AANSOEK OM TOELATING

Similar documents
GRAAD: NAAM & VAN: OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb!

VOLTOOI AFDELINGS : A P VOLLEDIG

OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN:

AANSOEK TOT TOELATING VIR 2019 HUIDIGE SKOOLGELD VIR 2018 OPSIE 1: MAANDELIKS OPSIE 2: EENMALIG OPSIE 3: DEBIETORDER. Betaalbaar voor/op 1 Maart 2018

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE NASKOOLSENTRUM 2018 Vorm NS 1

Is die volgende vorms volledig ingevul en deel van u aansoek? (Antwoord slegs JA of NEE.)

Hoërskool De Villiers Graaff High School

Een gesertifiseerde kopie van elk van die volgende dokumente moet aangeheg wees indien van toepassing: Geslag. ID Nommer. Nasionaliteit.

Baba Program 3-18 maande/ Baby Programme 3-18 months Sluit in / Including:

AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE. Vorige skool: Van: Doopnaam: Noemnaam: Graad waarvoor ingeskryf word: Jaar: VIR KANTOORGEBRUIK

Agentskap-aansoekvorm. Afdeling 1

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Desember 2015 No: 28 van 2015

GRONDSLAGFASE (GRAAD R TOT 3) REGISTRASIEVORM

AANSOEK OM TOELATING

Maak 'n waterwiel * Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 7 3 STELSELS EN BEHEER: WATER 4 Module 8 5 MAAK `N WATERWIEL 6 Opdrag 1: 7 8 Opdrag 2:

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 04 JUNE 2010 / 04 JUNIE [NO. 33 OF 2010] PROVINCIAL NOTICE MUNICIPAL DEMARCATION BOARD DELIMITATION O

GRADE 7 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 7 - FINALE RONDTE VRAE

Elektriese stroombane: Weerstand (Graad 11) *

LAERSKOOL SAAMTREK. GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRIMêRE SKOOL LAERSKOOL SAAMTREK

Handleiding vir die gebruik van SAEF Registrasie Stelsel

PRIMARY SCHOOL GRADE 4 MATHEMATICS FORMAL ASSESSMENT TASK (FAT) 3. 3 JUNE 2016 EXAMINATIONS NAME & SURNAME GRADE 4 INSTRUCTIONS

Om veld- en atletiekbaantegnieke aan te leer *

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD

1. PRAISE EN WORSHIP 2. BATTLES: 3. DIE LEUENS VAN SATAN 4. WIE KAN DAN GERED WORD?

AGRI VOEDSEL. AGRI VOEDSEL BEPERK (In die Republiek van Suid-Afrika geïnkorporeer) (Registrasienommer 2007/015880/06) ("AVL" of "die Maatskappy")

BOUKONTRAK AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN. Die KONTRAKTEUR soos gedefinieer in die kontrak waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel F is

Hoërskool Swartland GODSDIENS BELEID ALDUS AANVAAR EN GETEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN. Beheerliggaamvoorsitter. Skoolhoof

Whispers from the Past Kopiereg: Helen Shrimpton, 2016.

/Af KENNISGEWING AAN GETUIE OM DIE POLISIE VAN SY/HAAR ADRES OP HOOGTE TE HOU

OUTENIQUA HOëRSKOOL HANDLEIDING INGEVOLGE ARTIKEL 14 VAN DIE WET OP BEVORDERING VAN TOEGANG TOT INLIGTING (PAIA)

AANSOEK OM LIDMAATSKAP STUDENTE 2015

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE 0548/3, 0556/3

INGENIEURSTATISTIEK BES 210 ENGINEERING STATISTICS BES 210

LAERSKOOL HELDERKRUIN

(SAOU-ledegeld R77-50pm)

TrumpetNet, 31 May 2007

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel3 Kreatiewe Skryfwerk

AANSOEK TOT OPNAME IN:

VAN HUYSSTEENS ORATORSFEES 2018: NOORD-GAUTENG REËLS

Die wonder van water *

VISUELE KUNSTE AFDELING FINE ARTS SECTION

Hoërskool Swartland Grondwet

Hoërskool Roodepoort

SPORTVERSLAG. Derde Kwartaal 2017 LAERSKOOL DE HOOP PRIMARY SCHOOL

INTEGRATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION AND WATER USE LICENSE APPLICATION. (DEA Ref No 14/12/16/3/3/3/63) (NEAS Ref: DEA/EIA/ /2012)

VERANTWOORDELIKHEID Vir elke aksie van onverantwoordelikheid moet iemand verantwoordelik my rekening betaal. Die WET van SAAI en MAAI

Nuusbrief Junie / Julie 2017

LAERSKOOL SAAMTREK GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

Bewys van goedgekeurde diskresionêre Finansiëlediensteverskaffer/Verteenwoordiger se mandaat (indien van toepassing)

Dissipline en positiewe leerderdeelname. 23 Januarie 2016 SAOU Martin Botha

Daniël en die Leeukuil

. ROODEPOORT SENTRUM VIR BEJAARDES Fondsinsameling nr

KOOPOOREENKOMS THERESIA PARK

Digitale Produkte. Katalogus

TOELATINGSBELEID LAERSKOOL RUSTENBURG RAKENDE DIE TOELATING VAN LEERDERS TOT DIE SKOOL OF GRADE BY DIE SKOOL

Die koste beloop R1 295 per leerder (dit sluit akkommodasie, etes en aktiwiteite in) en die sluitingsdatum is Vrydag 27 Mei 2016.

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Kennisgewing van die ALGEMENE JAARVERGADERING. Suidwes Beherend (RF) Eiendoms Beperk 21 September 2016

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

VOORLOPIGE OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN.... (Hierna die GEBRUIKER genoem) ORANET BK. (Hierna die DIENSVERSKAFFER genoem)

Sterk Persoonlike- en Swak Persoonlike Eienskappe

Die Entrepreneur * Siyavula Uploaders

Musiek: Toets jou kennis *

GREY KOLLEGE BELEID TEN OPSIGTE VAN DWELMMIDDELS

Droom - Glo - Doen. Daar is weer vanjaar gelyklopend 2 ander feeste in die Oos-Kaap ( Jeffereysbaai) en Vrystaat (Bothaville).

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA VOORTREKKER APTEEK BK

SAOU (Gauteng) SKOOLVERTEENWOORDIGERS Februarie 2016 KORTLYSVERGADERINGS EN ONDERHOUDE

Inkomstestaat en balansstaat *

AANBOD VIR DIE VERKRYGING VAN N REG TOT UITBREIDING - DEELTITELSKEMA

MAINTENANCE TECHNOLOGY TRANSFER IN THE SOUTH AFRICAN AVIATION INDUSTRY

SKRYFBEHOEFTELYS GRAAD 7

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

OPBERGINGSOOREENKOMS

TOEGANG TOT INLIGTING

Beleid oor byeenkomste, demonstrasies en betooglinievorming by die Noordwes-Universiteit

Personeelontwikkeling Akademiese personeel Januarie 2018 BA, BTh, NGOS KWALITEITSVERSEKERING

Wat is elektrisiteit? *

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Die wind as bron van energie *

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT

DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE DIE MULTILATERALE MOTORVOERTUIG-

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

IN DIE GRONDEISEHOF VAN SUID-AFRIKA

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Februarie 2016 No: 4 van 2016

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE. (Association incorporated under Section 21) Registration number: 2002/031756/08

UNIVERSITY OF PRETORIA Department of Mechanical and Aeronautical Engineering MACHINE DESIGN MOW323

GRADE 10 / GRAAD 10 NOVEMBER 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN TOTAL / TOTAAL INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP PAPER 2 / VRAESTEL 2

Inligtingkunde/Information Science INL 220

Die atmosfeer * Siyavula Uploaders. 1 NATUURWETENSKAPPE 2 Graad 5 3 DIE AARDE EN DIE HEELAL 4 Module 25 5 DIE ATMOSFEER

Laerskool Wonderboom LEERDERAANWESIGHEIDSBELEID

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA GORETE TEIXEIRA SUTIL N.O. AANGEHOOR OP: 29 NOVEMBER 2012 UITSPRAAK DEUR: VAN DER MERWE, R

nommer 1 Gedragskode vir ouers 3 2 Gedragskode en dissiplinêre prosedures 10 3 Dissipline Beleid 18 4 Dissiplinêre prosedure en gedragskode 24 5

SAAMGEVATTE BELEIDE VAN WNPS

Speel met battery elektrisiteit *

Om die werking van steenkool-aangedrewe kragstasies as sisteme te kan demonstreer

SPELERS MET GESTREMDHEDE PLAYERS WITH DISSABILITIES

Government Gazette Staatskoerant

Wat is vaskulêre demensie?

Transcription:

GRAAD: FOTO NAAM & VAN: AANSOEK OM TOELATING 2017 INSTRUKSIESENDOKUMENTASIEWATAANSOEKMOETVERGESEL:(GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN DIE MEEGAANDE DOKUMENTASIE DIT NIE VERGESEL NIE) - Merk met n X asb! 1. DIE VOLLEDIG INGEVULDE AANSOEKVORM. 2. OORPLASINGSKAART VAN VORIGE SKOOL (NIE VAN TOEPASSING OP GRAAD 8- LEERDERS WAT IN JANUARIE 2017 INSKRYF NIE). 3. LEERDERS SE ID / GEBOORTESERTIFIKAAT (2 GESERTIFISEERDE AFSKRIFTE). 4. AFSKRIF VAN BEIDE OUERS SE IDENTITEITSDOKUMENTE. (GESERTIFISEERDE AFSKRIFTE). 5. NUUTSTE RAPPORT OF PUNTESTAAT (GESERTIFISEERDE AFSKRIF). VOORNEMENDE GRAAD 8-LEERDERS HEG LAASTE RAPPORT VAN GRAAD 6 EN NUUTSTE RAPPORT VAN GRAAD 7 AAN. 6. VOLLEDIGE PORTEFEULJE: PUNTE VAN ELKE ASSESSERINGSTAAK VAN ELKE VAK. (NIE VAN TOEPASSING OP GRAAD 8-LEERDERS WAT IN JANUARIE 2017 INSKRYF NIE). 7. NUUTSTE GEDRAGSVERSLAG. (NIE VAN TOEPASSING OP GRAAD 8-LEERDERS WAT IN JANUARIE 2017 INSKRYF NIE). 8. KOSHUISAANSOEKVORM - INDIEN VAN TOEPASSING Hoërskool Brits Posbus 195 Brits 0250 012-252 3228 086 762 0235 hsbrits@hsbrits.co.za Volg ons by www.hsbrits.co.za of hoërskool.brits hsbrits

LEERDERINLIGTING LEERDER Volle name: Van: Noemnaam: Geboortedatum: ID nommer: Nasionaliteit: RSA Ander: Kerkverband: Geslag: Manlik Vroulik Bevolkingsgroep: Huistaal: Afrikaans Engels Ander: Leerder se taalvoorkeur: Afrikaans Engels Ander: Leerder selfoonnommer: Leerder e-posadres: Toela ngsdatum: Graad in 2017 Jare in graad vir 2017: Jare in fase vir 2017: Voorskoolse opvoeding bygewoon: Formeel Informeel Ander: Geregistreer vir n maatskaplike toelaag: Ja Nee Ontvang maatskaplike toelaag Ja Nee Ontvang kos by die skool: Ja Nee Leerder gaan tuis in n koshuis: Ja Nee Naam van koshuis: Metode van vervoer: Privaat Taxi Bus Kontaknommer: Taxi/Bus registrasienommer: Bestuurder se naam: NAASBESTAANDE-INLIGTING Naam: Kontaknommer: Alterna ewe kontaknommer: Verwantskap: 1

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK ID afskrif Familiekode Waglys Nommer op waglys Oorplasingskaart Rapport Registerklas Toela ngnommer Geboorteserfikaat FAMILIE-INLIGTING Gesinstatus Ouers oorlede Beide ouers Enkelouer-nooit getroud Moeder Vader Geen Pleegsorg Kinderhuis Enkelouer-Geskei Ander Hersaamgestel Weduwee/Wewenaar LEERDERGESONDHEIDSINLIGTING Kroniese siektes: Allergieë Medikasie MEDIESEFONDSINLIGTING Naam Telefoonnommer Lidnommer Hooflid HUISDOKTERINLIGTING Naam Telefoonnommer Besigheidsadres INLIGTING VAN VORIGE SKOOL/SPEELGROEP/KLEUTERSKOOL Eerste inskrywing van leerder in Noord-Wes: Ja Nee Het leerder verlede jaar skool bygewoon: Ja Nee Indien wel, wa er provinsie/land: Vorige skool: Telefoonnommer: Adres: Provinsie: Hoogste graad in vorige skool: Rede vir skoolverla ng: 2

OUERS / VOOG 1 INLIGTING Titel Volle name Van Noemnaam: Voorle ers ID nommer: Huistaal Afrikaans Engels Ander Kommunikasievoorkeur SMS E-pos Pos Per hand Taalvoorkeur Selfoonnommer: Huistel Faks E-pos Woonadres Posadres BEROEPSTATUS Eie Werkgewer nie-professioneel Deeltyds Eie Werkgewer professioneel Pensioenaris Huisvrou Tydelik Werkloos Kontrakwerker Student Voltyds Beroep Werkgewer Werktelefoonnommer: Werkgewer fisiese adres Woon die leerder by hierdie ouer? Ja Nee 3

OUERS / VOOG 2 INLIGTING Titel Volle name Van Noemnaam: Voorle ers ID nommer: Huistaal Afrikaans Engels Ander Kommunikasievoorkeur SMS E-pos Pos Per hand Taalvoorkeur Selfoonnommer: Huis tel Faks E-pos Woonadres Posadres BEROEPSTATUS Eie Werkgewer nie-professioneel Deeltyds Eie Werkgewer professioneel Pensioenaris Huisvrou Tydelik Werkloos Kontrakwerker Student Voltyds Beroep Werkgewer Werktelefoonnommer: Werkgewer fisiese adres Woon die leerder by hierdie ouer? Ja Nee 4

ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG Ek, (Naam van Ouer/Voog, verklaar hiermee dat die inlig ng in hierdie vorm deur my weergegee, waar en juis is en dat ek by wyse van my handtekening hieronder aan die voorsi er van die Beheerliggaam op sy verteenwoordiger toestemming verleen om enige van die besonderhede deur my verskaf na te gaan en te beves g. Ek is bewus dat, sou enige van die inlig ng deur my verskaf onwaar bevind word, ek krimineel vervolg kan word. Geteken op dag van 2017 Handtekening van Ouer / Voog: REKENINGPLIGTIGE - INLIGTING Ouer 1 Ouer 2 Ander Slegs indien ander, voltooi asseblief gedeelte A of B hieronder A) INDIVIDU B) MAATSKAPPY / BESLOTE KORPORASIE / TRUST Titel Volle name Van Voorle ers Noemnaam: ID nommer: Huistaal Afrikaans Engels Ander Titel Naam Registrasienommer Taalvoorkeur Kontaknommer Faksnommer Besigheidsadres Kommunikasievoorkeur SMS E-pos Pos Per hand Posadres Taalvoorkeur Selfoonnommer: Telefoonnommer Faksnommer E-pos Woonadres Poskode Bank Tak Takkode BANKBESONDERHEDE Posadres Rekening pe Tjek Transmissie Spaar Bankrekeningnommer Poskode Rekeninghouer 5

DEBIETORDERMAGTIGING Hiermee gee ek volmag dat die bankiers van Hoërskool Brits, Nedbank Beperk Brits, die volgende betalings vir mag verhaal vanaf my bankiers ( soos aangetoon hierbo onder bankbesonderhede) op die dag van elke maand. per debietorder Skoolgelde vir 2017 betaalbaar in /oor Uitstaande gelde - paaiement R vir 1 Maand 12 maande 1 Maand 12 maande Buitemuurse ak witeite (Spesifiseer) Koshuise Voorwaardes 1. Indien die betaling van n debietorder vir een maand deur die bank geweier word, word die bedrag vir die volgende maand verdubbel en die bankkoste vir die weiering in die skool se bankrekening word ook bygevoeg. 2. Indien n debietorder n tweede keer geweier word, word dit nie weer aangebied vir betaling nie en word u aanspreeklik gehou vir die volle skoolgeld en kostes daaraan verbonde. 3. Hierdie mag ging kan deur my gekanselleer word deur u 30 dae skri elik kennis te gee, maar ek verstaan dat en nie op n terugbetaling van bedrae gereg g is wat u on rek het terwyl die mag ging van krag was indien sodanig bedrae regtens aan u verskuldig was nie. 4. Ek erken dat die party wat hiermee gemag g is om die trekking(s) teenoor my rekening te behar g, geen van hulle regte aan n derde party mag afstaan of sedeer sonder my skri elike toestemming nie, en dat ek geen van my verplig nge ingevolge hieirdie kontrak aan n derde party mag delegeer sonder die skri elike toestemming van die gemag gde party nie. Handtekening van rekeninghouer: Geteken te: Datum: KONTRAK MET SKOOL TEN OPSIGTE VAN BETALING Ooreenkoms tussen Hoërskool Brits en betaling van skoolgeld. (Naam van ouer / voog) t.o.v. die 1. Hoërskool Brits is n Ar kel 21 Openbare Skool en mag skoolgelde hef volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet No. 84 van 1996) en die Na onal Educa ng Policy Act (Wet No. 27 van 1996) - Na onal norms and standards of School Funding. 2. U is aanspreeklik vir die betaling ingevolge Ar kel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, tensy en tot die mate waartoe u van betaling vrygestel is kragtens hierdie Wet. 3. Indien n hof bepaal het dat n ander persoon die skoolgeld moet betaal, bly dit steeds die verantwoordelikheid van almal wat as ouers van die ingeskrewe leerder kwalifiseer ooreenkomsig die definisie van (ouer) in die SA Skolewet, om die skoolgeld te betaal. 4. Betaling van skoolgeld aan Hoërskool Brits sal as volg geskied: (Merk asseblief in toepaslike blokkie met kruise) Eenmalige betaling voor of op die sperdatum soos bepaal tydens die jaarlikse ouervergadering A etaling oor 12 maande Ander reëlings sal skri elik met die skool getref word op my verantwoordelikheid en inisia ef 5. Indien u wel appelleer teen n beslissing van die Beheerliggaam ten opsigte van die vrystelling van u verplig ng van skoolgelde, kan u dit doen by die Departementshoof van die Onderwysdepartement, wat te alle tye die bepalings van bogenoemde wetgewing sal toepas en verplig sal wees om n behoorlike regsproses te volg ten einde die belange van u as ouer van die Beheerliggaam te beskerm. 6. Ek / Ons is bewus dat ons kan aansoek doen vir vrystelling van skoolgelde vir 2017 en indien ons van voorneme is om aansoek te doen vir vrystelling, sal die relevante aansoekvorm volledig voltooi word. 7. Indien ek agterstallige is met betaling van skoolgelde, sal ek aanspreeklik wees vir die betaling van die kostes aangegaan om dit in te vorder op n prokureur - en kliënteskaal. 6

8. Ek kles hierdie onderstaande adres as my domicilium citandi et executandi vir aflewering of betekening van kennisgewings of pleitstukke. woonadres (Nie n posbus adres nie) 9. Ek / Ons die ouers / voog van onderneem om my / ons te hou by die ooreenkoms soos hierbo uiteengesit. Handtekening van Ouer / Voog Datum VRYWARING / TOESTEMMING OM AAN ALLE GEORGANISEERDE AKADEMIESE, SPORT - EN KULTUURAKTIWITEITE DEEL TE NEEM 1. Ek, ouer / voog van gee hiermee toestemming dat hy / sy aan alle akademiese, sport - en kultuurak witeite wat deur die skool op n georganiseerde wyse aangebied word, mag deelneem. Ek verleen ook toestemming om toetse deur die skool se ondersteuningspan met die oog op hulpverlening in skoolwerk of iden fisering van probleme te mag aflê. 2. Ek verleen toestemming dat my kind vervoer mag word deur n openbare busmaatskappy wat goedgekeur is deur die skoolbestuur. Indien daar slegs n klein groepie leerders vervoer moet word, kan daar ouers / onderwysers met we ge bestuurslisensies gevra word om leerders te vervoer. 3. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van die mediese en / of hospitaalrekenings indien van toepassing in geval van beserings wat nie aan die growwe nala gheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 4. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese of chirurgiese behandeling vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan enige georganiseerde ak witeite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid. 5. Ek beves g dat alle mediese inlig ng voorsien in die afdeling: Leerderinlig ng, van hierdie vorm akkuraat en volledig is. Hierdie inlig ng mag gebruik word in enige noodgeval. 6. Ek onderneem om die skool in kennis te stel indien enige van bogenoemde inlig ng verander. 7. Ek onderneem om my kind te ondersteun in die nakoming van die gedragskode en dissiplinêre stelsel van Hoërskool Brits soos vervat in die skoolbeleid. 8. Hiermee beves g ek dat enige beeldmateriaal van my kind gebruik mag word vir enige publikasies van die skool, in wa er formaat ookal. Handtekening van Ouer / Voog Datum 7

KOSHUISINWONING HIERDIE AANSOEK IS VIR DIE SKOOLJAAR: 2017 BESONDERHEDE TEN OPSIGTE VAN OUER/VOOG/GEVOLMAGTIGDE 1. Van: 2. Voorname: 3. RSA-Burger: JA/NEE Indien NEE meld land van herkoms: 4. Iden teitsnommer van aansoeker: 5. Meld of getroud/wewenaar/geskei/vervreemd (onderstreep) 6. Die aansoeker is die ouer/we ge voog/gevolmag gde (onderstreep) 7. Indien die aansoeker nie die ouer/we ge voog is nie, maar die gevolmag gde: het die ouers/voogde die aansoeker gemag g om die leerling in n koshuis te plaas, en sal hulle verantwoordelikheid vir die vooruitbetaling van losiesgelde aanvaar? JA/NEE Is n skri elike verklaring van die aanvaarding van verantwoordelikheid vir die betaling van die losiesgelde beskikbaar? JA/NEE LW Die aansoeker sal vir die betaling van losiesgelde verantwoordelik gehou word tot tyd en wyl die skri elike verklaring voorgelê word. REDES WAAROM LEERLING/E IN DIE KOSHUIS OPGENEEM MOET WORD: BESONDERHEDE VAN LEERLING/E IN KOSHUIS AANTAL LEERDERS 1 2 3 VAN VOORNAME GEBOORTEDATUM HUIDIGE GRAAD HUIDIGE SKOOL VORIGE SKOOL 8

KOSHUISINWONING (VERVOLG) BESONDERHEDE VAN WETTIGE OUER/VOOG (GESINSHOOF) Titel: (Prof/Dr/Ds/Mnr/Mev/Mej) Van: Voorname: Tel. no.: Tuis: Werk: Sel : Posadres: Werkgewer: Beroep: E-pos adres: Werksadres: Aantal kinders van u in hierdie skool: Kerkverband: BUITEMUURSE AKTIWITEITE Ek het geen beswaar nie/beswaar daarteen dat my kind n redelike aandeel neem aan die buitemuurse ak witeite van die koshuis. (Skrap wat nie van toepassing is nie) MEDIESE BEHANDELING a. Die leerling/e het al die volgende aansteeklike siektes gehad: b. Ek verstaan dat die losiesgelde wat ek betaal nie die koste van mediese behandeling insluit nie. Die koshuispersoneel sorg vir tuisverpleging na hul beste vermoë met gebruikmaking van die gewone middels wat in die koshuis beskikbaar is. c. In die geval van siekte of n ongeluk waar doktersbehandeling volgens die oordeel van die verantwoordelike beampte vir my kind nodig is en waar ek nie betyds verwi g kan word nie, verlang ek dat die volgende dokter ingeroep word:. My huisdokter in Brits nl. dr.. Ek het reëlings met die volgende apteek getref:. Mediese Fonds: No.: In baie dringende gevalle van siektes of n ongeluk waar ek nie betyds geraadpleeg kan word nie, stem ek toe dat: Die Senior huisvader/-moeder of sy/haar plaasvervanger die nodige stappe kan doen om die bes bekombare geneesheer in te roep of die kind na n hospitaal te vervoer en, ingeval n prak serende geneesheer n noodoperasie noodsaaklik ag, namens my, skri elik toestemming daartoe kan gee. Ek vir die koste verantwoordelik sal wees. Die gesondheidstoetse, gebreke of kwale van die kind: 9

KOSHUISINWONING (VERVOLG) Indien u nie bereik kan word nie, wie kan ons kontak? (Verwantskap) Tel.no.: (Verwantskap) Tel.no.: ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG/GEVOLMAGTIGDE: 1. Koshuisregulasies en reëls: Ek is bewus daarvan dat my kind se toela ng onderworpe is aan die departementele koshuisregulasies asook aan die reëls van die koshuis en dat die toela ngsvereistes van Hoërskool Brits ook van toepassing op die koshuis is. Ek is bereid om aan bogenoemde te voldoen en onderneem om: a. Die losiesgelde gereeld elke termyn vooruit te betaal b. 30 dae kennis te gee voordat ek my kind uit die koshuis neem c. Alle skade wat my kind aan koshuiseiendom aanrig, wat dit ookal mag wees, te vergoed. 2. Vervoer Ek is bewus van die feit dat die koshuis gedurende skoolvakansies gesluit is en dat ek daarvoor verantwoordelik is om my kind op eie koste na en van die koshuis te vervoer, selfs indien toela ng hom/haar om geldige redes geweier word. As ek in gebreke bly om vervoer vir my kind te voorsien, kan die verantwoordelike beampte na sy oordeel redelike reëlings tref vir sodanige vervoer en die koste van my verhaal. 3. Ek onderneem om die verantwoordelike beampte onmiddellik te verwi g van enige verandering in my huwelikstaat en/of woon of werksadres, of indien ek om die een of ander rede nie langer van die akkommodasie gebruik wil maak nie. Ek onderneem om my aan die reëls, regulasies en voorwaardes te onderwerp. Ek onderneem om geen eis om skadevergoeding teen die skool, koshuis of personeel in te stel indien my kind/ers in sport of buitemuurse ak witeite, waartoe ek ingestem het, beseer word nie. 4. Ek verklaar dat bostaande inlig ng wat deur my verstrek is, waar en juis is. HANDTEKENING VAN: OUER/VOOG/GEVOLMAGTIGDE: VERKLARING DEUR OUER/S VOOGDE DATUM: Hiermee verklaar ek dat alle inlig ng wat in hierdie aansoekvorm verstrek is, waar en juis is. Handtekening van Ouer/Voog: DATUM: Handtekening van Ouer/Voog: DATUM: 10

11