings en Siektes, Wet No. 85 van 1993 Wet op Voorskrifte, Wet No. 68 van 1969 14

Preferential Procurement Policy Framework wet no 5 van 2000 Deeltitel Wet No. 95 van 1985 Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde, Wet No. 89 van 1991 Afdeling E Inligting outomaties beskikbaar Die volgende kategorieë van rekords is outomaties beskikbaar vir inspeksie, aankoop en fotokopiëring. Met ander woorde u hoef nie hierdie inligting aan te vra in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting nie. Aansoekvorms vir hierdie kategorieë van inligting is ook beskikbaar van ons inligtingsbeampte, wie se kontak besonderhede in Afdeling A van hierdie handleiding verskyn. 1. Nuusbriewe 2. Boekies 3. Pamflette / Brosjures 4. Verslae 5. Plakkate 6. Ander literatuur bedoel vir publieke besigtiging 15

AANHANGSEL A VORM A AANSOEK VIR TOEGANG TOT REKORDS VAN PUBLIEKE LIGGAAM (Afdeling 18 (1) van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000) (Wet No. 2 van 2000) [Regulasie 10] A. Besonderhede van publieke liggaam Die Hoof:......... B. Besonderhede van persoon wat toegang tot inligting versoek (a) (b) (c) Die besonderhede van die persoon wat toegang tot inligting versoek moet hieronder aangedui word. Die adres en/of faksnommer in die Republiek waarheen die inligting gestuur moet word moet aangedui word Bewys van die bevoegdheid waarvolgens die versoek gemaak word, indien van toepassing, moet aangeheg word. Volle name en van:...... Identiteitsnommer:... Posadres:............ Faksnommer:... Telefoonnommer:... E-pos adres:... Bevoegdheid waarvolgens versoek gemaak word, wanneer gemaak namens n ander persoon:...... C. Besonderhede van persoon namens wie die versoek gemaak word Hierdie afdeling moet SLEGS voltooi word indien n versoek namens n ander persoon gedoen word. Volle name en van:...... Identiteitsnommer:... 16

D. Besonderhede van rekord (a) (b) Verskaf volle besonderhede van die rekord waarvoor toegang versoek word, insluitende die verwysingsnommer, as dit aan u bekend is, om sodoende die rekord op te spoor As die spasie voorsien onvoldoende is, gebruik asseblief n aparte folio en heg dit aan hierdie vorm. Die versoeker moet al die bykomende folio s teken. 1. Beskrywing van rekord of die toepaslike deel van die rekord:... 2. Verwysingsnommer, indien beskikbaar:... 3. Enige verdere besonderhede van die rekord:... E. Fooie (a) (b) (c) (d) n Versoek vir toegang tot inligting, ander dan n rekord wat persoonlike inligting oor uself bevat, sal alleenlik verwerk word nadat n versoek fooi betaal is. U sal in kennis gestel word van die bedrag wat betaal moet word as n versoek fooi. Die fooi betaalbaar vir toegang tot n rekord hang af van die vorm waarin die toegang benodig word en die redelike tyd wat benodig word om n rekord te soek en dit voor te berei. As u kwalifiseer vir vrystelling van enige fooi, noem asseblief die rede vir die vrystelling. Rede vir vrystelling van betaling van fooie:......... F. Vorm van toegang tot rekord As u verhoed word deur n onvermoë om te lees, kyk of luister na die rekord in die vorm van toegang soos voorsien in 1 tot 4 hieronder, noem u onvermoë en dui aan in watter vorm die rekord verlang word. Onvermoë:......... Vorm waarin rekord verlang word:......... 17

Merk die toepaslike blok met n X. NOTAS: (a) Die nakoming van u versoek in die spesifieke vorm mag afhang van die vorm waarin die rekord beskikbaar is. (b) Toegang in die vorm versoek mag geweier word in sekere omstandighede. In so n geval sal u ingelig word as toegang in n ander vorm verleen word. (c) Die fooi betaalbaar vir toegang tot die rekord, indien enige, sal gedeeltelik vasgestel word deur die vorm waarin toegang versoek word. 1. As die rekord geskryf of in gedrukte vorm is: Afskrif van rekord* Inspeksie van rekord 2. As rekord visuele beelde bevat: Beskou die beelde Kopieer die beelde n Transkripsie van die beelde 3. As die rekord opgeneem is of inligting bevat wat in klank omgesit kan word: Luister na die klankbaan (oudio kasset) Transkripsie van klankbaan (geskryf of gedrukte dokument) 4. As die rekord op rekenaar gehou word of in elektroniese of masjien leesbare vorm: Gedrukte afskrif van rekord* Gedrukte afskrif van inligting afgelei van die rekord Afskrif in masjien leesbare vorm (stiffie of kompakte disket) *As u n afskrif of transkripsie van die rekord (hierbo) versoek het, verlang u dat die afskrif of transkripsie aan u gepos word? JA NEE G. Besonderhede van reg wat uitgeoefen of beskerm word As die spasie voorsien onvoldoende is, gebruik asseblief n aparte folio en heg dit aan hierdie vorm. Die versoeker moet al die bykomende folio s teken. 1. Dui aan watter reg uitgeoefen of beskerm word... 2. Verduidelik waarom die rekord wat versoek is benodig word om die bogenoemde reg uit te oefen of te beskerm:... 18

H. Kennis van besluit aangaande versoek vir toegang U sal skriftelik in kennis gestel word of u versoek goedgekeur / geweier is. As u op n ander wyse in kennis gestel wil word, spesifiseer asseblief die wyse en verskaf die nodige besonderhede om ons in staat te stel om aan u versoek te voldoen. Hoe verkies u om ingelig te word van die besluit aangaande u versoek vir toegang tot die rekord?......... Geteken te... hierdie... dag van...20...... HANDTEKENING VAN AANSOEKER / PERSOON NAMENS WIE DIE VERSOEK GEMAAK IS VIR AMPTELIKE GEBRUIK Verwysingsnommer toegewys: Versoek ontvang deur: Versoek ontvang op: Versoek fooi (indien enige): Toegangsfooi: Beslissing: Handtekening van Waarnemende Inligtingsbeampte: Datum: 19

AANHANGSEL A FOOIE IN VERBAND MET PUBLIEKE LIGGAME 1. Die fooi vir n afskrif van die handleiding, soos voorsien in Regulasie 5 (c), is R0,60 vir elke afskrif van n A4 grootte bladsy of deel daarvan. 2. Die fooie van reproduksie verwys na in Regulasie 7 is as volg: R (a) Vir elke afskrif van n A4 grootte bladsy of deel daarvan...0,60 (b) Vir elke gedrukte afskrif van n A4 grootte bladsy of deel daarvan wat op rekenaar of in elektroniese of masjien leesbare vorm gehou word...0,40 (c) Vir n afskrif in n rekenaar leesbare vorm op (i) stiffie disket...5,00 (ii) kompakte disket...40,00 (d) (i) Vir n transkripsie of visuele beeld, vir n A4 grootte bladsy of deel daarvan...22,00 (ii) Vir n afskrif van visuele beelde...60,00 (e) (i) Vir n transkripsie of oudio rekord, vir n A4 grootte bladsy of deel daarvan...12,00 (ii) Vir n afskrif van n oudio rekord...17,00 3. Die versoek fooi betaalbaar deur die versoeker, anders dan n persoonlike versoeker, verwys na in Regulasie 7 is R35,00 4. Die toegangsfooi betaalbaar deur n versoeker, verwys na in Regulasie 7 (3), is soos volg: R (1) (a) Vir elke afskrif van n A4 grootte bladsy of deel daarvan...0,60 (b) Vir elke gedrukte afskrif van n A4 grootte bladsy of deel daarvan gehou op n rekenaar of in elektroniese of masjien leesbare vorm...0,40 (c) Vir n afskrif in n rekenaar leesbare vorm op (i) stiffie disket...5,00 (ii) kompakte disket...40,00 (d) (i) Vir n transkripsie of visuele beeld, vir n A4 grootte bladsy of deel daarvan...22,00 (ii) Vir n afskrif van visuele beelde...60,00 (e) (i) Vir n transkripsie of oudio rekord, vir n A4 grootte bladsy of deel daarvan...12,00 (ii) Vir n afskrif van n oudio rekord...17,00 (f) Om te soek en voorbereiding vir openbaring van die rekord, R15,00 vir elke uur of deel daarvan billikerwys benodig vir so n soektog en voorbereiding. (2) Vir doeleindes van Afdeling 22 van die Wet sal die volgende van toepassing wees: (a) Ses ure as die ure wat oorskry moet word voor n deposito betaalbaar is; en (b) Een derde van die toegangsfooi is betaalbaar as n deposito deur die versoeker. (3) Die werklike posgeld is betaalbaar wanneer n afskrif van die rekord aan die versoeker gepos moet word. 20

VORM B KENNISGEWING VAN INTERNE APPèL (Afdeling 75 van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000) A. Besonderhede van JSP VERMELD U VERWYSINGS- NOMMER: Die naam en pos of fisiese adres, faksnommer of e-pos adres van die inligtingsbeampte of waarnemende inligtingsbeampte moet hieronder vermeld word. Aandag: Inligtingsbeampte / Waarnemende Inligtingsbeampte: JSP B. Besonderhede van persoon wat toegang tot die rekord versoek (a) (b) (c) Die besonderhede van die persoon wat toegang tot rekords versoek moet hieronder aangeteken word. Verskaf adres en/of faksnommer in die Republiek waarheen die inligting gestuur moet word. Bewys van die hoedanigheid waarin die versoek gerig word, indien nodig, moet aangeheg word. Volle name en van: Posadres: Telefoonnommer: Faksnommer: E-pos adres: Hoedanigheid waarin die versoek gerig word, indien gemaak namens n ander persoon: Hierdie afdeling moet voltooi word slegs waar n versoek vir inligting namens n ander persoon gemaak word. Volle name en van: Identiteitsnommer/ Maatskappy nommer: 21

D. Die besluit waarteen die interne appèl geloods word Merk die besluit waarteen die interne appèl geloods is met n x in die toepaslike blokkie: Weiering van versoek tot toegang Beslissing aangaande fooie vasgestel in terme van Afdeling 22 van die Wet Beslissing aangaande die verlenging van die periode waarin die versoek behandel is in terme van Afdeling 26 (1) van die Wet Beslissing in terme van Afdeling 29 (3) van die Wet om toegang te weier op die wyse soos versoek deur die versoeker Beslissing om die versoek vir toegang te vergun E. Redes vir appèl As die spasie voorsien onvoldoende is gebruik asseblief n aparte bladsy en heg dit aan hierdie vorm. U moet al die bykomende bladsye teken. Meld die redes waarop die interne appèl gebaseer is: Meld enige ander inligting wat toepaslik mag wees in die oorweging van die appèl: F. Kennis van die beslissing van die appèl U sal skriftelik in kennis gestel word van die beslissing van u interne appèl. As u ook op n ander wyse in kennis gestel wil word, spesifiseer asseblief die wyse en verskaf die nodige besonderhede om ons in staat te stel om aan u versoek te voldoen. Hoe verkies u om van die beslissing in kennis gestel te word aangaande u versoek? Geteken te op hierdie dag van 20 Handtekening van Appellant 22

VIR AMPTELIKE GEBRUIK DEUR JSP Appèl ontvang deur: Appèl ontvang op: Voorgelê aan die Toepaslike Owerheid op: _ Resultaat van appèl: Handtekening van Toepaslike Owerheid: Datum van beslissing: 23