AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1

Similar documents
OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

AANSOEK TOT TOELATING VIR 2019 HUIDIGE SKOOLGELD VIR 2018 OPSIE 1: MAANDELIKS OPSIE 2: EENMALIG OPSIE 3: DEBIETORDER. Betaalbaar voor/op 1 Maart 2018

VOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Hoërskool De Villiers Graaff High School

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

AANSOEK OM TOELATING

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

Is die volgende vorms volledig ingevul en deel van u aansoek? (Antwoord slegs JA of NEE.)

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

Daniël en die Leeukuil

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

TrumpetNet, 31 May 2007

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

GRAAD: NAAM & VAN: OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb!

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

Die wonder van water *

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

Government Gazette Staatskoerant

Inkomstestaat en balansstaat *

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

BELEIDSDOKUMENT FINANSIëLE BELEID

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

Speel met battery elektrisiteit *

OPBERGINGSOOREENKOMS

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Wat is elektrisiteit? *

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

(SAOU-ledegeld R77-50pm)

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

AANSOEK OM TOELATING

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Hoërskool Swartland Grondwet

Agentskap-aansoekvorm. Afdeling 1

Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging * Bushveld Hunters and Game Conservation Association NOTULE * MINUTES

Appendix 12. General Correspondence with Interested and Affected Parties

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Wat is vaskulêre demensie?

Hoërskool Roodepoort

GRONDWET VAN DIE DRAKENSTEIN SAKEKAMER

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

Plekwaardes van heelgetalle *

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

Die wind as bron van energie *

GESONDE KOS * Siyavula Uploaders. 1 LEWENSVAARDIGHEDE 2 Graad 1 3 EK IS GESOND! 4 Module 5 5 GESONDE KOS 6 VOEDSELPIRAMIDE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

Cumulus Flexi Uittree-Plan

Bewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

ALGEMEEN GELDENDE KLOUSULE

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM

IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA (Noord-KaapseAfdeling)

ATHALIA UITREIK - AANSOEK VIR AKKOMMODASIE

AANSOEK TOT OPNAME IN:

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

Die koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei 2016.

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

13.6 RAPPORT 6: BESTUUR VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO AAN DIE LEDE VAN DIE ADMINISTRATIEWE BURO WYSIGING VAN REGLEMENT (Artt 155, 156)

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saak Nr. : 5264/2006. In die saak tussen:

DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE DIE MULTILATERALE MOTORVOERTUIG-

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE. Vorige skool: Van: Doopnaam: Noemnaam: Graad waarvoor ingeskryf word: Jaar: VIR KANTOORGEBRUIK

Classwork Klaswerk. Classwork Lesson 5 Klaswerkles 5. Monday Maandag

LAERSKOOL HELDERKRUIN

User perceptions related to identification through biometrics within electronic business

EKURHULENI NOORD DISTRIK NOVEMBER EKSAMEN TEGNOLOGIE GRAAD 8 AFDELING MOONTLIKE PUNT PUNTE BEHAAL GEMODEREERDE PUNT A 30 B 50 C 20 TOTAAL 100

Laerskool Wonderboom LEERDERAANWESIGHEIDSBELEID

E-Klas handleiding Studente

Transcription:

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1 SLEGS VIR ADMIN GEBRUIK MOET ASSEBLIEF NIE HIERDIE DEEL VOLTOOI NIE Keuring van aansoek: Familiekode: Kennis aan ouer: Aaanvangsbedrag bt: Besonderhede van Kind (Voltooi asseblief die vir 1-3 kind/kinders waarvoor aansoek gedoen word.) Aansoek om toelating tot die Naskoolsentrum vanaf 20 Van: Geboortedatum: J J J J M M D D Ouderdom: Graad: Posisie in gesin: Van: Geboortedatum: J J J J M M D D Ouderdom: Graad: Posisie in gesin: Van: Geboortedatum: J J J J M M D D Ouderdom: Graad: Posisie in gesin: Besonderhede van Vader/Voog Titel, voorletters en van,noemnaam: Telefoon (w): Telefoon (h): Selfoon: Werkgewer: Huwelikstatus: Binne/buite gemeenskap van goedere: Woonadres: E-posadres

Besonderhede van Moeder/Voog Titel, voorletters en van, noemnaam Telefoon (w): Telefoon (h): Selfoon: Werkgewer: Huwelikstatus: Binne/buite gemeenskap van goedere: Woonadres: E-posadres In geval van egskeiding Indien geskei, wie het toesig en beheer oor die kind? Naasbestaandes in geval van krisis of nood 1. Titel en van: Verwantskap: Kontaknommer: 2. Titel en van: Verwantskap: Kontaknommer: Gemagtigdes wat kind by Naskoolsentrum mag afhaal 1. Naam van gemagtigde: 2. Naam van gemagtigde: 2 B l a d s y

Mediese Agtergrond van Kind Meld enige mediese toestand waarvan die personeel moet weet: Enige lewensbedreigende toestand waarvoor personeel moet oplet: Neem u kind chroniese medikasie? Naam van chroniese medikasie: Dosis: Tye: Wyse van bewaring (rak of yskas): Gereeldheid van toediening: Allergieë: Voedselintolleransie: Naam van mediese fonds: Mediese fondsnommer: (Medikasie moet aan die Naskoolsentrum gelewer word in n gemerkte houer met n toestemmingsbrief daarby aangeheg wat toestemming verleen dat personeel die medikasie aan die kind mag toedien asook die gereeldheid en hoeveelheid van die medikasie) Magtigingsnommer: (Indien van toepassing vir hospitalisasie of nood mediese prosedure.) Huisdokter: Adres: Kontaknommer(s): Ek gee hiermee toestemming dat die personeel van die Naskoolsentrum gemagtig is om medikasie aan my kind toe te dien in gevai van nood of in geval van hoofpyn, besering, koors, insekbyte of enig ander toestand wat mediese sorg verg. Ek verklaar dat my kind geen wel allergies is soos hierbo vermeld. 3 B l a d s y

Versorging deur Naskoolsentrumpersoneel Die personeel van die Naskoolsentrum sal alle redelike voorsorg tref om moontlike beserings te voorkom, maar indien n kind beseer raak op die perseel van die Naskoolsentrum sal die personeel gedurende tye van toesig nie aanspreeklik gehou kan word vir die besering van die kind nie. Betaling van Naskoolgeld n Aanvangsbedrag van R905 is betaalbaar met die indiening van hierdie inskrywingsvorm. Daarna is die naskoolgeld van R9 955 (11 x R905) vir die jaar eenmalig vooruit betaalbaar met die inskrywing van my kind of in 11 gelyke maandelikse paaiemente van R905. Eerste paaiement is betaalbaar vanaf die einde Januarie 2018, maandeliks voor of op die 7de dag van die volgende maand, per debietorder tot einde November 2018. (Kinders word uitgesit uit die naskoolsentrum indien betaling nie voor of op die 7de geskied nie). Persoon verantwoordelik vir die betaling van Naskoolgeld Identiteitsnommer van die verantwoordelike persoon: Merk A, B of C A B C Vader Moeder Ander persoon Naam in drukskrif: Verwantskap aan kind: Adres (nie posbus adres): Telefoon (h): Telefoon (w): Selfoon: Werkgewer: van rekeningpligtige: Naskoolgeld word jaarliks hersien met die beplanning van die begroting vir die nuwe akademiese jaar. Bankbesonderhede van Skool Rekeningnaam: Laerskool Wonderboom Bank: ABSA Takkode: Sinoville 632 005 Rekeningnommer: 526 01 44 369 Verwysingsnommer: Slegs familienommer soos op die skoolrekening aangedui 4 B l a d s y

SMS-Boodskappe Persoon aan wie SMS-boodskappe gestuur kan word in verband met finansies of algemene kennisgewings, merk slegs een: Finansies: Vader: Moeder: Algemeen: Vader: Moeder: Kontaknommer: Onderneming deur ouer of voog wat kind inskryf by Naskoolsentrum Ek, die ondergetekende verklaar: 1. Dat ek hierdie aansoekvorm, die besonderhede op die aansoekvorm en die voltooide naskool-debietordervorm volledig voltooi het en dat die besonderhede daarin verskaf, waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike vooruitbetaling voor die 7de van elke maand van naskoolgelde wat uit hoofde van my verbintenis met LaerskoolWonderboom Naskoolsentrum betaalbaar is. Naskoolsentrumgelde is betaalbaar soos van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam vasgestel. 3. Dat ek onderneem om die gemelde naskoolgelde soos volg te betaal (merk asb die gepaste blokkie hieronder): 3.1. n Aanvangsbedrag van R905 is betaalbaar wanneer die aansoek om toelating tot die naskoolsentrum goedgekeur is. Daarna is die naskoolgeld van R9 955 (11 x 905) vir die jaar eenmalig vooruit betaalbaar met die inskrywing van my kind of n Aanvangsbedrag van R905 is betaalbaar met die goedkeuring van hierdie aansoek. Daarna in 11 gelyke maandelikse paaiemente van R905 elk waarvan die eerste paaiement per debietorder betaalbaar is vanaf die einde Januarie 2018 maandeliks voor of op die 7de dag van die volgende maand, tot einde November 2018. (Kinders word uitgesit indien betaling nie voor of op die 7de geskied nie). 4. Dat ek instem dat die Naskoolsentrum geregtig is om enige agterstallige naskoolgelde deur middel van n regsproses van my te mag verhaal wat insluit enige koste daartoe aangegaan op n prokureur en kliënteskaal, opsporingsgelde indien nodig en rente a tempore more. 5. Dat ek die Naskoolsentrum onmiddellik in kennis sal stel indien my huwelikstatus sou verander om te verseker dat die regte party steeds verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van naskoolgeld. 6. Dat enige kennisgewings wat deur die Naskoolsentrum aan my uitgegee kan of moet word, ten aansien van wanbetaling, kan gerig word na ondergemelde adres en sal dien as my domicilium citandi et executandi adres vir doeleindes van betekening. 7. Ek onderneem om binne 14 dae enige adresverandering van woon en of werksplek van myself skriftelik aan die Naskoolsentrum te rapporteer. 8. Ek verstaan dat ek nie kan aansoek doen vir afslag of kwytskelding van enige naskoolgelde nie. 9. Ek het my vergewis van die reëls en voorwaardes vir toelating tot die Naskoolsentrum soos uiteengesit in die dokument oor Reëls en Voorwaardes vir opname in die Naskoolsentrum wat saam met die aansoekvorm aan my voorsien is. 10. Ek verstaan dat my kind uitgesit kan word van die Naskoolsentrum indien my kind nie die reëls van die Naskoolsentrum nakom nie of ongehoorsaam is aan die toesighouers. 11. Ek verstaan dat ek nie reg in eie hande mag neem om enige ongelukkigheid met n kind op die naskoolterrein uit te sorteer nie. Ek verstaan dat sulke ongemagtigde optrede sal lei tot die onmiddellike uitsetting van my kind uit die Naskoolsentrum. 12. Ek aanvaar dat my kind se toegang tot die Naskoolsentrum dadelik opgeskort sal word indien betaling op welke wyse ookal agterstallig is. 5 B l a d s y

13. Ek bevestig dat ek as rekenpligtige tans nie onder administrasie of skuldberading (debt councilling) is nie of in n proses is om daarvoor aansoek te doen of in die proses is om geplaas te word of reeds geplaas is nie. 14. Ek verklaar dat daar geen finansiële of ander verskuilde belemmering bestaan waarom ek nie my maandelikse verpligtinge sal kan nakom nie. 15. Ek verstaan dat my kind direk na die 7de van die maand toegang tot die naskoolsentrum geweier sal word indien betaling nie voor die 7de dag van die maand gedoen is nie. 16. Toelatings tot die naskool sal maandeliks geëvalueer word, onder andere op grond van die betaling van naskoolgelde, maar is nie beperk daartoe nie. 17. Ek verstaan dat alle kennisgewings aan die Naskool skriftelik voor die 7de van elke maand per e-pos gerig moet word aan: naskool@wonwen.co.za. 18. Ek verstaan ook dat kansellasie van toelating tot die Naskoolsentrum moet voor die 7de van die maand skriftelik ingedien word by die bestuurder van die Naskoolsentrum.Indien ek nie voor elke 7de van die maand skriftelik kennis gee van kansellasie nie, die kennis sal geld vir die daaropvolgende maand en dat ek steeds vir daardie maand aanspreeklik sal vir betaling van die naskoolgeld. 19. Ek verstaan dat die Naskoolsentrum se gedragskode vir leerders is daarop gemik om n gedissiplineerde en doelgerigte naskoolomgewing te skep en juis daarom verbind die ouer wat aansoek doen om toelating van n kind tot die Naskoolsentrum hom daartoe en verstaan dat sekere reëls en prosedures by die naskool sal geld wat nie deur die ouer se inmenging of toestemming aan sy kind van buite die naskool ter syde gestel kan word nie. Alle kinders bly ten alle tye gebonde aan al die reëls en prosedure-maatreëls van die Naskoolsentrum en die bywoning van die Naskoolsentrum se program wat geld vir alle kinders wat by die naskool ingeskryf is. 20. Ek verstaan dat my kind gebonde sal wees aan al die reëls en prosedures wat by die Naskoolsentrum geld en ek onderneem om te sorg dat my kind daarby sal hou, sowel as by die onderskeie veranderings in die reëls en prosedures wat van tyd tot tyd gemaak mag word. 21. Ek verstaan dat alle redelike pogings deur die personeel van die Naskoolsentrum aangewend sal word om verlies of skade aan my kind se klere en besittings te verhoed, maar dat die Naskoolsentrum nie aanspreeklik gehou kan word vir enige verlies of skade aan privaateiendom nie. 22. Ek as ouer onderneem om die skool te vergoed vir enige skade of verliese wat deur my kind se optrede aan skooleiendom of aan ander se eiendom aangerig mag word. 23. Ek verstaan dat ek nie oor die bevoegdheid beskik om van buite die Naskoolsentrum aan my kind vrystelling/toestemming te verleen van enige van die Naskoolsentrum se aktiwiteite, reëls en prosedures nie. 24. Ek verstaan dat my kind verplig sal wees om elke dag n huiswerksessie by te woon en getrou alle huiswerkopdragte uit te voer en saam te werk in die huiswerkklas. 25. Ek verstaan dat my kind verdere toegang tot die Naskoolsentrum geweier kan word indien my kind se optrede en gedrag ontwrigtend inwerk op die bedrywighede van die Naskoolsentrum. 26. Ek verstaan dat my kind die toesighouers by die Naskoolsentrum moet gehoorsaam. 27. Ek verstaan dat my kind nie enige ongewenste materiaal of skadelike inhoud na die Naskoolsentrum mag bring nie. Ek verstaan ook dat kansellasie van toelating tot die Naskoolsentrum moet voor die 7de van die maand skriftelik ingedien word by die bestuurder van die Naskoolsentrum.Indien ek nie voor elke 7de van die maand skriftelik kennis gee van kansellasie nie, die kennis sal geld vir die daaropvolgende maand en dat ek steeds vir daardie maand aanspreeklik sal vir betaling van die naskoolgeld. 28. Ek verstaan dat n boete van R150 gehef sal word vanaf 18:00 vir elke uur of gedeelte van n uur daarna vir ouers wat die kinders na 18:00 afgehaal word by die naskool. Boetes sal teen die ouers se rekeninge gehef word. Tye sal in die aantekenregister reflekteer en inligting daaroor sal deurgegee word na die finansiële kantoor vir verrekening. 29. Geen kennisgewings vir kansellasie van bywoning van die naskool sal jaarliks met ingang vanaf 1 Oktober aanvaar word nie. Ouers wie met ingang vanaf 1 Oktober hulle kind/ers se bywoning van die naskool kanselleer sal nie die volgende jaar in Januarie/Februarie toegelaat word tot die naskool nie. 30. Ek verstaan en besef dat indien hierdie aansoekvorm deur die Naskoolsentrum aanvaar word nadat die nodige handtekeninge hieronder aangebring is, daar n wettige ooreenkoms tussen die partye ontstaan wat regsgeldig is en wat in n hof afgedwing kan word teen my as verweerder. 6 B l a d s y

Domicilium Citandi et Executandi Adres wat sal dien as my domicilium citandi et executandi adres: Poskode: Onderteken te op die dag van 20 Ouer/voog aanspreeklik vir geld (Vader/moeder) Ander ouer/voog (Vader/moeder) Getuie Getuie Aansoek goedgekeur en aanvaar deur die Beheerliggaam as n ooreenkoms tussen die Naskoolsentrum en die aansoeker. HOOF BEHEERLIGGAAM TESOURIER 7 B l a d s y